BETALING VAN SKOOLFONDS
BETALING VAN SKOOLFONDS
Hiermee erken en bevestig ons, ..................................................................................................................
die ouers/voogde van ...........................................................................dat ons wettiglik vir die betaling van skoolfonds aan Hoërskool Lichtenburg ten opsigte van skoolopvoeding tot voltooiing van die leerder se betrokke skooljaar verantwoordelik gehou xxx word.
WYSE VAN BETALING | ||||
Moet deur persoon verantwoordelik vir betaling van skoolfonds voltooi word | 1 | Maandeliks | ||
2 | Kwartaalliks | |||
3 | Eenmalig (maand) |
BETALINGSVOORWAARDES |
1. Indien u die maandelikse betalingsopsie kies, is die paaiemente vóór, of op die sewende xxx xxx xxxx maand betaalbaar. Die eerste paaiement is einde Januarie betaalbaar en die laaste paaiement word in November vereffen. |
2. Versuim om paaiemente volgens sperdatums te betaal, xxx aan Hoërskool Lichtenburg die reg xxxxxxx om onmiddellike betaling van die totale bedrag aan die skool af te dwing. Ouers xxx verantwoordelik gehou word vir die vereffening van alle regskostes, insluitend die invorderingskommissie wat daaruit mag voortspruit ten einde die betalingsverpligting af te dwing. |
3. Indien enige regsaksies uit hierdie ooreenkoms sou voortspruit, xxxxxxx ons hiermee toestemming tot regsbevoegdheid aan die Lichtenburg Landdroskantoor, ongeag die xxxx dat sulke stappe wel buite die regsgebied kan geskied. |
4. Ons/Ek verstaan dat die skool die reg het om alle inligting met betrekking tot die aansoek te verifieer. Indien enige vals inligting verskaf is, behou die skool hom die reg voor om ‘n kriminele xxxx van bedrog teen enige van die party betrokke by hierdie aansoek, te lê. |
5. Die volgende fisiese adres(se) word as domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes in sake ontvangserkenning van skuld en enige regsdokumentasie in terme daarvan gekies. ................................................................................................................... ................................................................................................................... ................................................................................................................... ................................................................................................................... |
GETEKEN TE: ..............................................OP DIE .........................DAG VAN ......................20 ... |
HANDTEKENING VAN VADER/XXXXXX/XXXX ............................................................................... |