BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP
BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP
1. Inleiding
1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet.
1.2. ‘n Afskrif van Solidariteit se Grondwet is op aanvraag beskikbaar aan ‘n lid / lede.
1.3. Lede van Solidariteit verklaar dat hulle bewus is van die toepaslike inhoudelike van alle geldende en toepaslike wetsbepalings wat dit het oor die verhouding tussen ‘n lid en vakbond en in besonder dat die Wet op Arbeidsverhoudinge, Nr 66 van 1995 (xxxx gewysig) en artikel 97(2) onder andere bepaal dat die xxxx dat ‘n persoon ‘n lid is van ‘n geregistreerde vakbond nie daardie persoon aanspreeklik maak vir enige van die verpligtinge of laste van die vakbond nie.
1.4. Aansoeke om lidmaatskap xxx oorweeg en hanteer word ingevolge die toepaslike bepalings van Solidariteit se Grondwet. Lidmaatskap xxx aan ‘n lid toegestaan word, ná oorweging van ‘n lid se volledige lidmaatskapaansoek.
1.5. Lidmaatskap word op die volgende maniere aanvaar:
1.5.1. Volledig voltooide en ondertekende aansoekvorms;
1.5.2. Aansoeke by wyse van stemopnames;
1.5.3. Aansoeke by wyse van internet aansluitings; en
1.5.4. Enige vorm van aansoek xxxx van tyd tot tyd deur die Hoofraad bepaal.
1.6. Enige lid het volgens die verbruikerswet, 5 dae om lidmaatskap te kanselleer sonder dat hulle vir enige kostes aanpreeklik xxx xxxx.
2. Volwaardige Lede
2.1. ‘n Aansoeker word ‘n Volwaardige lid van Solidariteit as sy aansoek aanvaar word en een (1) maand se ledegeld ontvang is. ʼn Lid xxx ʼn volwaardige lid solank as wat lidmaatskapgelde opbetaal is of totdat lidmaatskap ingevolge die grondwet of reëls van Solidariteit beëindig word.
2.2. Dit xxx xxxx lid se verantwoordelikheid om toe xx xxxx dat hulle lidmaatskapgelde ten alle tye volopbetaal xxx.
2.3. Alle lede moet volopbetaal wees ten tye van aansoek om enige voordeel of bystand vanaf die vakbond.
2.4. Solidariteit bied, onderhewig aan Solidariteit se bepalings en voorwaardes, die volgende voordele aan volwaardige lede:
2.4.1 arbeidsregtelike advies en bystand;
2.4.2 advies en bystand betreffende beroepsgesondheid en beroepsveiligheid, insluitend beroepsbeserings en -siektes;
2.4.3. begrafnisvoordeel (vir lede wat kwalifiseer);
2.4.4. bevallingsvoordeel (vir lede wat kwalifiseer);
2.4.5. ’n permanente mediese ongeskiktheidsvoordeel; en
2.4.6. skuldberadingsvoordeel.
3. Arbeidsregtelike advies en bystand
3.1 Individuele lede kan arbeidsregtelike advies en bystand by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA), ʼn bedingingsraad of in die arbeidshof versoek. Die versoek xxx xxxx die betrokke afdelingshoof oorweeg word. Individuele lede is egter in die volgende gevalle nie geregtig op arbeidsregtelike bystand nie:
3.1.1. indien daar na die oordeel van Solidariteit nie genoegsame meriete is nie;
3.1.2. indien die lid se eisoorsaak ontstaan het voor aansluiting by Solidariteit;
3.1.3. indien die eisoorsaak ontstaan binne die eerste drie maande van lidmaatskap;
3.1.4. indien die lid self ’n dispuut xxxxxx het;
3.1.5. indien die lid ten tye van aansoek om bystand nie ʼn volopbetaalde lid is nie;
3.1.6. in die geval van 3.1.1 – 3.1.5 is die individuele lid slegs geregtig op arbeidsregtelike advies;
3.1.7. geen aansoeker of individuele lid mag ledegeld vooruit of terugwerkend betaal, met die uitsluitlike doel om bystand van die vakbond te verkry nie;
3.1.8. indien ʼn individuele lid nie vir die volle tydperk wat die dispuut onafgehandel is ʼn volopbetaalde lid xxx nie;
3.1.9. indien ʼn individuele lid nie ʼn mandaat voltooi en onderteken nie.
3.2 Kollektiewe lede kan arbeidsregtelike advies en bystand by die werksplek, die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA), ʼn bedingingsraad of in die arbeidshof versoek. Die versoek xxx xxxx die betrokke Bedryfshoof oorweeg word. Xxxxxxxxxxx lede is egter in die volgende gevalle nie geregtig op arbeidsregtelike bystand nie:
3.2.1. indien daar na die oordeel van Solidariteit nie genoegsame meriete is nie;
3.2.2. indien die lid se eisoorsaak ontstaan het voor aansluiting by Solidariteit;
3.2.3. indien die lid self ’n dispuut xxxxxx het;
3.2.4. indien die lid ten tye van die aansoek om bystand nie ʼn volopbetaalde lid is nie;
3.2.5. in die geval van 3.2.1 – 3.2.4 is die kollektiewe lid slegs geregtig op arbeidsregtelike advies;
3.2.6. geen aansoeker of kollektiewe lid mag ledegeld vooruit of terugwerkend betaal met die uitsluitlike doel om bystand van die vakbond te verkry nie;
3.2.7. indien ʼn kollektiewe lid nie vir die volle tydperk wat die dispuut onafgehandel is ʼn volopbetaalde lid xxx nie;
3.2.8. indien ʼn kollektiewe lid nie ʼn mandaat voltooi en onderteken nie.
3.3. Waar Solidariteit as bedingingsagent erkenning geniet, is die kollektiewe lid wat aanvaar word en van ʼn ander vakbond af kom, onmiddellik geregtig op bystand met dien verstande dat waar so ʼn kollektiewe lid by aanvaarding van lidmaatskap reeds in litigasie of ʼn geskil xxx xxxxx aard ook al betrokke is, die voordele van lidmaatskap deur die Bedryfshoof na goeddunke beperk kan word.
3.4. ʼn Aansoeker wat lid van ʼn ander geregistreerde vakbond is, word as ʼn kollektiewe lid van die vakbond toegelaat maar kwalifiseer nie xx xxxxx een (1) jaar van lidmaatskap as ampsdraer op die Vakbond se rade te xxxx xxx, xxxxx die Hoofraad anders besluit, of tensy die vakbond met een of meer ander vakbonde amalgameer. In laasgenoemde geval xxx oorgangmaatreëls, xxxx in die grondwet bepaal word, geld.
4. Verteenwoordiging van lede in eksterne forums
4.1. Dit word spesifiek gestel dat lede wat kwalifiseer, tydens eksterne dispuutbeslegting slegs verteenwoordig mag word deur ʼn persoon wat uitdruklik deur Solidariteit aangewys word.
4.2. Solidariteit xxx een of meer van die volgende persone aanwys om ʼn lid tydens eksterne dispuutbeslegting te verteenwoordig:
4.2.1. Voltydse verteenwoordiger(s) wat ingevolge Solidariteit se Xxxxxxxx verkies is,
4.2.2. Deeltydse verteenwoordigers wat ingevolge Solidariteit se Xxxxxxxx verkies is en skriftelike instruksie vanaf ’n Adjunk Hoofsekretaris ontvang om ʼn lid in ʼn spesifieke dispuut te verteenwoordig,
4.2.3. Werknemer(s) in diens gestel van Solidariteit met die doel om lede by eksterne dispuutbeslegting te verteenwoordig,
4.2.4. Regsverteenwoordiger(s) wat op die uitsluitlike diskresie van ʼn Solidariteit hoof instruksies ontvang.
4.3. Indien ʼn lid nie vir verteenwoordiging kwalifiseer nie of nie van die aangewysde persoon gebruik xxx xxxx nie kan die lid ʼn verteenwoordiger van eie keuse aanstel op voorwaarde dat so ʼn verteenwoordiger nie enige werknemer, deeltydse of voltydse solidariteit verteenwoordiger is nie en dat die dispuut nie onder die vaandel van Solidariteit gevoer word nie en dat Solidariteit nie aanspreeklik is vir enige koste of kostebevel wat uit die dispuut voortspruit nie.
5. Bystand betreffende beroepsbeserings, beroepsgesondheid en beroepsveiligheid
5.1 Volwaardige lede kan bystand betreffende beroepsgesondheid en beroepsveiligheid, insluitend beroepsbeserings en -siektes versoek. Die versoek xxx xxxx die betrokke afdelingshoof oorweeg word. Volwaardige lede is egter in die volgende gevalle nie geregtig op bystand nie:
5.1.1. indien daar na die oordeel van Solidariteit nie genoegsame meriete is nie;
5.1.2. indien die lid se eisoorsaak verband hou met ʼn besering, ongeluk of ernstige siekte wat voorgekom het voordat die persoon as ʼn lid van die vakbond aanvaar is;
5.1.3. indien die eisoorsaak verband hou met ʼn besering, ongeluk of ernstige siekte wat voorgekom het binne die eerste drie maande van lidmaatskap;
5.1.4. indien die lid ten tye van aansoek om bystand nie ʼn volopbetaalde lid is nie;
5.1.5. in die geval van 5.1.1 – 5.1.4 is die lid slegs geregtig op advies;
5.1.6. geen aansoeker of lid mag ledegeld vooruit of terugwerkend betaal met die uitsluitlike doel om bystand van die vakbond te verkry nie;
5.1.7. indien ʼn lid nie vir die volle tydperk wat die dispuut onafgehandel is ʼn volopbetaalde lid xxx nie;
5.1.8. indien ʼn lid nie ʼn mandaat voltooi en onderteken nie.
6. Begrafnisvoordeel
6.1 Volwaardige lede of volwaardige lede se genomineerde xxxxx en/of afhanklike kinders kan die begrafnisvoordele versoek.
6.2. Volwaardige lede of volwaardige lede se genomineerde xxxxx en/of afhanklike kinders is egter in die volgende gevalle nie op die begrafnisvoordeel geregtig nie:
6.2.1. indien ʼn volwaardige lid of die volwaardige lid se afhanklike(s) ten tye van aansoek om lidmaatskap van Solidariteit reeds die ouderdom van 50 jaar bereik het (nie van toepassing op kollektiewe lede nie);
6.2.2. indien die lid nie die dienste van Solidariteit se erkende diensverskaffer(s) gebruik nie. Indien die lid nie van Solidariteit se erkende diensverskaffer(s) gebruik maak nie, sal ʼn minimale bedrag wel betaal word, mits die nodige bewyse, xxxx van tyd tot tyd deur die Hoofraad bepaal word, voorgelê word;
6.2.3. indien die lid nie volopbetaalde lidmaatskap-status geniet nie;
6.2.4. geen aansoeker of individuele lid mag ledegeld vooruit of terugwerkend betaal, met die uitsluitlike doel om die begrafnisvoordeel van die vakbond te verkry nie;
6.2.5. indien die volwaardige lid of die volwaardige lid se afhanklike(s) as gevolg van selfmoord te sterwe kom, is daar ʼn uitsluiting van ses(6) maande vanaf datum van aansluiting.
6.3. Persone wat vir die doeleindes van ʼn voordeel wat die vakbond bied as afhanklikes kwalifiseer, sluit afhanklike kinders in wat uit hoofde van die lid se verbintenis met sy genomineerde xxxx gebore is.
6.4. Vir doeleindes van bepaling of die begrafnisvoordeel ʼn lid en/of genomineerde xxxx en/of afhanklike kinder(s) toeval, word die datum van ontvangs van eerste lidmaatskap gelde, as die effektiewe datum geag;
6.5. Voortsettingslede kwalifiseer vir alle toepaslike voordele verbonde aan Solidariteit- lidmaatskap insluitende die begrafnisvoordeel;
6.6. Vir die doeleindes van bepaling of volopbetaalde status betreffende lidmaatskap-gelde erken word, word alleenlik ondersoek ingestel na die vraag of ’n lid se betaalbare lidmaatskapgelde op datum van afsterwe van ’n lid en/of dié se genomineerde xxxx en/of afhanklike(s) ten volle betaal is;
6.7. ’n Afhanklike kind/kinders kwalifiseer alleenlik vir die begrafnisvoordeel voor bereiking van die ouderdom van 21 jaar.
6.8. Gestremde kinders wat ten volle afhanklik van sy/haar ouers is, xxx xxxxxxx geniet ongeag die ouderdom.
6.9. Studente wat voltyds studeer en wat afhanklik is van hul ouers xxx kwalifiseer as afhanklike kinders tot voor die bereiking van 25 jarige ouderdom.
6.10. Die begrafnisvoordeel dek slegs twee suksesvolle eise vir afhanklike kinders. Na die tweede suksesvolle eis is die voordeel ten opsigte van afhanklike kinders uitgeput.
6.11. Met betrekking tot die kontantvoordeel verbonde aan die begrafnisvoordele van lidmaatskap:
6.11.1. by afsterwe van ’n lid wie se ledegeld ten volle betaal is, word die kontantbedrag aan die genomineerde xxxx of indien geen sodanige xxxx in xxxx is op die relevante tydstip nie en/of indien geen xxxx genomineer is nie, aan die afhanklike(s) se wettige voog en/of kurator betaal.
6.11.2. by afsterwe van ’n lid wie se ledegeld ten volle betaal is, word die kontantbedrag aan die genomineerde xxxx of indien geen sodanige xxxx in xxxx is op die relevante tydstip nie en/of indien geen xxxx genomineer is nie aan die afhanklike(s) se wettige voog en/of kurator betaal.
6.11.3. by afsterwe van ’n lid wie se ledegeld ten volle betaal is en daar geen genomineerde xxxx en/of afhanklike kinders is nie, kan die kontantbedrag aan die ondernemer uitbetaal word(indien daar nog uitstaande gelde is) of kan die kontantbedrag aan die lid se boedel uitbetaal word.
7. Bevallingsvoordeel
7.1. Volwaardige (vroulike) lede kan die bevallingsvoordeel versoek. Volwaardige (vroulike)lede is egter in die volgende gevalle nie op die bevallingsvoordeel geregtig nie:
7.1.1. indien die volwaardige lid nie 12 maande se opbetaalde lidmaatskap geniet nie;
7.1.2. indien ʼn bevallingseis nie binne ses maande vanaf die geboorte ingedien word nie;
7.1.3. geen aansoeker of individuele lid mag ledegeld vooruit of terugwerkend betaal, met die uitsluitlike doel om die bevallingsvoordeel van die vakbond te verkry nie.
8. Permanente Mediese Ongeskiktheidsvoordeel
8.1 Volwaardige lede kan aansoek doen om die permanente mediese ongeskiktheidsvoordeel. Volwaardige lede is egter in die volgende gevalle nie geregtig op die permanente mediese ongeskiktheidsvoordeel nie:
8.1.1. indien die volwaardige lid nie 12 maande se opbetaalde lidmaatskap geniet nie;
8.1.2. indien die volwaardige lid nie die eis binne ses maande vanaf die permanente mediese ongeskiktheidsbevinding indien nie;
8.1.3. indien die volwaardige lid nie permanent medies ongeskik verklaar word vir die algehele arbeidsmark nie;
8.1.4. geen aansoeker of individuele lid mag ledegeld vooruit of terugwerkend betaal met die uitsluitlike doel om die permanente mediese ongeskiktheidsvoordeel van die vakbond te verkry nie.
8.1.5. Geen lid wat Permanent Medies Ongeskik bevind is en suksesvol was met hulle aansoek om die Permanent Medies Ongeskiktheidsvoordeel, mag weer arbeidsregtelike advies vanaf die vakbond ontvang nie. (Mag ons wetlik gesproke hierdie vereistes instel?)
9. Skuldberadingsvoordeel
9.1 ‘n Volwaardige lid kan die skuldberadingsvoordeel versoek.
9.2 Die skuldberadingsvoordeel word deur die erkende diensverskaffer van Solidariteit aangebied.
9.3 Volwaardige lede is egter in die volgende gevalle nie geregtig op die skuldberadingsvoordeel nie:
9.3.1 indien die lid nie die dienste van Xxxxxxxxxxxx se erkende diensverskaffer(s) gebruik nie.
9.3.2 indien die lid nie vir die volle tydperk van skuldberading ʼn volopbetaalde lid xxx nie;
9.3.3 indien ʼn lid nie ʼn mandaat voltooi en onderteken nie.
10. Vorme van betaalmetodes binne Solidariteit is as xxxx volg:
10.1 Lid wat per aftrekorder deur die betaalrol van die maatskappy xxxx bepaal deur die Wet op Arbeidsverhoudinge (No. 66 van 1995) betaal;
10.2 Lid wat per debietorder betaal deur die vereiste Bank regulasies van Suid-Afrika;
10.3 ʼn Lid wat kontant of ooreenkomstig ʼn bedingingsraadstelsel betaal.
10.4 Lid wat maandeliks per debietorder betaal aan ‘n Betaling Verspreidingsagent ( “PDA”) xxxx bepaal deur die Nasionale Kredietwet ( No.34 van 2005), xxxxx PDA sodanige gevorderde lidmaatskap maandeliks aan Solidariteit betaal.
11. Binne hierdie drie betaalmetodes bestaan daar vier tipes lidmaatskap in Solidariteit, naamlik:
11.1 Aftrekorder lid by ʼn aftrekorder-maatskappy;
11.2 Debietorder-lid wat individueel of binne ‘n aftrekorder-maatskappy kan val;
11.3 voortsettingslede wat na afsterwe van eggenoot/eggenote voortgaan met hooflid se lidmaatskap;
11.4 ondersteuningslede wat slegs die beginsels van die Vakbond ondersteun.
12. Lidmaatskap:
12.1 Kollektiewe lede
12.1.1 Kollektiewe lidmaatskap is van toepassing op alle lede wat binne ‘n maatskappy werk waar daar sekere of alle organisatoriese en kollektiewe regte bestaan xxxx bepaal deur Wet 66 van 1995, Wet op Arbeidsverhoudinge.
12.2 Voortsettinglede
12.2.1 Die doel van voortgesette lidmaatskap is om lede toe te laat om vir die basiese begrafnisvoordele wat op volwaardige lede van toepassing is, te kwalifiseer.
12.2.2 Hierdie lede xxx xxx geregtig wees om te stem of tot ʼn amp in die vakbond verkiesbaar xx xxxx nie.
12.2.3 Vir die doeleindes van die wet word die getal voortsettingslede nie geag xxxx xx xxxx van die vakbond se ledetal nie.
12.3 Erelede
12.3.1 Die Nasionale Xxxx xxx iemand as ʼn Erelid benoem uit erkenning vir waardevolle en/of uitmuntende diens of bystand aan die Vakbond, met dien verstande dat daar op geen tydstip meer as sewe (7) Erelede xxx xxxx nie.
12.3.2 Erelidmaatskap kan te eniger tyd deur die Nasionale Raad opgeskort word as twee-derdes (⅔) van die Nasionale Raad ten gunste daarvan stem.
12.3.3 ʼn Erelid is geregtig op dieselfde regte as volwaardige lede maar is nie stemgeregtig of verkiesbaar vir ʼn amp in die Vakbond nie, anders as ʼn verteenwoordiger van voorgesette lede.
12.4 Ondersteuningslede
12.4.1 Hierdie kategorie van lidmaatskap het betrekking op persone wat die visie van die Vakbond ondersteun, maar nie vir een van die ander kategorieë van lidmaatskap kwalifiseer nie. Xxxx xxx twee kategorieë van ondersteuningslede bestaan, naamlik:
12.4.1.1 Kategorie 1: Individuele lede wat by aansluiting ouer as 50 jaar is, xxx as ondersteuningslede kwalifiseer. Hierdie ondersteuningslede geniet sekere voordele, met die uitsondering van voordele van kollektiewe bedinging, permanente ongeskiktheid, bevallingsvoordele en sterftevoordele.
12.4.1.2 Kategorie 2: Individuele lede wat die visie en projekte van die Vakbond ondersteun en ʼn maandelikse finansiële bydrae van ten minste R50-00 (vyftig xxxx xxxxxx) per maand bydra tot ʼn fonds, xxxx xxxx die Hoofraad goedgekeur. Hierdie kategorie van ondersteuningslede kwalifiseer slegs vir voordele van die instellings van die Solidariteit Beweging, insluitende studiehulp, beurse en afslagvoordele; onderhewig aan die bepalings en voorwaardes van sodanige voordeel.
12.4.1.3 Ondersteuningslede is nie stemgeregtig of tot ʼn amp in die Vakbond verkiesbaar nie.
12.5 Individuele lede
12.5.1 Individuele lede is lede wat by aansluiting jonger as 50 jaar is en by ʼn werkgewer werk waar daar nie ʼn erkenningsooreenkoms bestaan nie en wat nie deur Solidariteit as kollektief beskou word nie. ʼn Individuele lid wat na aansluiting 50 jaar oud word, xxx ʼn individuele lid. Individuele lede kwalifiseer vir alle voordele.
12.6 Verminderde premie lede
12.6.1 Hierdie lede was per spesiale goedkeuring toegelaat. Xxxx xxxx voor Oktober 2005 hiervoor aansoek gedoen het;
12.6.2 Hierdie lidmaatskap word nie meer op die xxxxxxx gelaai nie.
13. Beëindiging van lidmaatskap
13.1. ʼn Persoon se lidmaatskap word beëindig en hy hou op om op die voordele van lidmaatskap geregtig xx xxxx insluitende, die reg om te stem -
13.1.1 indien lidmaatskapsgeld of ander gelde wat hy aan die Vakbond verskuldig is vir meer as drie (3) maande agterstallig is;
13.1.2 indien die lid deur skriftelike kennisgewing bedank;
13.1.3 indien die lid se lidmaatskap onthef word.
13.2 ʼn Lid wie se lidmaatskap om die redes hierbo genoem gestaak is, is weer op die voordele van lidmaatskap van die Vakbond geregtig indien -
13.2.1 die Hoofraad daartoe instem; en
13.2.2 die lid agterstallige ledegeld vereffen; of
13.2.3 die lid xx xxxxx by die Hoofraadsvergadering teen beëindiging van lidmaatskap slaag.
13.2.4 In die geval van 12.2.1 en 12.2.2 geld die bepalings van 3.1, 3.2, 3.3, 5, 6, 7 en 8.
13.3 Enige lid kan lidmaatskap kanselleer op die volgende xxxxxx:
13.3.1 Deur Solidariteit skriftelik in xxxxxx xx stel om lidmaatskap te kanselleer;(tesame met hierdie kansellasie geld ʼn wag periode van 30 dae. Gedurende hierdie tydperk xxx die lid nog verantwoordelik vir betrokke maand se ledegelde.)
14. Algemeen
14.1 Waar ‘n voordeel voorsien en/of verskaf en/of gelewer en/of toegepas word deur een of meer as een filiaalmaatskappy(e) van Solidariteit vestig daar geen aanspreeklikheid deur en tussen Solidariteit: teenoor ‘n lid / lede / spesifiek genomineerde xxxx / afhanklike(s) nie en xxx die toepaslike filiaalmaatskappy(e) van Solidariteit die aanspreeklike regspersoon(e) wees vir alle doeleindes in sover dit voorsiening en/of verskaffing en/of aanbieding en/of vestiging van ‘n voordeel(e) voortspruitend vanuit lidmaatskap aanbetref.
14.2 ‘n Lid en dié se spesifiek genomineerde xxxx en afhanklike(s) is alleenlik ná een maand se volopbetaalde lidmaatskap (waar een maand xxxxxx xx ‘n volledige kalendermaand) geregtig op enige voordele verbonde aan lidmaatskap, onderworpe aan die toepaslike kategorie van lidmaatskap van ‘n lid / lede en xxxx en afhanklike(s) en die spesifieke reëls van die voordele. Enige uitsondering(s) op pasvermelde bepaling word vervat in en gereguleer deur die inhoud van Solidariteit se Grondwet of die Bepalings en Voorwaardes hierin uiteengesit. Afhanklikes wat wel kwalifiseer onder die hooflid se lidmaatskap is slegs xxxxx en direkte afhanklikes (kinders tot voor hulle 21ste verjaardag, aangenome kinders tot selfde ouderdom, afhanklike kinders wat nog studeer tot net voor hul 25ste verjaardag en gestremde kinders wat totaal en al afhanklik is van die ouers xx xxxx.
14.3 Enige voordeel voortspruitend vanuit Solidariteit-lidmaatskap, hetsy dit ‘n lid en/of genomineerde xxxx en/of afhanklike(s) toeval, mag te enige tyd deur Solidariteit, by wyse van die meerderheidsbesluit van Solidariteit se Nasionale Raad, gewysig, geskrap, toegevoeg en/of verander word, het die lid en/of die se genomineerde xxxx en/of afhanklikes geen eis vir nakoming van die voordele nie of geen eis vir skadevergoeding nie.
14.4 Indien enige voordeel(e) waarop ‘n lid en/of dié se genomineerde xxxx en/of die se afhanklike(s) geregtig mag word voortspruitend vanuit Solidariteit lidmaatskap en wat deur ʼn diensverskaffer anders as Solidariteit gelewer word xxx afhanklik en onderworpe wees aan die bepalings en voorwaardes wat kontraktueel tussen Solidariteit en die diensverskaffer vervat is.
14.5 Alle geldige eise op voordele waarvoor die lid, die genomineerde xxxx en of afhanklikes kwalifiseer moet volgens die heersende prosedure binne ses (6) maande vanaf die ontstaan van die eisoorsaak, deur die lid of gemagtigde geëis word. Enige sodanige voordeel xxx verbeur word indien ‘n eis nie binne ses (6) maande, vanaf die ontstaan van die eisoorsaak, by die Vakbond ingedien word nie.
14.6 Elke lid en genomineerde xxxx en afhanklike(s) onderneem om xx xxx by en/of te voldoen aan die bepalings van Solidariteit se Grondwet en die bepalings en voorwaardes verbonde aan lidmaatskap en enige reël en/of reëls verbonde aan lidmaatskap xxxx van tyd tot tyd uiteengesit en onderneem ‘n lid om die maandelikse (en/of pro rata maandelikse) lidmaatskapgeld, xxxx toepaslik, aan Solidariteit te betaal.
14.7 ‘n Lid en/of die se genomineerde xxxx en/of afhanklike(s), xxxx gespesifiseer, is alleenlik geregtig op voordele verbonde aan lidmaatskap deur die betrokke diensverskaffer(s) met wie Solidariteit en/of die toepaslike filiaal-maatskappy van Solidariteit op daardie tydstip ‘n ooreenkoms het en nie van ‘n diensverskaffer(s) van die keuse van ‘n lid en/of xxxx en/of afhanklike(s) nie.
14.8 Enige toegewing en/of afstanddoening en/of aanvaarding van optrede strydig met die bepalings en voorwaardes hierin vervat xxx xxx dien as en/of geag word xx xxxx ‘n afstanddoening en/of vermindering deur Solidariteit en/of enige van die toepaslike filiaalmaatskappye van Solidariteit, van enige regte en/of voorregte en/of belange wat Solidariteit en/of sodanige filiaalmaatskappy(e) oor mag beskik uit hoofde van die inhoudelike van hierdie bepalings en voorwaardes nie. Die aansoeker en sy spesifiek genomineerde xxxx asook enige afhanklike(s) is te alle relevante tye verplig om volledig en behoorlik ingevolge hierdie bepalings en voorwaardes te presteer.