UITGAWE 1 VOLUME 4 JANUARIE 2014
UITGAWE 1 VOLUME 4 JANUARIE 2014
Lidmaatskap 1
Siza Hulplyn… 1
Siza/Sedex Opdatering 1
Siza Kapasiteitsbou 2
Xxxxxxxxxx met WIETA 3
Lidmaatskap
SIZA lidmaatskap groei steeds en die totaal staan tans op 621 lede. Die lidmaatskap verdeling is as volg:
Produsente: 494
Pakhuise: 4
Uitvoerders: 22
Invoerder: 1
Kommersiële entiteite: 2
Xxxxx (“multisites”): 48
Kleinhandelaars/Bedryfsorganisasies: 6
Siza Hulplyn
Om te registreer by SIZA, gaan na die SIZA webblad xxx.xxxx.xx.xx, klik op “Registrasie” en volg die maklike stappe om die registrasie vorm te voltooi.
Siza/Sedex Opdatering
Indien Xxxx lede verkies om sigbaar xx xxxx op SEDEX vir hul kleinhandel kliënte, moet die volgende gedoen word:
- Stuur aan SEDEX ‘n toestemmingsbrief om die rekening te stuur na die FSA AB Rekeninghouer (kontak xxxx@xxxx.xx.xx vir ‘n afskrif van die brief)
- Korrigeer en finaliseer alle aspekte wat uitstaande is sedert die vorige ouditproses en versoek die betrokke ouditfirma om die “NC’s” af te teken op Sedex.
- Stel Siza in kennis aan watter kliënte hulle gekoppel moet wees.
NOTA:
Produsente wat geregistreer is as ‘n diensverskaffer op die FSA AB rekening, kan dieselfde SEDEX “log on” stappe volg om hul rekeningbesonderhede op SEDEX te bekom. Die ouditfirma xxx direkte toegang tot die rekening hê ten einde af te teken op alle uitstaande aspekte en hoef nie te poog om via die FSA AB rekening sigbaarheid te verkry nie.
ONTHOU ASB OM AF TE TEKEN OP ALLE UITSTAANDE ASPEKTE XXXX GEïDENTIFISEER TYDENS DIE VORIGE OUDIT.
2
Uitrol van Siza Kapasiteitsbouprogram
Siza het befondsing van €500,000 van die “Sustainable Trade Initiative” (IDH) ontvang vir die uitrol van ‘n kapasiteitsbou program in al die provinsies van die land gedurende 2014 en 2015. Die xxxxxx xxx gebruik word om meer as 70 werkswinkels vir lede te fasiliteer teen geen ekstra koste. Opgeleide en erkende diensverskaffers in die veld is geïdentifiseer en het reeds opleiding ontvang om die nodige in die streke te implementeer.
E-pos asb xxxx@xxxx.xx.xx indien u of u verteenwoordiger wil deelneem aan die program. Ons verkies 15-20 deelnemers per werkswinkel om die oefening koste effektief xx xxxx en te voldoen aan verpligtinge van finansiers.
Algemene inligting oor die kapasiteitsbou program:
Wat is die doel?
Die hoof doelwit van die program is die ontwikkeling van kapasiteit en ondersteuning vir SIZA lede met die implementering van die SIZA standaard en deurlopende verbetering van arbeidsomstandighede op plase.
Wie kan opleiding ontvang?
Opleiding is beskikbaar aan alle SIZA lede en/of hul verteenwoordigers xxxx bv menslike hulpbron bestuurders, administrateurs wat verantwoordelik is vir etiese nakoming op ‘n plaas, of diegene wat ondersteuning xxxxxxx aan produsente xxxx bv arbeidskonsultante, regerings-amptenare, ens. Werkswinkels is ook beskikbaar vir toesighouers, werkers en hul verteenwoordigers asook verteenwoordigers van kleinhandelaars, uitvoerders, invoerders en bedryfs organisasies. Diegene wat opleiding ontvang xxx bekend staan as Xxxxxx Xxxxxx Fasiliteerders.
Wat is die koste van opleiding?
XXXX xxxx xxx die opleiding gratis ontvang.
Wat xxx die opleiding dek?
• Begrip van Siza program
• Verantwoordelikhede van die Xxxxxx Xxxxxx Fasiliteerder in die SIZA program
• Voordele van die Siza program duidelik uitstip.
• Verduideliking van 8 beginsels waarop SIZA standaard geskoei is (insluitend beleide en prosedures ens).
• Regstellende aksies en programme ter verbetering.
• Self-assessering
• Oudit voorbereiding en die proses self
• Identifisering en kwantifisering van risiko’s
• Oorsaak analise
• Afsluit van nie-nakomings aspekte (“non-compliances”)
• Bewusmaking en kapasiteitsbou programme op die perseel
• Hoe xx XXXX hulpmiddels te gebruik.
Xxxxxxxxxxxx kan op alle vlakke aangepas word volgens die behoeftes van produsente en deelnemers. Hoe lank duur die werkswinkel?
Tydsduur van kursus is 2 dae wat óf aaneenlopend aangebied óf oor verloop van tyd versprei kan word.
Xxxxxx kursusmateriaal xxx beskikbaar wees?
Siza kursusmateriaal xxx aan kursusgangers beskikbaar gestel word. Xxxxx xxx ook toegang hê tot ‘n verskeidenheid van Siza hulpmiddels wat ontwikkel is en voortgaan om ontwikkel te word, insluitend ‘n “How to” handleiding, ‘n geheuestokkie met inligting met template, voorbeelde van betalingstrokies, kontrakte; Siza plakkaat; akkommodasie- en vervoer informasie asook ‘n handleiding oor kommunikasie in die werkplek.
Xxxxxxxxxx met WIETA
Siza het ‘n ooreenkoms met WIETA bereik waar Siza lede, wat ‘n Xxxx xxxxx laat doen het deur WIETA, xxxxx xxx word vir verkryging van WIETA sertifisering. WIETA moet nog steeds ‘n steekproef op die perseel doen om te verseker dat verbeterende aksies uitgevoer is voordat die perseel gesertifiseer kan word. Die koste van die steekproef kan van Vinpro verhaal word i.g.v. Vinpro lede.
Contact details for further information:
SIZA Administration: xxxx@xxxxxxx.xx.xx SIZA Registrations: xxxx@xxxx.xx.xx SIZA SAQs and SEDEX: xxxx@xxxxxxxxx.xxx
General enquiries: xxxxxxxx@xxxxxxx.xxx
4