SITALI JEWELLERS
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS
tussen
SITALI JEWELLERS
(hierna genoem SITALI)
en
XXXXXXX XXXXXXXX XXXX XXXXXX XXXXXXX XX XXX XXXXXX XXXXXX XXXXXXX XXXXXX XXXXXXX XXXX
(hierna genoem die Kunstenaars)
1. DIE PARTYE
1.1 XXXXXX Xxxxxxxxx (SITALI) is ‘n geregistreerde juweliers- onderneming, geregistreerd as BK 2000/0466456/23, verteenwordig deur Mnr Xxxxxx Xxxxxx.
1.2 Die Kunstenaars is die volgende individue, wie se verdere besonderhede hieronder voorkom.
XXXXXXX XXXXXXXX XXXX XXXXXX XXXXXXX XX XXX XXXXXX XXXXXX XXXXXXX XXXXXX XXXXXXX XXXX
2. DIE OOREENKOMS
Hierdie ooreenkoms is ‘n gesamentlike ooreenkoms tussen SITALI en die Kunstenaars, in terme waarvan SITALI die kopieregte ten opsigte van die tekeninge van die Kunstenaars bekom, en onderneem om hulle in verskeie kommersieёle produkte te probeer gebruik, onderhewig aan sekere pligte xxxx hieronder verder uiteengesit.
SITALI word verwag xx xxxxx in sy vermoё te doen om die tekeninge in suksesvolle produkte te gebruik, wat op die wereldmark bemark en verkoop xxx word. SITALI het die alleenreg om te besluit hoe hy die produkte xxx ontwerp en bemark, en behou die reg om die tekeninge verder te gebruik om reklame of publisiteit of bemarking van die produkte te bevorder.
3. DIE TEKENINGE
Sekere oorspronklike tekeninge of beelde wat deur die Kunstenaars geteken is, word hiermee deur SITALI geselekteer en bekom. Hierdie oorspronklike tekeninge is die onderwerp van hierdie ooreenkoms. Die name van die Kunstenaars, en die beskrywing van die spesifieke tekeninge
wat aan xxxx Xxxxxxxxxx xxxxx, word op die aanhangsel A uiteengesit en word hierby aangeheg.
4. KOPIEREG OP TEKENINGE
Die tekeninge word deur XXXXXX met volle kopiereg bekom, vir solank as hierdie ooreenkoms duur, of totdat die Kunstenaar besluit om ‘n spesifieke tekening uit die ooreenkoms te trek. Dit beteken dat SITALI die volle intellektuele eindomsreg het, wat deur die Kunstenaars toegewys is, om hierdie tekeninge te gebruik in enige xxxxxx in enige xxxx van die wereld om produkte te ontwerp en om ‘n produk reeks wat die tekeninge bevat in die wereld-mark te loods. SITALI behou dus die reg om beelde of kopieё van die tekening op enige moontlike xxxxxx in enige xxxx van die wêreld te laat maak of gebruik of versprei, sonder uitsondering.
Die Kunstenaars, individueel asook gesamentlik, behou die reg om ten enige tyd en met geskrewe kennis van drie (3) maande, die tekeninge wat hulle in die gesamentlike onderneming geplaas het, uit die ooreenkoms te trek. Daarna xxx die xxxxx kopiereg ten opsigte van alle tekeninge wat terug getrek is, weer aan die Kunstenaar of Kunstenaars behoort.
5. BETALING VAN TANTIEME
SITALI onderneem hiermee om ‘n tantiem aan die Kunstenaars te betaal vir elke gebruik van ‘n tekening, wat verkoop word. Die tantiem word eers betaalbaar op die datum van die verkoop van die produk wat die tekening bevat.
5.1 SITALI xxx ‘n tantiem bedrag skriftelik met betrekking tot elke soort produk wat hy ontwerp , voorstel, wat onder xxxxx xxxx, silver en ander metaal kan wees, en wat xxxx van ‘n halsnoer, armband, ring, oorring, of ander juwelliersstuk mag vorm.
5.2 SITALI onderneem om ten minste elke drie maande, maar indien moontlik maandeliks afhangende van verkope, betaling aan die Kunstenaars op ‘n doeltreffende en praktiese xxxxxx xx maak. Terselfdetyd xxx SITALI ‘n skriftelike uiteensetting van verkope voorsien, wat duidelik die produk-verkope asook die bedrag betaalbaar aan xxxx Xxxxxxxxxx xxx uiteensit.
6. ONDERNEMING DEUR SITALI
SITALI onderneem om op ‘n deursigtige xxxxxx alle transaksies en kostes ten opsigte van die gebruik en bemarking van produkte wat die tekeninge bevat, behoorlik op te teken. Hierdie informasie xxx op SITALI se periodieke verslag aan die Kunstenaars voorkom, en xxx ook te enige redelike tyd en na redelike kennisgewing beskikbaar gestel word xx xxxx ‘n xxxxxxx xxxx die Kunstenaars aangestel, ondersoek te word. Xxxxxx xxx SITALI poog xx xxxxxx met die Kunstenaars via hulle genomineerde kontakpunt te behou om die verhouding xx xxxxxxx en om moontlike nuwe maniere van samewerking te laat geskied.
7. ONDERNEMING DEUR KUNSTENAARS
Die Kunstenaars onderneem om hierdie kontrak te eerbiedig, en om deurentyd SITALI se posisie as hulle verkose kommersieёle vennoot te waardeer. Hulle onderneem verder om ‘n gesamentlike adres en kontak person te nomineer vir administratiewe doeleindes, en om bankrekeninge oop xx xxxx, ten einde die praktiese kommunikasie tussen SITALI en die Kunstenaars, asook oordrag van tantieme, te vergemaklik.
8. DOMICILIUM
Die partye kies die volgende addresse vir die bediening van alle dokumente en korrespondensie met betrekking tot hierdie ooreenkoms.
8.1 SITALI adres p/a Montebello, Newlands laan
31, Claremont, Kaapstad
Telefoon 021 6899561 Kontak persoon Xxxxxx Xxxxxxx
8.2 Die Kunstenaars adres XXX
Telefoon XXX
Kontak persoon XXX
9. ALGEMEEN
9.1 Hierdie is die enigste ooreenkoms tussen die partye. Enige veranderinge of amendemente moet op skrif gestel word, en deur alle partye geteken word, alvorens dit van krag word
9.2 XXxxxxx is ‘n “goede trou” ooreenkoms tussen vennote. Die partye erken dus dat hulle ten alle xxx xxx poog om enige verskille tussen hulle deur samesprekings en onderhandelinge op te los, alvorens ander oplossings oorweeg word.
9.3 Dit staan die partye vry om hulle verhouding en die gesamentlike onderneming hierin vasgelê op goeie gronde te hersien, herevalueer en/of te heronderhandel.
9.4 Termyn. Hierdie gesamentlike onderneming tussen SITALI en die Kunstenaars is sonder termyn, en xxx duur vir solank as dit die belange van die partye dien. Partye xxx xxx ligtelik die beëindiging van hierdie ooreenkoms oorweeg nie, en onderneem om enige probleme eers met mekaar te probeer uitstryk.
Aldus geteken deur XXXXXX, in die teenwoordigheid van sy getuienisse, op die dag van 2009
Getuies1
2
SITALI CC
Aldus geteken deur die Kunstenaars, in die teenwoordigheid van hulle getuienisse,
op die dag van 2009
Getuies1
2
XXXXXXX XXXXXXXX
XXXX XXXXXX
XXXXXXX XX XXX
XXXXXX XXXXXX
XXXXXXX XXXXXX
XXXXXXX XXXX
AANHANGSEL A SKEDULE VAN KUNSTENAARS & KUNSWERKE/ TEKENINGE
KUNSTENAAR NAAM ADRES TEKENINGE
1 XXXXXXX XXXXXXXX
2 ens
3
4
5
6