Geldende klousule
AFDELING
ALGEMENE VOORWAARDES EN
UITSONDERINGS
Geldende klousule
As teenprestasie vir die betaling van die premie deur of namens die versekerde, onderneem Mutual & Federal Versekeringsmaatskappy Beperk (hierna die maatskappy genoem) om die versekerde skadeloos te stel of te vergoed deur betaling of, na keuse van die maatskappy, deur vervanging, inbesitstelling of herstel ten opsigte van die Omskrewe gebeurtenisse wat plaasvind gedurende die versekeringstydperk en xxxx andersins bepaal kragtens die afdelings hierin tot hoogstens die versekerde bedrae, skadeloosstellings- en vergoedingsperke en ander gespesifiseerde bedrae.
Indien meer as een versekeringsmaatskappy of versekeraar aan hierdie versekering deelneem, word die woord “maatskappy” na “versekeraars” gewysig, waar dit ook al in hierdie polis voorkom. In hierdie geval is die persentasie aandeel van elke versekeraar xxxx in die bylae van hierdie polis vermeld en die aanspreeklikheid van elke sodanige versekeraar afsonderlik beperk tot die persentasie aandeel wat teenoor sy naam aangetoon is.
Enige aansoek en verklaring wat deur of ten behoewe van die versekerde gedoen is, is die grondslag van en maak xxxx uit van hierdie polis.
Die Algemene uitsonderings en Algemene voorwaardes is in alle opsigte van toepassing op die versekering deur hierdie polis verskaf behalwe vir sover hulle deur enige Besondere uitsonderings, Besondere voorwaardes en Spesiale bepalings in enige afdeling of die bylaes gewysig mag word.
Hierdie versekeringskontrak is onderworpe aan die voorwaarde dat, en xxx slegs xxx xxxx word nadat, betaling van die premie deur die versekerde gemaak en dit deur of namens die maatskappy ontvang is.
Premie is betaalbaar voor of op die aanvangs- of hernuwingsdatum, na gelang van die geval. Die maatskappy is nie verplig om enige premie wat na sodanige datum aan sigself of enige tussenganger aangebied word, te aanvaar nie. Die maatskappy mag egter op voorwaardes xxxx in sy absolute diskresie bepaal, sodanige premie aanvaar.
Hierdie polis, die bylaes en enige endossemente daartoe moet as een kontrak saamgelees word en enige woord of uitdrukking waaraan 'n besondere betekenis in enige xxxx daarvan geheg is, het sodanige betekenis waar dit ook al voorkom.
Onderhewig aan die bepalings van Artikel 55 van die Wet op Korttermynversekering Nr. 53 van 1998 (xxxx gewysig).
Algemene voorwaardes
1. Wanvoorstelling, wanbeskrywing en nie-openbaarmaking
Wanvoorstelling, wanbeskrywing of nie-openbaarmaking van enige wesenlike besonderhede xxx, na gelang van die geval, die besondere item, afdeling of onderafdeling van die polis ongeldig maak, wat deur sodanige wanvoorstelling, wanbeskrywing of nie-openbaarmaking geraak word.
2. Kennisgewing van veranderings
Die versekerde moet die maatskappy onmiddellik skriftelik in xxxxxx xxxx van alle veranderings in die risiko en wisselings in versekerde bedrae en enige ander veranderings en die maatskappy se erkenning van sodanige kennisgewing en bevestiging van dekking kragtens hierdie polis verkry.
AGRIPLUS (ALGEMENE VOORWAARDES EN UITSONDERINGS) Uitleg 03 (Bladsy 1 van 12) 12/2010
Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer ‘n Lid van die Groep
3. Regstelling van premie
Indien die premie vir enige afdeling van hierdie polis bereken is op ramings deur die versekerde verskaf, moet die versekerde 'n noukeurige rekord hou wat alle besonderhede bevat wat daarop betrekking het en moet te alle tye die maatskappy toelaat om sodanige rekord te inspekteer. Die versekerde moet na die verstryking van elke versekeringstermyn sodanige inligting en besonderhede aan die maatskappy verstrek as wat die maatskappy mag verlang. Die premie vir sodanige tydperk xxx xxx aangesuiwer word en die verskil deur, of aan, die versekerde betaal word, wat die geval ook al mag wees (onderworpe aan enige ooreengekome minimum premie).
4. Voorkoming van verlies
Die versekerde moet alle redelike stappe doen en voorsorgmaatreëls tref om ongevalle en verliese te voorkom.
5. Ander versekering
Indien daar ten tye van enige gebeurtenis wat lei tot 'n eis ingevolge hierdie polis versekering by enige ander versekeraars bestaan wat die versekerde teen die omskrewe gebeurtenisse dek is die maatskappy slegs aanspreeklik vir die vergoeding van die eweredige xxxx van die bedrag wat betaalbaar is deur of aan die versekerde ten opsigte van sodanige gebeurtenis. Indien enige sodanige ander versekering onderworpe is aan enige eweredigheidsvoorwaarde is hierdie polis, indien dit nog nie aan enige eweredigheidsvoorwaarde onderworpe is nie, op dieselfde xxxxxx aan eweredigheid onderworpe.
6. Verandering van belang
Hierdie polis is nietig ten opsigte van enige item hiervan met betrekking waartoe daar enige verandering na die aanvang van hierdie versekering is waardeur die versekerde se belang beëindig word, behalwe deur testament of regswerking, tensy skriftelike kennis so gou as moontlik na sodanige verandering aan die maatskappy gegee is en 'n bykomende premie betaal is, indien verlang.
7. Eise
(a) Kennisgewing
Die versekerde moet by die plaasvind van enige gebeurtenis wat waarskynlik tot 'n eis ingevolge hierdie polis aanleiding xxx xxx, so gou doenlik die maatskappy daarvan in xxxxxx xxxx en moet op sy eie koste so gou doenlik na die gebeurtenis of binne sodanige verdere tydperk as wat die maatskappy skriftelik mag toelaat 'n skriftelike eis by die maatskappy indien en sodanige besonderhede en bewyse as wat die maatskappy redelikerwys mag verlang, verstrek.
(b) Wederregtelike gebruik, diefstal, verlies of kwaadwillige saakbeskadiging
In die geval van enige eis waarby wederregtelike gebruik van 'n motorvoertuig of enige diefstal of verlies of kwaadwillige saakbeskadiging betrokke is, moet die versekerde of die persoon in wie se beheer of xxxxx xxx se bewaring sodanige artikel is die gebeurtenis onmiddellik by die polisie in die gebied waar die verlies plaasgevind het, aanmeld en alle moontlike stappe doen om die skuldige party op xx xxxxx en die gesteelde of verlore eiendom terug te kry.
(c) Beserings
Ten opsigte van enige eis vir persoonlike besering ingevolge hierdie polis waar sodanige xxxxxxx xxxxxxx word, moet alle sertifisering, inligting of bewyse deur die maatskappy verlang, op koste van die versekerde gelewer word, en 'n beseerde persoon moet homself so dikwels as wat die maatskappy mag vereis aan mediese ondersoek op koste van die
maatskappy onderwerp. Die maatskappy is in die geval van dood geregtig om 'n nadoodse ondersoek te laat uitvoer.
(d) Regsprosesse
Die versekerde moet die maatskappy onmiddellik in xxxxxx xxxx van enige hangende geding of geregtelike doodsondersoek en moet aan die maatskappy elke brief, eis, bevelskrif, strafregtelike en/of siviele dagvaarding en/of proses stuur wat hy ontvang en moet alle nodige inligting verstrek en bystand xxxxxxx om die maatskappy in staat te stel om enige eis te skik of te betwis of om geregtelike stappe te neem.
(e) Geen erkenning
Die versekerde xxx xxxx xxxxx (behalwe xxxx spesifiek in hierdie polis voorsiening voor gemaak) aangaan om enige skade te vergoed sonder die skriftelike toestemming van die maatskappy nie en mag nie oor enige eis onderhandel of dit betaal, skik, erken of van die hand wys of aanspreeklikheid aanvaar sonder sodanige toestemming nie en mag onder geen omstandighede hoegenaamd toestem tot die jurisdiksie van enige hof sonder vooraf skriftelike toestemming van die maatskappy nie.
(f) Verjaring
(i) Die maatskappy is nie aanspreeklik nie vir enige verlies of skade (behalwe vir ‘n eis onder die Sake onderbreking, Eerlikheidswaarborg, Persoonlike ongevalle, Aangegewe voordele of Groep persoonlike ongevalle afdelings of die Persoonlike ongevalle (aanranding) uitbreiding onder die Geld afdeling indien van toepassing) na die verstryking van 24 (vier en twintig) maande na die plaasvind van sodanige verlies of skade, tensy die eis die onderwerp van ’n hangende hofgeding of arbitrasie is, of tensy die eis ten opsigte van die versekerde se regsaanspreeklikheid teenoor ‘n derdeparty is
(ii) Ingeval die maatskappy aanspreeklikheid ten opsigte van enige eis ontken en 'n dagvaarding nie binne 6 (ses) maande na sodanige ontkenning of in geval arbitrasie ingevolge Algemene voorwaarde 14 van hierdie polis plaasvind binne 6 (ses) maande nadat die arbiter of arbiters of eindbeslisser sy of hulle uitspraak gelewer het op die maatskappy beteken word nie, word alle voordeel ingevolge hierdie polis ten opsigte van sodanige eis verbeur
(g) Beperking van aanspreeklikheid
Die maatskappy is nie aanspreeklik ingevolge meer as een afdeling van hierdie polis ten opsigte van aanspreeklikheid, verlies of skade wat voortspruit uit dieselfde gebeurtenis ten opsigte van dieselfde aanspreeklikheid, verlies of skade nie, behalwe waar xxxxxxx xxxxxxx word vir Persoonlike ongevalle, Groep persoonlike ongevalle en Aangegewe voordele.
8. Bedrog
Indien enige eis ingevolge hierdie polis in enige opsig bedrieglik is of indien enige bedrieglike metodes of middele deur die versekerde of enigiemand wat namens hom optree met sy medewete of toestemming gebruik word om enige voordeel ingevolge hierdie polis te verkry of indien enige gebeurtenis veroorsaak word deur die opsetlike daad of met die oogluikende toelating van die versekerde word alle voordele wat deur hierdie polis verskaf word, verbeur.
9. Maatskappy se regte na 'n gebeurtenis
(a) By die plaasvind van enige gebeurtenis ten opsigte waarvan 'n eis ingevolge hierdie polis ingestel is of ingestel word, mag die maatskappy en xxxx xxxxxxx wat xxxx die maatskappy gemagtig is, sonder om daardeur enige aanspreeklikheid op te loop en sonder benadeling
van die maatskappy se reg xx xxx op enige van die voorwaardes van hierdie polis te beroep
(i) enige beskadigde eiendom in besit neem, binnegaan of in besit xx xxx en op enige redelike xxxxxx daarmee handel. Hierdie voorwaarde geld as bewys van magtiging deur die versekerde aan die maatskappy om so op te tree. Die versekerde is nie daarop geregtig om enige eiendom aan die maatskappy prys xx xxx nie, hetsy die maatskappy dit in besit geneem het of nie
(ii) die verdediging of skikking van enige eis in die naam van die versekerde oorneem en voer en in die naam van die versekerde tot sy eie voordeel enige eis om skadeloosstelling of skadevergoeding of andersins voer en volle seggenskap hê in die voer van enige geding en in die skikking van enige eis. Geen erkenning, verklaring, aanbod, belofte, betaling of skadeloosstelling mag sonder die skriftelike toestemming van die maatskappy deur die versekerde gedoen word nie.
(b) Die versekerde moet, op onkoste van die maatskappy, alle sodanige dinge doen en toelaat dat dit gedoen word as wat nodig mag wees of redelikerwys deur die maatskappy vereis kan word ten einde enige regte af te dwing waarop die maatskappy by skadeloosstelling van die versekerde gesubrogeer is of sou word, afgesien daarvan of sodanige dinge voor of na sodanige skadeloosstelling vereis word.
(c) Ten opsigte van enige afdeling van hierdie polis ingevolge waarvan skadeloosstelling xxxxxxx word vir aanspreeklikheid teenoor derde partye, mag die maatskappy by die plaasvind van enige gebeurtenis aan die versekerde die skadeloosstellingsperk betaal wat ten opsigte van sodanige gebeurtenis xxxxxxx word, of enige xxxxxxx bedrag waarvoor die eis of eise wat uit sodanige gebeurtenis voortspruit, geskik kan word en die maatskappy is daarna nie verder aanspreeklik ten opsigte van sodanige gebeurtenis nie.
(d) Die maatskappy is nie aanspreeklik om ‘n terugbetaling van premie vir die onverstreke versekeringstydperk te verskaf in die geval van ‘n eis waarvoor die maatskappy aanspreeklik word om skadeloosstelling vir die maksimum bedrag betaalbaar ingevolge enige item(s) of afdeling van die polis te xxxxxxx xxx.
10. Xxxxxxx xxx xxxxxxx na verlies
Nie van toepassing nie op voorraad op ‘n verklaringsbasis of enige afdeling waar dit vermeld word as nie van toepassing.
As teenprestasie daarvoor dat die versekerde bedrae, waar van toepassing, nie met die bedrag van enige verlies verminder word nie, moet die versekerde ‘n bykomende premie betaal op die bedrag van die verlies vanaf die datum waarop dit plaasvind of vanaf die datum van herstel of vervanging (wat ook al die laatste is) tot die verstryking van die versekeringstydperk.
11. Nie-nakoming van voorwaardes
Indien die nie-nakoming van so ‘n wesentlike aard is om ongeldigmaking van die polis te regverdig xxx die voorwaardes van die polis en afdelings daarvan geld afsonderlik vir elkeen van die risiko's wat verseker word en nie gesamentlik nie, sodat enige nie-nakoming die afdeling ongeldig xxx xxxx slegs ten opsigte van die risiko waarop die nie-nakoming van toepassing is.
12. Regte van die versekerde
Xxxxx xxxxxx xxxx endossement ooreengekom, xxxxxxx xxxx bepaling in hierdie polis enige regte teen die maatskappy aan enige xxxxx xxxxxxx as die versekerde nie. Verder word die maatskappy nie gebind deur enige oordrag van die versekerde se belang behalwe deur dood of kragtens regswerking nie tensy die maatskappy deur endossement verklaar dat die versekering voortduur. Die uitbreiding van die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van die eiendom van enige xxxxx xxxxxxx as die versekerde xxxxxxx aan die persoon geen reg om te eis nie, want die
bedoeling is dat die versekerde in alle gevalle namens en ten behoewe van die persoon moet eis en die kwitansie van die versekerde onthef die maatskappy geheel en al van aanspreeklikheid.
13. Kansellasie
Hierdie polis of enige afdeling daarvan mag te enigertyd deur die maatskappy gekanselleer word met skriftelike kennisgewing van 30 dae (of sodanige tydperk as waarop daar onderling ooreengekom is) of deur die versekerde met onmiddellike kennisgewing. Die versekerde is geregtig op ‘n eweredige xxxx van die premie vir die onverstreke versekeringstydperk vanaf die kansellasie datum onderworpe aan Algemene voorwaarde 3. In die geval van kansellasie deur die maatskappy moet kennis daarvan skriftelik aan die versekerde gegee word by die jongsbekende adres.”
14. Arbitrasie
Indien enige geskil tussen die maatskappy en die versekerde of enige xxxxx xxx ontstaan betreffende die bedrag van enige eis ingevolge hierdie polis, word sodanige geskil vir arbitrasie xxxxxx ooreenkomstig die statutêre bepalings op daardie tydstip van krag en op sodanige geskil van toepassing, en die maak van enige toekenning is 'n voorwaarde wat enige reg van optrede teen die maatskappy voorafgaan.
15. Eisevoorbereidingskoste
Behoudens die voorwaardes xxxx vervat in Algemene voorwaarde 7 xxx die maatskappy aanspreeklik wees vir eisevoorbereidingskoste wat beteken alle redelike koste en uitgawes aangegaan by die verkryging, opstel en/of voorlegging van inligting, bewyse en verklarings xxxx vereis mag word
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid nie R15 000 (vyftienduisend rand) plus die bedrag wat in die bylae by elke afdeling teenoor ‘n item vir bykomende eisevoorbereidingskoste vermeld word, xxx oorskry nie.
16. Premiebetalings meer as een keer per jaar
(a) Woordomskrywings
Vir die doeleindes van hierdie polis beteken die uitdrukkings:
"versekeringstydperk" in die polis gebesig - daardie tydperk waarvoor die versekerde die premie wat deur die maatskappy verlang word vir die versekering ingevolge sodanige polis aan die maatskappy betaal het of onderworpe aan die bepalings van Algemene voorwaarde 16(c) (Versekeringstydperk) van hierdie polis, onderneem het om sodanige premie aan die maatskappy te betaal
"termyn van versekering" en "versekeringstermyn" in hierdie polis gebesig - 'n termyn wat ooreenstem met die tydperk vermeld in die bylae van hierdie polis of afdeling(s) van die polis waar korttermyndekking van toepassing kan wees teenoor die woorde "versekeringstydperk" en enige een termyn van twaalf opeenvolgende maande opeenvolgend daarna.
(b) Premiebetalings
(i) Xxxx die aanvaarding van hierdie versekering magtig die versekerde die maatskappy om die bedrag van die premie deur die maatskappy verlang vir die versekering ingevolge hierdie polis in ooreenstemming met die "Premiebetalings-frekwensie" (xxxx in die bylae vermeld) op die rekening by die instansie in die bylae genoem (of, indien
die maatskappy kennis van verwisseling van Instansie ontvang op die rekening by die Instansie waarvan die maatskappy in xxxxxx xxxxxx is) te trek
Met dien verstande dat:
indien die voormelde Instansie nie betaling op aanvraag doen xxx xxx die polis van xxxx xxx vir twee termyne van die kontrak waarvoor nie premie ontvang is nie. Die versekerde xxx na die eerste maand van nie-betaling van premies deur die Instansie twee premies per debietorder betaal.
Wanneer twee debietorders aan die voornoemde instansie aangebied word vir betaling en slegs een word betaal, xxx hierdie geld aangewend word om die oudste skuld xx xxxx.
Indien die premie jaarliks vooruit per een debietorder betaal word en daardie debietorder word onbetaald aan die maatskappy teruggestuur, xxx die versekerde vir twee verdere maande dekking geniet. Die debietorder vir die verskuldigde premie xxx xxxx in die volgende maand aangebied word vir betaling.
Indien die versekerde ‘n eis sou hê gedurende die termyn van die kontrak waarvoor die versekerde se debietorder nie betaal is nie moet die versekerde eers die verskuldigde premie betaal voordat die eis hanteer word.
Indien die voormelde Instansie xxx nog in gebreke xxx xx betaling op aanvraag te doen, xxx die versekering ingevolge hierdie polis geag word om (nieteenstaande enigiets andersluidend in hierdie polis vervat) gekanselleer xx xxxx (of, indien paragraaf (ii) van toepassing is, te gestaak het) op die laaste dag van die ononderbroke periode waarvoor die versekerde werklike premie aan die maatskappy betaal het behalwe as die versekerde kan bewys dat die wanbetaling 'n xxxx aan die xxxx van die Instansie was.
Die maatskappy xxx alle reeds betaalde premies behou.
(ii) Indien betaling van premie deur die maatskappy verlang vir die versekering ingevolge hierdie polis, xxxxxx word nadat die versekering ingevolge hierdie polis gestaak het xxxx in paragraaf (i) hiervan vermeld en die maatskappy stem toe om sodanige betaling te aanvaar, xxx xxx die versekering ingevolge hierdie polis voortgesit word dog onderworpe aan die bepalings vervat in die voormelde paragraaf (i) en met die uitdruklike verstandhouding dat die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx nie ten opsigte van enige gebeurlikheid (wat binne die bestek van die dekking van hierdie xxxxx xxx) wat plaasgevind of ontstaan het gedurende die periode wat strek vanaf die dag (xxxx in die voormelde paragraaf (i) vermeld) waarop die versekering ingevolge hierdie polis gestaak het tot die dag wat die datum waarop die maatskappy die eerste daaropvolgende betaling van premie ontvang onmiddellik voorafgaan.
(c) Versekeringstydperk
Behalwe indien die premie wat deur die maatskappy verlang word vir een jaar se versekering ingevolge hierdie polis, jaarliks in een bedrag vooruitbetaal word en/of ‘n premie vir enige korttermyntydperk in terme van ‘n spesifieke afdeling van die polis betaal word is die versekeringstydperk van hierdie polis nie 'n termyn van 'n jaar nie maar sodanige versekeringstydperk xxx geag word om xx xxxx 'n termyn wat ooreenstem met die "Premiebetalingsfrekwensie" (xxxx in die bylae vermeld).
17. Betalings op rekening
Ten opsigte van enige afdeling waar bedrae wat van die maatskappy verhaalbaar is hangende die afhandeling van enige eis vertraag word, xxx betalings op rekening na goeddunke van die maatskappy, indien vereis, aan die versekerde gedoen word.
18. Beperkings en wysigings
Beperkings en wysigings ten opsigte van die klousules, eerste bedrag betaalbaar, bepalings, voorwaardes, uitsonderings, uitbreidings en premie betaalbaar van hierdie polis of enige afdeling daarvan mag te enige tyd deur die maatskappy gedoen word
Met dien verstande dat:
dertig xxx xxxxxx daarvan skriftelik gegee word aan die versekerde en agent/makelaar by sy/haar/hulle jongsbekende adres.
19. Jurisdiksieklousule
Die maatskappy xxx xxx die versekerde skadeloos stel nie ten opsigte van:
(a) skadevergoeding ten opsigte van uitsprake gelewer of verkry in die eerste geval anders as in ‘n hof met bevoegde jurisdiksie binne die Republiek van Suid Afrika, Namibië, Botswana,
Lesotho en Swaziland
(b) regskoste- en uitgawes verhaalbaar deur enige xxxxx vanaf die versekerde wat nie voorgeval het en verhaalbaar is in die gebied xxxx beskryf in 19(a) hierbo.
20. Kollektiewe versekering
Indien hierdie versekering ‘n kollektiewe versekering is, word Algemene voorwaarde 7(a) en 7(d) hierbo xxxx volg gewysig:
“die versekerde moet die hoofversekeraar namens die versekeraars van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings voorsien as wat die versekeraars mag verlang en onmiddellik aan die hoofversekeraar enige kennisgewing stuur van ‘n eis of enige mededeling, lasbrief, dagvaarding of ander geregtelike prosesstuk wat teen die versekerde uitgereik of begin is in verband met die gebeurtenis wat aanleiding gee tot die eis”
en Algemene voorwaarde 9 word deur die volgende vervang:
”9. Maatskappy se regte na ‘n gebeurtenis
(a) By die plaasvind van enige gebeurtenis ten opsigte waarvan ‘n eis ingevolge hierdie polis ingestel is of ingestel word, mag die hoofversekeraar en xxxx xxxxxxx wat xxxx xxx gemagtig is, sonder om daardeur enige aanspreeklikheid op te loop en sonder benadeling van die versekeraars se reg om hulle op enige voorwaarde van hierdie polis te beroep:
(i) enige beskadigde eiendom in besit neem, binnegaan of in besit xx xxx en op enige redelike xxxxxx daarmee handel. Hierdie voorwaarde geld as bewys van magtiging deur die versekerde aan die hoofversekeraar om namens die versekeraars so op te tree. Die versekerde is nie daarop geregtig om enige eiendom aan die versekeraars prys xx xxx nie, hetsy die hoofversekeraar dit in besit geneem het of nie
(ii) die verdediging of skikking van enige eis in die naam van die versekerde oorneem en voer en in die naam van die versekerde tot sy eie voordeel enige eis om skadeloosstelling of skadevergoeding of andersins voer en volle seggenskap hê in die voer van enige geding en in die skikking van enige eis. Geen erkenning, verklaring, aanbod, belofte, betaling of skadeloosstelling mag sonder die skriftelike toestemming van die hoofversekeraar deur die versekerde gedoen word nie.
(b) Die versekerde moet, op onkoste van die versekeraars, alle sodanige dinge doen en toelaat dat dit gedoen word as wat nodig mag wees of redelikerwys deur die versekeraars vereis kan word ten einde enige regte af te dwing waarop die versekeraars by skadeloosstelling van die versekerde gesubrogeer is of sou word, afgesien daarvan of sodanige dinge voor of na sodanige skadeloosstelling vereis word.
(c) Ten opsigte van enige afdeling van hierdie polis ingevolge waarvan skadeloosstelling xxxxxxx word vir aanspreeklikheid teenoor derde partye, mag die versekeraars in die geval van enige gebeurtenis aan die versekerde die skadeloosstellingsperk betaal wat ten opsigte van sodanige gebeurtenis xxxxxxx word, of enige xxxxxxx bedrag waarvoor die eis of eise wat uit sodanige gebeurtenis voortspruit, geskik kan word, en die versekeraars is daarna nie verder aanspreeklik ten opsigte van sodanige gebeurtenis nie”.
21. Eerste bedrag betaalbaar
Behalwe waar spesifiek in enige afdeling daarvoor voorsiening gemaak word, word die bedrag wat betaalbaar is ingevolge hierdie polis/afdeling ten opsigte van elke verlies, skade of aanspreeklikheid verminder met die eerste bedrag betaalbaar wat in die bylae vir die toepaslike omskrewe gebeurtenis aangetoon word.
22. Lede
Waar die woord “direkteur” gebruik word, word dit geag “lid” in te sluit indien die versekerde ‘n beslote korporasie is.
23. Gedek gehou
Indien die maatskappy ‘n risiko gedek xxx, xxx hy nie ‘n eis afwys omrede daar nie op die premie ooreengekom is nie.
24. Versekerde bedrae blanko gelaat in bylae
Indien die versekerde bedrag, skadeloosstellingsperk of vergoeding in ‘n bylae van hierdie polis:
(i) blanko gelaat word of geen bedrag daarteenoor aangegee word nie
(ii) aangegee word as nul, as nie van toepassing nie, as nie gedek nie of as geen skadeloosstelling xxxxxxx xxx
beteken dit dat die Omskrewe gebeurtenis of omstandigheid wat in die bylae vermeld word nie deur die polis verseker word nie.
25. Sekuriteitsfirmas
Indien ‘n werknemer van ’n sekuriteitsfirma wat ingevolge ‘n kontrak deur die versekerde in diens geneem is, verlies of skade veroorsaak, stem die versekeraar in om nie sy verhaalreg teen die gemelde sekuriteitsfirma uit te oefen nie indien die versekerde ingevolge die gemelde kontrak nie teen die gemelde sekuriteitsfirma mag eis nie.
Die maatskappy xxx xxx indien ‘n geldige eis ingevolge enige afdeling of onderafdeling van hierdie polis ingestel word, as verweer aanvoer dat die maatskappy se regte benadeel is deur die voorwaardes van enige kontrak wat tussen die versekerde en enige sekuriteitsverskaffer aangegaan is in verband met die beskerming van die versekerde eiendom nie.
26. Belasting op toegevoegde waarde
Alle versekerde bedrae, aanspreeklikheidsperke, eerste bedrag betaalbaar en premies sluit BTW in teen die heersende xxxxx.
27. Uitbreidings
Waar enige uitbreiding (ongeag bykomend of outomaties) dekking uitbrei ten opsigte van ‘n afdeling of xxxxx, xxx sodanige uitgebreide dekking steeds onderhewig wees aan die terme, voorwaardes en uitsonderings van sodanige afdeling of polis na gelang van die geval van toepassing, tensy sodanige terme, voorwaardes en uitsonderings spesifiek gekanselleer is.
Algemene uitsonderings
1. Oorlog, oproer en terrorisme
(A) Hierdie polis dek nie verlies van of skade aan eiendom wat betrekking het op of veroorsaak is deur die volgende nie:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking, uitsluiting of openbare onrus of enige daad of handeling wat daarop bereken of xxxxx is om enige van die voormelde te veroorsaak
(ii) oorlog, inval, die optrede van ‘n buitelandse vyand, vyandelikhede of krygsverrigtinge (hetsy oorlog verklaar is al xxx xxx) of burgeroorlog
(iii) (a) muitery, militêre opstand, militêre of geüsurpeerde gesag, krygswet of ‘n staat van beleg of enige ander gebeurtenis of oorsaak wat die afkondiging of handhawing van krygswet of ‘n staat van beleg bepaal
(b) opstand, rebellie of revolusie
(iv) enige optrede (ongeag of dit ten behoewe van enige organisasie, liggaam, persoon of groep persone is) wat daarop bereken of xxxxx is om enige Staat of Regering of enige provinsiale, plaaslike of stamowerheid met dwang of deur vrees, terrorisme of geweld te beïnvloed of omver xx xxxx
(v) enige optrede wat daarop bereken of xxxxx is om verlies of skade te veroorsaak ten einde enige politieke doel, oogmerk of xxxx xx bevorder, of om maatskaplike of ekonomiese verandering teweeg te bring of uit protes teen enige Staat of Regering of enige provinsiale, plaaslike of stamowerheid, of met die doel xx xxxxx by die publiek of enige xxxx daarvan in te boesem
(vi) enige poging tot optrede waarna in klousule (iv) of (v) hierbo xxxxxx word
(vii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl op xxxxx xxxx gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in klousule 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) hierbo xxxxxx word.
Indien die maatskappy beweer dat verlies of skade uit hoofde van klousule 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie Uitsondering nie deur hierdie polis gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
(B) Hierdie polis dek nie verlies of skade nie wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van enige gebeurtenis waarvoor ‘n fonds gestig is ingevolge die Wet op Xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx xx- xxxxxxxxxx 0000 (Xx. 85 van 1976) of enige soortgelyke Wet wat van krag is in enige van die gebiede waarop hierdie polis van toepassing is.
(C) Nieteenstaande enige bepaling van hierdie polis, met inbegrip van enige uitsluiting, uitsondering of uitbreiding of ander bepaling wat nie hierin vervat word nie en wat andersins ‘n Algemene uitsondering ter syde sou stel, dek hierdie polis nie verlies van of skade aan
eiendom of enige uitgawe van enige aard hoegenaamd wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur, ontstaan uit of in verband met enige daad van terrorisme, ongeag enige ander oorsaak of voorval wat tegelykertyd of in enige volgorde bydra tot die verlies, skade of uitgawe.
Vir die doeleinde van klousule 1(C) van hierdie Algemene uitsondering sluit ‘n daad van terrorisme in, sonder beperking, die gebruik van geweld of krag of dreigement daartoe, hetsy as ‘n daad wat skadelik vir menslike lewe is al xxx xxx, xxxx enige xxxxxxx of groep persone, hetsy xxxx xxxxxx opgetree word of in verband met enige organisasie of Regering, of enige xxxxx xxxxxxx of groep persone, wat gepleeg word vir politieke, godsdienstige, persoonlike of ideologiese redes of doeleindes, met inbegrip van enige daad wat gepleeg word met die bedoeling om enige Regering te beïnvloed of xx xxxxx by die publiek, of enige sektor van die publiek, in te boesem.
Indien die maatskappy beweer dat verlies of skade uit hoofde van klousule 1(C) van hierdie Algemene uitsondering nie deur hierdie polis gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
2. Xxxx verliese
Behalwe wat die afdelings Persoonlike ongevalle, Eerlikheidswaarborg, Aangegewe voordele en Groep persoonlike ongevalle betref dek hierdie polis nie enige regsaanspreeklikheid, verlies, skade, koste of uitgawe hoegenaamd of enige gevolglike verlies wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur of waartoe bygedra word deur of wat voortspruit uit:
(i) ionisasie, uitstralings of kontaminasie deur radioaktiwiteit wat afkomstig is van enige kernbrandstof of van enige kernafval weens die verbranding of gebruik van kernbrandstof
(ii) kernmateriaal, kernsplyting of- samesmelting, kernuitstraling
(iii) kernplofstowwe of enige kernwapen
(iv) kernafval in watter vorm hoegenaamd
ongeag enige ander oorsaak of gebeurtenis wat gelyktydig of in enige ander volgorde tot die verlies bydra.
Slegs vir die doeleindes van hierdie uitsondering sluit verbranding enige selfonderhoudende kernsplytingsproses in.
3. Asbes uitsluiting
Hierdie endossement is van toepassing op die afdelings Gemeenregtelike aanspreeklikheid, Werkgewersaanspreeklikheid en Onderafdeling D (Aanspreeklikheid) van die afdeling Geboue omvattend asook Uitgebreide persoonlike regsaanspreeklikheid afdeling van die polis.
Nieteenstaande enige bepalings van hierdie polis, met inbegrip van enige uitsluiting, uitsondering of uitbreiding of ander bepaling wat andersins ‘n Algemene uitsondering tersyde sou stel, dek hierdie polis nie enige regsaanspreeklikheid, verlies, skade, koste of uitgawe hoegenaamd of gevolglike verlies wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur, voortspruit uit, ontstaan uit of as gevolg van die gevaarlike aard van asbes in watter vorm of hoeveelheid hoegenaamd of wat op enige wyse daarmee verband hou, of in die mate waartoe dit daartoe bydra nie.
4. Rekenaarverliese
Algemene uitsondering van toepassing op alle afdelings van hierdie polis wat skade aan eiendom of die gevolge van skade aan eiendom of enige aanspreeklikheid verseker.
Nieteenstaande enige bepaling van hierdie polis, met inbegrip van enige uitsluiting, uitsondering of uitbreiding of ander bepaling wat nie hierby ingesluit is nie wat andersins ‘n Algemene uitsondering ter syde sou stel, dek hierdie polis nie:
(a) verlies of vernietiging van of skade aan enige eiendom hoegenaamd (insluitende ‘n rekenaar) of enige verlies of uitgawe hoegenaamd voortspruitend uit of as gevolg daarvan
(b) enige regsaanspreeklikheid hoegenaamd
(c) enige gevolglike verlies
regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of waartoe bygedra word deur of wat bestaan of voortspruit uit die onvermoë of onklaarraking van enige rekenaar, hetsy korrek of enigsins:
(i) om enige datum as die korrekte of ware kalenderdatum te behandel of om op korrekte of toepaslike wyse enige data of inligting xx xxxxxx, te manipuleer, te interpreteer, te verwerk, xx xxxx of te ontvang of om daarop te reageer, of om enige opdrag of instruksie uit te voer, met betrekking tot of in verband met enige sodanige datum nie, of
(ii) om enige data vas te lê, xx xxxxx of op korrekte xxxx xx verwerk as gevolg van die uitvoer van enige opdrag wat in enige rekenaar geprogrammeer is, synde ‘n opdrag wat die verlies van data of die onvermoë om sodanige data op of na enige datum vas xx xxxx, te bewaar, te behou of op korrekte xxxx xx verwerk veroorsaak nie, of
(iii) om enige inligting of kode vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk vanweë program foute, foutiewe invoer of die onopsetlike kansellasie of bederwing van data en/of programme nie, of
(iv) om enige data vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk as gevolg van die handeling van enige rekenaarvirus of ander bederwende, skadelike of andersins ongemagtigde kode of instruksie met inbegrip van enige Trojaanse perd, tyd- of logikabom of wurm of ander vernietigende of ontwrigtende kode, media of program of versteuring.
‘n Rekenaar sluit in enige rekenaar, dataverwerkingstoerusting, mikroskyfie, geïntegreerde stroombaan of soortgelyke toestel in rekenaar- of nie-rekenaartoerusting of enige rekenaar- sagteware, -gereedskap, -bedryfstelsel of enige rekenaarhardeware of periferale toerusting en die inligting en data wat elektronies of andersins in of op enige van bogenoemde bewaar word, hetsy die eiendom van die versekerde al xxx xxx.
Spesiale uitbreiding tot bogemelde rekenaarverliese Algemene uitsondering 4
(A) Verlies of vernietiging van of skade aan die versekerde eiendom deur brand, ontploffing, weerlig, aardbewing of enige van die ingeslote spesiale gevare waarna hieronder xxxxxx word of waarvoor die afdelings Persoonlike ongevalle, Glas, Werkgewers aanspreeklikheid, Aangegewe voordele, Groep persoonlike ongevalle, Motor of Motorbote, seiljagte en kleinvaartuie skadeloosstelling xxxxxxx, word nie deur hierdie Algemene uitsondering uitgesluit nie.
Die enigste spesiale gevare wat vir die doeleinde van hierdie Spesiale uitbreiding ingesluit word, is skade wat veroorsaak word deur:
1. storm, wind, water, hael of sneeu met uitsluiting van skade aan eiendom:
(a) wat voortspruit uit enige proses wat dit ondergaan en wat noodsaaklikerwys die gebruik of aanwending van water behels
(b) wat veroorsaak word deur ‘n vloedgolf wat ontstaan as gevolg van ‘n aardbewing of vulkaniese uitbarsting
(c) in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn
(d) in die ope lug (behalwe geboue, strukture en toerusting wat ontwerp is om in die ope lug xx xxxx of xx xxxx)
(e) in enige struktuur wat nie geheel en xx xxxxx dak is nie
(f) wat keermure is
Tensy dit so beskryf en spesifiek as ’n afson- derlike item verseker word
2. lugvaartuie en ander lugtoestelle of voorwerpe wat daaruit laat val word
3. botsing deur diere, bome, antennes, satellietskottels of voertuie met uitsluiting van skade aan sodanige diere, bome, antennes, satellietskottels, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie.
Hierdie spesiale gevare dek nie slytasie of geleidelike agteruitgang nie.
(B) Die bogemelde Algemene uitsondering 4 is ook nie van toepassing op gevolglike verlies xxxx verseker deur enige Sake onderbreking skadeloosstelling van hierdie polis nie tot die mate wat sodanige gevolglike verlies voortspruit uit skade aan die versekerde eiendom deur die gevare waarna in Spesiale uitbreiding (A) hierbo xxxxxx word.
(C) Hierdie Spesiale uitbreiding verseker nie enige verlies, vernietiging of gevolglike verlies indien dit nie in die afwesigheid van hierdie Rekenaarverliese Algemene uitsondering en hierdie Spesiale uitbreiding daartoe verseker sou gewees het nie.
(D) Hierdie Spesiale uitbreiding is nie van toepassing op enige Gemeenregtelike aanspreeklikheid skadeloosstelling nie.