TUTORSENTRUM OOREENKOMS JANUARIE 2023
TUTORSENTRUM OOREENKOMS
JANUARIE 2023
Ondergeskik aan die terme en voorwaardes van hierdie kontrak, is dit die kliënt se wens en begeerte om ‘n ooreenkoms te sluit met: X X Xxxxx ID: 000000 0000 000 en X.X. Xxxxxxx ID: 000000 0000 000.
Die ouer/wettige voog voltooi die onderstaande inligting benodig.
Die verantwoordelike ouer vir die betaling van die ooreengekomde fooi, onderteken die vorm en registreer die kind.
Die vorm is konfidensieel.
Persoonlike Inligting
LEERDER
Graad in 2023 |
|
Titel |
|
Volle name en Van |
|
Noemnaam |
|
ID |
|
Huisadres |
|
Huistaal |
|
By xxx xxxx die leerder |
|
OUER / VOOG (1)
Titel |
|
Volle name en Van |
|
Noemnaam |
|
ID |
|
Huisadres |
|
Posadres |
|
Huistaal |
|
E-Posadres |
|
Selfoonnommer |
|
Werk Kontaknommer |
|
Beroepstatus |
|
Beroep |
|
Werkgewer |
|
Werksadres (Fisies) |
|
OUER / VOOG (2)
Titel |
|
Volle name |
|
Noemnaam |
|
ID |
|
Huisadres |
|
Posadres |
|
Huistaal |
|
E-Posadres |
|
Selfoonnommer |
|
Werk Kontaknommer |
|
Beroepstatus |
|
Beroep |
|
Werkgewer |
|
Werksadres (Fisies) |
|
LET WEL: Toelating xxx eers geskied na gespreksvoering met die ouers en beide die vennote.
Huisgesin:
Gesinstatus (Merk asb met ‘n [X] xxxx van toepassing)
Beide ouers: |
|
Beide ouers geskei: |
|
Enkelouer geskei: |
|
Enkelouer, weer getroud: |
|
Xxxxxxx/wewenaar: |
|
Xxxxxxxxxxxx xxxxx: |
|
Naasbestaande (nie woonagtig by dieselfde woonadres nie)
Volle name |
|
Noemnaam |
|
Huisadres |
|
Verwantsdap |
|
E-Posadres |
|
Kontaknommer |
|
Alt. Kontaknommer |
|
Mediese Besonderhede van Leerder
Formele Onderrig / Tutoring
Dokumente ingehandig (Vir Administratiewe Gebruik)
Mediesefonds Naam |
|
Mediesefonds Nommer |
|
Hooflid |
|
Kroniese Siektes |
|
Kroniese Medikasie |
|
Allergieë |
|
Allergieë Medikasie |
|
Huisdokter Naam |
|
Kontaknommer |
|
Praktyk Adres |
|
Vorige skool/sentrum |
|
Rede vir verlating |
|
Vorige dissiplinêre stappe teen leerder |
|
Indien wel, beskryf kortliks |
|
Rapport van vorige skool ingehandig |
|
Afskrif van beide ouers se ID dokumente |
|
Afskrif van kind se geboortesertifikaat |
|
Laaste rapport van vorige instansie |
|
Bewys van adres |
|
Afrskrif van mediesefondskaart |
|
2. PLIGTE EN VERANTWOORDELIKHEID VAN DIE VENNOTE
Ons, Xxxxxxx Xxxxxxxxxx Xxxxxxx (000000 0000 000) en Xxxxxx Xxxxxxx Xxxxx (000000 0000 000), onderneem hiermee om die kinders wat by die Nuwe Aarde Tutorsentrum ingeskryf is, na die beste van ons vermoë te onderrig volgens elkeen se program. Ons bevestig hiermee dat ons te alle tye die beste persoon of tutor in die xxxx xxx hê wat xxx voldoen aan al die nodige vereistes om u kind te onderrig en ondersteun. Ons maak ook gebruik van assistente, kundigheid en profesionele hulp, indien nodig.
Ons onderneem om te alle tye die nodige voorsorg te tref sodat al die kinders veilig xxx xxxx, sover dit binne ons vermoë is, en dat ons alle moontlike maatreëls in plek xxx hê om die kinders te beveilig.
Daar xxx xxxxxx toesig gehou word in die klas, waar die leerders speel, en ook op die afgebakende buite speel area. Ons het ‘n kamera xxxxxxx in die klasse, en as u sou wou kan u ook daarop inskakel.
Dissipline (self / gestruktureerde) en ‘n gestruktureerde omgewing is noodsaaklik vir suksesvolle leer, daarom xxx xxxx ook van die kinders verwag word, xx xxxxx andere aan die volgende reëls gehoorsaam xx xxxx:
Respek moet ten alle tye betoon word aan gesag, ouer persone, ander kinders en besittings.
Onrespekvolle gedrag of vandalisme xxx glad nie toegelaat word nie.
Getroue sentrum besoek is ‘n vereiste vir sukses, daarom xxx xxxx van die kinders verwag word, om ‘n mediese verslag in te dien, as daardie kinder/s vir 3 dae, of xxxxxx afwesig is, of wanneer u kind op ‘n Vrydag, sowel as ‘n Maandag afwesig is sonder die nodige reelings. Die sentrum besoek volgens ure per vak of xxxx gereel is die verantwoordelikheid van die ouer.
Geen growwe taal, vloekwoorde of, om iemand onrespekvol aan te spreek, xxx toegelaat word nie.
Geen bakleiery of mishandeling in enige xxxx xxx toegelaat word nie. Boeliegedrag word in ‘n baie ernstige lig gesien en xxx gladnie toegelaat word nie.
Die neem/leen van mekaar se besittings, xxx glad nie toegelaat word nie, daarom geniet eerlikheid groot prioriteit. Geen speelgoed van enige aard mag na die sentrum gebring word nie.
Selfone mag nie saam met kinders sentrum toe kom nie. (Xxxxx xxxxxx skriftelik gereël, selfone xxx xxx gedurende program-tyd ingeneem word.)
Negatiewe gedrag xxx aangespreek word, deur die wegneem van voorregte. Positiewe gedrag word beloon deur voorregte vir die kind by te voeg.
Xxxx xxx van die kinders verwag word om huiswerk te doen, aangesien dit dien as inskerping. Ook klaswerk wat nie voltooi is nie, word gesien as huiswerk.
Kinders se klere, skryfbehoeftes en ander besittings moet asseblief gemerk wees, en u kind moet verantwoordelikheid daarvoor neem.
Kospakkies moet asseblief gesond en voedsaam wees, daarom word suiker en geprosseseerde voedsel nie aanbeveel nie. Ons beplan ook om ‘n snoepie met lekkernye beskikbaar xx xxxx.
Sentrum ure is Maandae tot Vrydae, vanaf 8:00 tot 13:00. Vrydae sluit die sentrum om 12H00.
Die Sentrum se dissiplinere gedragskode vir xxxxxxx xxx met die ouers bespreek word.
Ons streef daarna om aan ‘n goeie verhouding tussen ons en ouers, asook tussen ons en die kinders te bou, en vra daarom dat ouers asseblief ook in hierdie opsig xxx saamwerk.
3. SENTRUMFONDS:
U as ouer/voog is aanspreeklik vir die betaling van die fooie, xxxx uiteengesit in hierdie dokument.
Die fooi is betaalbaar op ‘n verpligte VOORUITBETAALDE-basis en die fooie xxx voor die 5e van elke maand betaalbaar wees. Die fooi is betaalbaar oor twaalf (12) maande. Januarie – Desember. Registrasiegelde van R500 vir 2023 xxx gehef word en is betaalbaar voor of op eerste maand van bywoning.
Indien ‘n hof bepaal het dat ‘n xxxxx xxxxxxx die fooi moet betaal, xxx dit steeds die verantwoordelikheid van beide ouers/voogde van die ingeskrewe kind, ooreenkomstig die getekende ooreenkoms.
Die bedrag van R3 600, word deur middel van ‘n elektroniese oorbetaling betaal , in die volgende rekening:
Bank rekening besonderhede:
Naam van Rekening: Nuwe Aarde Sentrum
Bank: FNB Tjekrekening
Rek Nr: 62920134286
Verw: Kind se naam en van
Die fooi is vir die basiese bedryfs-ondersteuning en tutorskap, sowel as vir die uitdruk van studienotas kwartaaliks, alle ander fooie / benodigdhede xxx per kennisgewing met ouers bespreek word
Indien u agterstallig is met die betaling van die fooi, xxx u aanspreeklik gehou word vir die betaling xxx xxxxx aangegaan om die fondse in te vorder, volgens ‘n prokureur-kliënteskaal.
Die volgende adres kan beskou word as domicillium citandi et executandi vir aflewering of betekening van kennisgewing of pleitstukke. (Slegs woonadres)
_______________________________________________________
_______________________________________________________
Ek/ons die ouers/voogde van _______________________________ in Graad ___________
onderneem om my/ons by die ooreenkoms xx xxx xxxx hierbo uiteengesit. Ek/ons onderneem ook om die sentrum een kalendermaand vooruit, skriftelik in xxxxxx xx stel indien ek/ons die leersentrum wil verlaat. Ek/ons onderneem om nogtans verantwoordelik xx xxxx vir daardie maand se betaling volgens die beplande program. (Die kennismaand)
___________________________________________
Ouer/Voog (1):
Datum: __________________
___________________________________________
Ouer/Voog (2):
Datum: __________________
___________________________________________
X.X. XXXXXXX (Sentrum Akademiese Hoof)
Datum: _______________________
___________________________________________
X X XXXXX (Sentrum Bedryfs Hoof)
Datum: _______________________