ERKENNING VAN AANSPREEKLIKHEID EN OOREENKOMS OM TE BETAAL
ERKENNING VAN AANSPREEKLIKHEID EN OOREENKOMS OM TE BETAAL
SAMBREEL FONDS / FONDS NAAM
DEELNEMENDE WERKGEWER
1. PARTYE
VOLLE NAME VAN XXXXXXXXX
VOLLE NAME VAN XXXXXXXXX / LID
2. AGTERGROND
2.1 Die werknemer xxxxxx is ‘n lid van ‘n aftreefonds wat deur die werkgewer aangebied word;
2.2 Kragtens die Wet op Pensioenfondse 24 van 1956, mag ‘n aftreefonds sekere gemagtigde aftrekkings direk van die lid se aftreevoordele maak vir oorbetaling aan die werkgewer op grond van die werknemer se erkenning van aanspreeklikheid;
2.3 Hierdie ooreenkoms beoog om daardie regte van die werkgewer teenoor die werknemer vis-à-vis die aftreefonds vas te lê.
3. ERKENNING
3.1 Die werknemer erken dat hy waarlik en wettiglik verskuldig is aan die werkgewer die bedrag xxxx uiteengesit in hierdie dokument;
3.2 Die werknemer erken dat hierdie skuld/aanspreeklikheid teenoor die werkgewer voortspruit uit die skuldoorsaak xxxx volledig uiteengesit in hierdie dokument, en dat die vergoeding ten opsigte daarvan direk betaalbaar is van enige voordele waarop hy, of enige ander begunstigde xxx xxx, kragtens die reëls van die aftreefonds op geregtig mag wees;
3.3 Die werknemer stem in dat sy aftreevoordele by toevalling aan hom dienooreenkomstig aangewend mag word, hetsy ten dele of ten volle, ter aflossing van sy aanspreeklikheid xxxx hierbo xx xxxxxx. Enige tekort, indien enige, bo die opbrengs van die gemelde aftreevoordele xxx ‘n skuld teenoor die werkgewer.
4. RENTE
4.1 Die skuldbedrag, of enige balans daarvan, en enige xxxxx xxxxxx xxxx verskuldig van tyd tot tyd met rente daaarop, xxx xxxxx dra vanaf die datum gemeld in hierdie dokument en teen die xxxxx vermeld in hierdie dokument.
4.2 Rente word maandeliks vooruit bereken en is maandeliks agterna betaalbaar.
5. DOMICILIUM
Vir doeleindes van hierdie ooreenkoms kies die werknemer beide die residensiële en die sake-adres van hierdie dokument as die domicilium citandi et executandi.
6. JURISDIKSIE
Die werknemer stem toe tot die jurisdiksie van die landdroshof nieteenstaande dat die bedrag ter sprake die jurisdiksie van die landdroshof mag oorskry.
7. KOSTE
Alle koste, op ‘n prokureur-en-kliënt skaal, voortspruitend uit enige aksie teen die werknemer ingevolge hierdie ooreenkoms is betaalbaar op aanvraag deur die werknemer.
8. EKSEPSIES
Die werknemer doen afstand van die voordele van die volgende regseksepsies: non numeratae pecuniae (gelde nie betaal), non causa debiti (geen skuldoorsaak) en error calculi (berekeningsfout).
9. SERTIFIKAAT
‘n Sertifikaat geteken deur ‘n gevolmagtigde van die Werkgewer wat die skuldbedrag aantoon, of enige balans van tyd tot tyd, betaalbaar deur die werknemer aan die werkgewer is afdoende bewys van sodanige bedrag verskuldig vir doeleindes van vonnis.
Parafeer
WERKNEMER SE BESONDERHEDE
VAN
VOORNAME
GEBOORTEDATUM IDENTITEITSNOMMER
POSADRES
TEL NR ( ) SELFOON NR
E-POS ADRES
R
EIS BESONDERHEDE
XXXXXX XXX XXX (Geraamde bedrag van werkgewer skade)
% per jaar
RENTE XXXXX (Van toepassing op skuldbedrag)
DATUM VAN WANNEER RENTE GEHEF XXX WORD
WERKGEWER SE BESONDERHEDE
NAAM
NAAM VAN KONTAKPERSOON
TEL NR E-POS ADRES
BANKBESONDERHEDE
REKENINGHOUER
NAAM VAN BANK
NAAM VAN TAK TAKKODE
TIPE REKENING REKENINGNOMMER
SKULDOORSAAK
Diefstal Oneerlikheid Bedrog Wangedrag
(Merk asb toepaslike blok)
MOTIVEER AGTERGROND
GETEKEN DEUR DIE PARTYE
WERKNEMER
DATUM PLEK
WERKGEWER
VOLLE NAAM VAN GEVOLMAGTIGDE
DATUM PLEK