Studentenommer:
K. ONDERNEMING DEUR DIE STUDENT (INDIEN DIE STUDENT MINDERJARIG IS BENODIG ONS OOK DIE HANDTEKENINGE VAN DIE OUER OF VOOG.)
1. Ek verklaar dat ek/my seun/dogter (hierna genoem die student) die vorm volledig ingevul het en dat alle besonderhede wat verskaf is, waar en korrek is.
2. Ek wil graag hê dat die student in een van die universiteitskoshuise as ‘n inwonende student geplaas word. Indien ek/die student tydens my/-die student se verblyf in die koshuis dringende mediese behandeling benodig, magtig ek die huisvader of sy plaasvervanger om ‘n praktiserende mediese dokter of spesialis in te roep. Indien ‘n noodoperasie of ander behandeling vereis word, magtig ek die huisvader of sy plaasvervanger om die vereiste skriftelike toestemming namens my/die student te verskaf. (Nie van toepassing op afstandsonderrig nie).
3. Ek/ons, die ondergetekende, xxx verantwoordelik wees vir die stiptelike betaling van alle en enige gelde betaalbaar aan die NWU in gevolge my/die student se inskrywing en/of verbintenis met die NWU, nou en in die toekoms, xxxx meer volledig uiteengesit in die amptelike universiteitsbrosjures xxxx xxxx die Universiteitsraad vasgestel en gewysig van tyd tot tyd. Die inhoud van hierdie brosjures vorm die grondslag van die finansiële ooreenkoms tussen my/ons en die universiteit en word beskou as algeheel ingesluit binne hierdie ooreenkoms. Ek xxx voortaan elke depositostrokie/bewys van betaling wat deur of namens die student uitgemaak is met betrekking tot gelde wat in die Universiteit se bankrekening inbetaal is, aan die Universiteit faks om dit moontlik xx xxxx vir die Universiteit om die student se persoonlike studierekening by die Universiteit te krediteer.
4. Xx xxxxxxx toestemming dat ‘n studentekaart aan my/die student uitgereik word en ek aanvaar verantwoordelikheid vir alle finansiële en ander transaksies wat onderhandel en aangegaan word by wyse van sodanige kaart. Ek verbind my/die student tot die voorgeskrewe reëls wat geld betreffende verlore kaarte (die tersaaklike reëls word verskaf wanneer die kaart uitgereik word en is beskikbaar vir inligtingsdoeleindes by die kantoor van die Studentedekaan, tesame met die toepaslike brosjure). Universiteitskaarte word aan alle student uitgereik en is onder andere noodsaaklik vir die gebruik van sport- en biblioteekfasiliteite, eetsale, restaurante en vir persoonlike identifikasie in sommige klasse, by eksamenlokale en op die rekenaarnetwerk. Hierdie kaart word geskep op grond van die besonderhede wat deur en namens die student verskaf is, sodat die kaart aan die student uitgereik kan word na afloop van registrasie. Daar word onder andere van die student verwag om die kaart sigbaar op sy/haar xxxxxxx xx dra en om dit xxxx ‘n debietkaart te hanteer. Die kaart xxx die Universiteit se eiendom en moet teruggegee word wanneer die student sy/haar studie beeïndig. Verlore kaarte moet onmiddellik by die Universiteit se Departement Beskermingsdienste gekanselleer word.
5. Xx xxxxxxx toestemming dat ‘n rekenaargebruikersnaam aan my/die student toegeken word. Ek besef dat die student persoonlik verantwoordelik is vir sekuriteit betreffende die wagwoord. Ek/die student verbind my/hom/haar tot die bepalings vir die gebruik van die Universiteit se rekenaarfasiliteite, xxxx vervat in die toepaslike beleidsdokumente en brosjures, en aanvaar verantwoordelikheid vir alle transaksies wat op my/die student se gebruikersnaam uitgevoer word, insluitende elektroniese pos en Internettoegang.
6. Ek begryp dat die Universiteit te eniger tyd geregtig is om my/die student se registrasie te kanselleer indien dit sou blyk dat die inligting wat op hierdie vorm verskaf is, onwaar of onjuis is. Ek begryp verder dat die Universiteit hom die reg voorbehou om my/die student se toelating te kanselleer indien ek/die student om enige rede verkeerdelik tot ‘n kwalifikasie toegelaat is.
7. Indien ek/die student versuim om betalings op voorafgestelde betaaldagdatums xx xxxx, en die Universiteit xxx, na die Universiteit se eie goeddunke enige geldelike bedrag vir invordering aan prokureurs oorhandig, onderneem ek om alle koste van watter aard ook al wat uitstaande en betaalbaar is, ingesluit opsporingsgelde, advokaatsgelde en enige uitgawes van watter aard ook al gebaseer op ‘n prokureur-en-eie-kliënteskaal, te betaal. Enige gelde wat deur my/die student betaalbaar is, xxx eers verreken word teen die voorafgaande koste, daarna teen rente en slegs xxx teen die kapitaalbedrag. ‘n Skuldinvorderingsbeslagleggingsbevel mag ook onmiddellik teen my/ons werkgewer(s) uitgereik word om op my/ons salaris(se) of loon/lone beslag te lê ten einde die uitstaande bedrag in die geheel of in paaiemente in te vorder.
8. Enige bedrag wat aan die Universiteit verskuldig en betaalbaar is ooreenkomstig die Universiteit se finansiële reglement xxxx gepubliseer in die brosjure getitel “Betaalbare Gelde en Finansiële Reëls”, mag vasgestel en bewys word deur ‘n gemagtigde amptenaar van die Universiteit. So ‘n sertifikaat xxx bindend wees en xxx xxxx as prima facie bewys van die omvang en verskuldigdheid van sodanige bedrag, tensy en totdat die teendeel bewys is.
9. Ek begryp dat hierdie onderneming, xxxx xxxx my onderteken, spesifiek xxxxxx xx my/die student se aansoek om toelating tot die Universiteit en/of aansoek om voortgesette studies aan die Universiteit.
10. Ek verbind my hiermee afsonderlik en gesamentlik en in solidum saam met die student om al die voorwaardes wat hierin vervat is en xxxx meer volledig uiteengesit in die borgstelling wat vervat is in afdeling K hieronder, na behore na te kom.
11. Hierdie voorwaardes is geldig en van krag vir die volle duur van my/die student se inskrywing as student by die Universiteit en daarna totdat alle verpligtinge ingevolge daarvan nagekom is.
12. Ek het my vergewis van en onderwerp my aan alle reëls en regulasies xxxx vervat in die brosjures en in die Universiteit se Institusionele Statuut wat xxxx van hierdie ooreenkoms uitmaak en/of xxxx dit van tyd tot tyd aangepas mag word.
13. Potchefstroom word beskou as die plek waar hierdie ooreenkoms ontstaan het, ongeag waar dit onderteken word.
14. Ek onderneem hiermee om aan die Universiteit enige intellektuele eiendomsregte oor te dra wat uit die duur en omvang van my/ die student se studie en navorsing by die Universiteit mag voortspruit, deur die vereiste dokumente te onderteken. Ek verstaan dat die Universiteit, in geval van enige kommersiële xxxxx daaruit, my xxx vergoed ingevolge dieselfde beleid wat geld vir universiteitspersoneel.
15. Ek begryp dat die Universiteit alle redelike xxxxxx xxx doen om te verhoed dat ek/die student beseer of benadeel word weens enige besering of skade, ongeag of dit deur die nalatigheid van die Universiteit of enige van sy personeellede, of ‘n mede-
10
student veroorsaak is al xxx xxx, en ek onderneem om geen eis teen die Universiteit ingevolge sodanige besering of skade in te stel nie. Ek onderneem verder om die Universiteit te vrywaar indien die Universiteit enige aanspreeklikheid opdoen as gevolg van enige nalatigheid of versuim deur my/die student.
16. Ek/die student, my/sy/haar afhanklikes, eksekuteur, administrateur en/of oordragnemers verbeur hiermee en vrywaar die Universiteit teen enige eis of skade xxx xxxxx aard ook al wat mag ontstaan op of buite die kampusse van die Universiteit tydens my/die student se studietydperk aan die Universiteit.
17. Is u enige bedrag geld tans aan enige tersiêre instelling in Suid-Afrika verskuldig? Xx Xxx
18. Indien die antwoord hierbo JA is, dui asb die naam van die relevante tersiêre instelling aan, sowel as die bedrag verskuldig en heg relevante inligting aan.
Instelling: Bedrag:
Geteken op hierdie dag van
HANDTEKENING VAN OUER/VOOG/BORG/ HANDTEKENING VAN STUDENT PERSOON VERANTWOORDELIK VIR REKENING
NAAM EN VAN - (in drukskrif asseblief) NAAM EN VAN - (in drukskrif asseblief)
Identiteitsnommer Identiteitsnommer
11