Algemeen
Algemeen
Die reëls bestaan vir die hof en nie die hof vir die reëls nie: (aard van die reëls)
Hofreëls is gedelegeerde wetgewing en besit dus statutêre krag en is bindend vir ‘n hof
Die reëls is ‘n middel tot ‘n doel en nie ‘n doel op sigself nie
Daargestel om goedkoop en doeltreffende litigasie moontlik xx xxxx en nie om regspleging te dwarsboon mie
‘n Hof mag indien bevoeg, nienakoming bystaan, wanneer ‘n reël so xxxxxx is dat dit wesenlike nadeel vir ‘n litigant xxx veroorsaak.
Voorbereiding van dagvaardings – waarom prokureurs en nie regters nie
In Anglo-Amerikaanse sivieleprosesregstelse, xxxx in SA word litigasie beskou as ‘n privaat aangeleentheid tussen litigante. Litigasie word gevoer sonder inmenging deur die hof
Prokureurs berie die dagvaarding voor op gegewe feite ten einde ‘n aksie in te stel. Regters is nie hierby betrokke nie
Prokureurs moet siviele verrigtinge aktief instel en die xxxx namens hul kliënte laat vorder, daarom word pleitstukke ook ingedien by die griffier se kantoor.
3 fundamentele beginsels van sivieleprosesstelsel
Bilateraliteit – tussen tween of meer partye
Partye vervolging – bevoegdheid om verrigting te begin of verdedig
Partyevoorlegging – bevoegdheid om eie xxxx xx ondersoek en feite aan xx xxxx.
Getuie dagvaardings deur die griffier se kantoor uitgereik
Anglo-Amerkiaanse prosedurestelsel word gekenmerk deur die mondelinge aard van die verhoor
Getuienis word geroep dmv getuiedagvaardings om persoonlik voor die hof getuienis xx xxxxx.
XX xxxxxx se gedrag
In Anglo-Amerikaanse prosedurestelsel word ‘n passiewe rol aan regter toegeken wat beperk is om by verhoor voor te sit en getuienis te hoor en uitspraak xx xxxxx.
Regter dus afhanklik van litigante om feite te ondersoek, inligting in xx xxxxx en feite te bepaal en aan xx xxxx
Word dikwels vergelyk met die skeidsregter wat verseker dat die reëls van die wedstryd nagekom word, maar nie self deelneem nie.
Xx xxxxxx en Kontinentale regter – Verskil
Kontinentale regter het aktiewe eerder as ‘n passiewe rol in verrigtinge en kan dus in sowel voorverhoor-as verhoorstadiums deelneem
Xx xxxxxx kan slegs aan verhoorstadium deelneem indien versoek deur die litigante
Xx xxxxxx word ook nie belas met amptelike plig van geregtelike ondersoeke xxxx die Kontinentale regters nie.
Anglo-Amerikaanse xxxxxxx (XX xxxxxxx) |
Kontinentale xxxxxxx |
|
|
Kritiese waardering (adversatiewe prosedure)
Litigante
Adversatiewe prosedure weerspieël nie altyd die waarheid nie.
Alhoewel albei partye in teorie in gelyke geleentheid het om hulle xxxx xx stel, beskik die partye nie noodwendig oor dieselfde finansiële bronne vir gedingvoering nie, hul regsverteenwoordigers is ook nie noodwendig ewe vaardig nie
Die mededingende benadering van gedingvoering lei daartoe dat die feite nie ten volle openbaar xxx word nie, die partye is ook geneig om prosedure vir taktiese doeleindes te gebruik ten ende hull eie xxxxxxx xx bevorder en ‘n opponent te ontmoedig
Dus xxx xxxx word dat die adversatiewe xxxxxxx nie die uitwerking het om partye te versoen nie, maar eerder geneig is om hulle verskille te beklemtoon en gevolglik die konflik te verskerp.
Openbare verrigtinge
Xxxx is openbare instellings, dus word private xxxxxx, in die oopenbaar gelug.
Vertragings
Vertragings word dikwels deur die tegniese aard van prosedure veroorsaak, die formaliteite en die mededingende taktieke en strategieë.
Prosessuele vertragings het ernstige persoonlike en finaniële gevolge vir partye betrokke.
Koste van gedingvoering
Toegang tot die xxxx is in beginsel gratis.
Litigasie koste is egter xxxx en die regsverteenwoordigers xxxxxx xx die geding te voer.
Agv die kompleksiteit van die prosedure is regsverteenwoordiging noodsaaklik
Metodes vir die hervorming van die siviele prosesreg
Voortdurende hersiening van die hofreëls. Dit is die hoofverantwoordelikheid van die Reëlsraad
Om jurisdiksiebeperkings van die laer xxxx xx verhoog om meer mense toegang to tdie xxxx xx bied, maar teen ‘n laer koste as in vergelyking met Xxxx xxxx.
Om bepaalde dispute heel of deelteliks uit te sluit uit hofstelsel, xxxx bv arbeidshof wat slegs arbeidsaangeleenthede hanteer.
Hervorming word soms bewerkstellig deur alternatiewe for a in te stel. Bv hof vir xxxxx xxxx is as alternatief vir die landdroshof ingestel.
Xxxx beslegting van geskille buite die hofstelsel aan te moedig, deur die gebruik van informele disputtbeslegtingsprosesse.
Gedrag van regsverteenwoordigers
Regsverteenwoordigers tree op as agente vir hul kliënte en verteenwoordig hul regte in die hof
Die funksie vind plaas in konteks van adversatiewe prosedure
Gedingvoering gegrond daarop om die waarheid aan die lig te bring deur teenstellende standpunte oor dieselfde xxxx xx stel
Regsverteenwoordigers neem ‘n eensydige houding in om hul kliënt se regte te bevorder en beskerm.
ADB=Alternatiewe dispuutbeslegting
Op 3 primêre prosese gebaseer
Onderhandeling
Bemiddeling
Arbitrasie
ADB xxxxxxx beskrywing:
Informeel en dus nie gebonde aan xxxxxx prosedurereëls nie
Buigsaam en kan aangepas word by die behoeftes van die besondere soort duspuut
Vrywillig, disputante is nie verplig om die proses te volg nie, behalwe as die ADB –proses binne die hofstelsel gebruik word
Konsensueel, funksioneer op die grondslag dat die uitslag van die proses die produk is van die toestemming van albei disputante
Op belange gegrond; belange van disputante, eerder as hulle regte vor die botoon
Op verhoudings ingestel; xx xxxx op die verhouding tussen die disputante end is dus geskik om dispute te besleg tussen persone wat in ‘n langtermynverhouding is
Op die toekoms ingestel;konsentreer nie op die verwyte van die gebeure in die verlede nie, maar eerder die vestiging van toekomstige verhouding dussen die disputante
Skwak plekke
Waarborg nie die prosessuele regte van litigante nie
Waarborg nie finale en bindende beslegting van ‘n disputte nie
Derdepartytussenganger moet betaal word en kostes van litigasie xxx later bygevoeg word.
Litigasie
Is ‘n openbare proses en word beheer deur eksterne reëls xxxx hofreëls en statutêre bepalings
Litigasie is ‘n bevelproses
Onderhandeling
Onderhandeling as dispuutbeslegtingsmetode is ‘n private, vrywillige en konsensuele proses waarvolgens 2 of meer disputante probeer om persoonlik hulle geskilleby te lê dmv ‘n ooreenkoms wat hulle toekomstige verhouding beheer.
Onderhandeling is ‘n konsensuele proses
Gefokus of die oplossing van geskille
Bemiddeling
Bemiddeling is ‘n private, vrywillige konsensuele proses waarvolgens 2 of meer disputante instem om hulle disputte te besleg dmv die tussenkoms van ‘n derde party, die bemiddelaar, wat onpartydig moet wees en deur albei disputante aanvaar moet word.
Bemiddeling is ‘n konsensuele proses
Arbitrasie
Arbitrasie is ‘n proses waarin die disputante vrywillig en gesamentlik ‘n derde party, die arbiter, vra om albei kante van die dispuut aan te hoor en om darna ‘n toekenning xx xxxx wat die disputante vooraf onderneem om as finaal en bindend te aanvaar.
Onderhandeling as ‘n proses
Dis ‘n proses, ondat dit op ‘n sekere tydstip begin en oortuigend afgesluit word, hetsy deur ooreenkoms of versuim om ooreen te kom
Tussen die begin en einde moet onderhandeling deur eenvormige stadiums beweeg:
Oriëntasiestadium
Disputante takseer mekaar asook die onderhandelingskwessies
Posisioneringstadium
Disputante xxxxx inligting in en neem vaste posisies inoor die geskilpunte
Bedingingstadium
Geskilpunte word beperken toegewings word gemaak sodat die partye ooreenkoms kan bereik
Afsluitingstadium
Onderhandeling eindig in ‘n versuim om ooreen te kom of in ‘n ooreenkoms wat dikwels op skrif gestel word en reëligs word getref om die bepalings van die ooreenkoms uit te voer.
Indien nie deur al die bogemelde beweeg word nie, is dit nie ‘n onderhandeling nie, maar ‘n debat of konsultasie.
Bilaterale proses van onderhandeling
Alhoewel dit impliseer dat twee partye aan die proses deelneem, xxx die onderhandeling bilateraal selfs as meer as twee partye daarby betrokke is, ondat die deelnemers sonder uitsondering koalisies vorm wat mekaar opponeer
Ook omdat daar nie ‘n derde party is wat tussenbeide tree nie xxxx ‘n bemiddelaar of arbiter nie
Disputante neem volle verantwoordelikheid vir die proses, inhoud en resultaat van hul onderhandelings.
Aspekte om in ag te neem wanneer ‘n transaksie ‘n dooie punt beriek
Het die onderhandelings ‘n dooie punt bereik omdat die disputante nie in staat is om die proses te beheer nie?
Indie bogemelde vasgestel is, kan onderhandelings voorgaan met tussenkoms van ‘n bemiddelaar?
Indien nie een van die bg. Geskik is nie, is dit omdat die dispuut alleen opgelos kon word dmv arbitrasie proses wat ‘n finale en bindende beslissing gee?
Bemiddelingsproses:
Begin: Voorbemiddelingstadium
A anvanklike kontak met bemiddelaar
Bemiddelingsproses word verduidelik
Fisiese reëlings bv plek, tyd , koste ens
Probleemdefinisie: Openingstadium
B emiddelaar se openingsverklaring
Storievertelling
Opsomming en definisie van kwessies
Probleemoplossing: Middelstadium
O ndersoek opsies
Toets werklikheid van opsies
Onderskei behoeftes en aansprake
Onderhandel oor moontlike oplossings
Einde: Sluitingstadium
Finale bedinging
Xxxxxxxxxxxx word aangeteken
Bemiddelaar se sluitingsverklaring
Beëindiging van die proses
Moet ‘n bemiddelaar neutraal of onpartydig wees?
Bemiddelaar moet sover moontlik neutraal en onpartydig xxx xx ‘n sodoende die bemiddelingsproses xxxxxx en onbevooroordeeld te beheer
Absolute neutraliteit is onwaarskynlik, veral in ‘n kultureel uiteenlopende gemeenskap xxxx in SA
Bemiddelaar se hoofdoel is om disputante by te staan en xx xxx gedurende stadiums van die proses
Meeste skrywers is van mening dat die bemiddelaar onpartydig en aanvaarbaar vir albei disputante moet wees.
Dit xxx moeilik wees vir ‘n bemiddelaar om neutraal xx xxx wanneer die belange van ‘n onskuldige derde party beïnvloed kan word deur besluite van disputante.
Ooreenkomste tussen arbitrasie en litigasie:
Albei is opdragsprosesse
Besluitneming geskied in geval van albei prosesse dmv beregting
Indien arbitrasietoekenning dmv ‘n hofbevel gemaak word, kan dit op dieselfde xxxxxx as ‘n geregtelike beslissing ingevolge art 31 van wet op Arbitrasie van 1965 afgedwing word.
Verskille tussen arbitrasie en litigasie:
‘n arbitrasie toekenning is net bindend vir die betrokke party, hofbeslissing maak xxxx uit van presedentestelsel en is dus nie net bindend vir litigante nie, maar vir alle ander 3rde partye
Arbitrasie laat die disputante meer beheer oor die proses toe as in geval van litigasie
Arbitrasie is baie meer buigsaam as litigasie.
Afdelings van model van konvensionele (volle) arbitrasie
Versnelde arbitrasie:
Word op dieselfde xxxxxx gevoer as volle arbitrasie, behalwe dat die arbitrasiereëls vereenvoudig word om die proses te bespoedig
Arbitrasie gegrond alleen op dokumente:
Net gegrond op dokumente wat deur albe partye voorgelê word wat dus wegdoen met die arbitrasieverhoor. (waar min dispuut oor basiese feite is)
Kwaliteitarbitrasie:
Xxxxx alleen op die arbitrasie beslissing en doen weg met die aanbieding van engie getuienis asook met die arbitrasieverhoor. (By kwaliteit van ‘n sekere produk)
Finale-aanbod-arbitrasie:
Beperk ‘n aribiter se bevoegdheid om ‘n toekenning vrylik xx xxxx, aangesien die toekenning beperk is tot die redelikste van twee finale aanbiedinge. (doel m buitensporige xxxx xxxx albe partye te ontmoedig.)
Algemene kenmerke van arbitrasie
Litigasie en arbitrasie is opdragprosesse
Besluit word in die vorm van ‘n tooekenning op disputante fgedwing
Uitslag is finaal en bindend
Arbiter se bevoegdheid om toekenning af te dwing te danke aan die disputante se gewilligheid om toekenning te aanvaar
Besluitneming vind plaas dmv beregting 9op grond van getuienis en argumente)
Arbitrasie toekenning is slegs bindend vir disputante
Arbitrasie is xxxx van ADB xxxxxxx agv die groot mate van beheer oor die proses deur partye
In vergelyking met litigasie is arbitrasie uiters buigsaam en kan aanpas by behoeftes van verskillende situasies
Disputante mag:
Arbiter kies tov sy deskundigheid tov die dispuut
Arbitrasiereëls kies wat die arbiter moet toepas
Geskilpunte bepaal in hul onderwerping aan arbitrasie
Sake reël mbt plek van arbitraie, datum van verhoor en betaling xxx xxxxxx
Afleidings van bemiddeling
Versoening: ‘n versoener kan disputante inderdaad adviseer gedurende hul onderhandelings
Proses finaliseer deur ‘n niebindende aanbeveling
Word soms ook raadgewende bemiddeling genoem
Fasilitering: derdepartytussenpersoon word die fasiliteerder genoem
Nie noodsaaklik om ‘n ooreenkoms te bereik nie bv vergadering partye bystaan in kommunikasie
Geskik vir kreatiewe probleemoplossing eerder as spesifiek vir die beslegting van dispute
Meer buigsaam, minder gestruktureerd en het meer potensiële gebruik as bemiddeling
Afleidings van arbitrasie
Versnelde arbitrasie
Doen weg met formele bewysreëls
Die tydperke waarbinne seker dokumente uitgeruil meot word, word verkort
Arbiter is aktief, eerder as passief betrokke by die verhoor
Arbitrasie slegs op grond van dokumente
Gevoer bloot op grond van dokumente wat eke disputant aan die arbiter voorlê, sonder dat ‘n arbitrsieverhoor nodig is.
Van toepassing waar daar geringe of geen dispuut oor dei basiese feite bestaan nie.
Kwaliteitarbitrasie
Staan ook bekend as look-snif arbitrasie of taste-look-arbitrasie.
Bindende beslissing rakende kwaliteit van ‘n produk
Finale-aanbod-arbitrasie
Arbiter se bevoegdheid om die xxxx xx besliks word gewysig
Beslissing alleen op grond van redelikste van laste aanbiedinge wat elke disputant gemaak het.
Arbiter mag nie ‘n middeweg kies nie, maar moet net een van die aanbiedinge xxxx
Xxxx is om buitensporige xxxx xxxx albe partye te ontmoedig.
Nadeel is dat die arbiter moontlik verplig kan wor dom tussen een van twee aanbiedinge xx xxxx, ongeag hoe absurd of irrasioneel elkeen ook al is.
(Hibriede prosesse)
2 afsonderlike stadiums van ‘n miniverhoor
2 afsonderlike stadiums
Uitruil van inligting
|
Skikkingsonderhandelings
|
Bemid/Arb en Arb/Bemid, 2 aparte prosesse?
Dit kan voorkom of albei bg bemiddeling of arbitraise onafhanklik toepas
Albe is egter onafhanklike, voordurende en individuele prosesse, ondat elkeen die primere prosesse van bemiddeling en arbitrasie in ‘n enkele hibriede proses kombineer, na gelang van geval
‘n Hibriede proses word gevorm wanneer die rol van die bemiddelaar of arbiter verander word in die van ‘n bemiddelaar/arbiter of arbiter/bemiddelaar, na gelang van die proses wat toegepas word
3 stadiums van arb/bemid
Normale arbitrasieprosedure word gevolg totdat die xxxx vir albei disputante gesluit word
‘n bemiddelingskomitee word gevorm. Die arbiter/bemiddelaar help nou met onderhandelings tussen disputante en probeer hulle oorreed om die xxxx xx skik
As skikking nie bereik word,beëindig die arbiter/bemiddelaar xxx die proses deur ‘n finale en bindende toekenning xx xxxx.
Xxxxx xxxx/ Verbruikers xxxx
Oogmerk van wet op xxxx vir xxxxx xxxx van 1984
Om regspleging vir alle Suid Afrikaners toegankliker xx xxxx
Forum te verskaf waar minder ernstige siviele dispute besleg kan word
Om tydrowende, formalistiese en duur prosedures te verminder
Om informele en vereenvoudigde prosedures in te voer om litigasiekostes te verminder en voorsiening xx xxxx vir die vinnige vasstelling van xxxxx xxxx
Om litigasiekoste verder te verminder xxxx xx verhoed dat regsverteenwoordigers in ‘n hof vir xxxxx xxxx verskyn
Om n hof in te stel wat op die verbruiker ingestel is.
Verskille tussen hof vir xxxxx xxxx en xxxxx xxxx
Litigant mag nie deur lid van regsprofessie verteenwoordig word om regskoste te beperk en selfverteenwoordiging te vergemaklik is voorverhoorverrigtinge ook informeel
Voorverhoorformaliteite is vereenvoudig en verminder tot net die noodsaaklikste
Kommissaris speel ‘n aktiewe rol om litigante te help om xxx xxxx by die verhoor aan xx xxxx.
Verskyningsreg in hof vir xxxxx xxxx. (verbruikershowe)
Net natuurlike persoon word toegelaat om ‘n geding in die xxxx vir xxxxx xxxx in xx xxxx
‘n regspersoon mag egter ‘n party by ‘n aksie as verweerder wees
Litigante moet persoonlik verskyn en mag nie gedurende die verhoor verteenwoordig word nie.
Instel van geding
Aanmaningsbrief word aan verweerder besorg
Dagvaarding deur die hof vir xxxxx xxxx word uitgereik
Voor dagvaarding moet xxxx xxx xxx ‘n tyd en datum vir die verhoor vasstel
Dagvaarding word xxx op die verweerdeer beteken
Geen pleitstukke word van die litigante vereis nie. Verweerder kan egter geskrewe verklaring by die klerk van die hof indien, afskrif hiervan word aan die xxxxx voorsien.
Voorverhoorprosedure in xxxx vir xxxxx xxxx
Aanmaningsbrief word aan verweerder besorg waarin 14 dae toegelaat word vanaf ontvangs, om aan xxxx xx voldoen. (artikel 29(1)(a)
As verweerder nie aan eis voldoen xxxx in aanmaning uiteengesit, moet n dagvaarding deur hof vir xxxxx xxxx uitgereik word. (artikel 29(2)
Voordat die dagvaarding uitgereik word, moet klerk van hof ‘n tyd en datum vir verhoor vasstel en hierdie inligting moet in dagvaarding vervat word. (artikel 29(2)
Dagvaarding word xxx op die verweerder beteken. Litigant kan self betekening doen. (artikel 29 (2)
Geen pleitstukke word van litigante vereis nie. Verweerder kan egter te eniger tyd voor die verhoor ‘n geskrewe verklaring by klerk indien waarin aard van sy verweer en gronde waarop dit gebaseer is. afskrif hiervan moet aan xxxxx voorsien word.
Inkwisitoriese rol van kommissaris vir xxxxx xxxx
Artikel 26(3) voer die inkwisitoriese xxxxxxx in en bepaal die volgende:
‘n litigant mag nie enige ander litigant by die betrokke verrigtinge of ‘n getuie wat deur laasgenoemde geroep is, ondervra of kruisondervra nie
Kommissaris moet op ‘n inkwisitoriese xxxx xx werk gaan om relevante feite vas te stel
In hierdie verband mag hy/sy enige litigant/getuie op enige stadium van die verrigtinge ondervra
Mits die kommissaris in sy diskresie enige litigant toelaat om ‘n vraag aan die ander of getuie te stel
Art 26(3) laat kommissaris toe om ‘n aktiewe rol in verrigtinge xx xxxxx.
Xxx Xxxx
Jurisdiksie: hof moet die gesag hê om die xxxx xx bereg . Hof moet die mag hê om die vonnis af te dwing.
Eerste aspek om in ag te neem voordat ‘n aksie ingestel word.
Xxxxxx xxx xxx jurisdiksie hë om die aangeleentheid te hanteer,
Daarna; watter een van diehowe xxx die geskikste wees.
Probleem as bg nie in aanmerking geneem word xxx
Xxx vertragings en onnodige onkoste veroorsaak
Gewoonlik het net een spesifieke hof jurisdiksie om ‘n xxxx aan te hoor
Konstitusionele hof
Is ‘n hof xxx xxxxx asook ‘n hof van eerste instansie, afhangende van die tipe xxxx wat hy aanhoor
Art 167(4) gee die gevalle van uitsluitlike jurisdiksie waar die Konstitusionele Xxx xxx optree as hof van eerste instansie
Art 167(3) bepaal dat dit die hoogste hof is, maw ‘n hof xxx xxxxx, tov alle grondwetlike aangeleenthede
Art 167(6)(a) bepaal dat die Konstitusionele hof xxxxx xxxxxxx mag word in uitsonderlike omstandighede
Xxxxxx konstitusionele aangeleenthede mag die Xxx Xxxx aanhoor
Xxx Xxxx mag alle konstitusionele aangeleenthede aanhoor behalwe die genoem in art 167(4) en wat onder uitsluitlike jurisdiksie van die Konstitusionele Xxxx xxx, of die wat kragtens art 169(a(iii) aan ‘n ander hof opgedra is
Xxxxxx aangeleenthede mag die Hoogste Hof xxx xxxxx aanhoor
Mag appèlle oor konstitusionele aangeleenthede wat in Hoogste Hof beslis is aanhoor
Dit is moontlik om teen ‘n beslissing van hierdie hof oor ‘n grrondwetlike aangeleentheid na die Konstitusionele Hof te appelleer
Geen xxxxxxx xxxxx moontlik wat betref nie-grondwetlike aangeleenthede nie.
Xxxxxxxx van doeltreffendheid
Is gegrond op die gedagte dat ‘n hof moet verseker dat enige uitspraak wat xx xxxxx nie slegs in teorie aanvaarbaar is nie, maar geïmplementeer kan word teen die onskuksesvolle party
Hof moet mate van beheer hê oor persoon / eiendom van ‘n verweerder voordat hy ‘n uitspraak wat teen die persoon gelewer is, kan toepas
Daarom het hof jurisdiksionele verbindende faktore nodig tussen hom en verweerder voordat die hof jurisdiksie xxx aanvaar.
Jurisdiksionele beginsels mbt geldelike eise
Verweerder Incole van hof |
Verweerder Xxxxxxxxxx van hof, maar Incola van ander hof van SA |
Verweerder vreemde Xxxxxxxxxx van SA Maar skuldoorsaak binne SA |
Hof waar verweerder incola is Of Hof waar skuldoorsaak ontstaan het.
|
Hof waar skuldoorsaak ontstaan het. |
Hof waar xxxxx incole + beslaglegging Of Waar skuldoorsaak ontstaan het +beslaglegging Of Waar skuldoorsaak ontstaan het + onderwerping. |
|
|
|
In watter omstandighede xxx Konstitusionele hof die aangeleentheid bereg
Mag genader word nadat XxxX die xxxxx aangehoor het
Kan ook direk na Konstitusionele hof appelleer as bewys kan word dat dit “in beste belang van geregtigheid is”. In alle gevalle moet toestemming om te appelleer verkry word.
Jurisdiksie van konstitusionele hof
Bereg oor enige kwessie waarby uitleg, beskerming of afdwing van die Grondwet betrokke is
Word in art 167(4) genoem
Geskille tussen staatsorgane oor hul konstitusionele status, bevoegdhede of funksies
Grondwetlikheid van parlementêre of provinsiale wetsontwerpe
Vraag of parlement of president in gebreke gebly het om ‘n grondwetlike verpligting na te kom
Sertifisering van provinsiale grondwette
HH moet eers genader word vir beregting, daarna kan dit op xxxxx xxxxxx word
KH het nie uitsluitlike jurisdiksie om te bepaal of ‘n Parlementswet ongeldig is nie, HH en HhvA kan ook daaroor bereg
KH moet egter sodanige beslissing deur ‘n ander hof bekragtig voordat dit van krag is
KH moet toestemming xxxxxxx dat xx xxxxxxx mag word, en die applikant moet bewys dat die “in belang van geregtigheid” is dat hof xxxxx xxxxxxx word.
Jurisdiksie van Hoogste Hof xxx Xxxxx
Mag appèlle beslis “oor enige aangeleentheid”
Konstitusionele aangeleenthede kan op xxxxxxx xxxxx geneem word na KH.
Geen xxxxx xxx xxxxx word op enige beslissing van XX xxxxxx toestemming van die betrokke hof nie
As ‘n xxxxx oor beide Konstitusionele en nie-konstitusionele aangeleenthede hande, moet altyd eers na HhvA geappelleer word, omdat Grondwet bepaal dat KH slegs Konstitusionele aangeleenthede mag bereg
Suiwer konstitusionele sake xxx in normale loop van onstandighede geappelleer word na HhvA
Verlof kan gevra word om KH direk xx xxxxx, indien in beste belang van geregtigheid.
Jurisdiksie van Xxx Xxxx
XX mag nou alle konstitusionele aangeleenthede aanhoor, behalwe die in uitsluitlike jurisdiksie van KHm of die deur nationale wetgewing aan ‘n ander hof toegewys.
Enige bevel oor Xxxxxxxxxxxx aangeleenthede xxxx XX of HhvA is onafdwingbaar tot KH dit bekragtig.
Vrae wat gevra moet word voordat ‘n geding in die landdroshof ingestel word.
Is die geding van so ‘n aard dat dit in ‘n landdroshof aangehoor mag word
Is die eis binne die finansiële beperking van die landdroshof – art 29 beperk tot R100K
Art 28 bepaal watter landdroshof genader moet word.
Beperkings op Xxx xxxx
Enigste algemene beperking op jurisdiksie van Xxx xxxx is geografie
Geen algemene verbod op die tipe aangeleentheid wat hy mag aanhoor, of op bedrag geld wat hy aan suksesvolle party kan toestaan nie.
Beperkings op landdroshowe
Xxxx xxx xxxxxx, bedrag en geografie
Wet op landdroshowe
Art 29=maksimum bedrag wat in ‘n landdroshof geeïs mag word
Art 28=jurisdiksie tav persone (in watter landdroshof die aksie ingstel mag word)
Art 30 =watter landdroshof interdikte mag toestaan
Art 31+32= soorte interdikte wat eie is aan ‘n landdroshof
Art 37= om spesifieke xxxx wat ‘n landdroshof wel mag aanhoor te bereg, dieh of sake buite sy jurisdiksie mag bereg
Art 46= tipes eise wat landdroshowe glad nie mag hanteer nie
Art 50=hoe verweerde ‘n aangeleentheid kan oorplaas na ‘n Hoë hof as hy ongelukkig is dat ‘n landdroshof die xxxx bereg.
Art 110 = vraag of landdroshof hom kan uitspreek oor die geldigheid van enige vorm van wetgewing.
ART 50: indien ‘n verweerder ‘n xxxx xxx laat oorplaas, moet hy sy aansoek doen daarom by die hof waar die dagvaarding uitgereik is. en moet die volgende bevestig:
Dat die bedrag van die eis meer is as R3000
Die applikant beswaar maak daarteen dat die xxxx in ‘n landdroshof aangehoor word
Xxxxxx van die voorneme om die aansoek te rig aan die xxxxx en ander verweerders, indien enige
Die applikant sodanige sekerheid xxx xxxx as wat die hof bepaal vir betaling van die gevorderde bedrag en xxxxx xxxxxx
Wet op landdroshowe (gevalle waar die eis buite die jurisdiksionele perk van landdroshowe val)
Art 38+39=hoe om bedrag wat in landdroshof geeïs is te verminder sodat dit binne die perk van die landdroshof val
Art 40= een eis nie onderverdeel kan word in verskillende xxxxxxx xxxx xx xxxxx perk van landdroshowe te xxx xxx
Art 43= teenoorgestelde van art 40= hoe om aksie in te stel as meer as een bedrag geeïs word, maar xxxx xxxxxx as landdroshof beperking
Art 45= hoe party toestemming xxx xxx tot ‘n landdroshof se jurisdiksie as die bedrag hoër is as die landdroshof se beperking
Art 47= posisie as teenvordering buite landdroshof se jurisdiksie, ingestel word in reaksie op ‘n eis.
Art 46 beperkings op landdroshowe
Art 46(1) bepaal dat landdroshowe nie ‘n egskeiding kan toestaan nie. Omdat egskeidings die status van die betrokke party raak, uit beginsel moet aangeleenthede wat met status te make het, deur Xxx xxxx bereg word.
Hof xxx xxxxx jurisdiksie hê (mits aan die finansële perk voldoen) om ‘n aksie van een party teen ‘n ander aan te hoor as ANC getroud, vir teruggawe van goedere geëis as behorende aan hom/haar.
‘n landdroshof kan oor huweliksaangeleenthede bereg as deur ‘n wet daartoe gemagtig is.
Gemeenregtelike beginsels is nie van toepassing op landdroshowe om jurisdiksie te bepaal xxxx by Xxxx xxxx nie.
Prosedure om betaling van agterstallinge huurgeld te verkry
Dagvaarding laat uitreik teen huurder vir agterstallige huurgeld
In dagvaarding meot art 31- kennisgewing ingesluit word waarvolgens enigiemand verbied word om huishoudelike goedere van die perseel te verwyder
Xxx ook aansoek ing art 32 bring vir beslaglegging op genoeg huishoudelike geodere om die bedrag van agterstallige huurgeld te dek.
Uitwerking van art38 van wet op landdroshowe
Art 38 bepaal dat ‘n xxxxx ‘n dagvaarding, of te eniger tyd daarna, van ‘n gedeelte van sy vordering afstand kan doen as dit die finansiële beperking oorskry
Xxx xxx aan xxxxx die bedrag wat aan hof bewys is toeken, minus bedrag wat xxxxx erken hy aan die verweerder skuld.
As afsstanddoening later tydens verrigtinge plaasvind, moet besonderhede baie duidelik uiteengesit word
Hof kan slegs betaling beveel van maksimum bedrag wat ing art 29 toegelaat word
Xxxxx wat van gedeelte van sy eis afstand gedoen het, die bewese bedrag of maksimum wat hof mag toestaan ontvang, xxxxx bedrag die kleinste is.
Enige bedrag wat so teeneis toegestaan word, word afgetrek van die bedrag wat werklik aan die xxxxx toegestaan word, en ni die bedrag wat hy voor afstanddoening geeïs het nie.
Art 28 jurisdiksie maar nie 29
Hier kan skriftelik toestemming te eniger tyd gegee word, ongeag of die geding alreeds ingestel is of op punt staan om ingestel te word. Xxxx egter skriftelik wees
Geen jurisdiksie ing art 28 en 29
Toestemming moet xxxxx xxxx “spesifiek mbt ‘n bepaalde proses wat in daardie hof alreeds ingestel is of op die punt staan om ingestel te word”.
Art 29 jurisdiksie maar nie 28
Opvatting gehuldig dat art 45(1) nie van toepassing is in gevalle waar hof ing art 29 jurisdiksie het, maar nie ing 28 nie.
Hierdie opvatting is uitdruklik in Van Heerde x. Xxxx verwerp
Toestemming moet wees “spesifiek mbt ‘n bepaalde proses wat in daardie hof alreeds ingestel is of op die punt staan om ingestel te word”.
Xxxxxxx xxxx xxxxxxxxx
Daar is geen splitsing van vorderings as die vordering op verskillende skuldoorsake gegrond is nie
Vorderings wat nie duidelik en afsonderlik is nie en wat uit presies dieselfde skuldoorsaak spruit, moet as een vorderring in een aksie aangespreek word en nie opgesplits word nie.
Om te slaag met ‘n verweer gegrond op art 40, xxxx verweerder buiten splitsing van vorderings ook bewys dat die xxxxx beoog het om ‘n bedrag xx xxxxxxx wat in meer as een aksie verskuldig was.
Jurisdiksie tov eise met betrekking tot:
Onroerende sake
Hof in wie se gebied (territoriale) die onroerende xxxx geleë is het uitsluitlike jurisdiksie
Om eiendomsreg vas te stel
Oordrag van xxxx xx laat geskied
Onderverdeling xxx xxxx
Waarsaaklike reg in geskil is
Waar xxxxx xxx xxxx geëis word
Waar kansellasie van kontrak vir oordrag gevra word
Roerende sake
Hof in wie se territoriale gebied die xxxx geleë is, het jurisdiksie om
Eiendomsreg vas te stel
Lewering te bewerkstellig
Waar saaklike reg in geskil is
Meerkeuse
Kriminele xxxx=xxxxx en beskuldigde
Siviele geding= xxxxx en verweerder
Geding by xxxx xxx xxxxxxx= applikant en respondent
Xxxx op xxxxx xxxxxx = appellant en respondent
Bewyslas by siviele geding = op ‘n oorwig van waarskynlikhede bewys(om aanspreeklikheid te bepaal) (die staat het geen direkte belang nie.)
Bewyslas by strafregtelike geding= moet bo redelike twyfel bewys word( om vas te stel of die beskuldigde skuldig is aan die misdaad) (staat kan verrigtinge instel sonder toestemming van die xxxxx en die beskuldigde is verplig om voor die hof te verskyn)
Materiële reg defineer die regte en verpligtinge xxx xxxxx in hul gewone verhoudings met mekaar.
Formele reg verskaf prosedures deur middel waarvan die xxxx nakoming van die bepalings van die materiële reg kan afdwing.
Die hof is slegs tydens die verhoorstadium van ‘n siviele xxxx betrokke. Mag nie inmeng met siviele verrigtinge tydens verhoorstadium nie, behalwe op versoek van een van die partye.
Xxx xxxx mag inherente jurisdiksie uitoefen omdat;
Sy bevoegdheid nie alleen afhanklik is van statutêre reg nie, maar ook gemenereg. Die gemeenregtelike bevoegdheid word bevestig in Artikel 173
Hoër xxxx het dus diskresie tov sy eie prosedures en mag enige prosessuele aangeleentheid bepaal.
Ondergeskikte xxxx is statuëre skeppings omdat;
Die beperk is tot die bevoegdhede wat sy magtigingswet daaraan xxxxxxx
Landdroshowe is deur wetgewing geskep en sy bevoegdhede en m xxxx word xxxxxxx xxxx die Wet op Landdroshowe
Ondergeskikte xxxx xx bevoegdhede is ontleen aan ‘n bepaalde statuut wat hulle tot stand gebring het.
Eenvormige hofreëls het in xxxxxxx getree om die verrigtinge in alle provisniale en plaaslike afdelings van toemalige Hooggregshowe te reguleer. Die reëls het alle vorige reëls herroep, buiten bepaalde afdelings wat bv. Vakansies en s reguleer. Vanaf 1965 word alle verrigtinge dus eenvormig gevoer, bekend as die Eenvormige hofreëls.
Regters mag nie inmeng wanneer litigante siviele verrigtinge voer nie, tensy een van die litigante hom versoek om in xx xxxx.
Hofadministrasie en hoftyd word gratis verskaf deur die staat
Koste van litigasie is egter xxxx
Verteenwoordiging xxxx regsgeleerde is noodsaaklik agv ingewikkelde prosedures
Bemiddeling; Bemiddelaar se fnksie is beperk tot beheer van bemiddeingsproses sonder dat hy direk betrokke raak by die inhoud en uitslag van onderhandelings tussen disputatne
Fasilitering: die proses het xxxxx toepassing en is buigsamer as bemiddeling. Die fasiliteerder se rol is ingestel op probleemoplossing op individuele en groepsvlak, eerder as op die spesifieke hantering van die dispuut.
Versoening: versoener neem meer xxxxx xxxx aan wisselwerking tussen die disputante deur hulle gedurende hul onderhandelings te adviseer en mag ‘n nie-bindende aanbeveling aan die einde van die proses maak.
Art 168(3)= omskryf jurisdiksie van Hoogste Hof xxx Xxxxx
Art 167= omskryf jurisdiksie van Konstitusionele hof
Art 169 en 173= omskryf jurisdiksie van Xxx xxxx en gemenereg behalwe waar anders bepaal.
Konstitusionele Hof is gesete in Johannesburg
Hoogste Hof xxx Xxxxx is gesetel in Bloemfontein
Xxx Xxxx is gesetel in verskillende groot sentra in SA
‘n Buitelandse peregrinus is ‘n persoon wat nie gedomisilieer of woonagtig is in SA nie
Die verbindende faktor ratione rei sitae is slegs wat betref eiendomseise
Die verbindende faktor ratione domicilii is slegs relevant wat betref verweerders wat gedomisilieerd is in SA
‘n Persoon kan meer as een woonplek hê
‘n eis om teruggawe van ‘n bul is ‘n eis om die lewering van spesifieke roerende eiendom
Gedeelde/konkurrente jurisdiksie= waar jurisdiksie oor ‘n spesifieke aangeleentheid deur 2 of meer xxxx gedeel word
Uitsluitlike jurisdiksie= waar net een hof jurisdiksie het om oor ‘n spesifieke xxxx xx beslis, ter uitsluiting van xxxxx xxxx
Jurisdiksie= ‘n Hof se bevoegdheid om oor ‘n spesifieke regskwessie te besliks
Actor Sequitor Forum Rei = beteken dat die xxxxx ‘n aksie teen die verweeder moet instel in die gebied waar die verweerder gedomisilieer of woonagtig is
Hoef nie gevolg te word waar ander verband met hof bestaan nie
Indien gevolg word om jurisdiksie aan ‘n hof te geen word gesê dat sodanige hof jurisdiksie ratione domicilii het. (hiervolgens het ‘n hof waar die verweerder gedomisilieer of woonagtig is altyd jurisdiksie om geldelike eisse aan te hoor
Dominus litis = soms het meer as een hof jurisdiksie om dieselfde aksie te kan uitoefen. In so ‘n geval xxx xxxxx as dominus litis kies in watter van hierdie xxxx xx die aksie will instel.
Incola = iemand wat gedomisilieer of woonagtig is binne ‘n bepaalde hof se regsgebied (oorspronklik ‘n inwoner)
Peregrinus = iemand wat nie gedomisilieerd of woonagtig binne daardie hof se regsgebied is nie. (oorspronklik vreemdeling
Nexus = skakel / konneksie wat aan ‘n hof ‘n spesifieke jurisdiksie xxxxxxx oor ‘n spesifieke persoon of eisoorsaak
Rationes iurisdictionis = urisdiksioneel verbindende faktore xxxx:
Domisilie / woonplek van verweerder
Pleging van ‘n delik
Sluit, uitvoer, verbreking van ‘n kontrak
Plek waar eiendom geleë is
Ratione rei gestae = jurisdiksie tov geldelike eise
Ratione contractus jurisdiksie = as die kontrak waarvan gedagvaar word, gesluit, uitgevoer of verbreek is in die regsgebied van die hof
Ratione delicti commissi = jurisdiksie wat ‘n hof het indien delik waarvan gedagvaar word binne regsgebied van die hof gepleeg is.
Ratione rei stiae = verbindende faktor net relevant by eiendomseise. Hof waar eiendom gelë is, is enigste wat jurisdiksie het xx xxxx betreffend die eiendom aan te hoor
‘n eis om teruggawe van ‘n koopprys is ‘n geldelike eis
Art 167(3)(c) = die konstitusionele hof gee die finale beslissing oor die vrag of ‘n aangeleentheid ‘n grondwetlike aangeleentheid is en of die kwessie met ‘n beslissing oor ‘n grondwetlike aangeleentheid in verband staan
Art 167(7) = ‘n grondwetlike aangeleentheid sluit enige kwessie in waarby die uitleg, beskerming of afdwing van die Grondwet betrokke is.
Onderwerping deur ‘n incole-verweerde sla nooit plaasvind, aangesien die hof reeds beklee is met rationel domicilii
In VenataMineraria het hof geweier om jurisdiksie te aanvaar op grond van onderwerping, aangesien skuldoorsaak nie binne die hof se regsgebied ontstaan het nie. (verweerder was plaaslike peregrinus van die hof)
Vreemde peregrinus verweerder = in Xxxxxxx xxxx beslis dat geen onderwerping kan xxxx xxxxx skuldoorsaak binne die hof se regsgebied ontstaan het nie, ongeag of die xxxxx incola of peregrinus is.
Albei peregrinus = skuldoorsaak binne hof se gebied + inhegtenisneming of beslaglegging
Xxxxxxxxxxx xxxx beslis dat onderwerping na beslaglegging nie kan vrystelling van eiendom bewerkstellig nie.
Nietigverklaring van huwelik – volgens gemenereg het die volgende xxxx jurisdiksie:
Forum loci celebrationis (waar huwelik voltrek is)
Hof waar xxxxx of verweerder (of albei) gedomisilieer is ten tyde daarvan dat die aksie om nietigverklaring ingestel word.
Art 46 bepaal dat Landdroshowe nie ‘n bevel vir daadwerklike vervulling kan maak sonder ‘n alterntiewe bevel vir skadevergoeding nie.
Xxx xxxx het inherente jurisidkise = dus kan hul enigiets doen wat die wettereg hul nie verbied om te doen nie
Landdroshowe word(statutêre skeppings) “creatures of statute” genoem= hulle is nie alleenlik deur wette in die lewe geroep nie,maar ook kan hulle net doen wa deur ‘n wet aan hulle toegelaat word
Art 46(2)(a)= landdroshowe kan nie dispute oor geldigheid van testament of uitleg daarvan aahoor, kan wel ‘n aksie aanhoor wat voortspruit uit die bepalings van ‘n testament
Art 46(2)(b)= landdroshowe mag nie persoon as kranksinnige verklaar of dat ‘n persoon nie in staat is om sy eie sake te hanteer nie. Xxxxxxxx mag curator ad litem aanstel vir reeds kranksinnige verklaarde persoon of verkwister.
Art 46(2)(c)= daadwerklike vervulling. Uitvoer van ‘n handeling wat ‘n persoon kontraktueel onderneem het om uit te voer. Die artikel verhoed ‘n landdroshof om sodanige bevel xx xxxx
Art 46(2)(d)=ewigdurende stilswye. Hofbevel wat iemand wat gedreig het om litigasie in te stel, beveel om dit binne ‘n gesette tyd te doen. As die aksie nie binne daardie tyd ingestel word nie, mag hy nooit weer ‘n aksie op grond van daardie feite instel nie. Landdroshof mag nie so ‘n bevel maak nie, waarskynlik omdat dit xxxxx xx regte op toegang tot regshulp beperk.
In Xxxxxx NO V Witwatersrand is bevind dat die volgende faktore in oorweging geneem moet word voordag ‘n bevel gemaak word.
Die aard en onderwerp van die eis
Nadeel aan die partye
Die oorwig van gerief
Die tydperk wat verloop het sedert die eerste dreigement omn te litigeer
Of die dreigement om te litigeer neerkom op ‘n skending van aansoeker se regte
Landdroshof mag nie so ‘n bevel maak nie, waarksynlik omdat dit xxxxx xx reg op toegang tot regshulp beperk
Insolvensie aansoek wat ‘n landdroshof mag aanhoor ingevolge wet op beslote korporasies. Insolvensiewet bepaal dat sekwistrasie en likwidasie deur Xxx xxxx beslis moet word.
Ingevolge art 28(1)(a) mag ‘n eise in ‘n landdroshof ingestel word indien die verweerder in die landdroshof se jurisdiksionele gebied woon, besigheid dryf of in diensbetrekking is. die landdroshof xxx xxxxx nie uitsluitlike jurisdiksie tov die aksie hê nie.
Art 28(1)(b)=vennootskap in die distrik. Xxxxxxxxxx in nie ‘n regsentiteit niem, dus moet alle vennote gesamentlik gedagvaar word. (dus waar die sakeperseel is of engige vennoot woonagtig is)
Art 28(1)(c)=’n persoon tov engie verrigtings wat in verband staan met ‘n aksie.
Art 30 bis= reël inhegtenisneming van persone wat nie in SA woonagtig is nie, of beslaglegging op sy eiendom.
ART 30 bemagtig landdroshof om: interdikte, beslagleggingsbevel, mandamente van spolie en inhegtenisnemings tanquam xxxxxxxxx xx xxxx toe te staan.
Al bemagtig art 30 ‘n landdroshof om ‘n interdik toe te staan, die betrokke bedrag meot nog binne die finansiële beperkings ing art 29 val, en diehof moet jurisdiksie hê oor die persoon van die verweerder ingevolge art 28
‘n interdik is ‘n hofbevel waarkragtens ‘n persoon beveel word om ‘n spesifieke handeling uit te voer of nie uit te voer nie. (gebiedende & verbiedende interdikte)
As waarde van interdik nie vasgestel kan word,, kan eis in Hoë hof ingestel word, kostes op Hoë hof skaal xxx toegestaan word, selfs al blyk dit later dat eis binne jurisdiksie van Landdroshowe sou val.
Mandament van spolie is ‘n tipe interdik wat ook bekend staan as herstellende interdikte. Dit beveel iemand om eiendom wat hy onregmatig van iemand geneem het, terug xx xxx.
Xxxxxxx wat aansoek doen op die bevel hoef nie die eienaar van die goedere xx xxxx of enige aanspraak daarop te hê nie.
Inhegtenisneming=tanquam sespectus de fuga - doel=om te verhoed dat ‘n skuldenaar uit die land wegvlug om ‘n vonnis teen hom of xxxx xx voorkom. Nie om skuldenaar te dwing om skuld te betaal nie.
Beslagleggings: kragtens art 30 is beslaglegging op eiendom nie in alle gevalle beskikbaar nie. ‘n persoon wat aansoek doen moet aantoon dat die waarskynlik is dat die respondent van eiendom ontslae xxx xxxx om krediteure te omseil of dat hy beplan om met xx xxxxx xx xxxx. Ook waar persoon betalings nie ingevolge kredietooreenkoms nakom nie.
Landdroshof: twee of meer eise moet op afsonderlike skuldoorsake gegrond wees.
Die probleme wat vrouens wie se mans hulle verlaat het xxx xxxx worstel het gelei tot ‘n reeks wysigings in wetgewing, wat gekulmineer in die wysigings in die Wet op egskeiding 70 van 1979, asook die Wet op domisilie 3 van 1992
Art 1 van wet op domisilie – onafhanklike domisilie vir getroude vroue: xxxx xxxxxxx wat 18 jaar of ouer is, en xxxx xxxxxxx xxxxx die ouderdom van 18 jaar wat regtens die status van meerderjrigheid het is bevoeg om ‘n domislie van keuse te verkry, ongeag van so ‘n persoon se geslag of huwelikstaat.
Die Wet op Egskeidin 70 van 1979 het beide domisilie en woonplek as afsonderlike gronde vir die uitoefening van egskeidingsjurisdiksie ingestel. Die huidige wetgewing is dus sodanig dat die domisilie of gewone woonplek van enige van die eggenote binne die gebied van die betrokke Hoë Hof genoegsaam is om jurisdiksie in daar die hof te vestig.
‘n aksie om nietigverklaring van huwelik bring nie ‘n verandering in status van die partye mee nie, want dit is eintli net verklarend van aard.
21