GEDRAGSREËLS VAN
GEDRAGSREËLS VAN
DE OUDE RENBAAN HUISEIENAARSVERENIGING
Opgestel in terme van klousule 24 van die Konstitusie van De Oude Renbaan Huiseienaarsvereniging
Goedgekeur op AJV gehou op 28 September 2022
INHOUD
5. Bindende Aard van Grondwet, Gedragsreëls en Argitektoniese Riglyne 7
6. Oortreding deur Xxxxxxx xxxxxx as Eienaar 7
8. Ouderdomsperk vir Inwoners en Assessering 7
14. Sport- en Ontspanningsfasiliteite 10
15. Verkeersreëls, Voertuie en Parkering 10
16. Stormwaterstelsel van Dorpsgebied 12
20. Kennisgewings en Advertensies 13
22. Diere, Voëls en Reptiele 14
24. Diensverskaffers/Huishulpe/Tuiniere van Inwoners 15
27. Diensverskaffers en Personeel van UK 16
28. Klagtes, Xxxxxxxx en Probleme 16
29. Kennisgewing aan Eienaar ivm Oortreding 17
30. Voorlegging deur Eienaar 18
31. Xxxxxxx xxx Xxxxxx (sien aanhegsel A - Boeteskedule) 18
32. Verhaal van Uitstaande Bedrae 18
33. Verslapping van Reëls 19
34. Boeteskedule 20
DE OUDE RENBAAN HUISEIENAARSVERENIGING
VRYWARING
PERSONE WAT DIE DORPSGEBIED BETREE, AANVAAR DIE GEDRAGSREËLS
EN
DIE VOORWAARDES WAT AANSPREEKLIKHEID VAN DIE HEV UITSLUIT
• Iemand wat die dorpsgebied betree, doen dit op eie risiko, en maak op eie risiko van die gemeenskaplike fasiliteite gebruik.
• Niemand het enige eis xxx xxxxx aard ookal teen die HEV-regspersoon wat voortspruit uit sy / haar gebruik van die gemeenskaplike fasiliteite, of vir enigiets wat met hom / haar tydens sodanige gebruik gebeur nie, ongeag of dit veroorsaak is deur mens of xxxx, natuurverskynsel of andersins.
• Die HEV-regspersoon is nie aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade xxx xxxxx aard ook al wat ‘n persoon direk of indirek fisies of aan sy / haar
eiendom ly, of vir enige handeling verrig, of vir enige versuim, deur die HEV- regspersoon of enigeen van sy werknemers, agente of diensverskaffers nie.
• Die HEV-regspersoon is nie aanspreeklik vir skade aan, of verlies van, goedere
wat aan ‘n inwoner afgelewer of gepos is nie.
WAARSKUWING
GEVAARLIKE GEËLEKTRIFISEERDE OMHEINING
Die dorpsgebied is omspan met ‘n geëlektrifiseerde xxxxxxx wat gevaarlik is en besering of dood kan veroorsaak indien dit aangeraak word.
RESPEKTEER ASB DIE SPOEDBEPERKING
GEDRAGSREËLS
Voorwoord
De Oude Renbaan is ‘n aftree-oord waar die lewenskwaliteit en gelukkige samesyn van al die inwoners van die hoogste belang is. Dit word van alle inwoners verwag dat hul gesindheid, gedrag en aktiwiteite sodanig xxx xxxx dat dit hierdie lewenskwaliteit en gelukkige samesyn xxx bevorder.
Die veiligheid van inwoners en hulle besittings is ononderhandelbaar. Almal xx xxxxx samewerking is dus nodig vir die handhawing van ‘n veilige woonomgewing.
1. Woordomskrywing
By die uitleg van die Gedragsreëls, tensy uit die samehang xxxxxx xxxx, beteken—
1.1. “Argitektoniese Riglyne” die Argitektoniese Riglyne van die Vereniging en enige wysiging daarvan;
1.2. “diensverskaffer” ‘n agent, verfkontrakteur, tuindiensverskaffer, ambagsman, bouer, elektrisiën, loodgieter of xxxxx xxxxxxx wat ‘n inwoner aanstel om ‘n diens aan hom xx xxxxx;
1.3. “Grondwet” die Grondwet van die Vereniging en enige wysiging daarvan;
1.4. “hierdie Reëls” hierdie Gedragsreëls en enige wysiging daarvan;
1.5. “huurder” ‘n persoon wat die eenheid van ‘n eienaar ingevolge ‘n huur- of ander ooreenkoms, teen of sonder vergoeding, bewoon;
1.6. “inwoner” die eienaar van ‘n eenheid of die huurder daarvan, na gelang van
die geval;
1.7. “Kantoor” die Kantoor van die Vereniging, geleë in die Klubhuis, De Oude Renbaan, Pinestraat, Suider-Paarl;
1.8. “oorlas” enige gedrag, optrede, nalate of toestand in of op ‘n eenheid of in of op die gemeenskaplike eiendom, wat na die mening van die UK, met inagneming van wat redelik is, wesenlik steurend, hinderend en / of beledigend vir inwoners is, en / of skadelik of nadelig vir hul gesondheid is, en / of nadelig vir hul gewone gemak en gerief is, of vrede en stilte in die dorpsgebied nadelig beïnvloed;
1.9. “UK” die Uitvoerende Komitee van die Vereniging;
1.10. “Huiseienaarsvereniging” die De Oude Renbaan Eienaarsvereniging [HEV]; en
1.11. “werker” die huishulp, tuinier of xxxxx xxxxxx wat ‘n inwoner aanstel om take vir xxx xx verrig.
2. Uitleg
2.1. Woorde en uitdrukkings wat in hierdie Reëls gebruik word, het die betekenis wat in die Grondwet daaraan geheg word, tensy uit die samehang duidelik anders blyk.
2.2. Woorde wat—
2.2.1. die enkelvoud aandui, sluit ook die meervoud in, en omgekeerd;
2.2.2. ‘n geslag aandui, sluit ook die ander geslagte in;
2.2.3. natuurlike persone aandui, sluit ook vennootskappe, trusts en ander regsentiteite in, en omgekeerd.
2.3. Waar ‘n getal dae in hierdie Reëls voorgeskryf word, moet die dae bereken word met uitsluiting van die eerste dag en insluiting van die laaste dag, tensy die laaste dag ‘n Saterdag, Xxxxxx of openbare vakansiedag is, in xxxxx geval die laaste dag die eerste daaropvolgende dag xxx xxxx wat nie ‘n Saterdag, Xxxxxx of openbare vakansiedag is nie.
3. Opskrifte
Die opskrifte van hierdie Reëls word slegs vir verwysingsdoeleindes verstrek en moet nie by die uitleg daarvan in aanmerking geneem word nie.
4. Toestemming
4.1. Wanneer toestemming van die UK kragtens hierdie Reëls vereis word, moet skriftelik aansoek gedoen word vir sodanige toestemming en moet die aansoeker die UK van al die inligting en dokumentasie voorsien wat die UK verlang.
4.2. Indien die UK die aansoek goedkeur, moet hy sy toestemming skriftelik aandui, en kan hy dit in sy diskresie behoudens redelike voorwaardes goedkeur: Met dien verstande dat die UK sy toestemming summier skriftelik kan terugtrek indien daar nie aan die voorwaardes voldoen word nie.
5. Bindende Xxxx xxx Xxxxxxxx, Reëls en Argitektoniese Riglyne
Die Grondwet, hierdie Reëls en die Argitektoniese Xxxxxxx is bindend vir ‘n eienaar van ‘n eenheid en die huurder van sy eenheid, en dit is die plig van die eienaar om te verseker dat sy huisgenote, besoekers, diensverskaffers en werkers, of die huurder van sy eenheid en daardie huurder se huisgenote, besoekers, diensverskaffers en werkers, dit stiptelik nakom.
6. Oortreding deur Xxxxxxx xxxxxx as Eienaar
Indien ‘n eienaar se huisgenote, besoekers, diensverskaffers of werkers, of sy huurder of die huurder se huisgenote, besoekers, diensverskaffers of werkers, ‘n oortreding van die Grondwet, hierdie Gedragsreëls of die Argitektoniese Riglyne begaan, is daardie eienaar vir die oortreding en enige koste vir die UK in verband daarmee aanspreeklik.
7. Toepassing van Reëls
7.1. Die UK is verantwoordelik vir die toepassing van hierdie Gedragsreëls, maar kan die toepassing van individuele bepalings daarvan skriftelik aan ‘n personeellid of diensverskaffer delegeer.
7.2. Xxxxxxxxxx ingevolge hierdie Xxxx onthef nie die UK van sy oorhoofse verantwoordelikheid met betrekking tot die toepassing van hierdie Gedragsreëls nie.
8. Ouderdomsperk vir Inwoners
Niemand wat jonger as 50 jaar is, mag ‘n eenheid in die dorpsgebied bewoon nie behalwe—
8.1. die xxxxxx xxxx van só ‘n persoon; of
8.2. met die toestemming van al die lede van die Vereniging.
8.3. Assessering
Die Wet op Ouer Persone 13 van 2006, is xxxxxx van toepassing by De Oude Renbaan
8.3.1 Alle voltooide Toelatings en Assesserings dokumente word verkry by die DOR kantoor wat deur dokters voltooi moet word en aan xxxxx@xxxxxxxxxxx.xx.xx gestuur word vir Assesserigs afspraak;
8.3.2 Huurkontrakte mag eers geteken word NA die assesseringskomitee se goedkeuring van die persoon/persone.
8.3.3 Eienaars wat huis koop in DOR hoef nie die Assesserings proses te volg nie.
9. Sekuriteit
9.1. Iemand wat die dorpsgebied betree, moet voldoen aan die stelsels, prosedures en sekuriteitsmaatreëls xxxx van tyd tot tyd deur die UK ingestel, en moet die sekuriteitpersoneel met respek behandel en hul opdragte uitvoer.
9.2. Slegs ‘n inwoner en sy huisgenote mag in xxxxx xxxx van ‘n toegangsbeheertoestel vir deurgang deur die toegangshek, en slegs twee toestelle word per huishouding toegelaat.
9.3. ‘n Inwoner moet behoorlik beheer oor sy toegangsbeheertoestelle uitoefen en misbruik daarvan voorkom, en moet die UK onmiddellik in xxxxxx xxxx indien ‘n toestel verlore geraak het.
9.4. ‘n Inwoner wat nie ‘n toegangsbeheertoestel by hom het wanneer xx xxxx die toegangshek wil gaan nie, moet die normale toegangsprosedure volg en die besoekers ingang gebruik.
9.5. ‘n Eienaar is aanspreeklik vir enige verlies of skade wat xxxxx xx nalatigheid, of die nalatigheid van sy huurder, met ‘n toegangsbeheertoestel vir die HEV- regspersoon ontstaan.
9.6. Niemand mag enigiets doen wat in die diskresie van die UK die xxxxxxx van die veiligheidsomheining belemmer of mag belemmer nie.
9.7. Bome, struike en xxxxx xxxxxx wat op ‘n eenheid teen die grensmuur of omheining van die dorpsgebied geplant is, moet gereeld, en telkens wanneer die UK dit versoek, gesnoei word om te voorkom dat dit die xxxxxxx van die veiligheidsomheining belemmer.
10. Bewoning deur Xxxxxxx
‘n Eienaar moet sy voornemende huurder voor okkupasie van ‘n afskrif van
die Grondwet, hierdie Gedragsreëls en die Argitektoniese Riglyne voorsien.
11. Verhuising
11.1. ‘n Eienaar of huurder wat ‘n eenheid gaan betrek of ontruim, na gelang van die geval, moet vooraf ‘n Toelatingspermit by die Kantoor voltooi op grond
waarvan toestemming aan die betrokke vervoerkontrakteur xxxxxxx xxx word om die eienaar of huurder se meubels en ander huishoudelike artikels in die dorpsgebied in te bring of dit uit te neem.
11.2. Die Kantoor xxx die Toelatingspermit aan die sekuriteitpersoneel by die toegangshek besorg, en daarsonder xxx deurgang geweier word.
11.3. ‘n Eienaar moet DOR Xxxxxxx in xxxxxx xxxx wanneer ‘n huurder sy eenheid gaan ontruim.
12. Netheid van Dorpsgebied
12.1. Stoepe en motorafdakke mag nie as bergplek gebruik word nie.
12.2. Geen vullis, xxxxxx, oorskietkos, sigaretstompies, bottels, blikkies, houers, lekkergoedverpakkings of ander afval mag op die gemeenskaplike eiendom gestort of gestrooi word nie. Dit sluit die area agter die ‘wit-mure’ tussen die Kliniek en Biblioteek.
12.3. Vullisdromme, houers met herwinbare items, en tuin- en braaigereedskap moet só geberg word, en wasgoed moet só uitgehang word, dat dit nie geredelik van buite die betrokke eenheid sigbaar is nie.
12.4. Inwoners moet hul tuine behoorlik versorg.
13. Gemeenskaplike Eiendom
13.1. Geen item of voorwerp mag sonder toestemming van die UK in of op die gemeenskaplike eiendom opgerig, geplaas, gelaat of geberg word nie.
13.2. Bome, struike of xxxxx xxxxxx mag nie sonder die UK se toestemming op die gemeenskaplike eiendom geplant word nie.
13.3. Bome, struike of xxxxx xxxxxx wat op die gemeenskaplike eiendom geplant is, mag nie sonder toestemming van die UK verwyder, gesnoei of gepluk word nie.
13.4. Pluk van vrugte op gemeenskapsgrond moet onderling tussen inwoner/bure gereël word. Geen nie-inwoner mag vrugte of xxxxxx pluk nie.
13.5. Die grasperke en tuine op die gemeenskapskaplike areas word deur ‘n tuin kontrakteur in stand gehou. Opdragte mag nie direk aan die tuin kontrakteur se werkers gegee word nie en mag nie gedurende werksure take vir inwoners verrig nie.
13.6. Reël of lig die kantoor in, indien ‘n inwoner die gemeenskap tuin om sy huis
self wil bewerk en in stand hou.
13.7. Privaattuine is 1.5m om ‘n eiendom, dit sluit area by die oprit, motorhuis en aangeboude vertrekke aan by ‘n woning.
13.8. Geen bome mag teen mure aangeplant word nie.
13.9. Xxxxxxxx vir die snoei van bome en struike deur die tuine kontrakteur of eienaar moet aan die DOR HEV xxxxx word.
13.10. Geen opdragte of betalings aan tuinwerkers word toegelaat nie.
13.11. Ekstra tuinwerk teen betaling buite normale werksure moet met die tuin kontrakteur gereël word en nie met die kantoor nie.
13.12. Privaat bome of bome wat binne die 1.5m van die eiendom is, is vir inwoner se onkostes indien dit gesnoei moet word. Die bome in die gemeenskaplike areas is vir De Oude Renbaan.
14. Sport- en Ontspanningsfasiliteite
14.1. Alle sport- en ontspanningsfasiliteite is vir die uitsluitlike gratis gebruik van inwoners, hul huisgenote en bona fide besoekers – tennisbaan, swembad en rolbalbaan.
14.2. Besoekers moet te alle tye van die betrokke inwoner vergesel wees wanneer hulle van die fasiliteite gebruik maak.
14.3. Kinders word nie sonder toesig van ‘n volwasse persoon in die gemeenskaplike geboue of sport- en ontspanningsfasiliteite toegelaat nie.
14.4. Die Restaurant, GREENS, vorige klubhuis area, word as volwaardige restaurant bedryf.
15. Verkeersreëls, Voertuie en Parkering
15.1. Tensy uitdruklik anders in hierdie Reëls bepaal, geld die normale verkeersreëls wat in die Drakenstein munisipale gebied van toepassing is in die dorpsgebied.
15.2. Alle verkeerstekens moet gehoorsaam word.
15.3. ‘n Spoedbeperking van 20 km per uur geld in die dorpsgebied.
15.4. Die aantal voertuie wat per inwoner toegelaat word, word beperk tot die
aantal motorhuise en / of parkeerplekke waaroor ‘n eenheid beskik.
15.5. Niemand mag in ‘n motorhuis of in ‘n voertuig of karavaan op ‘n eenheid of
op gemeenskaplike eiendom oornag nie.
15.6. ‘n Motorhuis mag nie as leefruimte ingerig word sonder die UK toestemming nie.
15.7. Indien ‘n inwoner ‘n voertuig in die dorpsgebied het, mag die motorhuis op die betrokke eenheid nie uitsluitlik gebruik word om goedere in xx xxxx nie.
15.8. ‘n Voertuig mag nie voor ‘n eenheid, motorhuis of afdak of op gemeenskaplike eiendom op só ‘n wyse parkeer of laat staan word dat dit normale verkeers- of voetgangervloei belemmer nie.
15.9. ‘n Voertuig mag slegs in ‘n uitgemerkte plek, in ‘n motorhuis, afdak aan motorhuis of op ‘n eenheid waar daar vir parkering voorsiening gemaak is, parkeer of laat staan word.
15.10. ‘n Voertuig mag nie heeltemal of gedeeltelik op enige grasperke parkeer of laat staan word nie. Geen ‘dwars’ parkering voor opritte of motorhuise word toegelaat, wat die laan se deurgang versper.
15.11. ‘n Voertuig mag nie sonder toestemming van die UK op die gemeenskaplike eiendom parkeer of laat staan word vir ‘n tydperk wat in die diskresie van die UK onredelik lank is nie.
15.12. Oop parkering vir inwoners van eenmanseenhede (“Take 5”) is langs die klubhuis en die kliniek beskikbaar, en elke inwoner is geregtig op een parkeerplek per eenheid.
15.13. Onderdak parkering is beskikbaar teen ‘n maandelikse tarief vir inwoners by eenmanseenhede (“Take 5”).
15.14. ‘n Voertuig swaarder as 3 (drie) ton bruto gewig mag slegs langs Renbaan Rylaan en op die parkeerarea by die klubhuis parkeer word en nie in die sylane of op grasperke nie.
15.15. ‘n Voertuig mag nie op die gemeenskaplike eiendom skoongemaak (gewas) word nie. ‘n Voertuig mag nie op die gemeenskaplike eiendom of privaat eiendom uitmekaar gehaal word, of groot herstelwerk ondergaan nie.
15.16. ‘n Onpadwaardige voertuig mag nie in die dorpsgebied ingebring of bestuur
word nie.
15.17. ‘n Erg beskadigde of verwaarloosde voertuig en ‘n voertuig wat nie in algemene gebruik is nie, mag nie sonder toestemming van die UK op—
15.17.1. die gemeenskaplike eiendom parkeer of laat staan word nie;
15.17.2. ‘n eenheid parkeer of laat staan word op só ‘n wyse dat dit geredelik van buite
die betrokke eenheid sigbaar is nie.
15.18. Die UK mag ‘n voertuig wat teenstrydig met hierdie Gedragsreëls ingebring, parkeer of laat staan word op die koste en risiko van die eienaar daarvan laat verwyder, wegsleep na slegs een skriftelik waarskuwing.
15.19. ‘n Inwoner moet xxxx dat sy voertuig en dié van sy huisgenote, besoekers, diensverskaffers en werkers nie brandstof, olie, rem- of ander vloeistof op die gemeenskaplike eiendom drup of dit op enige xxxxx xxxx beskadig nie.
15.20. Indien die gemeenskaplike eiendom wel beskadig word xxxx in hierdie Reël bedoel, moet die betrokke inwoner die gemeenskaplike eiendom onmiddellik op eie xxxxx xxxxxxx of skoonmaak: Met dien verstande dat indien die inwoner versuim om die gemeenskaplike eiendom te herstel of skoon xx xxxx en enige sodanige versuim voortduur vir ‘n tydperk van 7 (sewe) dae na skriftelike kennisgewing deur die UK, kan die UK die gemeenskaplike eiendom laat herstel of skoonmaak en die koste daarvan by die eienaar se heffingsrekening voeg.
16. Stormwater aflei xxxxxxx van Dorpsgebied
16.1. Niemand mag enige soort olie, verf of ander vloeistof, materiaal of item in die stormwater aflei xxxxxxx van die dorpsgebied stort nie.
16.2. ‘n Inwoner moet enige verstopping van die stormwater aflei xxxxxxx op sy eenheid sonder versuim laat opruim.
16.3. Die UK kan ‘n verstopping van die stormwater aflei elders as op ‘n eenheid as gHEVolg van storting of deur boom- en ander plantwortels wat hul oorsprong op ‘n eenheid het, laat opruim en die koste daarvan by die betrokke eienaar se heffingsrekening voeg.
17. Stiltetyd
Stiltetyd moet daagliks van 13:00 tot 14:30 en vanaf 21:00 tot 07:00 in die dorpsgebied gehandhaaf word en geraas moet te alle xxxxx xxx tot die minimum beperk word.
18. Oorlas
18.1. Iemand wat die dorpsgebied betree, moet die nodige respek aan ander persone in die dorpsgebied betoon, en mag nie só optree dat sy gedrag ‘n oorlas vir sulke persone is of inbreuk op hul privaatheid maak nie.
18.2. ‘n Inwoner mag nie sy eenheid op só ‘n wyse of vir só ‘n doel gebruik dat dit ‘n oorlas vir ander inwoners veroorsaak nie, of toelaat dat dit aldus gebruik word nie.
18.3. Die gebruik van motortoeters behalwe as waarskuwing in die geval van onmiddellike dreigende gevaar of in ‘n noodgeval is ten strengste verbied.
18.4. Televisies, radio’s, hoëtroustelle, musiekinstrumente en enige ander toestelle wat klank voortbring, moet op so ‘n wyse gebruik word dat dit nie buite ‘n eenheid gehoor word of ‘n oorlas vir ander inwoners veroorsaak nie.
18.5. Elektriese toerusting en gereedskap moet op so ‘n wyse gebruik word dat dit nie vir onredelik xxxx xxx ‘n oorlas vir ander inwoners veroorsaak nie.
18.6. Skaatsplanke, rolskaatse, rollemskaatse, skopfietse en soortgelyke items mag nie op die gemeenskaplike eiendom gebruik word nie.
18.7. Balspele mag nie op die gemeenskaplike eiendom gespeel word nie.
18.8. Xxxxxx, bedelaars en werksoekers word nie in die dorpsgebied toegelaat nie.
18.9. Kollektante mag slegs met toestemming van die UK in die dorpsgebied opereer.
19. Peste en Plae
‘n Eienaar moet sy eenheid vry hou van peste en plae xxxx rotte, muise, kakkerlakke, miere, bye, wespe, gevaarlike insekte en wurms wat hout vernietig.
20. Kennisgewings en Advertensies
20.1. ‘n Inwoner mag nie sonder toestemming van die UK ‘n teken, kennisgewing, biljet, aanplakbord of advertensie van enige aard hoegenaamd op enige gedeelte van sy eenheid aanbring of vertoon sodat dit geredelik van buite die betrokke eenheid sigbaar is nie.
20.2. Niemand mag sonder toestemming van die UK ‘n teken, kennisgewing, biljet, aanplakbord of advertensie van enige aard op enige gedeelte van die gemeenskaplike eiendom aanbring of vertoon nie.
20.3. Die UK mag enige ongemagtigde teken, kennisgewing, biljet, aanplakbord of advertensie op die betrokke persoon se risiko en koste verwyder, en daardie xxxxxxx xxx geen verhaalsreg of skade vergoedingseis teen die UK of die DOR HEV op grond van sodanige verwydering hê nie.
21. Vullisverwydering
‘n Inwoner moet—
21.1. Huishoudelike vullis in geskikte xxxxx vullissakke plaas en houers droog maak voordat dit in ‘n vullisdrom of sak vir herwinbare items geplaas word (tuinvullis, bourommel uitgesluit);
21.2. nie vullis en vloeistof op die gemeenskaplike eiendom mors wanneer ‘n
vullishouer en / of sak met herwinbare items uitgeplaas word nie;
21.3. sy vullishouer en sak met herwinbare items uitplaas slegs op die dag waarop die Drakenstein Munisipaliteit dit verwyder;
21.4. herwinbare items mag net in die deurskynende plastieksak geplaas word slegs op die dag waarop die Drakenstein Munisipaliteit dit verwyder;
21.5. Bogenoemde dromme en sakke kan die vorige aand of voor 07:00 die volgende oggend uitgeplaas word op dae toegewys vir verwydering;
21.6. Eienaars word versoek om groter tuinvullis en takke in streepsakke nie later as 12:00 uur op ‘n Maandag, Woensdag of Vrydag op Renbaan Rylaan sypaadjie xx xxxxx, waar dit verwyder xxx word xxxx die tuin kontrakteur.
21.7. sy vullishouer so gou doenlik nadat die vullis verwyder is op sy eenheid terugplaas.
22. Diere, Voëls en Reptiele
22.1. ‘n Inwoner mag nie sonder toestemming van die UK ‘n xxxx, voël of reptiel in die dorpsgebied inbring of aanhou nie: Met dien verstande dat as ‘n huurder ‘n xxxx, voël of reptiel wil inbring of aanhou, die aansoek vir toestemming deur die eienaar van die betrokke eenheid gedoen moet word.
22.2. Niemand mag die natuurlewe wat in die dorpsgebied voorkom, doelbewus dood of beseer nie.
22.3. Indien iemand natuurlewe in die dorpsgebied opmerk wat ‘n gevaar vir mense kan inhou, moet die UK onverwyld in xxxxxx xxxxxx word, wat xxx in sy diskresie daarmee moet handel.
23. Besigheid of Beroep
23.1. ‘n Inwoner mag nie sonder toestemming van die UK en van die Drakenstein Munisipaliteit (indien die Munisipaliteit dit vereis) ‘n besigheid of beroep vanuit sy eenheid bedryf of beoefen nie.
23.2. Stokperdjies en ander aktiwiteite wat nie ‘n oorlas vir inwoners veroorsaak nie mag op ‘n eenheid beoefen word.
24. Diensverskaffers/Kontrakteurs van DOR en Inwoners
24.1. ‘n Diensverskaffer mag nie op ‘n Saterdag, Xxxxxx of openbare vakansiedag werk in die dorpsgebied verrig nie, en mag slegs tydens die volgende ure werk verrig:
• Maandag tot Vrydag ▬ 07:00 tot 17:00
24.2. Die UK mag op goeie gronde, en op die voorwaardes wat hy stel, ‘n inwoner toelaat om sy diensverskaffer van hierdie ure te laat afwyk.
24.3. Indien ‘n afwyking bedoel in hierdie Reël in die diskresie van die UK ‘n oorlas vir aanliggende inwoners xxx veroorsaak, moet die betrokke inwoner vooraf daardie inwoners se toestemming kry.
24.4. Versorgers wat dienste verrig vir inwoners in DOR, se besonderhede moet deurgegee word aan die kantoor. Slegs geregistreerde versorgers word toegelaat.
25. HUISHULPE EN TUINIERS
Huishulpe: Maandag tot Vrydag - 07:00 tot 17:00 Saterdag: 07:00 tot 14:00
Tuiniers: Maandag tot Vrydag - 07:00 tot 17:00
Huishulpe en tuiniere moet ‘n afskrif van hulle identiteitsdokumente (ID) aan die kantoor verskaf om ‘n toelatingskaartjie te kry.
26. Bemarking van Eiendom
26.1. ‘n Advertensie wat ‘n eenheid vir verkoop of te huur deur ‘n eiendomsagent
of privaat aanbied, mag nie in die dorpsgebied opgerig of vertoon word nie.
26.2. Pamflette wat ‘n eenheid vir verkoop of te huur deur ‘n eiendomsagent of
privaat aanbied, mag slegs met toestemming van die UK versprei word.
26.3. Skou van huise word nie toegelaat nie.
26.4. ‘n Eiendomsagent mag eiendom slegs op afspraak bemark en moet ‘n
voornemende koper persoonlik vergesel.
27. Diensverskaffers en Personeel van UK
27.1. ‘n Inwoner moet op versoek van die UK aan ‘n diensverskaffer en / of ‘n personeellid van DOR HEV toegang tot sy eenheid xxxxxxx om instandhouding en / of herstelwerk te doen aan gemeenskaplike eiendom, met inbegrip van die veiligheidsomheining, wat op sy eenheid geleë is.
27.2. ‘n Inwoner mag nie opdragte aan ‘n diensverskaffer of ‘n personeellid van XXX XXX gee of andersins met die verrigting van sy pligte inmeng nie.
27.3. ‘n Inwoner mag nie ‘n diensverskaffer of ‘n personeellid DOR HEV versoek om gedurende sy werksure vir hom ‘n taak te verrig nie.
28. Klagtes, Versoeke en Probleme
28.1. ‘n Inwoner moet die UK/bestuursagent skriftelik verwittig van enige klagte, versoek of probleem wat hy in verband met die dorpsgebied of ander inwoners ondervind.
28.2. Slegs klagtes, versoeke of probleme wat skriftelik aangemeld word, xxx opgevolg word.
28.3. Die identiteit van die inwoner wat die klagte, versoek of probleem aanmeld, xxx xxxxx moontlik vertroulik gehou word.
28.4. Die UK/bestuursagent kan die stappe wat hy nodig ag in verband met die aangemelde klagte, versoek of probleem doen en in sy diskresie terugvoering daaroor aan die betrokke inwoner gee al xxx xxx.
29. Kennisgewing aan Eienaar ivm Oortreding
29.1. Indien ‘n eienaar ‘n bepaling van die Grondwet, hierdie Reëls of die Argitektoniese Riglyne oortree, of aanspreeklik is vir só ‘n oortreding deur
iemand anders, kan die UK in sy diskresie daardie eienaar skriftelik opdrag xxx xx—
29.1.1. die oortreding xx xxxxx of binne die gespesifiseerde tyd reg te stel;
29.1.2. xx xxxx dat die xxxxx xxxxxxx die oortreding staak of binne die gespesifiseerde tyd regstel; of
29.1.3. summier ‘n boete oplê.
29.2. Indien die eienaar of daardie xxxxx xxxxxxx ten spyte van die kennisgewing die oortreding herhaal of voortsit, of nie die vereiste regstelling doen nie, of die eienaar versuim om die boete te betaal, kan die UK sonder benadeling van die ander regte of remedies wat die DOR HEV regtens of ingevolge die Grondwet of hierdie Reëls mag hê, per skriftelike kennisgewing summier ‘n boete of verdere boete, na gelang van die geval, aan die betrokke eienaar oplê.
30. Voorlegging deur Eienaar
30.1. ‘n Eienaar kan binne 30 (dertig) dae na uitreiking van ‘n kennisgewing in verband met ‘n oortreding ‘n skriftelike voorlegging aan die UK rig waarin hy die gronde vir sy beswaar teen ‘n opdrag of boete, na gelang van die geval, uiteensit: Met dien verstande dat die gewraakte optrede nie herhaal mag word nie of gestaak moet word, na gelang van die geval, en indien ‘n boete opgelê is, daardie boete betaal moet word, in afwagting van die UK se prossesering van die eienaar se voorlegging.
30.2. Die UK kan by ontvangs van die voorlegging—
30.2.1. die boete bekragtig, verminder of tersyde stel, en / of die opdrag betreffende regstelling van die oortreding terugtrek of wysig, en die betrokke eienaar skriftelik dienooreenkomstig verwittig; of
30.2.2. die eienaar skriftelik uitnooi om xx xxxx by ‘n UK-vergadering te stel.
30.3. Die uitnodiging aan ‘n eienaar om xx xxxx by ‘n UK-vergadering te stel, moet aandui—
30.3.1. op watter datum en plek, en hoe laat, die vergadering xxx plaasvind; en
30.3.2. dat indien die eienaar nie die vergadering bywoon nie die UK die xxxx in sy afwesigheid kan afhandel.
30.4. By die UK-vergadering kan die eienaar—
30.4.1. xx xxxx stel, getuies roep, en ‘n betoog aanbied;
30.4.2. die getuies van UK ondervra; en
30.4.3. insae in enige relevant dokument hê.
30.5. Nadat die eienaar sy betoog afgesluit het, kan die UK die boete bekragtig, verminder of tersyde stel, en / of die opdrag betreffende regstelling van die oortreding terugtrek of wysig, en die eienaar skriftelik dienooreenkomstig inlig.
31. Xxxxxxx xxx Xxxxxx (sien aanhegsel A)
Die UK kan van tyd tot tyd die bedrae van boetes vasstel behoudens die
opdragte of beperkings wat lede op ‘n algemene vergadering gee of oplê.
32. Verhaal van Uitstaande Bedrae
32.1. Skadevergoeding, boetes en xxxxx xxxxxx wat ‘n eienaar ingevolge die Xxxxxxxx of hierdie Reëls verskuldig is, is onmiddellik betaalbaar en kan, indien dit nie betaal is xxxxx xxx 30 (dertig) na die datum waarop dit betaalbaar geraak het, by die eienaar se heffingsrekening gevoeg word en as ‘n heffingskuld verhaal word.
32.2. Indien die UK regstappe teen ‘n eienaar doen om enige uitstaande heffing of ander verskuldigde bedrag xx xxxxxxx, is die eienaar ook aanspreeklik vir alle bedrae aan regskoste, insluitende prokureur- en kliëntkoste, invorderingskommissie, en ander uitgawes wat die UK in verband met die regstappe oploop.
33. Verslapping van Reëls
Geen toegewing of verslapping met betrekking tot die toepassing van hierdie Reëls xxx kwytskelding of toestemming daarstel nie, of die UK verhoed om dit toe te pas nie.
BOETESKEDULE
AANHEGSEL A
Xxxx xxxxxx in Gedragsreël 31
Oortreding | Aantal dae versuim om die aanhou- dende oor- treding reg te stel (indien van toepas- sing) | 1ste Oortreding | 2de Oortreding | 3de Oortreding | 4de daaropvolgende Oortredings |
Oortreding van ‘n vereiste van Grondwet, Gedragsreëls en Argitektoniese Riglyn of voorwaarde opgelê in terme daarvan. | 7 | Skriftelike waarskuwing | R500 | R1000 | R1500 |
Skade aan gemeenskap eiendom van watter aard ook al, veroorsaak deur eienaar/inwoners, xxx vir sy/haar rekening wees en xxx bygevoeg word op sy/haar maandelikse heffingsrekening om verhaal te word.