MIEDERPARK GEMEENTE
MIEDERPARK GEMEENTE
Aansoekvorm vir die huur van fasiliteite
NAVRAE:
TERREINBESTUURDER: Mev. Xxxxx Xxxxxx, Sel. 071 646 5412
Kerkkantoor: Sel. 079 495 1836; Faks: 000 000 0000, Tel. 000 000 0000,
E-pos: xxxxxxx@xxxxxxxxx.xx.xx
Fisiese adres: Xxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxxx, Xxxxxxxxxxxxx
Bankbesonderhede: Naam: Miederpark Gemeente, Bank: ABSA; Takkode: 632005; Rekening: Tjek rek: 680 590 591
Hierdie kontrak word aangegaan tussen die NG KERK MIEDERPARK wat optree as die verhuurder, hierin verteenwoordig deur (volle naam en van)
en die Huurder xxxx in onderstaande vorm uiteengesit:
1. NAAM VAN HUURDER:
Volle naam en Van :
Identiteitsnommer:
Let Wel: die Huurder xxxx hierbo uiteengesit xxx verantwoordelik vir die vereffening van enige onkostes (Indien u namens ʼn organisasie aansoek doen, verskaf asb. ook die naam en adres van die organisasie).
2. KONTAKBESONDERHEDE VAN HUURDER:
Woonadres:
Posbus:
Telefoon:(H) (W) (SEL)
E-pos:
3. GEBOUE WAT U WIL HUUR: (merk fasiliteite)
KERK: Xxxxx SAAL:
Groter SAAL: Kombuis:
4. DOEL VAN GEBRUIK:
TROUE BEGRAFNIS ANDER
(Indien gemerk as ander, gee ʼn kort beskrywing):
_
5. DATUM EN TYD VAN GEBRUIK:
DAG: MAAND: JAAR:
BEGIN TYD (oopsluit): END TYD (toesluit):
6. XXXXXXX VIR FINALE ONTRUIMING DEUR TERREINBESTUURDER VEREIS:
Die terreinbestuurder spesifiseer hier die tydstip waarteen alle toerusting finaal uit die lokaal en van die terrein ontruim moet wees.
Datum: Tyd:
7. WORD TERREINBESTUURDER NA URE BENODIG?
XX XXX
LET WEL: Die terreinbestuurder sluit geboue oop en toe. Spesifieke reëlings moet getref word, indien daar verlang word dat hy/sy heeltyd teenwoordig moet wees. ʼn Vaste fooi vir enige na- uurse werk van die terreinbestuurder (oop en toesluit) word bykomend gehef. Na ure word gedefinieer as: 16:00 – 08:00 op weeksdae, sowel as Saterdag en Xxxxxx in geheel.
8. WORD ENIGE BYKOMENDE AMPTENARE BENODIG:
• Klank tegnikus: XX XXX
• Orrelis: XX XXX
• Predikant: XX XXX
LET WEL: Addisionele kostes volgens ʼn vaste tarief word bykomend gehef wanneer u van enige van bostaande personeel gebruikmaak.
9. VOORWAARDES WAT TEN ALLE TYE BY DIE HUUR VAN HIERDIE EIENDOM GELDIG IS:
• Die waardigheid van die kerk moet ten alle tye gehandhaaf en gerespekteer word;
• Geboue en terrein moet in ʼn skoon en netjiese toestand gelaat word;
• Musiekinstrumente op die verhoog in die kerkgebou mag nie verskuif of verwyder word nie. (Hierdie instrumente het ʼn vaste staanplek)
• Geen klanktoerusting, rekenaar of beligtings toerusting van enige lokaal mag gebruik word sonder die gemeente se eie klanktegnikus nie.
• Rook in enige geboue is verbode;
• Sekuriteit moet tydens u gebruik ten alle tye gehandhaaf word;
• Xxxx moet xxxxx word dat geboue volgens die ooreengekome tyd in hierdie kontrak ontruim word. Die terreinbestuurder moet vooraf geskakel word om toe te sluit indien geboue vroeër ontruim word;
• Geboue en terrein mag slegs vir bespreekte doeleindes aangewend word;
• Geen geboue mag onderverhuur word nie.
• Geen eet of drinkgoed word binne die kerk toegelaat nie.
• Indien skade tydens die huurtydperk weens die huurder se direkte of indirekte of nalatige optrede aan die eiendom of terrein aangerig is en addisionele onkoste aangegaan moet word om herstelwerk te doen, xxx dit teen u deposito verhaal word en in geval van ernstige xxxxx xxx die rekening vir bykomende herstelkoste van die huurder verhaal word.
10.XXXX XXX XXXXXXXXX VIR SPYSENIERING:
Breekware word teen ʼn vaste bedrag verhuur. ʼn Aparte tarief lys per item is beskikbaar op aanvraag. Die totale aantal breekware en die bedrag word in onderstaande kontrak ingevul. Breekware wat beskadig is of verlore raak word teen die deposito verhaal en ingeval van ernstige xxxxx xxx die rekening vir bykomende vervangingskoste van die huurder verhaal word.
Breekware aangevra word hier gespesifiseer:
Beskrywing van item: | Aantal benodig: | Bedrag: |
Totaal: R |
11.BETALING VAN HUURGELDE:
• Die verpligte betaling van 50% van die somtotaal van alle saamgestelde kostes xxxx aangevra deur die huurder in hierdie kontrak, word as deposito by ondertekening betaal (aan die NG Kerk Miederpark), voordat hierdie kontrak as geldig beskou word. By kansellasie deur die huurder, is geen deposito terugbetaalbaar nie.
• Die uitstaande bedrag van hierdie kontrak moet tenminste veertien dae voor die aanvang van die datum van huur, ten volle betaal word aan die NG Kerk Miederpark. By nalaat van hierdie voorafbetaling, word die kontrak as gekanselleer beskou en word die fasiliteite nie beskikbaar gestel nie.
• Bankbesonderhede waarin betaling plaasvind: Naam van Rekening: Miederpark Gemeente Tipe: Tjekrek.
Rek. Nommer: 680 590 591 Bank: ABSA
Takkode: 632 005
• Xxxxxxx as verwysing: Huur (gevolg deur datum waarop u die gebou huur , gevolg deur voorletter en van) Voorbeeld: Huur 2-12- 2011 X Xxxxxx (Tik in sover karakters toegelaat word)
• Epos: u betalings bewys na: xxxxxxx@xxxxxxxxx.xx.xx (Besprekings is eers geldig met ontvangs van deposito. Depositos
word eers betaal nadat uitklaring ontvang is of die gebou beskikbaar is en wat die korrekte bedrag is)
Ek, die huurder(Volle naam en van)
_aanvaar bogemelde voorwaardes xxxx vervat in hierdie kontrak.
Geteken te POTCHEFSTROOM op hierdie (dag) van (Maand) van 20 (jaar).
Geteken:
Getuie: Getuie:
Tariewe Per Dag:
Kerkgebou: R1500-00
Xxxxx Saal: R 550-00
Groot Saal: R 850-00
Kombuis: R 300-00
Addisionele personeelkoste per geleentheid:
Orrelis: R350-00
Klanktegnikus: R350-00 Terreinbestuurder na ure: R350-00 Skoonmaker per dag: R170-00
• Indien beide kerk en Saal gelyktydig gehuur word, ontvang u R150 korting.
• Gemeentelede wat op die lidmaatregister aangedui is ontvang 20% korting op die somtotaal van die kontrak indien, dit ʼn privaat funksie is.
Samestelling van Rekening:
Geboue:
• Huur xxx xxxxx Saal: R
• Huur van groot Saal R
• Huur van Kerk: R
• Huur van Breekware: R
Subtotaal R
Addisionele personeel:
• Terreinbestuurder na ure: R
• Klanktegnikus: R
• Predikant: R _
• Orrelis: R
• Skoonmaker: R
Subtotaal R
Totaal: R
Min korting:
• Meer as een lokaal (R150) R
• 20% gemeentelid R
min: R
Dus: somtotaal van kontrak: R
Berekening van deposito betaalbaar by ondertekening: (50% van Somtotaal van kontrak): R
SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK:
• Ontvang betaling van deposito:
50% van totale kontrak waarde. Bedrag: Datum Ontvang:
• Ontvang betaling van restant van kontrak:
Bedrag:
Datum Ontvang:
• Terugbetaling van deposito aan huurder:
Deposito: R min addisionele herstelkoste R Dus totale Bedrag:
Datum Uitbetaal:
Handtekening van ontvanger / of bewys van betaling aangeheg:
• Betaling aan Terreinbestuurder: (R350-00 per dag & na-uurse tarief van
R Dus uitbetaling @ die somtotaal van: R
• Betaling aan skoonmaker: (R160) per dag. Somtotaal: R
• Uitbetalings aan klanktegnikus: R
• Uitbetalings aan Leraar: R
• Uitbetalings aan orrelis: R
• Kennis aan Xxxxxx . Xxxx : Xx Xxx:
• Kennis aan Gemeentebestuur. Merk : Xx Xxx: