REGISTRASIE 202
REGISTRASIE 202
Begin datum: HER-REGISTRASIE 202
HIGHLAND KLEINGOED KLEUTERSKOOL
Ek doen hiermee aansoek vir die toelating van my kind by Highland Kleingoed Kleuterskool.
Indien ouers geskei is moet albei ouers teken en 'n afskrif van die egskeidingsbevel aanheg wat aandui wie toesig oor die kind het en wie verantwoordelik is vir die betaling van alle skoolfooie. Beide ouers/voogde
xxx xxxxxxxxxxx en afsonderlik aanspreeklik gehou word vir enige agterstallige rekeninge, wat insluit indien die rekenpligtige party xxxx xx xxxxxx op bladsy 2 hiervan agterstallig is met die betaling daarvan.
Besonderhede van kind | |||
Van | Geslag | ||
Voorname | Halfdag/Voldag | ||
Noemnaam | Bywonings/week | ||
Geboortedatum | Kerkverband | ||
ID / Paspoort nr. | Huistaal | ||
Huisadres | Posadres | ||
Mediese Besonderhede: | |||
Allergieë of ander | Huisdokter | ||
belangrike mediese | Huisdokter tel nr. | ||
inligting | Mediesefonds | ||
Chroniese medikasie: | Lid nr. | ||
Hooflid |
In geval van nood kontak eerste : Vader/Ouer 1 Xxxxxx/Ouer 2
Indien nie beskikbaar nie kontak die volgende persone (N.B moet in Pretoria woonagtig wees.)
Verwantskap | Verwantskap | ||
Van | Van | ||
Voorname | Voorname | ||
Noemnaam | Noemnaam | ||
ID / Paspoort nr. | ID / Paspoort nr. | ||
Tel nr. | Tel nr. | ||
Sel nr. | Sel nr. |
Persone wie kind skooltoe neem en/of kom afhaal:
Vader / Ouer 1 | Xxxxxx / Ouer 2 | ||
Van | Van | ||
Voorname | Voorname | ||
Noemnaam | Noemnaam | ||
ID / Paspoort nr. | ID / Paspoort nr. | ||
Tel nr. | Tel nr. | ||
Sel nr. | Sel nr. | ||
Xxxxx | Xxxxx | ||
Verwantskap | Verwantskap | ||
Van | Van | ||
Voorname | Voorname | ||
Noemnaam | Noemnaam | ||
ID / Paspoort nr. | ID / Paspoort nr. | ||
Tel nr. | Tel nr. | ||
Sel nr. | Sel nr. |
Hiermee bevestig ek/ons dat ek/ons die nodige toestemming van bogenoemde persone om hulle inligting aan Highland Kleingoed te verskaf ontvang het.
Besonderhede van Ouers/Voogde/Rekenpligtiges
Vader/ Voog | Xxxxxx / Xxxx | Rekenpligtige indien verskil van Xxxxx/Xxxxxx | |
Van | |||
Voorname | |||
Noemnaam | |||
Titel | |||
ID / Paspoort nr. | |||
Huisadres | |||
Posadres | |||
Tel : Huis nr. | |||
Werk nr. | |||
Sel nr. | |||
Faks nr. | |||
E-pos adres | |||
Werkgewer | |||
Beroep |
Vul besonderhede van beide ouers / voogde in. Indien rekening deur 'n ander party betaal word vul ook die laaste kolom in. Hierdie persoon moet ook die kontrak onderteken.
1. Onderneming deur ouer/ voog/ rekenpligtige
1.1 Fooie maandeliks vooruit betaalbaar. Jaarlikse aanpassing vanaf 1 Maart.
1.2 Hiermee onderneem ek om skoolfooie stiptelik te betaal voor of nie later as die vyfde xxx xxx xxxx maand nie.
1.3 'n Boete van R250 per kind per maand xxx op laat betalings gehef word.
1.4 Indien skoolfooie agterstallig is xxx ek as rekenpligtige verantwoordelik gehou word vir alle regskoste en verstaan ek dat verdere stappe teen my geneem mag word
1.5 Desember en Januarie moet ten volle betaal word ongeag van die aantal dae wat u kind die skool bywoon.
1.6 XX Xxxx kortings tov kind/ers wie nie die skool bywoon vir xxxxx rede ookal nie.
1.7 Geen korting vir kinders wie nie verskafde skoolmaaltye eet nie.
2. Kennisgewing |
2.1 Ek onderneem om een kalendermaand skriftelike kennis xx xxx wanneer my kind/ers Highland |
Kleingoed Kleuterskool verlaat. |
2.2 Kennisgewing moet nie later as die laaste dag van vorige maand geskied nie. |
2.3 November word nie as 'n kennismaand aanvaar nie. |
2.4 Highland Kleingoed Kleuterskool behou die reg voor om vir ouers en hul kind/ers een maand skriftelike |
kennis xx xxx. Xxxx dissiplinebeleid van Highland Kleingoed. |
3. Vrywaring: |
3.1 Ek die ondergetekende xxxxxxx as ouer / voog van bogenoemde kind toestemming dat hy/sy aan |
al die aktiwiteite van die skool behalwe die volgende: mag deelneem. |
3.2 Ek/ons aanvaar dat redelike voorsorg getref xxx word vir die veiligheid en welstand van |
my/ons kind en ek/ons aanvaar verantwoordelikheid vir die betaling van medieserekeninge |
en/of hospitaalrekeninge ingeval van 'n mediese toestand en/of 'n besering. |
3.3 Ek/ons verklaar dat in 'n geval van 'n mediese toestand en/of beserings (nootlottig of andersins) |
van my/ons kind wat mag voorkom tydens die vervoer of beoefening van die skoolaktiwiteite, |
ek/ons nie die eienaar, skoolhoof en personeel van die skool daarvoor aanspreeklik xxx xxx nie. |
3.4 Ek/ons dra my/ons magte as ouer/voog aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger oor |
indien mediese behandeling/chirurgiese ingreep vir die kind nodig mag wees. |
3.5 Sover ek weet is hy/sy fisies in staat om aan alle aktiwiteite xxxx xx neem en verkeer hy/sy in goeie |
gesondheid. |
3.6 Xx xxx toestemming dat indien daar 'n noodgeval is, die skool my kind na 'n mediese fasiliteit |
mag vervoer. |
3.7 Xx xxx hiermee toestemming dat fotos van my kind gepubliseer word op webtuiste, Face Book of advertensie - |
materiaal van Highland Kleingoed: |
3.8 Ek as ondergetekende ouer/voog erken dat indien my kind/ers deelneem aan of vervoer word vir |
buitemuurse aktiwiteite, ek nie Highland Kleingoed aanspreeklik kan hou vir enige beserings of skade nie. |
4. Neem kennis van die volgende: |
4.1 Ons is 'n Christengebaseerde skool. Ons diskrimineer nie teen ander gelowe nie. Geen kind xxx van enige |
Xxxxxxxx gebaseerde aktiwiteite verskoon word nie. |
4.2 Die skool xxx gesluit wees op Hemelvaart wat nie 'n publieke vakansiedag is nie. |
4.3 Indien 'n publieke vakansiedag op 'n Dinsdag of 'n Donderdag val xxx die skool die Maandag of Vrydag |
gesluit wees. |
4.4 Ek / ons as ouer / voog neem kennis van die dissiplinebeleid van Highland Kleingoed. |
4.5 Ek / ons neem kennis van die riglyne van Highland Kleingoed. |
4.6 Rapporte word 2 x per jaar elektronies uitgestuur indien fooie op datum is. |
4.7 Ek neem kennis dat daar "livestreaming" geskied maar slegs die bestuur het toegang daarmee. |
4.8 Maak asb seker al u kind se besittings is duidelik gemerk. |
5. Beskerming van persoonlike inligting: |
5.1 Volgens die POPI (Protection of Personal Information) wet wat in xxxxxxx getree het |
word die volgende van ons vereis: |
5.2 Ons mag nie ouers en kinders se nommers, eposadresse of enige persoonlike inligting uitgee nie. |
5.3 Wetlik word ons verbied om beeldmateriaal aan ouers terug xx xxxxx. |
6. Ondertekening van dokument |
6.1 Ek / ons bevestig hiermee my / ons bevoegheid om hierdie vrywarings, toestemmings en |
inligtingsdokument te onderteken. | |
Geteken te op hierdie dag van 20 | |
Naam en van | Handtekening |
Vader / Ouer 1 / Voog | Vader / Ouer 1 / Voog |
Xxxxxx / Ouer 2 / Voog | Xxxxxx / Ouer 2 / Voog |
Rekenpligtige | Rekenpligtige |
Slegs vir kantoor gebruik: | |
Datum registrasie betaal: | Bedrag: |
Kwitansie nr. | Begin datum: |
Ander: | Datum skool verlaat: |
Afskrif van ID / Paspoort dokument van vader / ouer 1 / voog | |
Afskrif van ID / Paspoort dokument xxx xxxxxx / ouer 2 / voog | |
Afskrif van ID / Paspoort dokument van rekenpligtige | |
Skool adres: Xxxxxxxxxx 00, Xxxxxxx, Xxxxxxxx |