KONTRAK VIR VOORNEMENDE HUWELIKSPARE Die kerkraad verwelkom u versoek om u huwelik in die NG Kerk Stellenbosch Welgelegen te laat bevestig.
Xxx Geref Kerk Stellenbosch Welgelegen
Xxxxxxxxxxxxx 0
Dalsig, 7600
+27(0)21•886•5975
xxxxxx@xxxxxxx.xx.xx
KONTRAK VIR VOORNEMENDE HUWELIKSPARE
Die kerkraad verwelkom u versoek om u huwelik in die NG Kerk Stellenbosch Welgelegen te laat bevestig.
Ons vertrou dat hierdie dag vir u tot groot seën xxx xxxx. Xxxx met u is dit ons wens dat die plegtigheid Godgewyd en in die naam van Christus xxx geskied.
Let asseblief daarop dat daar bepaalde ordereëlings is xx xxxxx glad te laat verloop. Ons vra vriendelik u samewerking en begrip vir die volgende:
ALGEMEEN
Vir die gemeente is hierdie kerkgebou ’n baie spesiale plek waar God en die gemeente gereeld ontmoet. Die kerk is baie ryk aan Christelike simboliek. Ons wil hê dat al ons besoekers bewus xxx xxxx van hierdie simboliek en dit xxx xxx probeer vervang of versteur nie. Die kleredrag, stemming, musiek, versiersings en seremonie wat saam met die huweliksdiens gepaard gaan, moet nie hierdie gewyde Christelike atmosfeer vertroebel nie. Dankie vir u bedagsaamheid.
BESPREKING
Die bespreking is finaal wanneer die aangehegte vorm (bl. 4) behoorlik ingevul en na die koster gefaks of per epos gestuur is en die huweliksfooi betaal is (verkieslik elektronies oorbetaal). Onder GEEN omstandighede mag daar aan die tyd waarop die huwelik xxx plaasvind, verander word sonder dat u die koster geraadpleeg het nie.
DUUR VAN DIE SEREMONIE
Daar word 45 minute vir die huweliksbevestiging gereserveer. Daarna het u nog 15 minute vir foto’s in die kerk en om die xxxxxx xx verwyder. Dit is dus 60 minute in totaal.
Indien die bruid laat by die kerk opdaag of vir enige ander rede u die toegelate tyd oorskrei, xxx xxxx ’n ekstra bedrag van R200.00 verhaal word van u deposito.
HUWELIKSFOOI
(Reël met koster)
’n Deposito van R200.00 moet so gou moontlik as bevestiging van bespreking inbetaal word. Die deposito is sewe (7) dae na die huweliksbevestiging terugbetaalbaar. Die uitstaande bedrag van (reël met koster) is 2 maande voor beplande huweliksbevestiging betaalbaar. Ons verkies dat u ’n elektroniese oorbetaling doen. Ons bankbesonderhede is as volg:
Nedbank Business Winelands
Rekeninghouer: NG Kerk Stellenbosch-Welgelegen
Rekeningnommer: 1498046320
Takkode: 149821
Faks of stuur per epos bewys van betaling aan: faksnommer : 086 606 9959 epos: xxxxxx@xxxxxxx.xx.xx
4.3 Kansellasie van u troue moet ten minste twee maande vooraf geskied. U deposito is xxx terugbetaalbaar aan u. Indien dit later as twee maande vooraf gekanselleer word, verbeur u u deposito.
HUWELIKSBEVESTIGER
U moet asseblief self met die predikant van u keuse reëlings tref. Reëlings vir die vergoeding van sy/haar dienste kan ook direk met die betrokke predikant getref word.
Die huweliksbevestiger moet ’n geregistreerde huweliksbevestiger wees.
Die huweliksbevestiger moet bereid wees om die gewyde en gereformeerde karakter van die Welgelegen-gemeente te eerbiedig.
Enige verandering van huweliksbevestiger wat die bevestiging xxx waarneem, moet asseblief onverwyld by die koster aangemeld word.
Let asseblief daarop dat minderjariges spesiale toestemming tot die huwelik moet verkry. Persone wat 16 jaar en jonger is moet toestemming van die Minister van Binnelandse Aangeleenthede verkry.
ORRELIS
Ons verkies dat u van ons eie orrelis, Xxxxxx Xxxxxxxxx, se dienste gebruik maak. Hy hanteer sy eie administrasie en kan gekontak word by 082 063 1809 of e-pos xxxxxxxxx@xxxxx.xxx.
U kan egter ook u eie orrelis kies. U is self verantwoordelik vir sy/haar vergoeding. Indien u wel ’n ander orrelis gebruik, moet toestemming van ons gemeente se orrelis verkry word – ook minstens 2 maande voor die troudatum. U orrelis is xxx geregtig op een uur oefentyd op die orrel, wat ook met ons orrelis en die koster gereël moet word.
KOSTER
Die xxxxxx, Xxx Xxxxx xxx Xxxxxxxx, is beskikbaar gedurende kantoorure (8:00 – 13:00) of epos xxxxxx@xxxxxxx.xx.xx.
U moet asseblief vooraf self met die koster reël i.v.m. ’n geskikte tyd om u blommerangskikkings in die kerk in te bring en vir ’n oefenlopie. U is geregtig op een oefenlopie voor die troue sonder betaling van enige ekstra fooie.
Dit is ook u verantwoordelikheid om een dag voor die troue die koster, huweliksbevestiger en orrelis te herinner aan u huwelik, asook om hulle van enige veranderinge wat aan die oorspronklike reëlings aangebring is, in xxxxxx xx stel.
REëLINGS IN DIE KERK
8.1 XXXXXX
Indien u nie self u rangskikking doen nie, is dit raadsaam om u bloemiste van onderstaande reëlings in xxxxxx xx stel:
U moet ten minste vyf dae voor die huweliksbevestiging met die koster reëlings tref in verband met ’n geskikte tyd waarop die xxxxxx in die kerk geplaas word. Daar moet xxxxxx by hierdie tyd gehou word.
U moet self u blomstaanders voorsien.
Bloemiste moet xxxxxx voor die tyd tuis rangskik.
KERSE
Geen kerse word toegelaat in ruikers of teen banke nie, slegs in kandelare.
KERKBANKE
Slegs rekkies of linte mag gebruik word om versierings of xxxxxx aan die banke vas te heg. Geen kleeflint of enige soort gom mag gebruik word nie. Alle versierings moet asseblief onmiddellik na afloop van die diens van die banke verwyder word.
8.4 TEKEN VAN REGISTER
Die registers word op ’n tafel in die kerk onderteken. U is self verantwoordelik vir enige versierings (xxxx ruikertjie of tafeldoek) vir die tafel.
8.5 CONFETTI
Confetti word nie toegelaat nie, maar wel vars en droë blomblare of papierlinte. Dit moet asseblief buite die xxxxxxxx en ysterhekke uitgedeel en daar gestrooi word.
8.6 ELEKTRONIESE APPARAAT
Die gebruik van u eie elektroniese klankapparaat (xxxx XX spelers, luidsprekers, musiekinstrumente, ens.) word nie toegelaat nie. Onder GEEN omstandighede mag enige elektroniese apparaat aan die kerk se klanksisteem gekoppel word nie.
8.7 VIDEO-OPNAMES
Xxxx xxxxxx met predikant of video-opnames en neem van foto’s tydens diens toelaatbaar is.
Ons het dank en waardering vir u samewerking.
3