NASKOOL 2018
HER-REGISTRASIE
TERME EN VOORWAARDES VIR
NASKOOL 2018
Jonge Einstein Akademie is ‘n Christelike Afrikaanse Kleuterskool en Naskool en bedien die volgende laerskole: Magalieskruin, Wonderboom en Xxxxxxxxx Xxxx
SKOOLTYE:
12h30 – 17h45
06h00 – 17h45 vakansies
Geen toegang tot die perseel word xxxxxxx aan enige person/persone voor 6h00 soggens nie. Dit xxx die ouer se verantwoordelikheid om toesig xx xxx oor jou kind tot 6h00 soggens wanneer die personeel op die perseel is. Ons kan ongelukkig geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige kind(ers) wat te vroeg by die skool afgelaai word en / of te laat afgehaal word nie.
Let asseblief daarop dat kinders op die laatste 17h45 afgehaal moet word. Indien u versuim om u kind voor 17h45 te kom afhaal, of vroegtydig alternatiewe reëlings getref het nie, sal ons genoodsaak wees om ‘n boete van R50-00 per 15 minute op te lê, wat aan die einde van die maand teen u rekening gehef xxx word. In geval van nood, kontak asseblief die skool op 012-567 1940 om die nodige reëlings te tref.
VAKANSIES EN PUBLIEKE VAKANSIEDAE:
Die naskool xxx tydens vakansies oop wees behalwe op die volgende dae:
Die vier dae voor/na die Paasnaweek, publieke vakansiedae, naweke en Desember vakansie.
2018 Belangrike datums vir die kleuterskool:
Kleuterskool open | 8 Januarie | Menseregtedag | 21 Maart |
Kleuterskool gesluit | 29 Maart | Paasnaweek | 30 Maart tot 2 April |
Vryheidsdag | 27 April | Kleuterskool gesluit | 30 April |
Werkersdag | 1 Mei | Jeugdag | 16 Junie |
Nasionale vrouedag | 9 Xxxxxxxx | Xxxxxxxxxxxx gesluit | 10 Augustus |
Erfenisdag | 24 September | Kleuterskool sluit(12:00) | 14 Desember |
2018 Skoolkalender:
Kwartaal | Alle Provinsies | ||
Open | Sluit | Aantal weke | |
Eerste | 17 Januarie | 28 Maart | 11 |
Tweede | 10 April | 22 Junie | 11 |
Derde | 17 Xxxxx | 28 September | 11 |
Vierde | 09 Oktober | 12 Desember | 10 |
Xxxx xxx ‘n vakansieprogram gedurende die skoolvakansies wees vir die naskool.
SKOOLFONDS:
5 dae per week
‘n Registrasiefooi van R450 is betaalbaar met inskrywing jaarliks. Vakansie-dagfooi vir besoekers: R150
Oor 12 maande
Die naskoolfooi is R1 350 per maand oor 12 maande ongeag siekte en vakansiedae. Die bedrag sluit die vakansies in, dus word daar nie ekstra gevra vir vakansies nie. Daar word ‘n ekstra buitemuursefooi verhaal vir die kinders wat na hul buitemuurs vervoer moet word en terug,
* Skole se buitemuurs:
⮚ R120 per maand per aktiwiteit.
⮚ As die kind na 2 skoolaktiwiteite vervoer moet word, is dit dus R240 ekstra.
* Enige buitemuurs wat by ander fasiliteite aangebied word as die kind se skool, in ‘n radius van 3,5 kilometer om die kleuterskool (buite ons normale skoolroetes):
⮚ R150 per maand per aktiwiteit.
⮚ Sou daar ‘n eenmalige rit xxxx, xxx ons dit per rit uitwerk.
* Enige buitemuurs wat by ander fasiliteite aangebied word as die kind se skool, buite ‘n radius van 3,5 kilometer om kleuterskool (buite ons normale skoolroetes):
⮚ R180 per maand per aktiwiteit.
⮚ Sou daar ‘n eenmalige rit xxxx, xxx ons dit per rit uitwerk.
Xxxx xxx ook ‘n addisionele fooi van R260 per maand gehef word as die leerling soggens by die skool afgelaai moet word.
Fooie is betaalbaar voor of op die 3de van elke maand en fooie is uitstaande tot ‘n bewys van betaling ontvang is. ‘n Boete xxx outomaties by die volgende maand se faktuur ingesluit word indien die fooie laat betaal word. Indien die skoolgeldrekening agterstallig is vir een maand en daar is geen reëlings getref ten opsigte van afbetaling nie, sal ons genoodsaak wees om u kind toegang tot die naskool xx xxxxx.
Die naskoolfooi sluit alle skryfbehoeftes, toerusting, ink vir drukker, kos en brandstofgeld om leerders by skool op te laai in.
BANKBESONDERHEDE:
Jonge Einstein Akademie
Eerste Nasionale Bank Tjekrekening Takkode: 250655
Rekeningnommer: 62302172226 Verwysing: Kind se naam en van
NA SKOOL:
• Ons xxx die leerders daagliks op ‘n spesifieke plek by sy/haar skool oplaai, binne die spesifieke skool se hekke. Geen kind verlaat die skoolgrond sonder die persoon wat hulle gaan afhaal nie.
• Xxxxx xxx middagete ontvang en na hulle onderskeie buitemuurse verpligtinge vervoer word, solank dit nie verder as 3 kilometer vanaf die naskool is nie. Aangesien ons ‘n xxxxx leerders moet vervoer en verskeie aktiwiteite op verskillende plekke, dieselfde tyd begin, moet u ons ‘n grasietyd van 5 minute gee in beide rigtings. Ons eerste prioriteit is om almal by die naskool te kry, dus is dit onmoontlik om voor 14:00 u kind op ‘n ander plek af te laai. Xxxx asseblief die buitemuurs daarom.
• Die leerders xxx tot 16:00 gehelp word met huiswerk, want daarna het die personeel ander verpligtinge. Dit xxx nogsteeds u as ouer se verantwoordelikheid om u kind se huiswerk te kontrolleer en toe xx xxxx dat dit voltooi is, veral as u weet hy/sy het tot laat buitemuurseverpligtinge gehad.
• Ons xxx vir die leerders help om inligting te kry as hulle ‘n taak moet doen of prente moet soek, maar u moet hulle help om die taak te beplan en/of te doen.
• Ek wil asb ‘n ernstige beroep doen op u as ouers om nie vir die kinders Cadii-skooltasse te koop nie. Ons grootste probleem daarmee is egter by die vervoer van die kinders. Ons het beperkte spasie in die bussies vir al die tasse. Ons kan nie twee Cadii’s opmekaar sit nie, maar wel twee gewone tasse. Van hulle Cadii’s is so swaar gelaai dat ons sukkel om die tas in die xxxxxx xx kry. As daar water of koeldrank in die tas uitloop is daar groot skade aan xxxxx.
• Geen selfone word toegelaat om aangeskakel xx xxxx tydens huiswerk tyd nie. Indien u met u kind wil praat is u welkom xx xxx/xxxx op die skool se nommer xx xxxxxx, naamlik 012 567 1940. Indien ons wel ‘n foon aan xxx xxx dit gekonfiskeer word, veilig gebêre word en u as ouer kan dit terugkry teen ‘n boete van R50. Ons wil enige ongeruimdhede verhoed asook leerders wat eerder sosiale media wil gebruik, as huiswerk wil doen.
• Elke naskoolleerder moet ‘n huiswerkboek hê waarin die personeel daagliks kan teken en kontrolleer of die huiswerk gedoen is – ook die senior naskool. Dit is die graad 4 tot 7 leerders se verantwoordelikheid om hulle huiswerk in die huiswerkboek in te skryf. As daar niks staan nie weet die personeel nie wat hulle moet doen of mee help nie.
• Daar is aktiwiteite waarmee die naskool hulle mag besig hou indien hulle huiswerk volledig klaar is. Indien die leerder gevang word dat daar huiswerk is wat nie klaar is of glad nie gedoen nie, sal daardie leerder verbied word om op Vrydag aan aktiwiteite xxxx xx neem en sy/haar ouers xxx verwittig word. Die aktiwiteite sluit in tafeltennis, sokkertafel, DVD’s en op Vrydagmiddae in die xxxxx xxxx. Die leerders moet verantwoordelikheid neem vir hul dade en besef daar is gevolge as hy/sy verkeerd handel. Daar xxx xxxxxx kontrole wees oor alle aktiwiteite, sodat almal ‘n beurt kry.
Indien die leerder nie saam met ons die middag gaan ry nie, hetsy die leerder xxxx is, buitemuurs het of by ‘n maatjie gaan speel het, is dit u as ouer se verantwoordelikheid om die naskool xx xxxxxx en te verwittig, sodat ons nie die maatjie gaan soek nie. Ons het ‘n lywige skedule en kan nie onnodige tyd mors nie. Ons maak vroeg al kos, so laat weet ons asseblief so vroeg as moontlik xx xxxxxx xx xxxxx.
Ons gaan vir onnodige ry na aktiwiteite/skole boetes hef as die kind nie daar is nie of die ouers niks laat weet het nie.
VERLAAT VAN DIE SKOOL:
Indien u kind die naskool sou verlaat, word een kalendermaand skriftelike kennisgewing verlang.
Indien u vir November wil xxxxxx xxx, is Desember se gelde wel betaalbaar, aangesien die personeel betaalde verlof het en xxxx al die ander uitgawes dieselfde xxx. November is dus nie ‘n kennisgee maand nie. Die laaste kennis maand is dus begin Oktober (voor 7de) en geen xxxxxx xxx aanvaar word daarna nie. U is verantwoordelik vir 12 maande se naskoolgeld.
PARKERING, AFLAAI EN OPLAAI:
• Parkering is beskikbaar in Dominikastraat xx xxxx van die naskool. Xxxx asseblief nie op die bure se gras of inritte parkeer nie. Dit is makliker en veiliger om gedurende spitstye van die mini-xxxxxx by Xxxxxx- en Xxxxx Pretoriusstrate gebruik te xxxx, xxxxx indien daar regs of in ‘n oostelike rigting vanuit Dominikastraat in Braam Pretoruis gedraai moet word.
• Dit is die ouer se verantwoordelikheid om toe xx xxxx dat die kind nie sonder toesig buite die skool rondbeweeg wanneer hy/sy op- of afgelaai word nie. Xxxx asseblief ten alle tye dat u die hek toemaak, dit mag nooit oopgelaat word nie. Geen toegang tot die naskool mag aan vreemde mense deur u gegee word nie.
• Om opeenhoping van verkeer te voorkom, hou die op- en aflaai proses so kort as moontlik. Wees asseblief baie versigtig as u agteruit ry op die draai in Dominikastraat, want party xxxxx xx baie vinnig om die draai. Ouers konsidereer asseblief mekaar en wees xxxxxxxx.
AFSPRAKE:
Ouers is baie welkom om ‘n afspraak met die skoolhoof xx xxxx om enige kwessies rakende u kind te bespreek. U kind is ongelooflik belangrik vir ons, daarom is dit van uiterste belang dat ons hom/haar openlik met mekaar moet kan bespreek. Verkorte inligting xxxx dat die kind nie goed geslaap het die vorige nag nie of siekerig was of selfs ‘n troeteldier wat dood is, is baie belangrik vir ons, alhoewel daar vir intense beprekings afsprake gemaak moet word.
KLERE EN SPEELGOED:
Xxxx dat jou kind se klere gemerk is. Om konflik xx xxxxx, word geen speelgoed van die huis af toegelaat by die skool nie, slegs tydens vakansies. Speelgoed, tablette en fone op eie risiko by naskool.
ETES EN VERSNAPPERINGS:
Middagete xxx aan die naskool verskaf word. Om konflik xx xxxxx, word geen kind toegelaat om kospakkie en lekkers skooltoe te bring nie. Geen kougom word toegelaat nie. Ouers asseblief geen lekkergoed of “chips” voor skool in die vakansietye nie. Suiker maak die kinders baie aktief en dit skep vir ons en die skool baie probleme.
KOMMUNIKASIE
Met ons moderne tegnologie word daar ‘n “WhatsApp” groepie gestig vir die junior en senior fase kinders. Hierdie groepie word slegs gebruik om inligting aan die ouers deur xx xxx en so u ingelig xx xxx. As u kind nie die dag gehaal moet word by die skool nie of reëlings verander, laat weet op die groepie aangesien al die personeel betrokke xxx die boodskap ontvang. Ons versoek egter dat die groepie slegs ‘n kommunikasie kanaal xxx en ons die privaat gesprekke en grappies tot die minimum beperk. Let asb daarop dat die groepie nie voor 06:00 in die oggend en na 20:00 in die aand gebruik moet word nie. Ons moet mekaar se privaatheid asseblief respekteer.
Xxxx ook asseblief u kind se huiswerkboek na om xx xxxx of die juffrou nie vir u ‘n boodskap daarin geskryf het nie.
PERSONEEL
Alle personeel is opgelei. Ons skooltjie is xxxx van SA Child Care se assosiasie en hulle verskaf ook opknappingkursusse wat die personeel van tyd tot tyd bywoon. Ons is ook lede van SEESA wat opleiding gee in noodhulp, brandbestreiding, vigs en ander kursusse.
Ek hoop en vertrou dat ons as naskool en u as ouer, saam vir u kind net die beste kan bied.
Xxxxxxx Xxxxx
HOOF
PARAFEER
MEDISYNE- EN GESONDHEIDSBELEID NASKOOL 2018
Dit is belangrik dat ons kinders en personeel se gesondheid beskerm word. Spesiale aandag moet aan ‘n xxxx kind gegee word en is onregverdig om te verwag die personeel moet na so ‘n kind kyk. Siek kinders moet asb tuis gehou word waar hulle versorg / verpleeg kan word en so die herstelproses vinniger laat plaasvind. Ouers ons besef dat julle verlof beperk is en xxx ons xxxxx slegs xxxxxx xx jul kind te kom haal as die personeel bekommerd is en voel die ouer moet bewus wees van hul kind se toestand.
RIGLYNE VIR NIE-BYWONING
Sou die kind die volgende toon:
• Diarree (meer as 2 ingewandbewegings oor die bestek van ‘n paar uur) en Rotavirus
• Mangelontsteking
• Xxxxxx(braking) meer as een keer deur die verloop van 24 uur
• Veluitslag wat gepaard gaan met xxxxx, behalwe as geskrewe toestemming gegee is deur ‘n dokter dat die kind skool mag bywoon
• Conjunctivis (‘pink eyes’) met ‘n xxxxx uitslag tot en met 24 uur na behandeling begin is en geen uitslag teenwoordig is nie.
• Kopluise – tot en met 24 ure na behandeling toegedien is.
• Lopende neus – xxx xxxx afskeiding en/of aanhoudende hoes
• Enige aansteeklike kindersiektes xxxx Waterpokkies, Masels, Pampoentjies tot die dokter geskrewe toestemming gee dat die kind die skool mag bywoon
• ‘n Xxxxx van 38 ̊C met ander tekens xxxx slaperigheid, huilerigheid, hoes, versnelde
asemhaling en toe bors.
• Hand-mond-en-voetsiekte (Coxsacki Virus)
• Varkgriep
Indien u kind ‘n aansteeklike siekte gehad het kan die personeel aandring op ‘n doktersbrief om te bevestig dat die kleinding gereed is om naskool toe te kom.
• Indien personeel ‘n aansteeklike siekte vermoed, moet die kind onmiddellik in afsondering geplaas word en die ouers moet in xxxxxx xxxxxx word.
• Sou ‘n kind xxxx word by die naskool, xxx hy geïssoleer word en onder volwasse toesig gehou word. Die ouers xxx gekontak word om die kind te kom afhaal.
• Die personeel xxx in geval van nood die nodige noodhulp toepas. Ouers xxx onmiddellik in xxxxxx xxxxxx word. Indien mediese aandag nodig is, xxx die ambulans ontbied word wat die kind xxx stabiliseer en na die naaste hospitaal xxx neem. Xxxx moontlike poging xxx gemaak word om die kind se huisdokter xx xxxxxx. Personeel en assistente het ‘n basiese noodhulp-opleiding ontvang. Alle beserings word in die Beserings-en ongevalleregister aangeteken.
• ‘n Naam en telefoonlys met noodnommers is beskikbaar.
MEDISYNE
Volgens die landswette mag geen medikasie by ‘n werk of skool toegedien word nie as gevolg van dwelmrisiko, maar ons kom die ouers tegemoet. Ons xxx net medikasie gee as dit opgeskryf is in die medisyneboek van die naskool.
‘n Kind wat op antibiotika was, moet reeds 48 uur daarop wees, voordat hy/sy mag terugkom naskool toe.
• Alle medisyne wat skool toe gebring word, moet oorhandig word aan die personeel en onder geen omstandighede in die kind se tas gelaat word nie.
• Medisyne moet in ‘n medisynekas buite die bereik van kinders gestoor word.
• Ouers moet asseblief daagliks medisyne in die medisyneregister inskryf onder die volgende opskrifte: naam van kind, naam van medisye, dosis, voorgeskrewe tyd en handtekening. Die personeellid moet die register teken wanneer medisyne toegedien word.
• Slegs medisyne wat voorgeskryf is deur ‘n mediese xxxxxx xxx toegedien word deur personeel, dit wil sê medisyne met ‘n apteek plakker op, wat aandui dat dit vir die spesifieke kind voorgekryf is met ‘n onlangse datum.
• Geen disprin af aspirine xxx xxxx die personeel aan die kinders vir xxxxx of pyn toegedien word nie. Slegs een dosis Panado- of Calpolstroop xxx gegee word.
• In geval van nood, mag die skool met toestemming van die ouer een dosis Panado-of Calpolstroop aan die kind toedien. Dit moet gevolglik in die medisyneregister aangeteken word en deur die ouer geteken word wanneer die kind afgehaal word.
• Alle antibiotika moet in die yskas gestoor word, duidelik gemerk met die kind se naam op.
• Dit is die ouer se verantwoordelikheid om die medikasie uit die houer/yskas te neem
• om huistoe te vat
• Wanneer ‘n kind by die naskool xxxx word (xxxxx, diarree, naarheid) word die ouers onmiddellik in xxxxxx xxxxxx en versoek om die kind te kom haal. As die ouer versoek dat medikasie toegedien moet word tot hy/sy by naskool arriveer, moet dit per WhatsApp of SMS gedoen word.
• Geen medikase xxx op ‘n gereelde basis aan kinders toegedien word nie, behalwe in die geval van chroniese siekte, xxxx xxxx.
VIGS-BELEID
Dit stem ooreen met die algemene vigs-beleid van Suid-Afrika en behels die volgende:
• Xxxxxxx xxx geleer word om nie aan bloed of wonde van enige maat xx xxxx nie, maar ‘n personeellid te roep om hulp.
• Rubberhandskoene moet deur die personeellid of xxxxxxx xxxxx word om ‘n pasiënt wat seergekry het te versorg en help.
• Elke personeellid en kleuter het die reg op menswaardige behandeling en privaatheid.
KOPLUISE
Kopluise kom gewoonlik voor met die wisseling van seisoene. Enige persoon kan kopluise kry. Indien dit gelos word en nie behandel word nie, kan dit ‘n epidemie veroorsaak. Kopluise het geensins met higiëne te doen nie, inteendeel hulle verkies skoon hare. Hulle kan nie spring nie en word slegs oorgedra met fisieke kontak
• Ons kyk een maal per week die kinders xx xxxx xxxx vir kopluise. Indien daar moontlike besmetting is, word die ouer geskakel vanuit die kantoor en die kleuter moet so gou moontlik huistoe gaan om oordrag te voorkom.
• Dit is die ouer se verantwoordelikheid om die medikasie te koop en toe te dien.
• Slegs as daar geen teken is van nete (oud of nuut) op die kind se kop nie, mag hy/sy terugkom skool toe.
• Behandeling: Was die kleinding xx xxxx met spesiale shampoo wat by enige apteek te koop aangebied word. Kam alle nete en kopluise uit met ‘n spesiale staalkammetjie. Was die beddegoed, handdoeke, pette en hang in son of tuimeldroog aangesien addisionele xxxxx die xxxxx xxxxxxxx.
HIGIËNE
• Dit is vir ons baie belangrik dat daar ‘n roetine gevolg word waar higiëne nie net aan die kinders geleer word nie, maar waar dit regdeur die skooltjie toegepas word.
• Antibakteriese handewasseep, water, handdoekrol en -papiertjies, tissues, toiletpapier, wipes en handsaniteerder word deur die skooltjie voorsien.
• ‘n Veilige ontsmettingsmiddel vir kinders (Enviroshield) word weekliks in al die klasse en kombuis gespuit. Ons gebruik ook Bioway Multi wat ‘n xxxxx produk is en veilig vir kinders vir die beheer van insekte en miere.
ALGEMEEN
• Beperk jou kind se suikerinname en bou so sy/haar immuunstelsel op.
• Water drink word baie aangemoedig deur die loop van die dag.
PARAFEER
HER-REGISTRASIEVORM – NASKOOLSENTRUM 2018 |
ALGEMENE INLIGTING EN KONTRAK |
“The personal information hereby provided by the Parents/Guardian will be used and processed as is necessary to carry out actions and functions for the conclusion or performance of the agreement entered into between the parties. The confines of the agreement will not be overstepped and the documentation collected and/or personal information given will not be used for any other purpose other than that of the performance of the agreement unless otherwise required by Law or prior authorisation is obtained.” |
Kind se besonderhede: |
Van: |
Naam: |
Geboortedatum: |
Ouderdom: |
ID Nommer: |
Posisie in familie: |
Laerskool: |
Pa se besonderhede: |
Van: |
Doopnaam: |
Noemnaam: |
ID Nommer: |
Woonadres: (Xxxxxxxxx citandi et executandi / “Physical address where all notices and processes of court will delivered and served”): |
Posadres: |
Huis telefoon: Werk telefoon: |
Selfoon: Faks: |
E-pos adres: |
Beroep: |
Werkgewer: |
Werkgewer se adres: |
Ma se besonderhede: |
Van: |
Doopnaam: |
Noemnaam: |
ID Nommer: |
Huis telefoon: Werk telefoon: |
Selfoon: Faks: |
E-pos adres: |
Woonadres: (Xxxxxxxxx citandi et executandi / “Physical address where all notices and processes of court will delivered and served”): |
Posadres: |
Beroep: |
Werkgewer: |
Werkgewer se adres: |
Algemeen: |
Persoon verantwoordelik vir vereffening van skool- en ander gelde: Xx Xx Beide ouers |
Geloofserkenning: |
Ouers se huwelikstatus: |
Noodnommers van vriende en familie: Naam: Xxx.xx: Verwantskap: Naam: Xxx.xx: Verwantskap: Naam: Xxx.xx: Verwantskap: |
Dui aan vanaf watter tyd u kind die naskool xxx bywoon: Naskool tyd (12h30 - 17h45) ; U kind se tyd van bywoning |
Metode van betaling: (Ons verkies EFT vir veiligheid van kinders) EFT Kontant |
Is u oor enigiets van u kind besorg wat onder ons aandag gebring moet word? |
Buitemuurse aktiwiteite waaraan u kind deelneem: AKTIWITEIT: DAG: TYD: |
MEDIESE INLIGTING: |
Kind se besonderhede: |
Van: |
Naam: |
Geboortedatum: |
Dokter se besonderhede: |
Dokter se naam: |
Spreekkamer telefoon: |
Mediese fonds inligting: |
Naam van Mediese fonds: |
Nommer: |
Mediese konidsie: |
Meld mediese kondisies en/of chroniese kondisies (Epilepsie, asma, ens) aan: |
Allergieë (medisyne, insekbyte, voedsel, ens.) Stuur asseblief alle nodige medikasie. |
Ek, , ouer xxx xxx toestemming / gee nie toestemming, aan die skool om ‘n xxxxx xxxxxx of paramedikus te gebruik in geval van nood. Handtekening: |
Ek/ons, die ondergetekende rekeningpligtige/s (ouer/voog) aanvaar hiermee onvoorwaardelik die toelatingsbeleid en voorwaardes van Jonge Xxxxxxxx Akademie en gee toestemming dat daar kredietnavraag gedoen kan word by ITC Kredietburo.
Ek/ons verklaar hiermee dat die inligting weergegee in hierdie vorm korrek en betroubaar is. Ek/ons het al die terme en voorwaardes vir 2018 gelees, verstaan dit en aanvaar dit.
Ek/ons verstaan dat die registrasiefooi vir 2018 betaalbaar is vir alle kinders ingeskryf by Xxxxx Xxxxxxxx Akademie se naskool vir 2018. Die fooi moet so gou as moontlik betaal word en nie later as die einde van Desember 2017 nie. Ek/ons aanvaar dat ek die registrasiefooi verbeur indien ek die skooltjie verlaat, al is dit binne die eerste maand of twee, of as die kind nie opdaag nie.
Ek/ons verstaan en aanvaar dat indien my/ons kind xxxx word en ‘n geruime tyd van die kleuterskool afwesig is, ek/ons nog steeds vir sy/haar plek by die skooltjie moet betaal.
Ek/ons aanspreeklik xxx xxxx vir die stiptelike betaling van skoolgelde, wat aan die skool vooruit betaalbaar is vir 12 (twaalf) maande en van tyd tot tyd deur die bestuur hersien kan word en dat ek/ons onderhewig is om 1 (een) kalendermaand, skriftelik kennis xx xxx voor die 7de van die betrokke maand anders is u verantwoordelik vir die volgende maand se betaling ook, indien my kind die skool verlaat. Indien daar versuim word om die nodige skoolgelde te betaal xxxx ooreengekom, is die betrokke maand xx xxxxx skoolgeld onmiddellik opeisbaar en betaalbaar. Op alle agterstallige betalings/paaiemente xxx xxxx rente gehef word teen 2% per maand. Sodanige nie-presterende ouer/xxxx xxx aanspreeklik wees vir alle invorderingskostes en fooie op 'n skaal xxxx tussen 'n prokureur-en-kliënt, spesifiek met betrekking tot kostes ten opsigte van opsporing asook xxxx voorsien in die Skuldvorderingswet van 1998 en enige ander fooie en kostes reeds aangegaan of wat in die toekoms aangegaan mag word.
Die rekeningpligtige (ouer/voog) van die kinders kies hiermee die xxxxx xxxx in hierdie registrasievorm vermeld as hul domicilium citandi et executandi ( Fisiese adres waar alle kennisgewings en dagvaardiging van die hof afgelewer word) vir alle doeleindes van moontlike kennisgewing wat aan sodanige rekenpligtige (ouer/voor) xxxxx moet word. Enige verandering daarvan moet so spoedig as moontlik deur die ouers skriftelik aan die skool oorhandig word.
Ek/ons verstaan dat laaste kennis maand is dus begin Oktober (voor 7de) en geen xxxxxx xxx aanvaar word na Oktobermaand nie. U is verantwoordelik vir 12 maande se skoolgeld.
PARAFEER
Jonge Einstein Akademie
erken en besef die behoefte dat ons die baba’s, peuters en kleuters se welstand en veiligheid moet verseker wat aan die verskeie aktiwiteite deelneem.
Ek, , die ouer(s) / voog(de) van:
(kind xx xxxxx name)……………………………………………………………………..
Xxx hiermee toestemming aan Xxxxx Xxxxxxxx Akademie om enige stilstaande of bewegende beelde wat as beeldmateriaal, foto’s of gedeeltes daarvan of luisterfoto’s vir die bogenoemde kinder, xxxxxx xxxx ‘n werknemer van Xxxxx Xxxxxxxx Akademie of namens Jonge Xxxxxxxx Akademie, vir enige van die ondergenoemde gebruike:
• Advertensies, bemarking, pamflette of enige ander gebruike xxxx byvoorbeeld vir opleiding, opvoedkundige publisietyd doeleindes.
• Op die Jonge Einstein Akademie se Facebook-blad en Webblad.
• In die kleuterskool se koerantjie
• Op die WhatsApp skoolgroepie van Jonge Einsten Akademie.
Die bogenoemde toestemming xxx van toepassing wees regdeur die wêreld en vir ‘n onbepaalde tydperk.
Teken………………………………………....Datum…………………………………
Teken………………………………………....Datum…………………………………
Adres: ………………………………………………………………………………
Poskode: ………………………………..
Die volgende dokumentasie moet die her-registrasievorm vergesel:
• Albei ouers se ID-dokumente,
• Bewys van adres (nie ouer as 3 maande)
• Afskrif van mediesefondskaart
• Afskrif van kind se geboortesertifikaat
• Immunniteitskaart van kind
Geteken te op hierdie dag van 20 .
Handtekening (Skoolhoof)
Handtekening (Pa) Handtekening (Ma)
BYLAAG 1
OOREENKOMS MET OUERS VIR 2018
Ek /ons, , ouer / voog van doen aansoek om ingeskryf te word by Jonge Xxxxxxxx Akademie. Ek het die voorafgaande termes en voorwaardes, asook die medisynebeleid van die skool gelees, dit verstaan en ek aanvaar dit sonder enige teenkanting. Ek xxx aan die volgende voldoen:
• Die voorwaardes, reëls en regulasies van die skool, wat ook mag verander met die nodige kennisgewing daarvan.
• Betaal die skoolgelde voor of op die 3de van elke maand en ek neem kennis dat daar ‘n boete is op laat betalings.
• Ek/ons skryf ons kind/kinders as volg in en moet die volgende fooi/fooie betaal:
Voldag: Xxxx/peuter/kleuter oor 12 maande ‘n bedrag van:
Aantal kinders: x R = R
Naskool: Oor 12 maande ‘n bedrag van:
Aantal kinders: x R = R
Vervoer per maand: Soggens/Middae = R
TOTALE BEDRAG VERSKULDIG PER MAAND: R
• Daar is ‘n boete van R50 per 15 minute, vir die laat afhaal, na 17:45, van u kinders, wat die einde van die maand teen u rekening gehef xxx word.
Parafeer
• Ek moet een kalendermaand (voor die 7de van die betrokke maand) skriftelik xxxxxx xxx indien ek die skool verlaat, en dat die begin van Oktober die laaste kennismaand is.
• Die persoon verantwoordelik vir betaling onderneem om alle prokureerskostes te betaal, sou enige regsstappe volg as gevolg van bogenoemde reëls wat nie nagekom word nie. Op alle agterstallige betalings/paaiemente xxx xxxx rente gehef word teen 2% per maand. Sodanige nie-presterende ouer/xxxx xxx aanspreeklik wees vir alle invorderingskostes en fooie op 'n skaal xxxx tussen 'n prokureur-en-kliënt, spesifiek met betrekking tot kostes ten opsigte van opsporing asook xxxx voorsien in die Skuldvorderingswet van 1998 en enige ander fooie en kostes reeds aangegaan of wat in die toekoms aangegaan mag word.
Parafeer
• Ek neem kennis dat in ‘n geval waar die ouer versuim om die skoolgelde te betaal, die skool die reg voorbehou om die kind toegang tot die skool xx xxxxx.
12
Geteken te op die dag van 20
HANDTEKENING VAN OUER/VOOG
ID NOMMER
BYLAAG 2
VRYWARINGSVORM VIR 2018
Ek,
ID Nommer
Pa/Ma van
STRAATADRES: VOORSTAD: POSKODE: _
Vrywaar hiermee Jonge Xxxxxxxx Akademie en sy eienaar(s), asook all verteenwoordigende werknemers van enige finansiële, geregtelike, of mediese eise voortspruitend uit enige besering en of dood xxx xxxxx aard opgedoen deur my kind ten tye van die skooldag en ten tye van in- of uitstappies xxxx xxxx die skool gereël behalwe in die geval van growwe nalatigheid en of opsetlike dade vanaf Jonge Einstein Akademie.
Geteken te op hierdie dag van 20 _.
Handtekening (Ouer)
BYLAAG 3
TOESTEMMING DEUR OUER VIR DIE AFHAAL VAN SY KIND DEUR
‘N DERDE PARTY IN 2018
Kind se naam: _
Ek, ouer van die bogenoemde kind, gee toestemming vir enige van die volgende persone om my kind te kom afhaal by die skool:
1. Verwantskap:
2. Verwantskap:
3. Verwantskap:
4. Verwantskap:
Ouer se handtekening:
Datum: Tel. (huis) Tel. (werk)
Hou ons asseblief op hoogte van enige veranderinge.