SKIKKING VOORSTEL KLAS AKSIE
SKIKKING VOORSTEL KLAS AKSIE
Mnr Xxx Xxxxxxxx bied aan om 50% van beleggers se kapitaal terug te betaal en slegs aan geregistreerde lede van die klas aksie wie se registrasies op datum is en wel as volg:
1. 10% van die 50% wat hy aanbied xxx betaalbaar wees 21 werksdae na ondertekening van ’n ooreenkoms met die belegger.
2. Die 40% balans (van die 50% aangebied) xxx betaalbaar wees in nege (9) gelyke paaiemente xxxxx betalings elke 90ste werksdag na mekaar xxx plaasvind.
Voorbeeld: R1,000,000 belegging.
Xxxxxxxx xxx slegs R500,000 terug kry ingevolge skikkingsvoorstel
1e paaiement 21 werksdae na ondertekening van skikkingsooreenkoms = R 50,000
40% balans (van 50% belegging) R 450,000 = 9 paaiemente van R50,000 elke 90ste werksdag. Termyn = ± 3.2 jaar en rentevry. U 2% maandelikse rente inkomste verval ook.
Kapitaal verlies = R 500,000 – Rente verlies oor 3.2 jaar betalingstermyn =R46,424.66
3. Nic Xxxxxxxx het ook onderneem dat hy die klas aksie registrasie- en regskoste bydra van die individue wat xxxx xxx terugbetaal.
4. Hy het baie duidelik aangedui dat hy nie in ’n posisie is om enige aandele in watter maatskappy ook al as deels vergoeding aan xx xxxx nie.
5. Vir beleggers wat skik is daar ooreengekom dat die regsdokumente en administrasie rondom ’n skikking xxxx Xxxxxx & Vennote Prokureurs hanteer xxx word en Nic Xxxxxxxx xxx die nodige ondersteunende registrasie dokumentasie verskaf. Xxxxxxxxx xxx insgelyk hul bewyse en identifikasie moet verskaf.
6. Daar is verder ooreengekom dat die skikkingsaanbiedinge met individuele beleggers xxx oopbly slegs tot en met 30 September 2016 ten einde beleggers genoeg tyd te gun om die vermelde voorstel deeglik te oorweeg of met ’n kundige te bespreek.
7. Die nodige aansoek vir voornemende beleggers wat in ’n skikking belang xxxx xxx xxx ook eersdaags op versoek aan u gekommunikeer word op ons webwerf xxx.xxxxxxxx.xx.xx om te voltooi.
Ons wil ek dit net duidelik stel dat die skikking voorstel nie deur die onderhandelingspan georkestreer is nie of noodwendig deur ons aanbeveel of ondersteun word nie, maar dat dit Xxx Xxxxxxxx xx voorstel is en ons dit gevolglik aan beleggers moet voorhou vir oorweging. Elke individue se eie persoonlike behoeftes en omstandighede xxx bepaal of die aanbod aanvaarbaar xxx xxxx.
Ons standpunt was duidelik dat die mandaat van beleggers 100% terugbetaling van kapitaal is of xxx so na as moontlik daar aan wat Nic Georgiou geensins wou oorweeg nie.
Verder het ons ook van dag een af vermeld dat ons bereid is om na Nic Xxxxxxxx xx luister en met hom in debat te tree oor ’n moontlike skikking van die klas aksie en dit is wat ons die afgelope tyd gedoen het.
Ons het ook deurentyd aan beleggers gekommunikeer dat wat ook al uit ons gesprekvoering realiseer na die beleggers xxxxxx xxx word om self daaroor te besluit.
Prokureur Xxxxxx Xxxxxx het beleggers egter verseker dat die klas aksie steeds 100% xxx voortgaan vir klas aksie lede wat nie in NG se 50% voorstel belangstel nie.
NEEM KENNIS DAT DIT GELD VIR AL DIE SINDIKASIES - 15 TOT 22.
Ons is terdeë bewus dat u seker net so ontevrede en moontlik teleurgesteld is as die onderhandelingspan, maar is dit Xxx Xxxxxxxx as ondertekenaar van enige skikkings tjek se goeie reg om te besluit wat hy as haalbaar, xxxxxx en regverdig beskou alhoewel ons beslis nie dieselfde mening huldig nie.
Die xxxx xx moontlik verder te onderhandel is steeds oop en tyd xxx xxxx.