Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing
Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing
Die aftreevoordeelbedrag, of 'n xxxx daarvan, indien van toepassing, word op die datum waarop die uittree-annuïteitsplan verander, in die beleggingsgekoppelde lyfrente voortgesit. Dit word gedoen deur die uittree-annuïteitsplan na die beleggingsgekoppelde lyfrente om te sit. Vir administratiewe doeleindes xxx ons 'n nuwe plannommer toe. Hierdie plan voorsien die gereelde pensioenbetalings as inkomstebetalings. Die voorwaardes xxxx in die kontrakdokumente uiteengesit xxx slegs geld vanaf die begindatum van die beleggingsgekoppelde lyfrente.
Die plan is 'n beleggingsgekoppelde lyfrente xxxx gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde xxxx xxxxxx word, is 'n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS is die planhouer en nie die lid nie. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).
Die kontrak bestaan uit die volgende:
• die opsievorm;
• hierdie planbeskrywing, PLRL-A00-01-X, xxxx van tyd tot tyd bygewerk, en beskikbaar op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx;
• die staat, xxxx van tyd tot tyd bygewerk;
• ander dokumente, korrespondensie en inligting, indien enige, wat by implikasie xxxx van die kontrak vorm.
Ons xxx die planbeskrywing en staat bywerk om wysigings te weerspieël
• in administrasieprosedures, byvoorbeeld hoe eenheidspryse bepaal word en waar inligting oor beleggingsfondse gekry kan word;
• in heffings, insluitend die fooie wat deur die batebestuurders gehef word;
• wat deur eksterne faktore vereis word, byvoorbeeld wetgewing, of die interpretasie daarvan.
Hierdie planbeskrywing moet tesame met die staat wat die versekerde lewe ontvang, gelees word. Alle inligting wat op 'n spesifieke plan van toepassing is, word in die staat vir daardie plan uiteengesit. As daar enige teenstrydigheid is tussen die inhoud van hierdie planbeskrywing, 'n staat vir 'n plan en die reëls van die FONDS, xxx die voorwaardes van die laaste twee geld.
Verduidelikings
Opsiedatum
Dit is die datum wat die einde van die termyn van die uittree-annuïteitsplan aandui, en word in die staat aangedui.
Werksdag
Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Belegging
Die aftreevoordeelbedrag van die uittree-annuïteitsplan, of 'n xxxx daarvan, indien van toepassing, xxx in die beleggingsgekoppelde lyfrente belê in die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word.
Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar.
Nakoming van Regulasie 28
Regulasie 28 van die Wet op Pensioenfondse, 1956 vereis dat aftreespaargeld beskerm moet word. Om hierdie rede beperk die regulasie die blootstelling van beleggingsgekoppelde lyfrentes aan verskillende bateklasse. Die maksimum beperkings is tans onder andere 75% in aandele, 30% in buitelandse xxxxx, 25% in eiendomsbates en 10% in verskansingsfondse. Dit is noodsaaklik dat beleggingsgekoppelde lyfrentes aan die beperkings van Regulasie 28 voldoen.
Sommige beleggingsfondse voldoen aan Regulasie 28 wat beteken dat die batebestuurders van daardie fondse seker maak dat die fondse altyd voldoen aan die beperkings van Regulasie 28. Aangesien slegs fondse wat aan Regulasie 28 voldoen vir hierdie produk beskikbaar is, xxx hierdie plan altyd aan Regulasie 28 voldoen.
Leeftyd beleggingsopsie
As 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, xxxx ons die belegging toe aan die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Ons xxx die toedeling van die belegging op 'n deurlopende basis bestuur. Xxxx die versekerde lewe ouer word, xxx ons geleidelik die toedeling van die belegging skuif deur die beleggingsfondse om xx xxxxxx xx xxxxx xx xxxx dat die belegging geskik xxx xx 'n inkomste te voorsien.
Hoe en wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê?
Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop.
Eenheidsprys
'n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die xxxxx in die beleggingsfonds.
Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word:
• belasting, xxxx in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie;
• die fooie wat deur die batebestuurders gehef word.
Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word.
Mag 'n beleggingsfonds gesluit word?
Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse xxxxx onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke
beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, xxx ons die versekerde lewe versoek om 'n ander beleggingsfonds xx xxxx wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word,
en om ons van die keuse in xxxxxx xx stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die xxxx van die plan wat geraak word te belê.
Omskakeling van beleggingsfondse
Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons xxx eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en xxx eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek.
As 'n leeftyd beleggingsopsie aktief is wanneer enige omskakeling op versoek gedoen word, xxx die opsie gekanselleer word.
Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx
Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar xxx ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander.
Enige omskakeling van beleggingsfondse wat ons volgens die gekose leeftyd beleggingsopsie doen, xxx gratis wees. Geen transaksieheffing xxx gehef word nie.
Verhandeling xxx xxxxx
Ons mag die xxxxx in die beleggingsfondse vir transaksies xxxx skriplenings gebruik. Enige inkomste of verlies voortspruitend uit hierdie transaksies, xxx vir ons eie rekening wees, en xxx dus nie die planvoordele raak nie.
Fondswaarde
Die fondswaarde van 'n spesifieke beleggingsfonds is die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys vir daardie beleggingsfonds.
Die fondswaarde van die plan is die totale fondswaarde van al die beleggingsfondse vir daardie plan.
Wealth Bonus
Die Wealth Bonus van die uittree-annuïteitsplan gaan by aftrede voort in die beleggingsgekoppelde lyfrente. Dit word gebruik in die berekening van die Wealth Bonus- persentasies wat op die beleggingsgekoppelde lyfrente van toepassing xxx xxxx. Die Wealth Bonus-persentasies vir verskillende termyne word in die staat aangedui.
Die Wealth Bonus is 'n persentasie van die fondswaarde ten tye van die berekening van die Wealth Bonus. Die persentasie waarna hier xxxxxx word, word die Wealth Bonus- persentasie genoem, en hang af van die termyn waarvoor die beleggingsgekoppelde lyfrente in xxxxxxx was op die tydstip van die berekening. Hoe xxxxxx hierdie termyn, hoe xxxx xxx die Wealth Bonus-persentasie wees.
'n Xxxx van die Wealth Bonus xxx by xxxx inkomstebetaling ingesluit word. Die Wealth Bonus xxx ook by die voordeel betaalbaar by beëindiging bygevoeg word.
Heffings
Belasting
Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds op die beleggingsopbrengs gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie.
Heffings vir die plan
Die huidige heffings word in die staat aangedui. Die volgende mag van toepassing wees:
• 'n Jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing, wat as 'n persentasie van die fondswaarde bereken word. Hierdie heffing is onderworpe aan 'n minimum maandelikse randbedrag wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die persentasie deur 12 gedeel word om die maandelikse bedrag te bereken. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Die totale bemarkings-en-administrasieheffing vir die versekerde lewe word bereken op die som van die fondswaardes van al die planne wat vir die versekerde lewe vir die Cumulus Echo uittree-annuïteit-produk asook die Cumulus Echo beleggingsgekoppelde lyfrente-produk bestaan. Die bemarkings-en-administrasieheffing vir hierdie plan word bereken as die verhouding wat die fondswaarde van hierdie plan tot die totale fondswaarde van al die planne het, vermenigvuldig met die totale bemarkings-en- administrasieheffing. Die minimum maandelikse randbedrag per plan xxx xxxxxx geld.
Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word
'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende xxxxx van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar.
Transaksieheffing
Ons xxx 'n transaksieheffing vir beëindiging van die plan voor die opsiedatum hef.
Die bedrag van hierdie transaksieheffing word deur middel van regulatoriese maatreëls bepaal en dit xxx in die toekoms verander as sodanige regulatoriese maatreëls of wetgewing verander.
Ons xxx ook 'n transaksieheffing vir omskakeling van beleggingsfondse hef. Hierdie transaksieheffing xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Ons xxx aanhou om die transaksieheffing vir omskakeling van beleggingsfondse na die opsiedatum te hef.
Elke transaksieheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop.
Beëindigingsheffing
As die uittree-annuïteitsplan 'n omsetting was, mag ons 'n beëindigingsheffing vir beëindiging van die plan voor die opsiedatum hef. Hierdie heffing word op die begindatum van die omsetting van die uittree-annuïteitsplan bepaal en xxx mettertyd tot nul afneem. Die beëindigingsheffing, wat in die staat aangedui word indien van toepassing, is nie teen enige toepaslike wettige beperking getoets nie, maar dit xxx gedoen word wanneer 'n beëindigingsheffing gehef word.
Die beëindigingsheffing xxx van die fondswaarde afgetrek word deur eenhede te verkoop. Die waarde van die verkoopte eenhede plus die Wealth Bonus op hierdie waarde xxx gelyk xxxx aan die waarde van die heffing.
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS
Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fondsgebaseerde fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien.
Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00.
Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Inkomstebetalings
Om die inkomstebetalings te xxxx, xxx ons die nodige aantal eenhede van die beleggingsfondse verkoop, eweredig aan hulle fondswaardes. Die waarde van die verkoopte eenhede plus die Wealth Bonus op hierdie waarde xxx gelyk xxxx aan die inkomstebetaling. Die fondswaarde van die plan xxx verminder met die waarde van die eenhede wat verkoop is.
Ons xxx die eenhede verkoop op die inkomstebetalingsdag wat versoek is. As 'n maand nie hierdie spesifieke dag het nie, of as dit nie op 'n werksdag xxx xxx, xxx ons die eenhede op die volgende werksdag verkoop. Ons xxx die inkomstebetaling maak so gou moontlik na die eenhede verkoop is.
Die besonderhede van die inkomstebetalings word in die staat aangedui.
As die beskikbare fondswaarde op enige tydstip nie die minimum inkomstebetaling kan voorsien nie, sal ons die beskikbare fondswaarde aan die versekerde lewe betaal. Die plan xxx xxx eindig. Die minimum inkomstebetaling is onderworpe aan ons nuwebesigheidsvereistes in daardie stadium.
Wanneer kan die inkomste hersien word?
Die versekerde lewe mag die inkomstebedrag jaarliks op die inkomstehersieningsdatum verander wat in die staat aangedui word. Hierdie bedrag is gegrond op 'n inkomstepersentasie wat binne die beperkings xxxx voorgeskryf deur die betrokke regulatoriese owerhede moet wees. Ons behou die reg om hierdie inkomstepersentasie in ooreenstemming met enige toekomstige veranderings in hierdie beperkings te verander.
Xxxxxxxxx op inkomstebetalings
Die inkomste wat aan die versekerde lewe betaalbaar is, is belasbaar. Ons xxx inkomstebelasting aftrek en dit namens die versekerde lewe aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens oorbetaal.
Belangrikheid van die bewaring van die onderliggende kapitaal
Dit is belangrik om die onderliggende kapitaal, wat die fondswaarde van die plan is, te bewaar om 'n inkomste gedurende die leeftyd van die versekerde lewe te voorsien. Ons waarborg nie die onderliggende kapitaal of die inkomste nie. Die bewaring van die onderliggende kapitaal word deur die gekose inkomste en die beleggingsfondse op die plan beïnvloed.
Gekose inkomste
Dit is die verantwoordelikheid van die versekerde lewe om te verseker dat die gekose inkomste op 'n vlak is wat vir die res van sy of xxxx xxxx volhoubaar xxx xxxx. Die inkomste- onttrekking met betrekking tot die beleggingsopbrengs op die onderliggende kapitaal moet versigtig bestuur word om dit moontlik xx xxxx.
As die gekose inkomste xx xxxx is, mag dit nie volhoubaar wees nie. As die versekerde xxxx xxxxxx xxxx as wat verwag word, mag die onderliggende kapitaal uitgeput wees voor die versekerde lewe se dood. Of, as die beleggingsopbrengs op die onderliggende kapitaal laer is as wat verwag word, mag die gekose inkomste ook nie volhoubaar wees nie.
Die tabel hieronder kan as 'n riglyn gebruik word om die aantal jare te bepaal wat 'n gekose jaarlikse inkomstepersentasie op die begindatum van die beleggingsgekoppelde lyfrente volgehou kan word teen die onderskeie aangeduide beleggingsopbrengste per jaar.
Gekose jaarlikse inkomste % | Beleggingsopbrengs per jaar | ||||
2.50% | 5.00% | 7.50% | 10.00% | 12.50% | |
2.50 | 21 | 30 | 50+ | 50+ | 50+ |
5.00 | 11 | 14 | 19 | 33 | 50+ |
7.50 | 6 | 8 | 10 | 13 | 22 |
10.00 | 4 | 5 | 6 | 7 | 9 |
12.50 | 2 | 3 | 3 | 4 | 5 |
15.00 | 1 | 1 | 2 | 2 | 2 |
17.50 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 |
Die beleggingsopbrengs in die tabel hierbo is voor inflasie en na heffings. Dit word in die tabel hierbo veronderstel dat die versekerde lewe die gekose inkomstepersentasie met verloop van xxx xxx aanpas om dieselfde reële inkomstebedrag te handhaaf, met inagneming van inflasie van 6% per jaar. Sodra die aantal jare in die tabel hierbo bereik is, xxx die bedrag van die inkomstebetalings in die daaropvolgende jare vinnig verminder.
Beleggingsfondse op die plan
Die beleggingsfondse bestaan uit verskillende tipes onderliggende bateklasse xxxx aandele, effekte, eiendomme en kontant. Hierdie onderliggende bateklasse het verskillende risiko- en opbrengsvlakke wat met hulle geassosieer word. Die algehele samestelling van die plan moet oorweeg word volgens hierdie onderliggende bateklasse. 'n Te hoë verhouding riskante bateklasse beteken daar is 'n risiko om kapitaal te verloor, terwyl 'n te lae verhouding riskante bateklasse beteken daar is 'n risiko dat beleggingsopbrengste xx xxxx xxx xxxx om die inkomstebetalings te handhaaf. Byvoorbeeld, 'n kombinasie van 'n hoë inkomstepersentasie met hoofsaaklik aandeelgebaseerde beleggingsfondse kan groot kapitaalverliese tydens ernstige wisselvalligheid in die aandelemark tot gevolg hê.
Voordeel betaalbaar by dood
Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe. Die volle voordeelbedrag xxx as 'n enkelbedrag betaal word. Dit xxx slegs gedoen word nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.
Xxx xxx die voordeel betaalbaar by dood ontvang?
Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet enige bedrag betaalbaar as gevolg van dood betaal word
• aan enige of al die afhanklikes van die versekerde lewe, of
• as die versekerde lewe genomineerdes aangewys het wat nie afhanklikes is xxx, xxx aan enige een of meer van die afhanklikes en genomineerdes.
Hoeveel xxx aan elke afhanklike of genomineerde betaal word?
Die trustees van die FONDS xxx besluit of voldoende vir die behoeftes van afhanklikes voorsien is. Xxxxx xxx dus besluit wat elke afhanklike se aandeel, indien enige, van 'n betaalbare bedrag is. As 'n genomineerde nie 'n afhanklike is nie, sal die trustees ook besluit of die genomineerde vir enige voordele kwalifiseer en indien wel in watter mate 'n genomineerde 'n betaalbare bedrag met die afhanklikes xxx xxxx.
Wie is 'n afhanklike?
• Die xxxx van die versekerde lewe.
• 'n Kind van die versekerde lewe, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik is vir finansiële onderhoud.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die versekerde lewe nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die versekerde lewe wat na die versekerde lewe se dood gebore word.
Is dit nodig om genomineerdes aan xx xxx?
Ja. 'n Genomineerde is iemand wat die versekerde lewe aanwys om die voordeel beskikbaar by dood, of 'n xxxx daarvan, te ontvang. Ons, en die trustees van die FONDS, xxx xxx weet wat die versekerde lewe xx xxxxx is. 'n Genomineerde mag die aanwysing slegs na die dood van die versekerde lewe aanvaar of afwys.
Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word?
'n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die versekerde lewe onderteken wees, en moet Xxxxxx Xxxxxx xx hoofkantoor voor die versekerde lewe se dood bereik.
Betalings
Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word.
Let asseblief op
• Die plan mag nie gekanselleer word nie.
• Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd.
• Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis.
• Ons waarborg nie die prestasie van die beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse.