HIERNA GENOEM “MORELETA DUIFIES”)
OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN MORELETA DUIFIES KLEUTERSKOOL
(HIERNA GENOEM “MORELETA DUIFIES”)
EN
OUER/VOOG VAN ONDERGENOEMDE KIND
Hiermee doen ek/ons (ouer(s) / voog(de) volle name en van),
van (woonadres)
as ouer/voog van (kind xx xxxxx name en van),
gebore op / / (d/m/j) met xxxxxxxx
(hierna genoem “die kind”), aansoek om die kind as Baba / Peuter / Kleuter by Moreleta Duifies, ʼn privaatskool geleë op die terrein van Moreleta Kerk (“MK”), te
registreer vir die kalenderjaar 20 .
Riglyne vir voltooiing en ondertekening van hierdie Kontrak:
1.
2.
3.
4.
5.
Geen veranderinge mag aan die kontrak aangebring word nie.
Elke bladsy moet onder in die regterkantste hoek deur die ouer, elke getuie en Moreleta Duifies se gemagtigde persoon geparafeer word.
Afskrifte van ouers se ID dokumente asook die gemagtigdes wat die kind by Xxxxxxx mag afhaal moet die kontrak vergesel.
ʼn Afskrif van die kind se immuniseringskaart moet ook die kontrak vergesel.
Die kontrak moet volledig voltooi en onderteken word deur die ouer en getuies en vóór die kind se eerste skooldag by Xxxxxxxx Duifies ingehandig word.
AANSLUITINGSFOOI EN DEPOSITO VIR NUWE KINDERS
ʼn Aansluitingsfooi is saam met die deposito (gelykstaande aan ʼn maand se fooi per kind) betaalbaar by ondertekening van die kontrak en die deposito xxx in die kennismaand verreken word. Die aansluitingsfooi is nie terugbetaalbaar nie. Die deposito kan aangewend word as die kennismaand se fooie.
HERREGISTRASIEFOOI
Die ouer/voog moet jaarliks die kind herregistreer vir die volgende jaar, indien hy/sy die volgende jaar weer Xxxxxxxx Duifies gaan bywoon. Herregistrasiefooie vir die volgende kalenderjaar is jaarliks in September betaalbaar en is nie terugbetaalbaar nie.
FOOIE
Die maandelikse fooie word jaarliks deur die Bestuur van die skool bepaal en is vooruit betaalbaar. Die ouer/voog onderneem om die volle fooi vir die sluitingstydperk in Desember/Januarie elke jaar te betaal, al is die skool oor die feestyd vir drie weke gesluit. Die ouer/voog van die kind onderneem dus om nie in November kennis van onttrekking van die kind xx xxx nie (ongeag of die kind terugkeer of die volgende jaar Laerskool toe gaan). Die laatste datum waarop kennis van staking van Moreleta Duifies se bywoning dus kan geskied, is op 1 Oktober vir die einde van Oktober, of
1 Desember vir die einde van Desember. GEEN uitsondering xxx op hierdie reël gemaak word nie. Die maandelikse fooi is ten volle betaalbaar ongeag of die kind vir xxxxx rede ook al afwesig is gedurende daardie maand.
VERANTWOORDELIKE PERSOON/E VIR DIE BETALING VAN DIE KIND SE SKOOLFOOIE
Besonderhede:
Naam: Tel: E-pos: |
| Maandelikse Bedrag: |
Naam: |
| Maandelikse Bedrag: |
Tel: E-pos: |
|
INVORDERINGSKOSTES / LAAT BETALINGS
Die maandelikse fooie is vooruit betaalbaar op die 1ste xxx xxx xxxx maand. Indien betalings nie teen die 7de dag van die maand ontvang word nie, betaal u skoolgelde agteruit.
REëLS en PROSEDURES
Die personeel van Moreleta Duifies onderneem om op u aanvraag en versoek u kind na
die beste van hul vermoë te versorg met ingang vanaf 20 -
alleenlik volgens die bepalings van hierdie ooreenkoms en die Reëls en Prosedures van die Moreleta Duifies Kleuterskool en wat beskikbaar is op aanvraag of op die skool se webwerf (xxx.xxxxxxx.xx.xx), en onderneem hiermee om die volle voorskrif, riglyne, implikasies en verantwoordelikhede van die skoolreëls na te kom.
SKOOLTYE
Die skool open om 06:45 en sluit stiptelik om 17:30. ʼn Boete van R 100.00 per kind vir elke 10 minute na 17:30, is betaalbaar indien xx xxx jou kind betyds kom afhaal nie.
Ouers word versoek om hul kinders persoonlik in die xxxx van die betrokke personeellid te laat en af te haal.
SKOOLVAKANSIES EN PUBLIEKE VAKANSIEDAE
Versorging van kinders vind nie op publieke vakansiedae plaas nie. Die publieke vakansiedae word op dieselfde wyse as die Gauteng Departement Onderwys (GDO)
skole hanteer. Indien ‘n publieke vakansiedag op ‘n Donderdag/Dinsdag val, xxx die skool gesluit wees op die Vrydag/Maandag. Die skool sluit in Desember/Xxxxxxxx xxxx deurgegee aan
die begin van die jaar en xxx ‘n week tydens die Junie/Xxxxx vakansie gesluit wees.
SEKURITEIT
Die sekuriteitswag by Moreleta Duifies word voorsien deur ʼn onafhanklike sekuriteitsfirma. Die sekuriteitswag mag van tyd tot tyd deur
die sekuriteitsfirma vervang word. Die sekuriteitswag beweeg ook deur die dag op die terrein van Moreleta Kerk rond en is nie noodwendig die hele tyd by Moreleta Duifies nie.
AFHAAL PROSEDURE
Indien ʼn kind deur iemand anders as sy/haar ouers afgehaal word is die prosedure xxxx volg:
• Skriftelike toestemming moet deur ouer by die kantoor ingehandig of per epos gestuur geword.
• Xxxxxx moet asseblief nie in kinders xx xxxxx gelaat word nie.
Inligting op brief benodig:
o Naam, van en ID nommer xxx xxxxxxx wat die kind kom afhaal.
o Datum wanneer kind afgehaal word.
o Persoon moet sy/haar ID dokument toon aan admin personeel.
o Kind moet uitgeteken word in uitteken-lêer.
SKOOLBYWONING
• Indien jou kind xxxxxx as drie dae afwesig is, moet jy die skool in xxxxxx xxxx.
• Kinders wat die skool ongereeld bywoon,
kan nie verwag om ʼn vorderingsverslag te ontvang nie.
• Wanneer ʼn kind die skool verlaat moet die ouers asseblief een kalendermaand vooruit skriftelik xxxxxx xxx.
• Die ouers van ʼn kind onderneem om xxxx xxxxxx van onttrekking gedurende Novembermaand xx xxx nie.
Parafeer:
• Laaste datum waarop kennis van onttrekking dus kan geskied, is op 1 Oktober vir einde van Oktober en 1 Desember vir einde Desember.
• Neem asseblief kennis dat aansoeke van
alle kinders jaarliks in September verval. Ouers moet dus jaarliks heraansoek doen vir die volgende jaar.
SIEKTES
• Kinders met aansteeklike siektes mag nie tydens hul tydperk van
siekte die kleuterskool bywoon nie, aangesien ons die verspreiding daarvan tussen die kinders en personeel wil voorkom.
• Indien ʼn kind dokter toe geneem word, moet die betrokke dokter asseblief ʼn brief aan die skool uitreik om aan die dui wanneer
die kind terug skool toe mag kom, hetsy onmiddellik of binne ʼn bepaalde tydperk (ongeag of medikasie voorgeskryf word, al xxx xxx).
• Kinders mag eers ná 24 uur se gebruik van antibiotika terugkeer skool toe.
• Wanneer die ouers telefonies in xxxxxx xxxxxx word van ’n xxxx kind, moet die kind so gou as moontlik afgehaal word.
• Medisyne moet asseblief duidelik gemerk en by die betrokke personeellid ingehandig word.
• Medikasie word slegs smiddae ná ete toegedien. Homopatiese medikasie ingesluit.
• Geen vitamien aanvullers en setpille word deur personeel toegedien nie.
BESERINGS
Alle moontlike reëlings word getref vir die veiligheid van jou kind. Die beserings word in
die Beseringslêer aangeteken en ouers word dadelik in xxxxxx xxxxxx van ernstige beserings.
LEKKERNYE EN SPEELGOED
Kinders moet asseblief geen lekkergoed skool toe bring nie (behalwe wanneer gespesifiseer word, bv. verjaarsdae).
Geen speelgoed/juwele mag skool toe gebring word nie –
dit breek, raak weg en veroorsaak onenigheid. Die ouer/voog neem kennis dat
Moreleta Duifies nie aanspreeklik gehou kan word vir die verlies van enige eiendom of besittings wat die kind skool toe bring nie en sodanige verlies of skade word ook nie deur
Moreleta Duifies se versekering gedek nie.
MAALTYE
Ontbyt word slegs bedien vanaf 07:45 tot 08:15 en kinders moet asseblief betyds wees, aangesien geen pap uitgehou word nie. Middagetes word volgens die klas se dagprogram bedien (tussen 11:30 tot 13:30). Moet
asseblief nie kinders gedurende middagete kom haal nie, behalwe wanneer vooraf gereël is.
VERJAARSDAE
ʼn Verjaarsdag is ʼn groot gebeurtenis in ʼn kind xx xxxx en partytjies is dus baie welkom. Xxxx asseblief 2 dae vooraf met die betrokke personeellid ten opsigte van die tipe eetgoed en drinkgoed
wat toelaatbaar is vir die spesifieke klas.
KLERE
• Alle tasse, klere en persoonlike artikels moet asseblief duidelik gemerk word.
• Trek xxxxx vir jou kind ou klere aan, aangesien “morsaktiwiteite” belangrik is vir sy/haar ontwikkeling.
• ʼn Ekstra stel skoon klere in die tas moet elke dag saamgestuur word, aangesien “ongelukke” aan die orde van die dag is.
• Geen fantasie kostuums xxxx mantels, maskers, brille en hakskoene is toelaatbaar nie.
MATRASSLOPIES
Die aansluitingsfooi sluit 2 x slopies in. Sodra die aansluitingsfooi betaal is, word die slopies na sy/haar klassie gestuur. Aan die einde van elke jaar word die slopies oorgestuur na die nuwe klas.
KONTAKBESONDERHEDE
Alle telefoonnommers-, adres- en werksveranderinge moet so spoedig moontlik aan die kantoor deurgegee word.
PARKERING
Xxxxxxxxx slegs op gemerkte parkeerareas.
GELDE
Moreleta Duifies is ‘n kontantlose perseel. Betalings kan gedoen word deur van die onderstaande metodes gebruik xx xxxx:
• Debietorders
• Elektroniese inbetalings
• “D6 Connect” toep
• Skool se kaartfasiliteite
HANDHAWING VAN DISSIPLINE
Die volgende prosedures word gevolg indien dit nodig is om ʼn kind by die skool te dissiplineer:
• Waarskuwing – gevolg vir jou optrede.
• “Time Out” – in die klas, binne personeellid se gesigsveld, tydperk is ouderdomsrelevant.
• Xxxxxxx van voorregte – solank dit nie die kind ontneem van leer nie.
• Hoof se kantoor – wanneer die kind die klas aanhoudend ontwrig.
• Kontak ouers – samewerking tussen personeel en ouers om situasie op te los.
OPROEPE NA PERSONEEL
Oproepe na personeel in klastyd moet asseblief so ver as moontlik beperk word. Kantoor kan direk gekontak word, boodskappe xxx deurgegee word.
TERAPEUTE
Afsprake moet direk met die betrokke terapeut gemaak word.
SOSIALE MEDIA
Die ouer/voog is bewus dat Moreleta Duifies gebruik maak van sosiale media xxxx ʼn webtuiste, Facebook, Instagram en WhatsApp en xxxxxxx hiermee toestemming /
nie toestemming (onderstreep wat van toepassing is en parafeer in die blokkie) dat foto’s van die kind van tyd tot tyd op sosiale media gebruik mag word, vir doeleindes van reklame, bemarking en verspreiding van Moreleta Duifies se sosiale aktiwiteite. Moreleta Duifies onderneem dat geen naam/name van kind/kinders by sodanige foto’s op sosiale media geplaas xxx word nie.
KONTRAKBREUK
Indien die ouer/voog kontrakbreuk pleeg ten opsigte van enige van die bepalings van hierdie ooreenkoms en in gebreke xxx xx daardie kontrakbreuk binne 7
(SEWE) DAE te herstel, ná 'n skriftelike aanmaning om dit te doen, xxx Xxxxxxxx Duifies daarop geregtig wees xx xxxxxx benadeling van enige van die ander regte wat hy kragtens hierdie Ooreenkoms of andersins het
- hierdie ooreenkoms te kanselleer, skadevergoeding van die ouer/xxxx xx verhaal vir die skade wat Moreleta Duifies as gevolg van die ouer/xxxx xx optrede gely het, en die deposito wat deur die ouer/voog betaal is, as 'n boete of as 'n vooruitskatting van die gelikwideerde skade xx xxx, en die ouer/voog erken hiermee dat sodanige bedrag redelik en xxxxxx xxx xxxx.
DOMICILIUM CITANDI ET EXECUTANDI
Die ouer/voog xxxx xx domicilium citandi et executandi vir al die doeleindes van hierdie ooreenkoms, insluitend die gee van kennisgewings en/of die betekening van enige prosesstukke, xxxx uiteengesit op bladsy twee van die ooreenkoms.
Enige kennisgewing of prosesstuk aan die ouer/voog geadresseer, xxx geag word deur hom ontvang xx xxxx:
• Op die datum van aflewering daarvan, indien per hand by die ouer/xxxx xx domicilium citandi et executandi; of
• 7 (SEWE) DAE nadat sodanige kennisgewing of prosesstuk per geregistreerde pos na die ouer/xxxx xx domicilium citandi et executandi gepos is.
Die ouer/xxxx xxx geregtig wees om sy domicilium citandi et executandi na enige adres in Suid-Afrika te verander, by wyse van 'n skriftelike kennisgewing van sodanige verandering aan Moreleta Duifies.
Moreleta Duifies xxxx xx domicilium citandi et executandi vir al die doeleindes van hierdie ooreenkoms, insluitend die gee van kennisgewings en/of die toekenning van enige prosesstukke, xxxx uiteengesit op bladsy een.
Moreleta Duifies xxx geregtig wees om sy domicilium citandi et executandi na
enige adres in Suid-Afrika te verander, by wyse van 'n skriftelike kennisgewing van sodanige verandering aan die ouer/voog.
VISIE, XXXXXX EN WAARDES
Die ouer/voog aanvaar dat Xxxxxxxx Duifies hulself met MK se visie en xxxxxx vereenselwig en dieselfde waardes nastreef, xxxx hieronder uiteengesit:
Visie: Xxxxx xxxxx in elkeen
Xxxxxx: Elkeen doelgerig ʼn dissipelmaker
Waardes: Verhoudings, Gehoorsaamheid en Diensbaarheid
VRYWARING
Ek, as ouer/voog, vrywaar en stel Moreleta Duifies, MK en/enige van hul onderskeie besture, kerkraad, personeel, tydelike of vrywillige helpers hiermee vry en skadeloos vir enige verlies of skade, hoe dit ook al mag ontstaan, wat ek of die kind mag ly, voortspruitend uit die versorging van die kind by Moreleta Duifies, insluitende, maar nie beperk nie tot die volgende aktiwiteite:
1. Die mediese versorging van bogenoemde kind, insluitende die toediening van medikasie en
die gebruik van mediese toerusting, waar toepaslik;
2. Die voeding en algemene versorging van bogenoemde kind;
3. Aktiwiteite by die skool onderneem, hetsy ten aansien van klas– of buite-aktiwiteite;
4. Enige ander aktiwiteite in die wydste moontlike sin onderneem.
Voormelde vrywaring xxx ten aansien van alle geleenthede geld en
xxx van toepassing xxx xxxxxx as wat die kind ingeskryf is by Moreleta Duifies en is onherroeplik van aard.
ALGEMEEN
Addendum 1: Mediese Verslag van Kind Addendum 2: Mediese Besonderhede en Magtiging Addendum 3: Algemene Inligting
Addendum 4: Besonderhede van kinders wat reeds Duifies bywoon
ONDERTEKENING EN GELDIGING VAN DIE KONTRAK
Aldus aanvaar en geteken deur die ouer/xxxx xx Pretoria op die dag van 20
Ouer/Voog Getuie 1
Aldus gedoen en geteken deur die ouer/xxxx xx Pretoria op die dag van 20
Skoolhoof – Lette-Xxxxx Xxxxxxx Getuie 1
ADDENDUM 1 - MEDIESE INLIGTING VAN KIND
Kind se Noemnaam en Van:
Die gesondheidsgeskiedenis van die kind wat hierby aangeheg word, word as ʼn integrale xxxx van die ooreenkoms beskou en die ouers/voogde waarborg dat die gesondheidsgeskiedenis in
alle opsigte waar, korrek en volledig is en dat geen inligting weerhou is nie.
1. VROEË KIND ONTWIKKELING:
Enige komplikasies met geboorte:
...................................................................................................................................................................................
Geboortegewig: ......................................................................................................................................................
Ouderdom waarop u kind:
#Begin loop het: .....................................................................................................................................
#Enige abnormaliteite opgemerk: ..........................................................................................................
#Begin praat het: ....................................................................................................................................
#Enige abnormaliteite opgemerk: ..........................................................................................................
#Toiletbewus geraak het: .......................................................................................................................
Het u kind voldoende blaasbeheer? .......................................................................................................
Beheer oor stoelgange? .........................................................................................................................
Moet u kind nog herinner word om toilet toe te gaan? ...........................................................................
Praat u kind al verstaanbaar?.................................................................................................................
2. MEDIESE GESKIEDENIS
Algemene gesondheidstoestand: ...........................................................................................................
.....................................................
Enige ernstige ongelukke of
operasies? ..............................................................................................................................................
..................
Allergieë: ................................................................................................................................................
Voedsel: ..................................................................................................................................................................................
Behandeling: ..........................................................................................................................................
Medisyne: ...............................................................................................................................................
Enige ander uitsonderlike siektetoestand waaraan u kind ly?
................................................................................................................................................................ Het u kind enige gehoortoetse ondergaan?............................................................................................
#Datum .................................................................:.................................................................................
#Resultaat: .............................................................................................................................................
Het u kind enige oogtoetse ondergaan?.................................................................................................
#Datum: ..................................................................................................................................................
#Resultaat: ..............................................................................................................................................................
3. REKORD VAN IMMUNISASIE:
Heg asb. ʼn afskrif van kind se immunisasie kaart / boekie aan. Aansteeklike siektes gehad:
Masels | Waterpokkies | Kinkhoes | Duitse masels | Pampoentjies | Witseerkeel | Skarlakenkoors | |||||||
ADDENDUM 2 - MEDIESE BESONDERHEDE EN MAGTIGING
WIE KAN ONS SKAKEL IN ‘N NOODGEVAL AS U NIE BESKIKBAAR IS NIE?
Naam en van: Verwantskap: Telefoonnr.:
Naam en van:
Verwantskap:
Telefoonnr:
XXXXXXX VERANTWOORDELIK VIR MEDIESE KOSTES:
Voorletters en van: Tel:
Adres:
Mediese fonds: Fondsnr:
MAGTIGING VIR BEHANDELING IN NOODGEVALLE
In geval van nood, magtig ek hiermee as ouer van die kind, die hoof en personeel van Xxxxxxxx Duifies, om die kind namens my vir mediese behandeling te neem.
Hierdie magtiging sluit ook in die voltooiing en ondertekening van toestemmingsdokumente. (ook in geval van narkose)
Ouer/Voog Handtekening: Datum:
MAGTIGING VIR ALGEMENE BEHANDELING
Hiermee xxx xx toestemming dat slegs die personeel by Admin of Bestuur aan diens vir my kind Panado of Allergex stroop mag gee, indien nodig.
Ouer/Voog Handtekening: Datum:
10
ADDENDUM 3 – ALGEMENE INLIGTING
BESONDERHEDE VAN KIND:
Kind se Doopname en Van: Noemnaam: Geboortedatum: Begindatum by Duifies: Primêre Woonadres:
Posadres xxx xxxxxxx verantwoordelik vir die betaling van skoolfonds:
BESONDERHEDE VAN OUERS/VOOGDE:
Beroep: |
| Werkgewer: |
|
Huistaal: |
| Tel: (w) |
|
Kerkverband: | (s) |
| |
Lidmaat by watter kerk? | |||
ID Nommer: | (h) |
| |
Woonadres indien anders as primêre adres: |
E-pos:
Xxxxxx noemnaam en van:
11
Beroep: | Werkgewer: |
|
Huistaal: | Tel: (w) |
|
Kerkverband: | (s) |
|
ID Nommer: | (h) |
|
Woonadres indien anders as primêre adres:
E-pos:
12
ADDENDUM 4 – BESONDERHEDE VAN KINDERS WAT REEDS DUIFIES BYWOON
KIND 1:
VOLLE NAAM & VAN:
NOEMNAAM:
GEBOORTEDATUM:
BEGINDATUM BY DUIFIES:
KIND 2:
VOLLE NAAM & VAN:
NOEMNAAM:
GEBOORTEDATUM:
BEGINDATUM BY DUIFIES:
Ouer/Voog Handtekening: Datum:
13
ADDENDUM 5 – MAGTIGING VIR SOSIALE MEDIA
By Moreleta Duifies spog ons graag oor ons skool en kinders op Facebook en ons Webwerf.
Met hierdie vorm xxx xxxxx as ouers toestemming of nie, dat foto’s van julle Duifies van tyd tot tyd op sosiale media gebruik mag word. Moreleta Duifies onderneem dat geen naam van ʼn kind by foto’s op sosiale media geplaas xxx word nie.
Toestemming Nie toestemming
Naam van Duifie:
Ouer handtekening:
Datum:
14