CAPFIN, ‘N DIVISIE VAN PEPKOR TRADING (EDMS) BPK BEPALINGS EN VOORWAARDES (NCRCP13053)
CAPFIN, ‘N DIVISIE VAN PEPKOR TRADING (EDMS) BPK BEPALINGS EN VOORWAARDES (NCRCP13053)
Hierdie is die bepalings en voorwaardes van die leningsooreenkoms vir Capfin, ’n divisie van Pepkor Trading (Edms) Bpk (“Capfin”). Hierdie bepalings en voorwaardes vorm xxxx van en moet saamgelees word met die voorafooreenkomsverklaring en kwotasie, en leningsooreenkoms.
1. INLEIDING
1.1 Capfin is ’n geregistreerde kredietverskaffer by die Nasionale Kredietreguleerder (“NKR”) (NCRCP13053).
1.2 Die ooreenkoms is gesluit sodra u die voorafooreenkomsverklaring en kwotasie aanvaar en Capfin u lening betaal. Die toestaan van die lening is geheel en al volgens die diskresie van Capfin.
1.3 Enige wysiging wat aan die ooreenkoms gemaak word, xxx slegs wetlik bindend wees nadat Xxxxxx u skriftelik van sodanige wysiging in xxxxxx xxxxxx het.
2. VOORAFOOREENKOMSVERKLARING EN KWOTASIE
2.1 Die voorafooreenkomsverklaring en kwotasie wat deur u aanvaar word, sit die inligting uiteen wat spesifiek vir u lening geld.
3. RENTEKOERS EN HEFFINGS
3.1 Die rentekoers is vasgestel vir die duur van die ooreenkoms en word bereken volgens die daaglikse saldo en maandeliks op die laaste dag van die maand gekapitaliseer (by die verskuldigde xxxxxxxxxxx gevoeg).
3.2 Ingeval ’n agterstallige bedrag op u rekening weens niebetaling of laat betaling voorkom, xxx die rentekoers wat vir sodanige agterstallige bedrag geld nie die maksimum rentekoers oorskry wat ingevolge die Nasionale Kredietwet Nr. 34 van 2005 (die “NKW”) vir u ooreenkoms geld nie.
3.3 Sou Capfin die rentekoers, die bedrag van fooie of heffings wat vir u rekening geld, of die frekwensie of tyd van betaling van ’n kredietfooi of -heffing xxxx
die NKW daarvoor voorsiening maak, verander, xxx Capfin u skriftelik van die voorgestelde verandering(e) in xxxxxx xxxx minstens 5 werksdae voordat sodanige verandering in xxxxxxx gestel word.
3.4 Capfin is geregtig (met of sonder kennisgewing aan u) om afstand te doen van sy aanspraak op ’n gedeelte van enige aanvangsfooie wat in verband met nuwe lenings verskuldig en betaalbaar is wanneer dit nuwe lenings aan sekere kategorieë kliënte toestaan (sodanige kategorieë xxx volgens eie en absolute
diskresie deur Capfin bepaal word en kan bestaande kliënte insluit). Enige sodanige afstanddoening deur Xxxxxx van sy regte xx xxxxx aanvangsfooie te hef xxx xxx die aard van hierdie kredietooreenkoms verander of wysig nie.
3.5 Xxxxx xxx gehef word vanaf die datum waarop Xxxxxx die geld aan u betaal.
4. TERUGBETALINGSBEPALINGS VIR DEBIETORDERS
4.1 Sodra die leningsbedrag by u bankrekening inbetaal is, is u verantwoordelik vir die terugbetaling van die totale bedrag xxxx dit in die ooreenkoms gestipuleer word (synde die leningsbedrag tesame met rente en alle ander heffings xxxx administratiewe kostes). Deur die xxxxxx xx aanvaar, xxxxxxx u ingevolge die ooreenkoms aan ons ’n debietordermandaat in verband met enige betaalbare bedrag, en stem u tot die volgende in:
4.1.1 Capfin mag ’n debietorder op u rekening instel om u paaiemente op die betaaldatum af te trek of op sodanige ander datum waarop u werkgewer u salaris deponeer;
4.1.2 Waar enige van hierdie paaiemente op ’n naweek, Maandag of openbare vakansiedag verskuldig is, mag Xxxxxx die debietorder op die vorige werksdag aktiveer;
4.1.3 Betaalinstruksies verskuldig in Desember mag vanaf die Vrydag voor die 14de Desember op u rekening gedebiteer word;
4.1.4 Die verwysing op u bankstaat vir alle Capfin-debietorders xxx “Capfin” wees;
4.1.5 As daar onvoldoende fondse beskikbaar is om u paaiement af te trek, xxx Capfin geregtig wees om u rekening na xx xxxxx en die betaalinstruksie te aktiveer sodra voldoende fondse in u rekening beskikbaar is;
4.1.6 Alle maandelikse paaiemente en enige betalingsreëlings xxx van u bankrekening afgetrek word xxxx in u leningsooreenkoms aangedui word, of xxxx dit op u versoek en met goedkeuring en bekragtiging daarvan deur Xxxxxx op Capfin xx xxxxxxx bygewerk word;
4.1.7 Sou u rekening agterstallig xxxx, xxx Xxxxxx geregtig wees om ’n bykomende bedrag van tot anderhalf maal die ooreengekome paaiementbedrag af te trek. Hierdie bedrag is bykomend tot die maandelikse paaiementbedrag.
4.2 Dit word van u verwag om die volle kontraktuele bedrag in maandelikse paaiemente via debietorder terug te betaal vir die tydperk en op die sperdatum wat in die ooreenkoms gespesifiseer word. As daar ’n probleem met die debietorder is, is die onus op u om voor die betaaldatum alternatiewe betaalreëlings te tref om te voorkom dat boeterente of regskoste op die rekening toegepas word.
5. XXXXXX SE REG OM DIE OOREENKOMS TE BEËINDIG
As u nalaat om enige betaling betyds xx xxxx, stem u in dat Capfin onmiddellik die hele bedrag by u kan eis wat u ingevolge die ooreenkoms verskuldig is (waaronder onder meer leningsbedrae, rente op agterstallige bedrae en enige ander gelde wat teen die uitstaande leningsbedrag verskuldig is). Onder hierdie omstandighede kan Xxxxxx die ooreenkoms afdwing deur die volgende stappe te doen:
5.1 Capfin mag u skriftelik of per SMS in xxxxxx xxxx dat u agterstallig is en voorstel dat u die ooreenkoms xxxxxx xx ’n skuldberader, ’n agent wat alternatiewe dispuutoplossings hanteer, ’n verbruikershof of ombud met jurisdiksie om enige
dispuut ingevolge die ooreenkoms op te los of sodat u kan instem oor ’n plan om die betalings op datum te bring.
5.2 As u vir minstens 20 werksdae agterstallig is en minstens 10 werksdae verloop het sedert Capfin vir u xxxxxx xxxxx het xxxx dit in 5.1 uiteengesit word en u nie op die kennisgewing gereageer het nie, of gereageer het deur Xxxxxx se voorstelle te verwerp, mag Xxxxxx ’n hof nader vir ’n bevel om die ooreenkoms af te dwing.
5.3 U kan enige tyd voordat Xxxxxx die ooreenkoms kanselleer u wanbetaling xxxxxxx xxxx alle agterstallige bedrae aan Capfin te betaal, tesame met Xxxxxx se toegelate heffings op wanbetaling en redelike kostes vir die afdwinging van die ooreenkoms tot die tydstip waarop u u wanbetaling herstel het.
6. STATE
6.1 U stem in om elke 3 maande via SMS ’n bygewerkte staat van die rekening met ’n skakel na u staat te ontvang.
7. VROEË VEREFFENING
7.1 U is geregtig om hierdie ooreenkoms enige tyd te beëindig deur die uitstaande leningsaldo voortydig met of sonder voorafkennisgewing aan Capfin te vereffen. Die bedrag wat vereis word om die leningsrekening te vereffen is die som van die onbetaalde saldo van die hoofskuld en die onbetaalde renteheffings en ander fooie en heffings wat tot die vereffeningsdatum betaalbaar is.
7.2 As u die leningsbedrag voortydig vereffen, xxx u slegs ’n pro rata-xxxx van die rente betaal vir die tydperk waarin u die geld gehad het.
7.3 Al het u ’n vereffeningswaarde by Xxxxxx ontvang, xxx u verantwoordelik xx xxxxx xx xxxx alle bedrae wat deur u aan Capfin verskuldig is (waaronder onder meer renteheffings en administratiewe kostes) is ten volle vereffen.
8. WANBETALING OP LENINGSOOREENKOMS
8.1 As u hierdie ooreenkoms nie xxxxxx nakom nie, enige daad van insolvensie pleeg, gesekwestreer word, enige vals verklarings of voorleggings maak, nalaat om enige inligting bekend xx xxxx wat tersaaklik is vir die leningsaansoek of enigiets doen wat die regte van Xxxxxx in gedrang bring, mag Capfin, sonder benadeling van enige ander reg waarop Xxxxxx geregtig is, die volle uitstaande bedrag eis waaronder onder meer die leningsbedrag, agterstallige rente en enige ander gelde wat teen die uitstaande leningsbedrag verskuldig is. Onder hierdie omstandighede xxx die prosedurele stappe geld xxxx dit in klousule 5 hierbo uiteengesit word.
9. CAPFIN-KREDIETLEWENSVERSEKERING
9.1 Capfin mag as voorwaarde vir die lening, volgens sy uitsluitlike en absolute diskresie, van u vereis om gedurende die termyn van die lening
kredietlewensversekering in stand xx xxx. In sodanige geval het u die reg om enige polis xx xxxxx wat xxxx Capfin voorgestel word en dit met ’n polis van u keuse te vervang op voorwaarde dat, as dit deur Xxxxxx vereis word, u aan Capfin bewys dat Xxxxxx tot hul bevrediging as ’n verliesbegunstigde op u polis aangedui word.
9.2 As u Capfin-kredietlewensversekering het, stem u in om gebonde xx xxxx aan die bepalings en voorwaardes van die polis wat op Capfin se webwerf beskikbaar is. Bevestiging van die xxxxx xxx ná sluiting van die polisooreenkoms via SMS verskaf word met ’n skakel na die polis.
9.3 U stem in dat, ingeval u nalaat om die maandelikse premie van die Capfin- kredietlewensversekeringspolis op of voor die sperdatum daarvan te betaal, Capfin volgens sy uitsluitlike diskresie geregtig xxx xxxx om u leningsrekening te debiteer en die premie aan die versekeraar te betaal.
10. JURISDIKSIE
10.1 Ingevolge artikel 45 van die Wet op Landdroshowe, Wet 32 van 1944, stem u hiermee in dat Xxxxxx enige regstappe wat met hierdie ooreenkoms of u rekening verband hou in die landdroshof mag instel. U stem in dat ons stappe in enige landdroshof mag instel wat ingevolge artikel 28 van die Wet op Landdroshowe jurisdiksie oor u het. As ons om enige rede in verband met hierdie ooreenkoms hof toe moet gaan, xxx u in die landdroshof moet verskyn. Ons kan egter besluit om stappe teen u te doen in enige hof wat jurisdiksie het.
11. KOSTES VIR ADMINISTRERING VAN WANBETALING EN INVORDERING
11.1 As u agterstallig is met u maandelikse paaiemente en Capfin doen stappe om die ooreenkoms af te xxxxx, xxx u aanspreeklik wees vir alle heffings op die administrering van wanbetaling en kostes van invordering wat deur Xxxxxx of sy
aangestelde invorderingsagent aangegaan is, waaronder invorderingskommissies, kostes van ’n prokureur en sodanige ander redelike uitgawes wat deur Capfin of
sy aangestelde invorderingsagent aangegaan is in die afdwinging van hierdie ooreenkoms (xxxx telefoonoproepe en briewe aan u), onderhewig aan die bepalings van die NKW.
12. ADRESSE
12.1 U kies die adres wat in u leningsooreenkoms staan as die adres waar u ontvangs van regsdokumente en -kennisgewings xxx aanvaar.
12.2 As u adres verander, is u verantwoordelik om Capfin so gou moontlik van die nuwe adres in xxxxxx xx stel, hetsy skriftelik of telefonies.
Capfin se gekose adres en kontakbesonderhede vir alle doeleindes ingevolge hierdie ooreenkoms is die volgende: Posadres: Xxxxxx 0000, Xxxxx-Xxx, 0000; Straatadres: Xxxxxxxxxxxxxxx 0, Xxxxxxxxxxx, 0000; Telefoonnommer: 000 000 0000 of SMS “HELP” na 43679.
13. SERTIFIKAAT
13.1 ’n Sertifikaat onderteken deur ’n Capfin-bestuurder (wat nie daardie aanstelling xxxx xx bewys nie) xxx voldoende bewys wees van die uitstaande saldo ingevolge die lening en enige ander bepalings van die xxxxxx, xxxxx die teendeel bewys word.
14. SESSIE
14.1 Capfin behou die reg om enige tyd en sonder kennisgewing aan u enige of al sy regte oor u of eise teen u oor te dra aan ’n derde party wat deur Xxxxxx gekies word. Met die aanvaarding van hierdie ooreenkoms stem u hiermee onherroeplik en onvoorwaardelik tot sodanige oordrag in.
15. HELE OOREENKOMS
15.1 Die bepalings van hierdie ooreenkoms is die volle en volledige bepalings van die ooreenkoms tussen u en Capfin en daar is geen bykomende onuitgesproke of geïmpliseerde bepalings en voorwaardes nie, tensy gewysig volgens ooreenkoms ingevolge klousule 1.3 hierbo.
16. TOESTEMMING OOR PERSOONLIKE INLIGTING
16.1 U stem in dat u persoonlike inligting verwerk word xxxx dit in die Pepkor-groep van maatskappye se eksterne privaatheidsverklaring uiteengesit word. Toegang daartoe kan by xxx.xxxxxx.xx.xx verkry word.
17. KREDIETNAVRAAG EN -RAPPORTERING
17.1 U stem in dat Xxxxxx ’n kredietnavraag oor u by enige kredietburo, kredietverskaffer of derde party kan doen en u besonderhede by hulle kan bevestig, en u persoonlike inligting, waaronder u leningsaansoek, hierdie ooreenkoms, die beëindiging daarvan en nienakoming van hierdie bepalings en voorwaardes met die volgende xxx xxxx:
17.1.1 kredietrisikobestuursdienste (waaronder kredietburo’s wat deur die NKR goedgekeur is om inligting oor verbruikers se betalingsprofiel te huisves en moontlik krediettellings van verbruikers oor kredietwaardigheid te verskaf); en/of
17.1.2 Misdaadvoorkomingsagentskappe.
17.2 Die kontakbesonderhede van die verskillende kredietburo’s kan by ons kliëntedienssentrum verkry word deur hulle xx xxxxxx xxxx dit in klousule 12 beskryf word. U het die reg om kredietburo’s xx xxxxxx en na u rekord by hulle te kyk om enige verkeerde inligting reg te stel.
18. U REGTE
18.1 Ingevolge die NKW het u die reg om die volgende te doen:
18.1.1 ’n kredietburo xx xxxxxx;
18.1.2 u kredietrekord xx xxxx;
18.1.3 onakkurate inligting reg te stel wat by ’n kredietburo gelys word;
18.1.4 ’n klagte op te los met behulp van alternatiewe dispuutoplossing, ’n klagte by die NKR in te dien of ’n aansoek aan die Nasionale Verbruikerstribunaal (“die Tribunaal”) te rig;
18.1.5by ’n skuldberader aansoek te doen om ingevolge die NKW oorverskuldig verklaar te word en om u skuldverpligtinge geherskeduleer te kry.
18.2 As u ’n klagte wil indien, kan u Capfin kontak by 087 354 0000, of ’n e-pos stuur na xxxx@xxxxxx.xx.xx. As u nie tevrede is met die uitkoms van u dispuut of klagte nie, kan u die kwessie na ’n dispuutoplossingsagent, die kredietombudsman, die Nasionale Kredietreguleerder of die Nasionale Verbruikerstribunaal by die kontakbesonderhede op die onderstaande lys stuur:
Kredietombudsman
T: 0861 66 2837
E-pos: xxxxx@xxxxxxxxxxx.xxx.xx Webwerf: xxx.xxxxxxxxxxx.xxx.xx
Nasionale Kredietreguleerder
T: 0860 627 627 / 011 554 2700
E-pos: xxxxxxxxxx@xxx.xxx.xx Webwerf: xxx.xxx.xxx.xx
Nasionale Verbruikerstribunaal
T: 010 590 5200
E-pos: Xxxxxxxx@xxxxxx.xxx.xx Webwerf xxx.xxxxxx.xxx.xx