SAKE ALLE RISIKO
OMSKREWE GEBEURTENISSE
Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos stel vir:
(i)
(i)
verlies van of skade aan die eiendom vermeld in die Bylae wat aan die Versekerde behoort veroorsaak deur enige ongeval of teëspoed of enige toevallige omstandigheidwat nie andersins uitgesonder is nie.
Die perk vermeld in die Bylae ten opsigte van daardie item en in geen geval meer as die versekerde bedrag vermeld in die Bylae nie
en
gaste/kliënte se eiendom wat verband hou met Kommersiële Jag en/of Wildbesigtigingsaktiwiteite en in die Bylae gespesifiseer tot hoogstens R 3 000 per gas/kliënt (maksimum waarde per enkele item beperk tot R 1 500) en verder beperk tot R 25 000 per gebeurtenis.
GEBIEDSGRENSE
Die Gebiedsgrense van hierdie Afdeling xxx xxxx Enige plek in die Wêreld.
ALGEMENE VOORWAARDES
1. Vervangingswaarde
In geval die eiendom verseker kragtens hierdie Afdeling verloor, vernietig of beskadig word, xxx die grondslag waarop die bedrae
betaalbaar kragtens hierdie Afdeling bereken word, wees die xxxxx xx eiendom van dieselfde aard of soort maar nie
meerderwaardig of meer omvangryk as die versekerde eiendom toe dit nuut was nie, te vervang of te herstel onderworpe aan alle ander bepalings van die Polis behalwe in soverre dit hierdeur gewysig mag wees.
2. Diefalarmstelsels (besproeiingsstelle alleenlik)
Die Versekerde onderneem om die xxxxxxx(s) te alle xxx xx beskerm teen alle verliese of voorvalle van diefstal of poging daartoe en/of kwaadwillige beskadiging deur middel van 'n goedgekeurde en gekoppelde diefalarmstelsel aan 'n beheersentrum en onderneem verder om die alarmstelsel altyd te aktiveer en die nodige onderhoud daarop toe te pas.
3. Verpligte eerste bedrag betaalbaar
Die Versekerde is veranwoordelik vir die Verpligte Eerste Bedrag Betaalbaar as volg :
Xxxxxxxx, toevallige verlies of skade van eiendom : | |
(a) terwyl in enige gebou | 10% van eis minimum R 350 |
(b) terwyl in enige voertuig | 10% van eis minimum R 500 |
(c) i. van kabels en/of onderdele van besproeiingsstelle ii. indien daar nie voldoen was aan die voorwaarde ten opsigte van 'n gekoppelde diefalarmstelsel nie | 10% van eis minimum R 2 500 10% van eis minimum R 2 500 bykomend tot enige ander bedrag betaalbaar |
(d) eiendom ontwerp om in die ope xx xxxx, pompe, pype en soortgelyke eiendom | 10% van eis minimum R 750 |
(e) melkmasjienerie en glasbottels, inseminasieflesse en inhoud | 10% van eis minimum R 350 |
(f) tweerigtingradio's, klanktoerusting en telekommunikasie toerusting | 10% van eis minimum R 500 |
(g) wat voortspruit uit weerlig en/of kragstuwing | 10% van eis minimum R 350 |
(h) sellulêre telefone | 15% van eis minimum R 500 |
(i) enige ander oorsaak nie elders vermeld | 10% van eis minimum R 350 |
Dit is 'n voorwaarde van hierdie dekking dat eiendom wat van uit 'n voertuig gesteel word, gelaat en/of geberg moet wees in 'n geslote bagasiebak, paneelkissie, geslote kompartement of vanuit 'n geslote kappie van sodanige voertuig.
5. Ongespesifiseerde gereedskap en toerusting
Die aanspreeklikheid van die Maatskappy xxx hoogstens R 1 000 per item beloop (of die bedrag in die Bylae vermeld) indien gereedskap en toerusting as ongespesifiseerde eiendom in die Bylae vermeld word.
6. Melkbottels en inseminasie flesse
Die Maatskappy se aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens die versekerde bedrag vermeld in die Bylae. Indien daar meer as een bottel of fles op die versekerde perseel is xxx xxx die versekerde bedrag eweredige bereken word per bottel of fles.
In die geval van 'n stikstof inseminasiefles en inhoud onder hierdie Afdeling verseker xxx die Maatskappy aanspreeklik wees vir verlies van of skade aan flesse en inhoud wat ontstaan as gevolg van onklaarrakingvan flesse deur die vakuum wat verlore gaan.
Die Versekerde waarborg dat die stikstof inseminasieflesse jaarliks deur die verskaffers hersien word.
OPSIONELE UITBREIDINGS
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie en dit word in die Bylae aangedui, word hierdie Afdeling uitgebrei om die volgende te dek :
1. Verhoging in bedryfskoste
Die versekering ingevolge hierdie item word beperk tot uitgawe wat nie andersins ingevolge hierdie Afdeling verhaalbaar is nie wat noodsaaklikerwys en redelikerwys aangegaan word weens verlies van of skade aan eiendom waarvoor betaling gedoen of aanspreeklikheid ingevolge hierdie Afdeling erken word met die doel om die gewone werkverrigtinge van die besigheid in stand xx xxx.
2. Oproer en staking
Hierdie Afdeling word uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting;
(ii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo xxxxxx word;
Met dien verstande dat hierdie Uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) verlies of skade wat in die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind;
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is;
(c) verlies of skade wat spruit uit totale of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid;
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid;
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna in Algemene Uitsondering 1(A)(ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie Polis xxxxxx word of enige optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, sodanige gebeurtenis.
Indien die Maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie Afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die Versekerde om die teendeel te bewys.
ALGEMENE UITSONDERINGS
Hierdie Afdeling dek nie die volgende nie:
(a) waardevermindering of verlies of skade wat voortspruit uit slytasie, duike, skrape of veroorsaak deur
motte, knaagdiere, insekte, klamheid, muf, roes of enige verhittings-, drogings-, skoonmaak-, kleur-, veranderings- of herstelproses waaraan die eiendom onderhewig is;
(b) verlies of skade deur diefstal of poging daartoe of bedrog van enige prinsipaal, vennoot, direkteur of enige persoon in diens van die Versekerde, hetsy hy/xx xxxxxx optree of saamspan;
(c) brekasie van artikels van 'n bros aard, tensy sodanige brekasie deur inbrekers, diewe of brand veroorsaak word;
(d) verlies deur lekkasie van enige vloeistof uit die houer waarin dit is;
(e) aktes, verbande, muntstukke, geld, sekuriteite, seëls, seëlversamelings, planne, xxxxxxx, ontwerpe, titeldokumente, kontrakte of ander dokumente, sakeboeke of manuskripte, tensy spesifiek in die Bylae vermeld;
(f) beskadiging van enige werkende masjien of enige xxxx daarvan deur elektroniese, elektriese of meganiese onklaarraking, weiering,
brekasie of steuring, tensy dit volg op 'n ongeval of teëspoed wat nie andersins uitgesluit is nie;
(g) verlies of skade aan eiendom wat spruit uit of veroorsaak word deur diefstal uit enige onbewaakte voertuig wat in die bewaring of onder beheer is van die Versekerde of enige prinsipaal, vennoot, direkteur of werknemer van die Versekerde tensy die eiendom gehuisves word in 'n voertuig wat behoorlik beveilig en gesluit is of sodanige voertuig self in 'n beveiligde en gesluite gebou gehuisves word
MET DIEN VERSTANDE DAT:
betreding of verlating tot sodanige voertuig of gebou met kragdadige en gewelddadige betredingof verlating gepaard moet gaan;
(h) gevolglike verlies van enige aard hoegenaamd;
(i) inherente xxxx of gebrek betreffende die versekerde eiendom;
( j) verlies of skade waarvoor voorsiening gemaak is in enige waarborg of dienskontrak of in enige koopkontrak of huurkontrak of finansieringsooreenkoms of enige ander ooreenkoms xxx xxxxx aard ookal betreffende die versekerde eiendom;
(k) verlies van of skade aan besproeiingspype, elektriese motors en ander pomptoerusting wat onder die normale vloedlyn van 'n rivier of spruit geïnstalleer is;
(l) verlies of skade aan xxx;
(m) terughouding, konfiskering of rekwisisie deur doeane- of ander beamptes of owerhede;
(n) verlies van of skade aan goedere wat kragtens 'n vragbrief versend word;
(o) enige eiendom geleë of gebruik onder die normale of bekende vloedlyn xxxx bepaal deur die owerhede nie;
(p) vuurwapens van gaste/kliënte wat verband hou met kommersiële jag en/of wildsbesigtigingsaktiwiteite;
(q) verlies of skade wat volg op die xxxxxxx van viruses, trojane, wurms, skadelike media en'of soortgelyke besmettings.