ONDERNEMING EN OOREENKOMS
‘n Publieke Skool in terme van die Suid-Afrikaanse Skolewet,
Wet 84 van 1996 xxxx gewysig
Registrasie Nommer 912052
Xxxxxx Straat, Horison, 1730 Tel: (000) 000 0000/8
Posbus 5002, Horison, 1730
xxxx@xxxxxxx.xx.xx xxx.xxxxxxx.xx.xx
ONDERNEMING EN OOREENKOMS
DEUR BIOLOGIESE / AANNEEM OUERS / WETTIGE VOOGDE TEN OPSIGTE VAN DIE BETALING VAN SKOOLFONDS
Beide ouers xxx gesamentlik en afsonderlik verantwoordelik wees vir die betaling van die skoolfonds
AANGEGAAN TUSSEN LAERSKOOL HORISON EN
DIE BIOLOGIESE/AANNEEM OUERS/WETTIGE VOOGDE VAN DIE LEERDER/S HIERIN VERMELD
1. Laerskool Horison is 'n Publieke Skool in terme van die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 xxxx gewysig en word hierin verteenwoordig deur 'n skriftelike gevolmagtigde lid van die Beheerliggaam.
2. Ek/ons doen hiermee aansoek om die registrasie/toelating van my/ons kinders as Leerder/s by Laerskool Horison in 2021.
3. Besonderhede van Leerder/s
XXX XXXXX NAME ID NOMMER
1.
2.
3.
4. Ek/ons verklaar hiermee dat ek/ons die biologiese/aanneem ouers van die Leerder/s is en dat ek/ons wettige beheer en toesig en/of wettige voogdyskap oor die Leerder/s mag uitoefen.
5. Ek/ons onderneem om te voldoen aan die terme en voorwaardes xxxx vervat in hierdie ooreenkoms.
6. Ek verstaan en bevestig dat die Skoolhoof of enige behoorlik gemagtigde xxxxxxx xxx optree in loco parentis in enige aangeleentheid en ter enige tyd waartydens my/ons kind/ers aan die Skool toevertrou is.
7. Ek/ons onderneem gesamentlik en/of afsonderlik om die skoolfonds te betaal en bevestig dat ek/ons die volgende verstaan:
7.1 Die verpligte skoolfonds vir 2021, xxxx xxxx die ouers goedgekeur tydens die ouerbegrotings- vergadering , is vasgestel op R17 581.00 per leerder per jaar.
7.2 Die skoolfonds is vooruit betaalbaar en wel voor of op die eerste skooldag van 2021.
7.3 Die skool verskaf nie dienste op krediet nie, maar maak wel voorsiening vir die afbetaling van skoolfonds xxxx uiteengesit in aanhangsel “A”.
7.4 Ten einde die finansiële bestuur van die skool te vergemaklik, word u versoek om van die debietorderstelsel gebruik xx xxxx. Xxxx aanhangsel “B”
8. ‘n Bedrag van R1 000 per leerder, synde 'n gedeelte van die jaarlikse skoolfonds, as kurrikulêre fooi, is betaalbaar gedurende November 2020 in die skool se rekening.
Laerskool Horison ABSA Horison 632005
Rekeningnommer 000 000 0000 Verwysing: Oudste kind se naam en van
Paraaf | Paraaf | Paraaf |
9. Indien die skoolfonds voor of teen einde Februarie 2021 ten volle vereffen word, xxx 'n korting van 10% (R1 758.10) toegestaan word en daarna 5% korting voor of teen einde Maart.
10. ‘n Korting van 40% (na betaling van die kurrikulêre fooi) word vir 'n derde kind in die xxxxx xx skoolfonds toegestaan.
11. Biologiese/aanneem ouers is gesamentlik en/of afsonderlik aanspreeklik vir die betaling van die leerder/s se skoolfonds ongeag hulle huwelikstatus.
12. In terme van Artikel 39 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 xxxx gewysig (die Wet) is ouers regtens aanspreeklik om verpligte skoolfonds te betaal.
13. In terme van Artikel 40 en 41 van die Wet, mag die skool die betaling van verpligte skoolfonds afdwing.
14. Indien u sou versuim om u skoolfonds pligsgetrou te betaal, behou die Skool die reg voor om regsaksie teen beide biologiese/aanneem ouers (of wettige voog) te neem ongeag die bepalings van enige onderhouds- en/of egskeidingsbevel wat tussen die partye mag bestaan.
15. Die biologiese/aanneem ouer/s of wettige voog, onderneem om alle regs- of invorderingskoste op 'n prokureur en eie kliëntskaal te betaal indien die skool regsaksie moet neem om agterstallige skoolfonds xx xxxxxxx.
16. Ek/ons stem toe tot 'n besoldigingsbeslagleggingsbevel indien ek/ons in gebreke xxx xx skoolfonds te betaal.
17. Ek/ons bevestig dat:
17.1 Ek /ons ingelig is dat indien ons nie skoolfonds kan bekostig nie, kan ek/ons by die skool om 'n skoolsubsidie aansoek doen. Die nodige dokumentasie kan by die skool se rekenmeester aangevra word;
17.2 Indien ek/ons nie sou kwalifiseer vir skoolsubsidie nie daar 'n xxxxx prosedure is wat teen die besluit geneem kan word;
17.3 Indien ek/ons in terme van Par. 17.1 en 17.2 nie vir skoolsubsidie kwalifiseer nie, stem ek/ons toe dat die invorderingsproses wat in terme van Artikel 40 en 41 van die Skolewet toegelaat word, teen ons gesamentlik en/of afsonderlik geneem word in terme van die bepalings van hierdie ooreenkoms.
18. Ek/ons magtig die skool om my/ons wanbetaling van skoolfonds by die nodige kredietburo's aan te meld.
19. Hierdie ooreenkoms neem 'n aanvang op die datum van ondertekening en xxx xxx xxxx xxx tot en met die dag waarop die leerder die skool amptelik verlaat.
20. Ek/ons onderneem (met die uitsluiting van graad 7-leerders wat die skool aan die einde van die betrokke jaar verlaat) om die skool een kalendermaand kennis xx xxx voordat die leerder die skool verlaat. Skoolfonds xxx betaalbaar wees tot aan die einde van die kennisgewingsmaand.
Let wel: Indien die kalendermaand kennisgewing nie teen die 3de van die maand ontvang word deur die skool nie, sal die kalendermaand kennisgewing eers vir die komende maand geldig wees en u xxx vir albei maande verantwoordelik gehou gaan word vir u kind se skoolfonds.
Paraaf
Paraaf
Paraaf
20.2 Indien u kind die skool verlaat bv. op 31 Maart (dit beteken die skool was in ontvangs van die kennisgewing dat u kind die skool verlaat teen nie later as die 3de Maart nie), xxx die skoolfonds verskuldig xxxx volg bereken word.
20.2.1 Die skoolfonds is vooruitbetaalbaar xxxx genoem in paragraaf 7.2 hierbo en dus xxx die totale skoolfondsbedrag vir die jaar deur 12 gedeel word en gemaal word met hoeveel maande u kind in die skool was (insluitend die kennisgewingsmaand) bv. u kind verlaat die skool op 31 Maart, dus 3 maande skool. Die verskuldigde bedrag xxx xxx xxxx die skoolfonds (xxxx per paragraaf 7.1) gedeel deur 12 en maal met 3 maande wees.
20.3 Indien die skoolfonds geheel vir die jaar vooruitbetaal is, voorneem die skool om ʼn pro-rata terugbetaling aan die ouer/xxxx xx doen op dieselfde beginsel xxxx paragraaf 20.2 hierbo op voorwaarde dat bankbesonderhede aan die skool verskaf is en dat alle xxxxx en/of toerusting wat aan die skool behoort, deur die leerder terug besorg is.
20.4 Indien 'n leerder ingeskryf word na 31 Januarie 2021 xxx die xxxxx skoolfondsbedrag xxxx per paragraaf 7.1 gedeel word deur 12 maande en gemaal word met die oorblywende maande tot 31 Desember 2021. Die bedrag xxx xxx die xxxxx verskuldigde bedrag skoolfonds wees vir die leerder vir 2021.
20.5 Indien daar enige skoolfonds nie korrek betaal was xxxx per die bogenoemde xxx xxx die ouer/voog verantwoordelik gehou word vir die skoolfonds xxxx per paragraaf 11, 12, 13, 14, 15, 16 en 18 hierbo.
21. Ek/ons verstaan dat die skool alle inligting deur my/ons voorsien kan en mag verifieer. Indien valse dokumente en of inligting voorsien is, behou die skool die reg voor om 'n xxxx van bedrog te lê.
22. Hierdie is die enigste en ware ooreenkoms tussen my/ons en die skool en geen wysiging aan of toevoeging tot hierdie ooreenkoms/onderneming xxx bindend xxxx xxxxx dit op skrif gestel en onderteken word deur al die partye of die gevolmagtigde verteenwoordigers van die partye nie.
23. Die partye kies as domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes van hierdie ooreenkoms en onderneming die onderstaande fisiese straat- of woonadresse en onderneem om enige verandering skriftelik aan die ander party deur xx xxx.
Die skool: Laerskool Horison
Hoek xxx Xxxxxx- en Moutonstrate Horison
VOLLEDIGE ADRES
Kompleksnommer: Kompleksaam: Straatadres: Voorstad: Kode:
Paraaf | Paraaf | Paraaf |
OUER 1
Ek, die ondergetekende,
Id nr.
volle naam en van
Verklaar dat ek die wettige (omkring) biologiese ouer / aanneem ouer /wettige voog van die voorinvermelde leerders is en dat ek in beide my persoonlik- en as ouer/ voog hoedanigheid aan hierdie onderneming/ooreenkoms gebonde is. Ek verklaar verder ek dat ek bekend is met die inhoud van hierdie ooreenkoms en dat ek alle terme, voorwaardes en bepalings hierin vermeld verstaan en onderneem om myself daaraan te onderwerp.
GETEKEN OP HIERDIE DAG VAN 20
HANDTEKENING
OUER 2
Ek, die ondergetekende,
Id nr.
volle naam en van
Verklaar dat ek die wettige (omkring) biologiese ouer / aanneem ouer /wettige voog van die voorinvermelde leerders is en dat ek in beide my persoonlik- en as ouer/ voog hoedanigheid aan hierdie onderneming/ooreenkoms gebonde is. Ek verklaar verder ek dat ek bekend is met die inhoud van hierdie ooreenkoms en dat ek alle terme, voorwaardes en bepalings hierin vermeld verstaan en onderneem om myself daaraan te onderwerp.
GETEKEN OP HIERDIE DAG VAN 20
HANDTEKENING
BEHEERLIGGAAM:
GETEKEN OP HIERDIE DAG VAN 20
HANDTEKENING NAMENS SKOOL
AANHANGSEL “A” BETALINGSOPSIES IN TERME VAN KLOUSULE 7C
Ek/ons bevestig dat ek/ons die volgende betalingsopsie verkies:
R 1000.00 as gedeelte van die skoolfonds te betaal in November 2020 en die balans eenmalig in totaal voor einde Februarie 2021 met 'n aftrekking van R1 758.10 as korting toegestaan.
R 1000.00 as gedeelte van die skoolfonds te betaal in November 2020 en die balans van die skoolfonds in 10 gelyke paaiemente vanaf einde Januarie 2021 tot einde Oktober 2021
R 1000.00 as gedeelte van die skoolfonds te betaal in November 2020 en gereelde maandelikse Debietorderbetalings van R1 658.10 per maand oor 10 maande.
U voltooide vorm en addisionele dokumente kan via e-pos gestuur word na xxxxxxxxx@xxxxxxx.xx.xx
Paraaf | Paraaf | Paraaf |