LIDMAATSKAP OOREENKOMS
LIDMAATSKAP OOREENKOMS
Aangegaan tussen:
hierin verder xx xxxxxx as “die werkgewer” of as “die lid”
Werkgewer se registrasienommer (indien ’n regspersoon) of identiteitsnommer (indien ’n natuurlike persoon)
en
LWO WERKGEWERSORGANISASIE (“LWO”)
1. WOORDOMSKRYWINGS:
Hernuwingsjaar: die periode vanaf dag van aansluiting as lid tot en met 365 dae daarna.
Implementering: bespreking van terme en voorwaardes van dienskontrakte, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en toepaslike wetgewing met werkgewer en werknemers, sodat die lid in alle opsigte voldoen aan die vereistes van die lid se toepaslike sektor / Bedingingsraad.
Inligtingsessie: pro-aktiewe opleiding met betrekking tot alle fasette van die werkgewer se toepaslike sektor / Bedingingsraad. Dienskontrakte, salarisstrokies, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en pro-forma arbeidsreg dokumentasie (waarskuwings, ultimatums, ensovoorts) xxx verskaf en verduidelik word.
Lid: die werkgewer wat aansoek om lidmaatskap doen en deur die LWO aanvaar word. Lidmaatskap vestig by uitreiking van ’n lidnommer.
Lidmaatskap pakkette: die onderskeie pakkette wat die LWO aanbied aan lede. Die onderskeie voordele en tariewe word aangeheg by hierdie ooreenkoms. Voordele en tariewe kan van tyd tot tyd aangepas word.
LWO Werkgewersorganisasie (die LWO): ‘n geregistreerde werkgewersorganisasie kragtens Artikel 96(7) van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet nommer 66 van 1995, xxxx gewysig, met registrasienommer LR2/6/3/271, hierin verder xx xxxxxx as “die LWO”.
Regsbystandfondsdekking: dekking vir kostes wat betaal word vanuit die LWO Regsbystandfonds vir kostes (onder andere vir xxxx- en verblyfkostes en tyd bestee) ten opsigte van KVBA-, Bedingingsraad- en Arbeidshof aangeleenthede vir lede wat daarvoor kwalifiseer.
Werkgewersorganisasie: enige aantal werkgewers wat met mekaar geassosieer is met die doel, hetsy op sigself of saam met ander doeleindes, om verhoudinge tussen werkgewers en werknemers of vakbonde te reël.
Werkgewer: enige persoon (hetsy ’n natuurlike of regspersoon) wat enige persoon aanstel xxxxxxxx ’n dienskontrak. In die geval van ’n regspersoon, sluit dit ‘n opvolger, erfgenaam of genomineerde van die werkgewer in.
Werknemer: enige persoon, xxxxxxx 'n onafhanklike kontrakteur, wat vir enige xxxxx xxxxxxx werk en wat besoldiging ontvang of geregtig is daarop om besoldiging te ontvang en enige persoon wat op enige wyse help om die besigheid van 'n werkgewer voort te sit of te bedryf.
2. TERME EN VOORWAARDES:
2.1 Aansluitingsfooi:
’n Verpligte eenmalige aansluitingsfooi is betaalbaar voordat ‘n lid xxx kwalifiseer vir bystand van enige aard.
2.2 Lidmaatskap pakkette en ledegelde:
2.2.1 Voornemende lede oefen ’n keuse uit tussen beskikbare lidmaatskap pakkette.
2.2.2 Addisionele produkte en / of dienste ooreenkomstig met die werkgewer (lid) se behoeftes kan per kwotasie bygevoeg word teen lede tariewe, xxxxx tariewe van tyd tot tyd deur die LWO bepaal word.
2.2.3 Lede mag te enige tyd tydens die hernuwingsjaar aansoek doen vir opgradering van die lidmaatskap pakket. Lede wat opgradeer moet hul lidmaatskap ook vir die eerste 12 (twaalf) maande na opgradering volhou. Enige opgradering is onderhewig aan ’n drie (3) maande wagtydperk.
2.2.4 Ledegelde xxxx vasgestel vir elke onderskeie lidmaatskap pakket kan jaarliks of maandeliks per debietorder betaal word. Lede wat die opsie uitoefen om maandeliks per debietorder te betaal, moet lidmaatskap vir die eerste 12 (twaalf) maande volhou.
2.2.5 Regskoste aangegaan deur die LWO vir die verhaal xxx xxxxxx en uitstaande en / of agterstallige gelde, kan gevorder word op ’n prokureur-en-kliënt skaal.
2.3 Algemene verpligtinge van die lid:
2.3.1 Die lid onderneem om die LWO, hetsy ’n Hoofkantoor Regsadviseur of ’n Streekverteenwoordiger, xx xxxxxx om die lid in alle arbeidsaangeleenthede te adviseer en / of te versoek om dit namens die lid te behartig.
2.3.2 Elke werkgewer wat as lid aansluit moet binne 12 (twaalf) maande vanaf aansluiting ‘n inligtingsessie ondergaan.
2.3.3 Om deurlopend te voldoen aan alle toepaslike bepalings van die LWO se Konstitusie.
2.3.4 Dit is die lid / sy gevolmagtigde se verantwoordelikheid om ten alle xxx xx voldoen aan die vereistes, xxxx gestel in paragraaf 2.3.2.
2.4 Verpligtinge van die LWO Werkgewersorganisasie:
2.4.1 Die LWO xxx ten alle tye die lid na waarde ag en behandel met die nodige respek en integriteit.
2.4.2 Die lid xx xxxxxxx word vooropgestel, tensy dit indruis teen die LWO se Konstitusie, openbare belang en / of ons landswette.
2.4.3 Die LWO onderneem om die lid van alle tersaaklike wysigings in die lid se toepaslike sektor / Bedingingsraad te verwittig.
3. LIDMAATSKAP VOORDELE:
Voordele xxxx per gekose lidmaatskap pakket, wat uiteengesit is in die aanhangsel tot hierdie lidmaatskap ooreenkoms.
Die volgende voordele is van toepassing op alle lede en word gedek deur die lidmaatskapfooi wat jaarliks of maandeliks betaalbaar is:
• gereelde nuusbrief met relevante inligting en gevallestudies;
• gratis telefoniese advies 24 uur per dag en sewe dae per week;
• een inligtingsessie en een implementeringsessie;
• toegang tot alle LWO dienste teen lede tariewe;
• ’n Lidmaatskap sertifikaat vir doeleindes van KVBA - / Bedingingsraad – en Arbeidshof aangeleenthede;
• toepaslike plakkate, dienskontrakte, ‘n handleiding en alle relevante arbeidsreg dokumentasie.
4. SPESIFIEKE UITSLUITINGS OP REGSDEKKING VANUIT DIE LWO REGSBYSTANDFONDS:
4.1 Arbeidsregtelike dispute wat ontstaan het voor aansluiting by die LWO.
4.2 Indien die lid nie ‘n inligtingsessie bygewoon het, xxxx uiteengesit in paragraaf 2.3.2 nie.
4.3 Wanneer die Regsbystandfonds van die lid vir die toepaslike hernuwingsjaar uitgeput is, xxx die lid nie vir verdere dekking kwalifiseer in daardie hernuwingsjaar nie.
4.4 Indien ‘n lid ’n Basiese lidmaatskap opgeneem het.
5. BESLEGTING VAN GESKILLE:
Indien enige dispuut ontstaan tussen die lid en die LWO oor lidmaatskap, ledevoordele of enige ander relevante aangeleenthede, stem die lid hiermee in, dat:
5.1 die toepaslike geskil eers deur die toepaslike afdeling van die LWO hanteer word en xxx;
5.2 indien nodig deur die Hoofbestuurder en xxx;
5.3 indien nodig deur die Dagbestuur en xxx;
5.4 indien nodig deur die LWO Raad, elkeen onderskeidelik binne 30 (dertig) dae.
5.5 Indien die geskil steeds onbesleg xxx, stem die lid toe dat ‘n eksterne beslegter, waarop die partye ooreenkom, die geskil besleg en dat die uitkoms van hierdie proses finaal en bindend xxx xxxx.
6. VEELVULDIGE LIDMAATSKAPPE:
Lidmaatskap van die LWO Werkgewersorganisasie is per definisie gesetel in die werkgewer. Verskillende werkgewers moet dus elkeen afsonderlike lidmaatskappe opneem om elkeen afsonderlik die reg te verkry om verteenwoordig te mag word in die KVBA, Bedingingsraad of Arbeidshof.
7. BEDANKING:
Bedanking as ’n lid kan gedoen word by wyse van ’n 30 (dertig) dae skriftelike kennisgewing aan die LWO.
8. DIE LWO KONSTITUSIE:
Deur hierdie ooreenkoms te onderteken, aanvaar die lid die LWO se Konstitusie en xxx die inhoud van hierdie ooreenkoms geïnterpreteer word aan die hand van enige bepalings, xxxx wat dit in die LWO se Konstitusie uiteengesit is, of enige redelike interpretasie daarvan.
Geteken te op hierdie dag van 20 .
Handtekening: namens Werkgewer / Lid Handtekening: Getuie
Voorletters en Van Voorletters en Van
Hoedanigheid
Geteken te op hierdie dag van 20_ .
Handtekening: namens LWO Handtekening: Getuie
Voorletters en Van Voorletters en Van
Hoedanigheid
LIDMAATSKAP VOORDELE & TARIEWE KEUSE VAN LIDMAATSKAP VOORDELE: TARIEWE GELDIG VANAF 01 MAART 2014 TOT 28 FEBRUARIE 2015 | |||
Naam van werkgewer (lid): | |||
BASIESE PAKKET | Eenmalige aansluitingsfooi betaalbaar: R1 500.00 + R210.00 (BTW) = R1 710.00 | ||
VOORDELE: • Nuusbrief met relevante inligting en gevallestudies • Gratis telefoniese advies 24 uur per dag en sewe dae per week • Een inligtingsessie en een implementeringsessie ter voldoening aan arbeidswetgewing • Toegang tot alle LWO dienste teen lede tariewe | Jaarlikse ledegeld: R1 793.19 + R251.05 (BTW) = R2 044.24 Paraaf: Maandelikse ledegeld: (Opsie om af te betaal) R149.44 + R20.92 (BTW) = R170.36 (x12) Paraaf: | ||
PAKKET 1 | Eenmalige aansluitingsfooi betaalbaar: R1 500.00 + R210.00 (BTW) = R1 710.00 | ||
VOORDELE: xxxx per Basiese Pakket PLUS • Stakings (twee vergaderings per jaar) • Afleggings (twee vergaderings per jaar) • Verteenwoordiging in KVBA / Arbeidshof tot en met R7 500.00 per hernuwingsjaar* * Xxxx- en verblyfkostes is vir lid se rekening | Jaarlikse ledegeld: R2 749.54 + R384.93 (BTW) = R3 134.47 Paraaf: Maandelikse ledegeld: (Opsie om af te betaal) R229.12 + R32.08 (BTW) = R261.20 (x12) Paraaf: | ||
PAKKET 2 | Eenmalige aansluitingsfooi betaalbaar: R1 500.00 + R210.00 (BTW) = R1 710.00 | ||
VOORDELE: xxxx per Basiese Pakket PLUS • Stakings (twee vergaderings per jaar) • Afleggings (twee vergaderings per jaar) • Verteenwoordiging in KVBA / Arbeidshof tot en met R15 000.00 per hernuwingsjaar* *50% van die xxxx- en verblyfkostes word deur die LWO betaal | Jaarlikse ledegeld: R3 466.85 + R485.36 (BTW) = R3 952.21 Paraaf: Maandelikse ledegeld: (Opsie om af te betaal) R288.89 + R40.45 (BTW) = R329.34 (x12) Paraaf: | ||
PAKKET 3 | Eenmalige aansluitingsfooi betaalbaar: R1 500.00 + R210.00 (BTW) = R1 710.00 | ||
VOORDELE: xxxx per Basiese Pakket PLUS • Stakings (twee vergaderings per jaar) • Afleggings (twee vergaderings per jaar) • x1 Dissiplinêre verhoor/beraadslaging (onbevoegdheid / swak prestasie) • x1 Vakbond onderhandeling • x1 Bystand diens tydens ondersoeke van die Departement van Arbeid • Verteenwoordiging in KVBA / Arbeidshof tot en met R55 000.00 per hernuwingsjaar* *Alle xxxx- en verblyfkostes word deur die LWO betaal | Jaarlikse ledegeld: R5 260.00 + R736.40 (BTW) = R5 996.40 Paraaf: Maandelikse ledegeld: (Opsie om af te betaal) R438.32 + R61.37 (BTW) = R499.69 (x12) Paraaf: | ||
PAKKET 4 | Eenmalige aansluitingsfooi betaalbaar: R1 500.00 + R210.00 (BTW) = R1 710.00 | ||
VOORDELE: xxxx per Basiese Pakket PLUS • ADDISIONELE DIENSTE PER KWOTASIE (km + uur tariewe vir addisionele dienste versoek) Dienste xxxx: - Bystand met ondersoeke van die Departement van Arbeid - Stakings - Afleggings - Konsultasies - Vakbond onderhandeling - Dissiplinêre verhoor/beraadslaging • Verteenwoordiging in KVBA / Bedingingsrade / Arbeidshof tot en met R55 000.00 per hernuwingsjaar* *Alle xxxx- en verblyfkostes word deur die LWO betaal | Let wel minimum kwotasie bedrag – xxxx volg: Maandelikse ledegeld: R438.32 + R61.37 (BTW) = R499.69 (x12) + Maandelikse kwotasie bedrag Paraaf: | ||
Uur tarief (alle dienste nie gespesifiseer nie) Reiskostes | R416.67 + R58.33 (BTW) = R475.00 R3.51 + R0.49 (BTW) = R4.00 | ||
AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM VOLTOOI ASSEBLIEF DIE VORM VOLLEDIG EN NOUKEURIG | ||||||||
Taal voorkeur: | AFR | ENG | ||||||
Naam van werkgewer (lid): | Telefoonnommer 1: | Faks: | ||||||
Handeldrywend as: | Telefoonnommer 2: | |||||||
BTW nr. (Werkgewer): | Reg. nr. (Werkgewer): | |||||||
Posadres: | Fisiese adres (Werkgewer): | |||||||
Stad/Dorp: | Poskode: | |||||||
E-posadres 1: | Stad/Dorp: | Poskode: | ||||||
E-posadres 2: | Tipe nywerheid: | |||||||
Besonderhede: | Persone verantwoordelik vir personeel aangeleenthede (asook ‘n alternatiewe kontakpersoon): | |||||||
Voorletters: | Van: | Voorletters: | Van: | |||||
Noemnaam: | I.D. nr.: | Noemnaam: | I.D. nr.: | |||||
Hoedanigheid: | Sel. nr.: | Hoedanigheid: | Sel. nr.: | |||||
Besonderhede: | Eienaar/Vennoot/Direkteur/Trustee/BK lid/Ander | : | ||||||
Voorletters: | Van: | E-posadres: | ||||||
Noemnaam: | I.D. nr.: | |||||||
Hoedanigheid: | Sel. nr.: | |||||||
BANKBESONDERHEDE: | Tjek | Xxxxx | Trans | Takkode & -naam: | Bank: | |||
Rekeninghouer: | Rekeningnr.: | |||||||
Hiermee xxx xx, ondergetekende, toestemming dat my ledegeld Xxxxxxxx Xxxxxxxxxx en enige regs- en/of boekwinkelgeld (slegs maandeliks verhaalbaar) op die eerste dag van die maand per debietorder van bogemelde bankrekening verhaal mag word. Die LWO onderneem om vroegtydig kennis xx xxx van enige verhoging in ledegeld. Hierdie magtiging xxx xxx binne 12 (twaalf) maande vanaf aansluitingsdatum deur my gekanselleer word nie, maar kan daarna gekanselleer word deur 30 (dertig) dae skriftelik kennis xx xxx. Indien ek kontrakbreuk pleeg, deur binne 12 (twaalf) maande vanaf aansluitingsdatum hierdie debietorder te kanselleer, aanvaar ek enige regskoste teen my op ‘n skaal xxxx tussen prokureur en kliënt. | ||||||||
ONDERTEKEN TE | OP HIERDIE | DAG VAN | 20 | |||||
ABSA ( | LWO Werkgewersorganisasie) | |||||||
TJEKREK NR.: | 0105 831 3510 | |||||||
HANDTEKENING (Rekeninghouer) | TAKKODE: | 632 005 | ||||||
SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK | ||||||||
BETALING ONTVANG MET REGISTRASIE | DEBIETORDER OPDRAG | |||||||
Aansluitingsfooi | R | Jaarpremie / Maandpremie | R | |||||
Jaar- OF eerste maandpremie | R | Eerste aanbiedingspremie | R | |||||
Boekwinkel | R | Eerste aanbiedingsdatum | ||||||
Totaal | R | |||||||
Kontant betaling: | E-pos gestuur: | Paraaf: | ||||||
Tjeknr.: | EFO datum: | |||||||
NOTAS: | ||||||||
Werwer: | Webtuiste | Pakket: | Aansluitingsdatum: | Lidnr.: |