RIGLYNE VAN DIE DEPARTEMENT VAN NASIONALE OPVOEDING
RIGLYNE VAN DIE DEPARTEMENT VAN NASIONALE OPVOEDING
Hierdie riglyne, goedgekeur deur Xx Xxxxx Dr. X xxx X Xxxxxxx, Minister van Nasionale Opvoeding, is aan universiteite gestuur.
RIGLYNE VIR SAMEWERKINGSOOREENKOMSTE TUSSEN UNIVERSITEITE EN KOLLEGES VIR VERPLEGING IN DIE VERSKAFFING VAN
DIPLO M A-O PLEIDING IN VERPLEEG XXXXX AAN KOLLEGESTUDENTE
1. Inleiding
(a) D ie riglyne m oet gesien word as die minimum vir enige ooreenkom s van samewerking tussen ’n universiteit en ’n kollege vir verpleging in die voorsiening van opleiding aan kollege-stu- dente, waarkragtens uiteindelik kollegediplo- mas in Verpleegkunde uitgereik staan te word.
(b) D ie doel van ’n ooreenkom s tussen ’n kollege vir verpleging en ’n universiteit is om ’n same- werkingsvorm te bewerkstellig waardeur ’n universiteit, sonder om direk by die onderrig van studente betrokke xx xxxx, of daarvoor verantwoordelikheid te aanvaar, in staat gestel kan word xx xxxx met ’n kollege toesig uit te oefen oor die standaard van opleiding en eksaminering van studente vir diplomas in Verpleegkunde aan kolleges vir verpleging.
2. Samewerkingstrukture
(a) Daar xxx xxxx die universiteit en die kollege op ’n ooreengekom e grondslag ’n gesament- like akademiese liggaam van die kollege gestig word waardeur beheer oor die onderrig en eksamens vir die diplomas in Verpleegkunde van die kollege uitgeoefen word.
(b) Doserende personeel aan die kollege m oet die meerderheid van die lede op die liggaam uit- maak.
(c) Lede van die doserende personeel van kol leges vir verpleging kan, met die oog op die
behandeling van akademiese sake rakende die kollege, en mits in die betrokke wetgewing daarvoor voorsiening gemaak is, sitting ver- leen word op ’n fakulteitsraad of soortgelyke akademiese liggaam van die universiteit waar- onder die universiteit se opleiding in Ver pleegkunde ressorteer.
(d) D ie kollege xxx ’n afsonderlike adminis- tratiewe en akademiese entiteit wat afsonder- lik van die universiteit bestuur, beheer en ge- finansier word.
(e) Behoudens par. 2(d) hierbo, kan die univer siteit van sy biblioteek- en ander geriewe tot die beskikking van studente en dosente van die kollege stel.
3. Studente
(a) D ie minimum vereiste vir toelating tot ’n diplomaleergang wat kragtens hierdie ooreen koms aangebied word, is ’n skooleindsertifi- kaat sonder matrikulasie-vrystelling. Verdere vereistes vir toelating word deur die kollege se akademiese beheerliggaam vasgestel.
(b) D ie getal studente wat in ’n bepaalde jaar tot ’n leergang toegelaat word, word deur die kol lege vasgestel.
4. Leergange, eksaminering en diplomas
(a) Leergange word deur die kollege se akade miese beheerliggaam opgestel en die senaat van die universiteit m oet sy goedkeuring daar- aan heg.
(b) Eksamens word deur die kollege gestel en af-
12 CURATIONIS VOL.6NO. 1
RENEWAL IN THE SYSTEM OF NURSING EDUCATION
geneem , maar die universiteit xxx die xxxx- daard daarvan op ’n ooreengekom e wyse mo- dereer.
(c) Diplomas word deur die kollege toegeken, maar ’n endossem ent kan bygevoeg word om aan te toon dat die opleiding in oorleg met of onder toesig van die universiteit geskied het en dat die universiteit die diploma dus akade- mies waarmerk.
5. Personeel
Die doserende personeel van die kollege word deur die kollege gekeur en aangestel, met dien verstande dat die universiteit op ’n ooreengekome wyse inspraak xxxxxxx word by die keuring en aan-
xxxxxxxx van personeel.
6. Algemeen
(a) Enige ooreenkoms en wysigings daarvan moet deur die Minister van Nasionale Opvoeding goedgekeur word.
(b) D ie ooreenkoms xxx origens besonderhede bevat in verband met die datum van die im- plementering daarvan en xxx ook bepalings bevat oor die prosedure waarvolgens wysi gings aan die ooreenkoms aangebring kan word.
(c) Enige koste wat deur die universiteit kragtens ’n ooreenkom s aangegaan mag word, xxx xxxx die kollege aan die universiteit vergoed word.