UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE – 2012
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE – 2012
1. TOEPASSING
UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir ‘n honneursgraad, ‘n magistergraad xxxx uiteengesit in Aanhangsel 1 of ‘n doktorsgraad aan die Universiteit van Pretoria registreer.
2. VERSPREIDING VAN BESKIKBARE FONDS
In elke begrotingsiklus doen die Begrotings- en Beplanningskomitee ‘n aanbeveling aan die Viserektor se Komitee oor die bedrag wat vir nagraadse beurse in die onderskeie fakulteite toegeken behoort te word.
Toekennings aan individuele studente is onderhewig aan die goedkeuring van die Navorsingskomitee van die onderskeie fakulteite.
3. KWALIFISERENDE KRITERIA VIR UP NAGRAADSE BEURSE
3.1 Studente wat vir ‘n 4-jaar Baccalaureusgraad geregistreer is, kwalifiseer nie vir ‘n honneursgraadbeurs in hulle finale i.e. vierde studiejaar nie.
3.2 Beurse word toegeken aan aansoekers op grond van die bydrae wat hulle studie waarskynlik xxx xxxx tot spesifieke fokusareas van navorsing wat deur die Universiteit van tyd tot tyd vasgestel word.
3.3 Nagraadse studente word outomaties vir ‘n beurs oorweeg wanneer hulle by ‘n nagraadse program aan ‘n fakulteit toegelaat word (geen beursaansoek word vereis nie). (Xxxxxx xx 5.3 en 5.4.) Toekennings aan sekere kandidate word deur die fakulteite se Navorsingskomitees bepaal en hulle oorweeg die prestasie van die kandidate aan wie die toekennings gemaak word.
3.4 Studente wat nie hulle voorafgaande studieprogram voltooi het nie, xxx xxx vir ‘n UP-nagraadse beurs in aanmerking kom nie. Spesiale studieprogramme (insluitend diplomas en sertifikate) asook studieprogramme wat nie vir doeleindes van subsidie kwalifiseer nie, word nie oorweeg nie.
3.5 Beurse word slegs eenmalig vir enige nagraadse studieprogram toegeken op ʼn bepaalde vlak. Studente wat dus reeds oor ‘n nagraadse kwalifikasie beskik op ʼn sekere vlak, xxx xxx vir ‘n beurs vir nagraadse studie op dieselfde vlak oorweeg word nie (bv. studente wat vir ‘n tweede of derde honneurs-, magister- of doktorale graad registreer).
3.6 Studente wat gelyktydig vir ‘n voor- en nagraadse program registreer, bv. BTH en BA (honneurs) in Grieks, mag vir beide die UP-voorgraadse prestasiebeurs en die nagraadse beurs oorweeg word.
3.7 Honneursgrade
3.7.1 Studente wat vir ‘n tweede of verskeie honneurs-, meesters of doktorale studieprogram(me) registreer, ongeag of hulle die vorige program(me) gestaak of suksesvol voltooi het, xxx xxx vir ‘n verdere nagraadse beurs in aanmerking geneem word nie.
3.7.2 ‘n Student wat vir ‘n honneurstudieprogram registreer maar reeds oor ‘n magister- of doktorsgraad beskik, xxx xxx oorweeg word vir ‘n honneursgraadbeurs nie.
3.7.3 Die Fakulteitstoelatingskomitee xxx die vereistes vir kwalifisering van die beurse wat op honneursvlak toegeken word, bepaal en ‘n kandidaat wat reeds toegelaat is, xxx oorweeg word vir ‘n nagraadse beurs. Toekennings aan spesifieke kandidate xxx xxxx die Fakulteit se Navorsingskomitee bepaal word gebaseer op oorweging van die prestasie van die kandidaat aan wie die toekenning gemaak word.
3.8 Magister of Doktorsgrade
3.8.1 Studente wat geregistreer is vir ‘n magisterprogram wat lei tot ‘n professionele kwalifikasie, word nie oorweeg vir hierdie beurse nie (bv. MMed, MMedVet, MBA, MPA en MPhil (Toegepaste Teologie)).
3.8.2 Studente wat aan UP registreer vir ‘n tweede of verskeie magister- of doktorsgraadprogram(me) kan vir slegs een nagraadse beurs op ‘n spesifieke vlak oorweeg word. ‘n Nagraadse beurs xxx ook nie aan ‘n magistergraadstudent toegeken word wat reeds oor ‘n doktorsgraad beskik nie (sien ook 3.5).
3.8.3 Die enigste uitsondering is beurse vir studie aan die Fakulteit Teologie in MTh, PhD en DD waar beurse wel toegeken kan word aan magister- en doktorsgraadstudente wat reeds oor ‘n vorige magister- of doktorsgraad beskik wat deur die Fakulteit van Teologie uitgereik is (Rt 513/05).
3.8.4 Die vereistes vir kwalifisering vir beurse op magister- en doktorsgraadvlak xxx xxxx die Fakulteit bepaal word deur toelating van ‘n kandidaat tot die magister- of doktorsgraad. Toekennings aan ‘n spesifieke kandidaat xxx bepaal word deur die Fakulteit se Navorsingskomitee wat die prestasie van die kandidate aan wie toekennings gemaak word, oorweeg.
3.9 Studiebeurse
3.9.1 Die toekenning van beurse en daaropvolgende beurswaardes word nie gewaarborg nie. Beurswaardes xxx aan die fakulteite gekommunikeer word deur die Divisie vir Studiefinansiering nadat dit bepaal is deur die Strategiese Komitee vir Studiefinansiering en goedgekeur is deur die Begroting- en Finansieringskomitee.
3.9.2 Die waardes van studiebeurse vir 2012, is xxxx volg:
Studieprogram | Waarde |
Honneurs | R 17 100 |
Magister | R 19 800 |
Doktoraal | R 22 800 |
Die Universiteit behou die reg voor xx xxxxxx voorafkennisgewing die regulasie en beurswaardes en/of voorwaardes toepaslik op die toekenning van beurse, aan te pas.
4. VOORWAARDES VIR STUDIEBEURSE
4.1 Die houer van ‘n UP nagraadse beurs moet sy/haar nagraadse studieprogram binne die volgende tydperk voltooi:
Graad | Tydperk van finansiële ondersteuning | Maksimum tydperk vir voltooiing van studieprogram |
Honneurs | 1 jaar | 2 jaar |
Magister | 2 jaar | 3 jaar (met uitsondering van Gesondheidwetenskappe waar 5 jaar toegelaat word) |
Doktoraal | 3 jaar | 4 jaar |
4.2 ‘n Beurs gelykstaande aan die bedrag xxxx per 3.9 word in die eerste jaar toegeken en ‘n herregistrasiefooi vir die tweede (magister) of derde (doktoraal) is beskikbaar vir houers van beurse vir magister en doktorsgrade.
4.2.1 Vir honneursstudie word ‘n beurs vir slegs een jaar toegeken.
4.2.2 Vir magisterstudies kwalifiseer die beurshouer vir ‘n herregistrasiefooi slegs vir die tweede studiejaar.
4.2.3 Vir doktorsgraadstudie kwalifiseer die beurshouer vir ‘n herregistrasie-fooi in die tweede en derde studiejare.
4.3 Indien ‘n student se registrasietydperk vir ‘n nagraadse program xxxxxx is as die tydperk aangedui in 4.1, xxx die student nie vir ‘n beurs oorweeg word nie.
4.4 Die Viserektor: Navorsing en Nagraadse Studie mag uitsonderings oorweeg in gevalle waar die voorgeskrewe kurrikulum xxxxxx is as die maksimum tydperk xxxx aangedui in 4.1 vir voltooiing van die studieprogram.
4.5 Houers van beurse wat nie hulle nagraadse studie in die voorgeskrewe maksimum tydperk voltooi nie, sal aanspreeklik wees vir die terugbetaling van die volle beurs met rente teen die xxxxx xxxx aangedui in die UP-lenings wat die beurshouer onderteken.
4.6 Oorweging kan geskenk word aan die toestaan van ‘n addisionele jaar tot die maksimum tydperk xxxx gedefinieer in 4.1 om ‘n student in staat te stel om sy of haar graadprogram te voltooi. Sulke oorweging is onderworpe aan ‘n aanbeveling van die toesighouer/dekaan en ‘n vorderingsverslag wat deur die toesighouer goedgekeur is, moet aan die Komitee van Viserektore voorgelê word.
4.7 In gevalle waar die fakulteite se Nagraadse Komitee aanbeveel dat ‘n student toegelaat moet word om sy magistergraad na ‘n doktorsgraad op te gradeer, xxx die bepaling van 4.5 nie geld nie aangesien die kandidaat beskou word as dat ‘n magistergraad reeds behaal is.
5. ADMINISTRATIEWE PROSEDURES
5.1 Aansoeke vir UP-nagraadse studiebeurse is deur middel van aansoeke vir registrasie in ‘n nagraadse graadprogram.
5.2 ‘n Voornemende nagraadse student xxx slegs vir ‘n nagraadse beurs oorweeg word wanneer die student tot ‘n nagraadse studieprogram toegelaat is.
5.3 Nagraadse studente moet vir hulle toepaslike studieprogramme teen 31 Mei 2012 registreer (die jaar waarin die toekennings gemaak word) om vir ‘n toekenning in ag geneem te word.
5.4 Magister- en doktorsgraadstudente wat na 31 Mei 2012 registreer, xxx vir ‘n beurs oorweeg word in die daaropvolgende studiejaar op voorwaarde dat hulle die sperdatum xxxx in 5.3 aangedui vir die 2013 akademiese jaar nakom. Dit is slegs van toepassing op studente wat vir magisterstudies ingeskryf is en in hulle eerste jaar van studie in 2012 is en vir studente wat vir doktorsgraadstudies ingeskryf is en wat in 2012 in hulle eerste of tweede studiejaar is.
5.5 Dit is die verantwoordelikheid van die aansoeker om ‘n volle akademiese rekord in te dien (wat alle vorige studies aandui) tesame met alle vereiste dokumentasie wat hulle aansoeke vir registrasie in ‘n nagraadse studieprogram vergesel. Die dokumentasie moet by die fakulteite ingedien word.
5.6 Die fakulteite se Navorsingskomitees xxx beurse toe.
5.7 Nadat ‘n beurs toegeken is, moet beide die student en die studieleier die voorgeskrewe ooreenkoms volledig invul. Die vorm moet by die Kliëntedienssentrum ingehandig word vir prosessering van die toekenning deur die Divisie vir Studiefinansiering.
5.8 Na ontvangs van die korrek ingevulde ooreenkoms, word die volle bedrag in die student se rekening gekrediteer. Die beurs word eers gebruik om vir klasgelde te betaal. ‘n Kredietbalans xxx slegs uitgekeer word na ontvangs van die aansoekvorm vir die uitbetaling daarvan. Die vorms is by die Kliëntedienssentrum beskikbaar.
5.9 Beurse wat voorlopig toegeken is maar wat nie teen 31 Xxxxx 2012 aanvaar is nie, sal gekanselleer word.
6. VERHALING VAN BEURSBEDRAE WAT TERUGBETAALBAAR IS
6.1 ‘n Beurs word terugbetaalbaar indien die beurshouer nie die voorwaardes xxxx in paragraaf 4 bo aangedui, nakom nie of indien die studie gestaak of beëindig word vir watter rede ookal.
6.2 Wanneer ‘n beurs terugbetaalbaar word, moet die hele bedrag terugbetaal word plus die rente xxxx aangedui in die nagraadse beursooreenkoms.
6.3 Die Afdeling Studenterekeninge hanteer die verhaling van beursbedrae wat terugbetaal moet word.
AANHANGSEL A
DEFINISIE: NAVORSINGSMAGISTERGRAAD
Die beleid van die Raad op Hoër Onderwys (CHE) wat verband hou met nagraadse navorsing lui xxxx volg:
Nagraadse navorsing is navorsing wat gedoen word vir óf ‘n navorsingsmagister- of – doktorsgraad. “Navorsingsmagistergraad” word gedefinieer as enige magistergraad waar ‘n onafhanklike navorsingsverhandeling ten minste 50 persent van die krediete vir die graad tel.
Die huidige praktyk aan die Universiteit is dat ‘n magistergraad op een van die volgende twee maniere behaal kan word:
1. deur voltooiing van ‘n enkele gevorderde navorsingprojek wat uitloop in die produksie en aanvaarding van ‘n verhandeling, of
2. deur ‘n kursuswerkprogram met ‘n hoë vlak van teoretiese betrokkenheid en intellektuele onafhanklikheid suksesvol te voltooi, asook ‘n navorsingsprojek wat uitloop in die aanvaarding van ‘n verhandeling. In hierdie geval moet ‘n minimum van 60 krediete op vlak 9 toegewy word aan die navorsing en verslaglewering.
Die nagraadse beurse op magistervlak moet slegs aan kandidate toegeken word wat vir graadprogramme geregistreer is waarvan ten minste 25% van die krediete vir navorsing (60 krediete uit ‘n totaal van 240 krediete op vlak 9) is.
FAO 0207(afr)
Opdateer: 03 Oktober 2011