AANSOEK OM KOSHUISTOELATING VIR 2024
AANSOEK OM KOSHUISTOELATING VIR 2024
Xxxxxxxxxx aangegaan deur
Middelburg Hoërskool (hierna “Skool”) verteenwoordig deur
XXXXX XXXXX (Voorsitter)
in sy hoedanigheid as Voorsitter van die Beheerliggaan, en behoorlik daartoe gemagtig, EN
(hierna “Ouer”) as Wettige ouer/voog
Van en Name: (hierna “Leerder”).
(Volle voorname en xxx xxxx op geboortesertifikaat)
vir toelating van die Leerder tot die koshuis. Die Ouer bevestig en onderneem:
1. dat die Ouer en Leerder xxxxx xxx onderwerp aan die koshuisreëls xxxx vasgestel en vervat in Bylae F, en ander reëlings wat deur die Senior Huishoof asook Huisvader/xxxxxx getref word in belang van goeie orde en dissipline;
2. dat die Ouer sal toesien dat die leerder die koshuisreëls xxx eerbiedig;
Ouer/voog: Leerder:
3. om te aanvaar dat ernstige oortredings of gedragsprobleme van die leerder mag lei tot verbeuring of weiering van akkommodasie in die koshuis;
4. om die losiesgelde - wat jaarliks deur die Beheerliggaam vasgestel word - kwartaalliks vooruit te betaal op die eerste skooldag van xxxx xxxxxxxx;
TARIEWE VIR DIE JAAR: 1ste Kwartaal R10 000.00
2de Kwartaal R10 000.00
3de Kwartaal R10 000.00
4de Kwartaal R5 000.00
5. dat die Ouer aanvaar dat indien losiesgelde nie betaal is xxxx hierbo ooreengekom nie, die leerder akkommodasie in die koshuis geweier mag word;
6. om 1 (EEN) kwartaal vooruit skriftelik kennis xx xxx aan die Senior Huishoof voordat die Ouer die leerder permanent uit die koshuis neem, ten einde in aanmerking te kom vir enige terugbetaling xxxx per Bylae E;
7. dat die Ouer verantwoordelik xxx vir die betaling van die volle bedrag losiesgeld vir die kwartaal indien hy/sy nie vooraf xxxxxx xxx nie;
8. om by versuim van betaling, ook moratore rente op die uitstaande bedrag gehef vanaf datum van ondertekening hiervan, te betaal indien so versoek;
9. dat die beheerliggaam geregtig is om regstappe te neem vir die invordering van enige agterstallige gelde, en dat prokureur- en eie kliënt skaal koste asook invorderingskommissie van die Ouer verhaal mag word;
10. dat die Ouer die woonadres, xxxx vervat in Bylae B as domicillium citandi et executandi kies, en hiermee toestem tot die aflewering van alle kennisgewings en prosesstukke by hierdie adres;
11. om alle skade veroorsaak deur die leerder aan koshuiseiendom en/of koshuisinwoners se eiendom te vergoed/ herstel;
Ouer/voog: Leerder:
12. om die bedrag van R1 000-00 ten opsigte van breekskade aan die begin van elke jaar te betaal (hierdie bedrag is kwartaalliks oordraagbaar, en terugbetaalbaar aan die einde van elke jaar indien daar geen skade was nie. Die bedrag kan ook oorgedra word na die volgende jaar);
13. dat die Ouer bewus is daarvan dat die koshuis gedurende skoolvakansies en naweke gesluit is en dat hy/sy daarvoor verantwoordelik is om die leerder op eie koste na en van die koshuis te vervoer;
14. dat geen ongemagtige persone sonder die Ouer se skriftelike toestemming die leerder uit die koshuis mag neem nie;
15. dat, alhoewel alle redelike maatreëls deur die koshuisowerheid getref word ten opsigte van veiligheid, die Ouer nie die koshuisowerheid aanspreeklik xxx xxx indien die leerder sonder die nodige toestemming die koshuis sou verlaat, of beseer word nie;
16. dat die Ouer geen beswaar het as die leerder ‘n redelike aandeel het aan die buitemuurse aktiwiteit van die skool nie. Inteendeel, dit word aangemoedig en moet ook so deur die Ouer aangemoedig word;
17. dat die Ouer toestemming gee aan die onderwyser(es) aan diens, om in geval van siekte en/of besering xxxx volg op te tree:
a. Die Ouer onmiddellik in xxxxxx xx stel, of
b. Indien die Ouer nie bereikbaar is nie, die kontakpersoon in xxxxxx xx stel, of
c. Indien die kontakpersoon nie beskikbaar is nie, die nodige stappe te neem om mediese versorging te reël, insluitend skriftelike toestemmimg vir narkose;
18. om die skool en koshuisowerheid te vrywaar van enige mediese eise en skadevergoeding;
19. om verantwoordelik xx xxxx vir die betalings van mediese rekeninge t.o.v. behandeling en medisyne;
20. dat die Ouer toestemming gee aan die Ontvanger van Inkomste om sy/haar adres aan die skool te verskaf indien hy/sy nie opgespoor kan word nie;
21. dat die inligting xxxx vervat in Bylae B korrek is en dat die Ouer verplig is xx xxxxx 7 (SEWE) dae na enige verandering, die skool en koshuis van sy/haar nuwe woon- en posadres in xxxxxx xx stel.
Ouer/voog: Leerder:
VOLTOOI ASSEBLIEF VOLLEDIG |
Die Ouer en Skool erken dat ondertekening van hierdie aansoekvorm deur beide partye geag word as aanvaarding van alle voorwaardes hierin vervat en dat ‘n geldige en bindende ooreenkoms tussen die partye tot stand kom en dat dit die enigste volledige ooreenkoms xxx xxxx. Geen ander ooreenkoms is derhalwe bindend nie, tensy dit op skrif gestel en deur beide die Skool en Ouer onderteken is. |
Geteken te op hierdie dag van 20 .
HANDTEKENING VAN OUER HANDTEKENING VAN SKOOL
NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF As Getuies:
GETUIE 1 GETUIE 2
NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF |
Ouer/voog: Leerder:
BYLAAG A: BESONDERHEDE VAN LEERDER | |||
Voltooi asseblief volledig NB! ‘n Gesertifiseerde afskrif van die leerder se geboortesertifikaat of identiteitsdokument/-kaart moet hierdie aansoek vergesel) | |||
Leerder se van | |||
Leerder xx xxxxx name | |||
Noemnaam | |||
Geboortedatum | |||
Manlik / Vroulik | |||
Huidige graad | |||
ID nommer | |||
Selfoonnommer van leerder | |||
Huidige / Vorige skool | |||
Posisie van hierdie leerder in xxxxx (bv. 1 van 3) | |||
Huistaal & Tweede huistaal (indien van toepassing) | |||
Indien een of beide ouers oorlede is, dui aan met ‘n kruisie waar van toepassing | Vader | Xxxxxx | Albei |
Xxx aan of die leerder enige van die volgende voorskoolse opleiding ondergaan het | Dept Kleuterskool | Graad R / 0 | Privaat Kleuterskool |
Indien u kind enige van die volgende probleme ervaar wat geïdentifiseer is, dui aan met ‘n kruisie in die toepaslilke blokkie hieronder | |||
Outisties | Aandaggebreksindroom | Gedragsprobleme | Swaksiende |
Epilepsie | Gehoorprobleem | Leerprobleem | Leesprobleem |
Rekenprobleem | Fisiese gestremdheid | Diabetes | Ander |
Spesifiseer enige ander gebreke, siektes of kwale |
BYLAAG B (1): BESONDERHEDE VAN OUER 1 | |||||||||
Verwantskap met die leerling (merk met ‘n X) | |||||||||
Vader | Xxxxxx | Stiefvader | Stiefmoeder | Oupa | Ouma | Xxx | Xxxxxx | Pleegouer | Ander (spesifiseer) |
Titel, voorletters en xxx | |||||||||
Xxxxx voorname | |||||||||
ID-nommer | |||||||||
Woonadres | Posadres | ||||||||
Kerkverband | |||||||||
Huwelikstatus | Getroud | Geskei | Wewenaar | ||||||
Beroep | |||||||||
Naam van werkgewer | |||||||||
Werkgewer se straatadres | Werkgewer se posadres | ||||||||
Telefoonnommers – Werk | Huis | ||||||||
Selfoonnommer | E-pos adres | ||||||||
Huisdokter se naam en van | |||||||||
Huisdokter se praktyks naam | |||||||||
Huisdokter se telefoonnommer | |||||||||
Mediesefonds en nommer | |||||||||
Mediesefonds telefoonnommers |
BYLAAG B (2): BESONDERHEDE VAN OUER 2 | |||||||||
Verwantskap met die leerling (merk met ‘n X) | |||||||||
Vader | Xxxxxx | Stiefvader | Stiefmoeder | Oupa | Ouma | Xxx | Xxxxxx | Pleegouer | Ander (spesifiseer) |
Titel, voorletters en xxx | |||||||||
Xxxxx voorname | |||||||||
ID-nommer | |||||||||
Woonadres | Posadres | ||||||||
Kerkverband | |||||||||
Huwelikstatus | Getroud | Geskei | Weduwee | ||||||
Beroep | |||||||||
Naam van werkgewer | |||||||||
Werkgewer se straatadres | Werkgewer se posadres | ||||||||
Telefoonnommers – Werk | Huis | ||||||||
Selfoonnommer | |||||||||
Huisdokter se naam en van | |||||||||
Huisdokter se praktyksnaam | |||||||||
Huisdokter se telefoonnommer | |||||||||
Mediesefonds en nommer | |||||||||
Mediesefonds telefoonnommers |
Ouer/voog: Leerder:
Rede(s) waarom u kind koshuisakkommodasie verlang | |||||||||
BYLAAG C: BESONDERHEDE XXX XXXXXXX WAT VERANTWOORDELIK IS VIR DIE BETALING VAN HIERDIE LEERDER SE KOSHUISGELDE | |||||||||
Verwantskap met die leerling (merk met ‘n X) | |||||||||
Vader | Xxxxxx | Stiefvader | Stiefmoeder | Oupa | Ouma | Xxx | Xxxxxx | Pleegouer | Ander (spesifiseer) |
Titel, voorletters en xxx | |||||||||
Xxxxx voorname | |||||||||
ID-nommer | |||||||||
Woonadres | Posadres | ||||||||
Beroep | |||||||||
Naam van werkgewer | |||||||||
Werkgewer se straatadres | Werkgewer se posadres | ||||||||
Telefoonnommers – Werk | Huis | ||||||||
Selfoonnommer | E-posadres |
BYLAAG D: KONTAKPERSOON INDIEN OUERS NIE BESKIKBAAR IS NIE | |
Titel, voorletters en van | |
Woonadres | |
Telefoonnommers – Werk | Huis |
Selfoonnommer | E-posadres |
Ons verklaar dat die besonderhede en inligting verstrek in Bylae A, B, C en D na die beste van ons kennis waar en juis is. |
Geteken te op hierdie dag van 20 .
HANDTEKENING VAN OUER 1 HANDTEKENING VAN OUER 2
NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF |
BYLAAG E: KENNISGEWING VAN VERLATING VAN KOSHUIS |
Xxxxxxx xxx xx, die ouer/voog van (leerder), tans in Graad en tans woonagtig in koshuis , kennis dat my kind (xxxx hierbo genoem) vanaf nie xxxxxx in die koshuis woonagtig xxx xxxx nie. Geteken te op hierdie dag van 20 .
HANDTEKENING VAN OUER/VOOG HANDTEKENING VAN OUER/VOOG
NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF |
Ouer/voog: Leerder:
BYLAAG F: HUISHOUDELIKE REëLS EN GEDRAGSKODE VIR MHS KOSHUISINWONERS |
ALGEMEEN 1. Denne en Excelda koshuise, bied elk onderskeidelik huisvesting aan 110 dogters en seuns. Die koshuise is geskep vir leerders wat nie daagliks vanuit hulle ouerhuise kan skoolgaan nie. 2. Die gedragskode is saamgestel en word geïmplimenteer omdat dit ‘n noodsaaklike hulpmiddel is ter bereiking van die opvoedkundige doelstellings van hierdie koshuis- gemeenskap. 3. Orde, dissipline en respek vir en van elke individu, vorm die grondslag vir ‘n suksesvolle en ‘n gelukkige koshuisgemeenskap met ‘n huislike atmosfeer. 4. Die reëls wat in elke ouerhuis behoort te geld, is ook in ons koshuise van krag. Daarom is ‘n dissiplinệre kode saamgestel en word daar van die koshuisganger verwag om dit te gehoorsaam. 5. Algemene Christelike beginsels dien as grondslag vir die gedragskode (Volle geloofs- vryheid word egter aan elke individu gewaarborg). 6. Hierdie gedragskode erken die volgende: Die Grondwet van SA, die Skolewet en Witskrifte, asook die gedragskode van die personeel. DOELSTELLINGS 1. Om aan elke leerder die volle geleentheid xx xxxx vir optimale verwerkliking van vermoëns en talente op alle opvoedkundige terreine waarop die koshuis hom mag bevind. 2. Om aan elke leerder die geleentheid xx xxxx xx xxx/xxxx maksimaal voor xx xxxxx vir die volwasse lewe sodat hy/sy ‘n betekenisvolle rol kan vervul. 3. Om aan elke leerder sekuriteit en geborgenheid xx xxxx in die koshuisgemeenskap as ‘n unieke individu met sy/haar besondere behoeftes en eienskappe. 4. Om die leerder die beginsel xx xxxx van: “omgee vir mekaar” en om mekaar xx xxxxxxx op die xxxx xx dra in ‘n gees van samewerking en ondersteuning. Ouer/voog: Leerder: |
5. Om aan elke leerder ‘n veilige en stabiele omgewing daar te stel waar fisiese beserings sover menslik moontlik beperk word.
6. Om as koshuis en ouers in vennootskap die beste aan die leerder xx xxxx xxxx effektiewe kommunikasie.
VOOGSTELSEL
Om bogenoemde doelstellings te kan bereik, is ‘n gedesentraliseerde voogstelsel noodsaaklik en bestaan uit die volgende fasette:
• Hoof
• Senior Huishoof (Meneer Xxxx Xxxxxx)
• Huisvader/xxxxxx (Xxxxxx Xxxxx Xxxxxxxx / Juffrou Xxxxx Xxxxxxx)
• Toesighoudende personeel/gangvoogde in koshuis
• Voogonderwyser(es)
• Buitemuurse aktiwiteite – Afrigters (Nie-doserend)
• Buitemuurse aktiwiteite – Onderwyser(es)
• Verteenwoordigende Koshuisraad (VKR)
• Ouers
Ouer/voog: Leerder:
DAAGLIKSE ROETINE (DENNE & EXCELDA) | |
TYE XXX XXXXXX AGV SPORT- OF KULTUURAKTIWITEITE | MAANDAE TOT VRYDAE |
Opstaan | 5:50 |
Xxxxx inspeksie | 6:20 |
Ontbyt | 6:45 |
Uit koshuis vir skool | Almal teen 7:10 uit die koshuise |
Middagete | 14:00 |
Rustyd / studietyd | 14:15 – 15:00 |
Aandete | 17:00 |
Koshuis sluit | 18:00 |
Studie 1 (Denne) | 18:30 – 19:30 |
Studie 1 (Excelda) | 19:00 – 20:00 |
Studie 2 (Denne) | 20:00 – 21:00 |
Studie 2 (Excelda) | 20:15 – 21:00 |
Ligte uit (juniors) | 21:30 |
Ligte uit (seniors) | 22:00 |
Laatstudie | Tot en met 23:00 (xxxx gereël met onderwyser(es) |
Stiltetyd | Voor slapenstyd |
STUDIE 1. Slegs leerders wat toestemming het van die Huisvader/xxxxxx, mag in hulle kamers studeer. Akademiese prestasie is en xxx die riglyn vir hierdie vergunning. Indien leerders nie xxxx xxxx met hulle studies, of nie xx xxxxx vorder nie, sal leerders na die studiesaal verskuif word. Hierdie leerders moet hom/haar dus eers weer bewys om sodoende weer in sy/haar xxxxx xx mag studeer. 2. Wanneer die eerste studieklok lui, moet almal na die studiesaal (of xxxxx) beweeg. Wanneer die tweede klok lui, moet leerders reeds sit en begin werk. 3. Xxxx leerder mag rondloop gedurende studietyd nie. 4. Gedurende studietyd moet almal besig wees met skoolwerk. Geen briefies of boodskappe word rondgestuur nie. Geen tydskrifte word gelees nie. Oortredings in studietyd xxx in ‘n baie ernstige lig beskou word. Ouer/voog: Leerder: |
5. Geen selfone word in die studiesaal toegelaat nie.
6. Geen telefoonoproepe mag tydens studietyd gemaak of ontvang word nie.
7. Leerders moet behoorlik geklee wees.
8. Na studie moet alle tafels opgeruim word.
9. Geen TV mag gedurende studie– of stiltetye gekyk word nie.
EETSAAL
1. Nadat die eteklok gelui het, moet alle koshuisgangers dadelik na die eetsaal beweeg en by hulle tafels aantree.
2. In die eetsaal xxxxx ordelikheid en geen geselsery word toegelaat voordat die seën gevra is nie.
3. Tafelhoofde moet:
a. toesien dat goeie gedrag, orde en kalmte xxxxx aan tafel;
b. onmiddellik rapporteer as ‘n leerder afwesig is vir ete;
c. swak tafelmaniere van ‘n leerder rapporteer aan die onderwyser aan diens;
d. toesien dat alle eetgerei ingehandig word en nie xxxxx toe geneem word nie.
4. Leerders mag op ‘n beskaafde en gesellige xxxxxx met tafelmaats kommunikeer.
5. Geen eetgerei mag uit die eetsaal geneem word nie.
6. NIEMAND MAG SONDER TOESTEMMING VAN ‘N ETE AF WEGBLY NIE.
7. Niemand mag laat wees sonder toestemming of ‘n grondige verskoning nie.
8. Na ete moet leerders die tafels afdek en opruim.
9. Kosgangers mag eers die eetsaal verlaat nadat gedank en toestemming gegee is.
10. Xxxx leerder word in die kombuis toegelaat nie, tensy vergesel van ‘n onderwyser of xxxxxxx.
Ouer/voog: Leerder:
SLAAPKAMERS EN XXXXX
1. Slaapkamers moet te alle tye netjies gehou word.
2. Ten einde ‘n “huislike” atmosfeer te skep, mag kosgangers hulle eie gordyne en beddegoed gebruik.
3. Hangkaste en laaie moet te alle tye netjies wees. Kasinspeksie xxx gereeld gedoen word.
4. Xxxx xxxxx moet elke oggend gevee en afgestof word. Alle vullis moet in die vullisblik gegooi word.
5. Kosgangers moet self xxxx dat die vloere en mure in die kamers skoon en gewas is.
6. Beddens moet elke oggend behoorlik opgemaak word.
7. Beddens mag nie teen mekaar geskuif word nie en leerders mag nie saam op een bed slaap nie.
8. Leerders mag hulle eie radio, ketel, yskas en rekenaar in die kamer hou, maar dit slegs BUITE studietye gebruik. Enige radio of rekenaar wat die algemene rus versteur, xxx gekonfiskeer word.
9. GEEN verwarmers en elektriese komberse mag in die kamers gebruik word nie.
10. Alle komberse wat nie gebruik word nie, moet onverwyld by die koshuishoof ingehandig word indien dit die koshuis se eiendom is.
11. Koshuisgangers mag slegs met toestemming van die Huisvader/xxxxxx xxx xxxxx verwissel.
12. Die name van kamerbewoners moet op die deur aangebring word.
13. Xxxxxxx moet saans toegetrek word en kamerdeure moet toe wees as leerders verklee.
14. Gordyne mag nie geknoop of bo-oor die gordynkap gehaak word nie.
15. Geen persoon van die teenoorgestelde geslag word in die kamers of xxxxx toegelaat nie.
16. Daar mag nie deur die venster met persone buite die koshuis gekuier word nie.
17. Geen kerse mag in die kamers gebruik word nie.
18. Kamerligte moet afgeskakel word wanneer die xxxxx verlaat word.
Ouer/voog: Leerder:
19. Mure moet skoon gehou word. GEEN prente, skilderye of muurbehangsels mag op die mure aangebring word nie.
20. Prente mag wel op die binnekant van kasdeure geplak word. Die prente mag egter nie onwelvoeglik of onsmaakvol wees nie. Slegs “prestik” mag gebruik word en geen kleeflint (selotape) of gom nie. GEEN prente mag op die buitekant xxx xxxxx geplak word nie.
21. Slegs enkel groot prente xxx toegelaat word en nie ‘n verskeidenheid kleintjies nie.
22. Elke koshuisganger moet ‘n slot hệ xx xxxxx te sluit. Nommerslotte is aan te beveel of ‘n duplikaatsleutel moet by die Huisvader/xxxxxx ingehandig word.
23. Geen klere mag in die xxxxx opgehang word of gelos word nie. Alle kledingstukke en items wat xxxxxx in die koshuis, xxx op beslag gelê word.
BADKAMERS
1. Wasbakke en baddens moet skoon en netjies agtergelaat word. Was die bad behoorlik sodat die volgende persoon xxx xxx omgee om dit te gebruik nie.
2. Badkamers en toilette moet altyd onberispelik gelaat word. Dit xxx ‘n groot waarheid dat jy die badkamer moet laat xxxx wat jy dit graag xxx xxx xxxx.
3. Geen gekrap xxx op xxxx of deure geduld word nie.
4. Moenie water mors nie, xxxxx xxx warm water nie. Xxxx dat alle xxxxx altyd deeglik toe is.
5. Ligte moet afgeskakel word nadat badtyd verby is.
6. Geen gespelery xxx in die badkamer toegelaat word nie. Geen radio mag in badkamers of xxxxx gespeel word nie.
7. Geen vreemde voorwerpe of sanitêre items mag in die toilette afgespoel word nie. Meisies moet die asblikke wat voorsien word, gebruik vir die weggooi van enige sanitêre items.
8. Geen vreemde voorwerpe mag in die storte of baddens se uitlaatdrein afgespoel word nie.
9. Geen stortkoppe of -gordyne mag van die stort afgehaal en/of verwyder word nie.
10. Geen kledingstukke mag in die badkamers opgehang of gelos word nie.
11. Geen eetgerye of kos mag in die badkamers gelos word nie.
Ouer/voog: Leerder:
12. Enige items wat in die badkamers gelos word, xxx op beslag gelê word.
13. Enige gebreke wat waargeneem word, moet onmiddelik by die Huisvader/xxxxxx gerapporteer word.
SIEKEKAMER
1. Die Huisvader/xxxxxx xxx bepaal wanneer dit nodig is om ‘n koshuisganger na die siekekamer oor xx xxxxx.
2. Die personeellid aan diens behandel xxxx koshuisgangers net na ete in die siekekamer. Hy/xx xxx ernstige gevalle van siekte of beserings aan die Huisvader/xxxxxx rapporteer.
3. Xxxx leerders se ouers xxx ontbied word sodat hulle tuis verpleeg kan word.
4. Slegs die Huisvader/xxxxxx xxx die ouers in xxxxxx xxxx as die leerder xxxx is. Koshuisgangers mag nie self hulle ouers bel, of iemand anders vra om hulle ouers te bel nie.
5. Geen koshuisganger mag gedurende skoolure vanaf die skool na die koshuis gaan as gevolg van siekte, sonder die toestemming van die Huisvader/xxxxxx nie.
6. Ernstige gevalle xxx xxxx die Huisvader/xxxxxx of onderwyser(es) aan diens na die xxxxx xx xxxxxx vervoer word.
7. Kostes i.v.m siekte xxx van die koshuisganger se ouers verhaal word en die ouers xxx verantwoordelik vir die betaling van rekeninge vir mediese behandeling en medisyne.
8. Pasiënte mag in die siekekamer besoek word en slegs op die volgende tye: 16:00 – 17:00 en weer na aandete tot voor studietyd. Nie meer as 2 besoekers per pasiënt word op een slag toegelaat nie. Die duur van besoektyd moet beperk word en geen luidrugtigheid xxx xxxxxx word nie.
9. Indien die siekekamer leeg is, mag geen koshuisganger daar kom nie.
SPORT EN ONTSPANNING
1. Koshuisgangers MOET aan ten minste een georganiseerde sportsoort of kultuuraktiwiteit, wat deur die skool aangebied word, deelneem.
Ouer/voog: Leerder:
2. Alle koshuisgangers verlaat die koshuis na middagstudie xx xxxx te neem aan sport- of kultuuroefening of om in die tuin te ontspan. Die koshuis mag eers weer om 17:00 betree word.
3. Wanneer sport- of kultuurbyeenkomste oor ‘n naweek plaasvind, mag koshuisgangers die naweek inbly tot na afloop van die Saterdag se sport of kultuur. Leerders moet egter ‘n skrywe van hul betrokke afrigter hê wat hul deelname die Saterdag bevestig en moet hierdie skrywe voor/op die Vrydag voor die byeenkoms, ingehandig word by die Huisvader/xxxxxx.
NETHEID EN KLEREDRAG
1. Tydens ontbyt en middagete moet koshuisgangers in volledige skooldrag geklee wees.
2. Tydens aandete moet koshuisgangers gemaklik maar behoorlik geklee wees. Almal moet skoene/plakkies aanhệ. Geen leerder met kaalvoete xxx gedurende etes in die eetsaal toegelaat word nie.
3. Met dorpsverlof moet koshuisgangers in skooldrag geklee xxxx xxxxx ‘n vergunning toegestaan is deur die Huisvader/xxxxxx.
4. Behalwe as anders aangekondig, word skooldrag na alle funksies en sportbyeenkomste xxxxx.
5. Sondae en tydens kerkbesoek moet koshuisgangers behoorlik geklee wees.
6. Die leen van klere word ten sterkste afgekeur.
7. Alle kledingstukke moet duidelik gemerk word.
8. Geen wasgoed mag aan vensters of vensterbanke gehang word nie.
9. Leerders kan hulle eie wasgoed was, stryk en versorg. Daar is wasmasjiene en strykgeriewe in die koshuis beskikbaar.
KERKBESOEK
1. Koshuisgangers word aangemoedig om elke Woensdag die Jeug by xx xxxx vanaf 18:00 – 21:00 en xxx leerders per bus aangery word na die lokaal waar Jeug gehou word.
Ouer/voog: Leerder:
NAWEEKVERLOF
1. ‘n Ouerhuis en xxxxx xxx onderskeidelik die belangrikste plek en anker in enige kind xx xxxx en omdat ons koshuise slegs “weekshuise” is, MOET alle leerders ELKE Vrydag huistoe gaan, tensy hy/sy sport- of kultuurverpligtinge het. In sulke gevalle moet leerders na die sportbyeenkoms huistoe gaan.
2. Leerders wat nie na sportbyeenkomste huis toe gaan nie, se ouers moet skriftelik aansoek doen by die Senior Huishoof (nie Huisvader/xxxxxx) nie. Hierdie toestemming moet reeds op ‘n Woensdag verkry word en aan die Huisvader/xxxxxx oorhandig word.
3. Die leerders wat toestemming verkry het, moet reeds op ‘n Woensdagmiddag aandui vir watter etes hy/sy teenwoordig gaan wees.
4. Die koshuis is op “toe naweke” gesluit en leerders wat nie huis toe gaan nie, se ouers moet alternatiewe reëlings tref met familie en/of vriende om die leerders te kom haal. In uitsonderlike gevalle kan spesiale vergunning op meriete deur die Senior Huishoof (nie Huisvader/xxxxxx nie) toegestaan word, MAAR ‘n heffingsfooi is xxx vooruit betaalbaar by die skoolkantoor. Die heffingsfooi is xxxx per dagtarief en onderhewig aan verandering en moet reeds Donderdagoggend betaal word.
5. Op sportnaweke en gedurende eksamens xxx ‘n heffingsfooi ook vooruit betaalbaar wees by die skoolkantoor. Die heffingsfooi is xxxx per dagtarief en onderhewig aan verandering en moet ook reeds Woensdagoggend betaal word.
6. Elke koshuisganger moet PERSOONLIK deur hulle ouers/voogde of gemagtige persoon in die teenwoordigheid van die diensdoenende onderwyser(es), uitgeteken word.
7. Koshuisgangers, behalwe busleerlinge, wat op Sondae nie voor 18:00 terug is nie, moet Maandae voor skool terug wees.
8. Ouers/voogde wat die koshuisganger nie persoonlik kan uitteken nie, moet skriftelik aan die Huisvader/xxxxxx opdrag gee wie die leerder mag uitteken.
9. Koshuisgangers wat per bus/huurmotor huis toe gaan, moet die nodige magtiging aan die Huisvader/xxxxxx inhandig wat toestemming aan xxxxx xxxxxxx om die koshuisganger in en uit te teken.
Ouer/voog: Leerder:
10. Indien ‘n koshuisganger na vriende of familie gaan, moet skriftelike, sms of WhatsApp magtiging deur die ouer/voog by die Huisvader/xxxxxx verkry word. Die telefoonnommers van ALBEI partye moet asseblief verskaf word. Hierdie toestemming moet reeds op Donderdae gereël word.
11. Koshuisgangers word op die volgende tye uitgeteken:
• Vrydae - Direk na skool tot en met 17:00;
• Saterdae - Enige tyd.
12. Indien ‘n koshuisganger nie ná ‘n naweek terugkeer nie, moet die Huisvader/xxxxxx onmiddellik in xxxxxx xxxxxx word.
VAKANSIE
1. Alle koshuisgangers xx xxxxx word die middag voor die skool sluit, reeds gepak.
2. Kamers moet elke vakansie ontruim word, tensy die Huisvader/xxxxxx xxxxxx xxxx.
3. Normale uittekenreëls geld ook by die einde van ‘n kwartaal.
4. Leerders moet ná ‘n vakansie eers by die Huisvader/xxxxxx of onderwyser(es) aan diens bewys xxxxx dat sy/haar losiesgeld betaal is, voordat hy/sy tot die koshuis toegelaat xxx word.
5. Leerders moet aan die begin van ‘n kwartaal vanaf 14:00 op die dag voor die skole heropen, terug wees by die koshuis of anders eers die volgende oggend voor skool.
DAAGLIKSE VERLOF
1. Koshuisgangers mag Woensdae middae vanaf 14:00 tot 17:00 dorp toe gaan om inkopies te doen.
2. Geen koshuisganger mag in die dorp ronddrentel nie. INDIEN HIERDIE VERGUNNING MISBRUIK WORD, XXX DIT TERUGGETREK WORD.
3. Koshuisgangers xxx slegs in die middae toegelaat word om naaste familie in die hospitaal te besoek. Hiervoor is skriftelike bewys nodig.
Ouer/voog: Leerder:
4. Spesiale verlof vir mediese doeleindes, wat gestaaf word deur ‘n afspraakkaartjie, xxx direk na ete deur die onderwyser(es) aan diens gegee word.
5. Verkieslik moet geen doktersafsprake in studietyd gemaak word nie.
6. Koshuisgangers mag slegs met besonderse geleenthede op ander weeksdae middagverlof ontvang en dit moet vooraf met die Huisvader/xxxxxx gereël word.
7. Kosgangers xxx xxx toegelaat word om weeksaande uit te slaap nie.
KOSHUISTERREIN
1. | Grense | |
Denne- Noordgrens | muur tot by teerpad voor koshuis | |
Wesgrens | Netbalbaan | |
Oosgrens | Draadheining langs Coetzeestraat | |
Suidgrens | Xxxxxxx agter musiekkamers en muur van Hoofwoning |
Excelda- Noordgrens G-blok
Wesgrens Draadheining langs Kerkstraat Oosgrens B-hokkieveld
Suidgrens Netbalbane
2. Niemand mag die koshuisterrein sonder toestemming verlaat nie. .
3. Geen koshuisganger mag ná skool op die skoolterrein wees nie, tensy hy/sy vergesel is van ‘n onderwyser(es), of in opdrag van ‘n onderwyser(es), of vir ekstra klasse xxxx gereël.
4. Alle pawiljoene is buite perke behalwe tydens sportoefening.
5. Xxxx leerder xxx gedurende skooltyd toegelaat word om die koshuis te besoek nie.
6. Die woonstelle en kamers van personeel en matrones is verbode gebied. Geen koshuisganger mag in die woonstelle of kamers gaan kuier nie.
Ouer/voog: Leerder:
7. Die netheid van die terrein is vir almal belangrik! Moenie:
a. die xxxxxx xxxxxxx of xxxxxx afpluk nie,
x. xxxxxx strooi of papiere en skille by vensters uitgooi nie,
c. tuinmeubels beskadig of verwyder nie.
8. Pas alle koshuiseiendom op asof dit jou eie is.
9. Alle eiendom wat gebreek of beskadig word, moet onmiddellik aan die personeellid aan diens gerapporteer word.
10. Alle eiendom wat deur koshuisgangers gebreek of beskadig word, xxx xxxx die betrokke persone vervang word.
11. Die koshuisdeure word net voor aandstudie gesluit.
SAKGELD, SELFONE EN JUWELIERSWARE
1. Geen verantwoordelikheid xxx xxxx die koshuispersoneel aanvaar word vir sakgeld of ander waardevolle artikels wat uit koshuisgangers se kamers wegraak nie.
2. Sakgeld kan vir veilige bewaring by die Huisvader/xxxxxx ingehandig word.
3. Selfone word toegelaat, maar geheel en al op eie risiko van die koshuisganger. Die personeel aanvaar geen verantwoordelikheid indien selfone wegraak nie.
4. Geen oproepe mag gedurende studie– of stiltetye of tydens etes gemaak of ontvang word nie.
BESOEKERS
1. Koshuisgangers mag op weeksaande besoekers ontvang, ná ete tot voor studietyd.
2. Besoekers mag slegs in die tuin of in die sitkamer van die koshuis ontvang word.
3. Geen koshuisganger mag in ‘n motor van ‘n besoeker klim nie.
4. Geen “gevryery” xxx xxxxxx word nie.
Ouer/voog: Leerder:
VERBODE MIDDELS/ITEMS
1. Die besit en gebruik van die volgende verbode items word VERBIED in die koshuis of op die terrein:
a. Sigarette;
b. Vape;
c. Drank en drankbottels/houers;
d. Dwelmmiddels;
e. Verdowingsmiddels;
f. Stimulante en verwante middels;
g. Pornografiese materiaal en/of seksuele items;
h. Gevaarlike voorwerpe/vuurwapens;
i. Satanistiese materiaal en/of items.
2. Indien ‘n koshuisganger met enige van bogenoemde items in besit en/of gebruik daarvan gevang word, xxx die leerder onderwerp word aan ‘n tugverhoor.
3. Indien die koshuisganger skuldig bevind word in sodanige tugverhoor, xxx die koshuisganger geskors word uit die koshuis, met onmiddelike effek.
4. Ouers/voogde gee met die ondertekening van hierdie aansoekvorm hul toestemming dat die koshuis, koshuiskamers, tasse en xxxxx van leerders gereeld onderworpe xxx xxxx aan die deursoek daarvan, hetsy deur die owerhede, Senior Huishoof, Huisvader/xxxxxx en met die hulp van die toesighoudende personeel en die VKR.
5. Ouers/voogde gee ook met die ondertekening van hierdie aansoekvorm hul toestemming dat koshuisgangers lukraak getoets mag word vir die gebruik van enige verbode middels.
NUWE LEERDERS
1. Geen vorm van ontgroening van watter aard ookal, xxx xxxxxx word nie.
2. Die program van inskakeling en oriëntering t.o.v. al die fasette van die koshuis en skool word in samewerking met die Huisvader/xxxxxx opgestel en uitgevoer.
Ouer/voog: Leerder:
DISSIPILINỀRE XXXXXXX
1. Hierdie xxxxxxx is ‘n verlengingstuk van die skool se dissiplinệre xxxxxxx en is in samewerking met die personeel en beheerliggaam opgestel.
2. Om aan te sluit by die skool se dissiplinệre xxxxxxx, maak die koshuis ook gebruik van ‘n debiet- en kredietpuntestelsel.
3. Aan die einde van elke kwartaal xxx xxxx koshuisganger ‘n “gedragsverslag” ontvang wat deur die ouers/voogde geteken moet word.
4. Elke geval xxx op meriete hanteer word.
5. Toepassing van tug xxx slegs geskied nadat skuld bo alle twyfel bewys is. Hulpgewing aan leerders word egter voorop gestel.
6. Tydelike en/of permanente uitsluiting uit die koshuis is dadelik van krag en geld vir alle fasette van koshuisaktiwiteite.
7. ‘n Leerder en ouer/voog moet altyd gewaarsku word t.o.v. die tugmaatreël wat xxx intree met die volgende oortreding.
8. Oortredings xxx in die “Strafboek” opgeteken word.
9. Die toepassing van die dissiplinệre xxxxxxx xxx xxxx die Huisvader/xxxxxx, hanteer word.
10. Met betrekking tot die toepassing van ernstige tugmaatreëls xxx die xxxxxxx xxxx die Senior Huishoof, Hoof en/of Beheerliggaam hanteer word.
11. Leerders met ‘n netto debietpunt, xxx xxx kwalifiseer om op die nominasielys vir die koshuisraadverkiesing te kom nie.
12. Die volgende oortredings word gelys met die aanbevole tugmaatreël:
LW: Met elke 50 debietpunte tot en met 150 debietepunte word ‘n leerder 1 middag (15:00
– 17:15) ingespan om take te verrig in belang van die koshuis.
Met 200 netto debietpunte word ‘n leerder vir 1 week uit die koshuis gesluit behalwe in Gevalle waar die tugmaatreël permanente uitsluiting voorskryf. Hertoelating xxx slegs oorweeg word nadat ‘n onderhoud met ouer/voog gevoer is. Hertoelating is egter nie van toepassing waar ‘n leerder skuldig bevind is aan die besit/gebruik van die verbode items xxxx hierbo vermeld nie.
Ouer/voog: Leerder:
13. Hier volg ‘n woordomskrywing van begrippe hieronder gemerk met ‘n asterisk (*) Dwelm xxxx bedoel in hierdie dokument is: (a) enige onwettige stof wat ‘n sielkundige of fisiologiese uitwerking het; (b) enige stof wat sodanige uitwerking het wat onwettig besit word; (c) enige stof of enige plant waaruit ‘n afhanklikheidsvormende stof vervaardig kan word; (d) enige afhanklikheidsvormende stof; (e) enige gevaarlike afhanlikheidsvormende stof; (f) enige ongewenste afhanklikheidsvormende stof wat verbode, beskryf en geklassifiseer as ‘n “Dwelm” xxxx vervat in Xxxx I, II en III van Bylae2 van die Wet op Dwelms en Dwelmsmokkelary 140 van 1992, xxxxx wet beskikbaar is by die kantoor ter insae. |
‘n Gevaarlike voorwerp xxxx bedoel in die dokument is: (a) enige springstof of ontplofbare toestel; (b) enige vuurwapen of gaswapen xxxx omskryf in die Wet op Gevaarlike Wapens 71 van 1968; (c) enige artikel, voorwerp of instrument wat gebruik kan word om ‘n persoon liggaamlike leed aan te doen of eiendom te beskadig, of om ‘n persoon tydelik te verlam of bewusteloos te laat; of (d) enige voorwerp wat die Minister by kennisgewing in die Staatskoerant vir die doeleindes van die Skolewet 84 van 1996, tot gevaarlike voorwerp verklaar; of (e) enige wapen, toestel of voorwerp wat in die Wet op Beheer van Xxxxxxxxxx en Ammunisie 60 van 2000 tot “wapen” of “gevaarlike voorwerp” verklaar word. Pornografie xxxx bedoel in die dokument is: (a) enige afbeelding, uitbeelding of reproduksie, wat op enige wyse geskep of vervaardig is, of enige beskrywing van enige persoon (of kind), gesimuleer of werklik, of van enige eksplisiete of seksuele aard wat daarop gemik is om erotiese gedagtes, Ouer/voog: Leerder: |
emosies of gedrag te stimuleer, insluitend enige sodanige afbeelding, uitbeelding of beskrywing van sodanige persoon –
(b) besig is met of wat deelneem aan enige handeling wat ‘n seksuele misdryf uitmaak xxxx omskryf in die Wet op Seksuele Misdrywe 23 van 1957 en die Wysigingswet op Seksuele Misdrywe 32 van 2007; of
(c) besig is met of wat deelneem aan handelinge wat seksueel suggestief of onbehoorlik is; of
(d) wat op onbehoorlike wyse die geslagsorgane van enige persoon of die naakte borste Van ‘n vroulike persoon ten toon stel; of
(d) wat die liggaam of dele van die liggaam van sodanige persoon beskryf of uitbeeld op so ‘n wyse of in omstandighede wat, in konteks gesien, die seksuele integriteit of waardigheid van sodanige persoon of enige xxxxx xxxxxxx skend of aantas, of wat moontlik gebruik kan word met die doel om die seksuele integriteit of waardigheid van sodanige persoon of enige xxxxx xxxxxxx xx xxxxx of aan te tas.
Seksuele wangedrag xxxx bedoel in die dokument is:
(a) enige penetrasie van die geslagsdele of anus van ‘n persoon, deur enige liggaamsdeel van ‘n xxxxx xxxxxxx of xxxx ‘n voorwerp, met of sonder toestemming van sodanige persoon; of
(b) enige kontak van die mond van ‘n persoon met die geslagsdele van ‘n xxxxx xxxxxxx, met of sonder toestemming van sodanige persoon; of
(c) betasting van die geslagsdele of anus, van ‘n persoon deur enige xxxxx xxxxxxx, met of sonder toestemming van sodanige persoon; of
(d) betasting van ‘n vroulike persoon se borste deur enige xxxxx xxxxxxx, met of sonder toestemming van sodanige vroulike persoon; of
(e) om in die openbaar onsedelike dade met ‘n ander te pleeg; of
(f) xx xxx/xxxx openlik en opsetlik en op onbehoorlike xxxx xx ontbloot of te vertoon op ‘n plek waar hy/xx xxxx publiek gesien word; of
(g) enige verbale of skriftelike, onwelvoeglike of onbehoorlike voorstelle van seksuele aard van een persoon teenoor ‘n xxxxx xxxxxxx; of
(h) enige ander handeling wat ‘n seksuele misdryf uitmaak xxxx omskryf in die Wysigingswet Seksuele Misdrywe 32 van 2007 en die Wet op seksuele Misdrywe 23 van 1957, xxxxx wet beskikbaar is by die kantoor ter insae.
14. Die krediete word hieronder gelys met die aanbevole punte:
LW: Kredietepunte word afsonderlik toegeken en kan ook debietpunte uitkanselleer.
Die Huisvader/xxxxxx het die prerogatief om 20 – 80 kredietpunte aan leerders toe te xxx xxx se optrede en handelinge ver bo die normale verwagtinge strek en wat daardeur die belange van die personeel, leerders, koshuis en skool vooropstel en beskerm.
DEBIETSTELSEL | |||
OORTREDING | ONDERHOUD MET OUER/VOOG | TUGMAATREëL | DEBIETE |
MINDER ERNSTIG (Na 4e oortreding word ouers gekontak) | |||
Xxxxx en xxxxx slordig | Nee | 10 | |
Rondloop tydens studie of ná ligte uit | Ja /Nee | Gebruik oordeel om ouer / voog xx xxxxxx na aanleiding van erns. | 20 |
Radio wat pla tydens studie | Nee | 10 | |
Raas tydens studie | Nee | 10 | |
Raas tydens rus en stiltetyd | Nee | 10 | |
Nie opdaag vir etes xxx | Xx/Nee | Finansiële implikasie en moontlik gesondheid | 20 |
Eetsaaloortredings tydens ete | Nee | 10 | |
Nie betyds terug ná dorpverlof | Nee | 20 | |
Breekware/eetgerei uit eetsaal verwyder | Nee | Finansiële implikasie | 50 |
Baklei/xxxxx (verbaal) | Nee | 20 | |
Uitdaging van gesag (Personeel) | Ja | 50 | |
Uitdaging van gesag (Leiers) | Nee | 50 | |
Verbode tye in koshuis teenwoordig | Nee | 20 | |
Betree verbode terreine buite grensgebied | Nee | 30 | |
Vuiltaal | Nee | 20 | |
Slordige voorkoms (hare/ongeskeer) | Nee | 20 | |
ERNSTIGE OORTREDINGS – onderworpe aan ‘n tugverhoor | |||
Drankgebruik / besit | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Diefstal | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Ontvangs/besit van gesteelde eiendom | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Besit van sleutels van ander koshuisgangers se xxxxxx | Xx | Permanent uit koshuis | - |
Rook / besit | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Vape / besit | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Dwelmgebruik / besit | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Besit/verspreiding van pornografie | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Seksuele wangedrag | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Ouer/voog: Leerder: |
Besit/gebruik van gevaarlike voorwerp | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Afwesig uit koshuis na ligte uit | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Dorp toe sonder verlof – middae: 1ste | Ja | Oueronderhoud: Hanteer op meriete | 80 |
Dorp toe sonder verlof – middae: 2de | Ja | 1 week uit koshuis | 80 |
Dorp toe sonder verlof – middae: 3de | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Nie uitteken vir naweke: 1ste | Ja | Oueronderhoud: Hanteer op meriete | 80 |
Nie uitteken vir naweke: 2de | Ja | 1 week uit koshuis | 80 |
Nie uitteken vir naweke: 3de | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Onwettig /self uitteken: 1ste | Ja | Oueronderhoud: Xxxxxxx op meriete | 80 |
Onwettig /self uitteken: 2de | Ja | 1 week uit koshuis | 80 |
Onwettig /self uitteken: 3de | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Nie uitteken vir dorpverlof: 1ste | Ja | Oueronderhoud: Hanteer op meriete | 80 |
Nie uitteken vir dorpverlof: 2de | Ja | 1 week uit koshuis | 80 |
Nie uitteken vir dorpverlof: 3de | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Fisiese geweld teenoor personeel | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Verbale aggressie teenoor personeel:1ste | Ja | 1 week uit koshuis | 80 |
Verbale aggressie teenoor personeel:2de | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Viktimisasie: individu/groep: 1ste | Ja | Oueronderhoud: Hanteer op meriete | 80 |
Viktimisasie: individu/groep: 2de | Ja | 1 week uit koshuis | 80 |
Viktimisasie: individu/groep: 3de | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Vandalisme/opsetlike saakbeskadiging: (van enige aard) | Ja | Permanent uit koshuis Finansiële implikasie | - |
Baklei (fisies): 1ste | Ja | Oueronderhoud: Hanteer op meriete | 80 |
Baklei (fisies): 2de | Ja | 1 week uit koshuis | 80 |
Baklei (fisies): 3de | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Rassisme: 1ste | Ja | Oueronderhoud: Hanteer op meriete | 80 |
Rassisme: 2de | Ja | 1 week uit koshuis | 80 |
Rassisme: 3de | Ja | Permanent uit koshuis | - |
Ouer/voog: Leerder:
KREDIETSTELSEL | ||
BESKRYWING | MAATREëL | KREDIETE |
Bywoning van verpligte skoolfunksies | Kwartaalliks | 30 |
Deelname aan kultuuraktiwiteit | Binne en buite skoolverband | 20 |
Deelname aan sport | Binne en buite skoolverband | 20 |
Xxxx van ondersteuningsgroep (koshuis) | Eenmalige toekenning. | 50 |
Hulpverlening by skoolaktiwiteite | Diskresie - hanteer op meriete. | 20 - 80 |
Hulpverlening by koshuis | Diskresie - hanteer op meriete | 20 - 40 |
Netjiese xxxxx vir 1 kwartaal | Kwartaalliks | 30 |
Akademiese prestasie 90% gemiddeld | Kwartaalliks | 80 |
Akademiese prestasie 80% gemiddeld | Kwartaalliks | 60 |
Akademiese prestasie 70% gemiddeld | Kwartaalliks | 40 |
Akademiese prestasie 60% gemiddeld | Kwartaalliks | 20 |
Ander akademiese prestasie | Diskresie - hanteer op meriete | 20 - 40 |
Volgehoue voorbeeldige gedrag | Kwartaalliks | 50 |
Rapporteer ERNSTIGE oortredings | Met skuldigbevinding binne en buite skoolverband | 80 |
VERTEENWOORDIGENDE KOSHUISRAAD (VKR) 1. Die raad word elke jaar verkies uit die Senior leerders en neem die xxxxxxx t.o.v. die uitlewing en implementering van die gedragskode. 2. Daar word ‘n hoofseun en -dogter gekies uit elke koshuis wat die koshuisgangers op koshuisvergaderings verteenwoordig. Hulle het egter geen stemreg rakende besluite wat geneem word nie. 3. Vir die interne koshuiskomitee word ander leerders uit die koshuisgangers gekies om hulle mede inwoners xx xxxxxxx, probleme, voorstelle en versoeke onder die Huisvader/xxxxxx en voogonderwysers(es) se aandag te bring. 4. GEEN dissiplinệre stappe mag deur die VKR toegepas word nie. Hulle identifiseer en meld slegs probleme aan. 5. Die VKR help en ondersteun die diensdoenende personeel in die uitvoering van hulle pligte. Ouer/voog: Leerder: |
ONDERNEMING DEUR XXXXXXXXX, OUERS / VOOGDE |
LEERDER |
Hiermee onderneem ek as inwoner van KOSHUIS dat: 1. Ek die koshuisreëls en gedragskode aanvaar en dat ek na die beste van my vermoë, die pligte en verantwoordelikhede wat hiermee saamval, xxx uitvoer; 2. Om altyd, waar ek my mag bevind, my persoonlike optrede, voorkoms en taal, onberispelik xx xxx, xxxxx xx my koshuisskap waardig xxx xxxx; 3. Om lojaal teenoor my koshuis, onderwysers(esse), leiers en leerders xx xxxx, sodat die goeie naam en gees van my koshuis nie geskaad xxx word nie; 4. Om die beginsels van regverdigheid, billikheid, blymoedigheid, minsaamheid en vriendelikheid teenoor my mede koshuisgangers uit xx xxxx. Geteken te op hierdie dag van 20 .
NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF HANDTEKENING VAN LEERDER |
OUER |
Xxxxxxx verklaar ek die ondergetekende, dat xx xxxxxx dra van die inhoud van die koshuisreëls en gedragskode. Verder aanvaar ek die voorwaardes daarin xxxx uiteengesit. Geteken te op hierdie dag van 20 .
NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF HANDTEKENING VAN OUER |