Privaatskool Elnatan
Privaatskool Elnatan
Die toekoms van die wêreld is vandag in ons klaskamer.
FINANSIËLE OOREENKOMS EN AANSOEK VIR 2024
Hierdie xxxx xxxx as ʼn heraansoek vir bestaande leerlinge. Nuwe ouers moet asb. ook die onderneming teken. Hiermee onderneem ek (volle naam van ouer of voog) | |
Woonadres: | Tel. nr. Huis: |
Faks: | |
Posadres: _ | Sel nr: |
Werksadres: | Xxx.xx. Werk: |
Epos adres: |
om vir 2024 fooie, volgens tariewe bepaal, gehef deur Privaatskool Elnatan te betaal.
Ek neem kennis van die inligting aangaande die heffing van fooie uiteengesit in aanhangsel A en onderneem om aan dié vereistes te voldoen.
(Merk asb. met X indien van toepassing)
INSKRYWINGSFOOI (Eenmalig) | N$1 500.00 per leerling | |
KOSHUIS – BREEKSKADE DEPOSITO (Eenmalig, aanvullend en terugbetaalbaar) | N$1 500.00 per leerling |
JAARLIKSE SKOOLFOOIE 2024
Xxxxx | Xxxx inskrywings | 1ste kind | 2de kind | 3de kind | 4de en meer kinders |
Graad 1 - 11 | N$ 41 160.00 | N$ 54 840.00 | N$ 52 200.00 | N$ 49 440.00 | - |
Graad 12 | N$ 41 140.00 | N$ 54 890.00 | N$ 52 140.00 | N$ 49 390.00 | - |
JAARLIKSE KOSHUISFOOIE 2024
Graad 1-11 | N$ 33 360.00 |
Graad 12 | N$ 33 440.00 |
PALMPIKKIE-FOOIE 2024
Tipe fooi | Nuwe inskrywings | Reeds ingeskrewe leerlinge | |
Voldag – 5 dae per week | Xxxxxxxxx xxxx | N$ 17 400.00 | N$ 23 160.00 |
Voormiddag – 5 dae per week | Xxxxxxxxx xxxx | N$ 15 820.00 | N$ 21 010.00 |
Xxxxxx – namiddag – 5 dae per week | Xxxxxxxxx xxxx | N$ 10 550.00 | N$ 14 010.00 |
Graad R - 2 dae per week | Xxxxxxxxx xxxx | N$ 14 400.00 | N$ 19 080.00 |
Graad RR | Dagfooi | N$ 150.00 | N$ 190.00 |
DAGSKOLIERE (Voltooi asb. die name van u kind/ers indien hulle dagskoliere is.)
Naam van Kind | Geb. Datum | Graad | Maandeliks oor 12mnde (Gr. 1-11) oor 11mnde (Gr.1-11) oor 11 mnde (Gr. 12) | Jaarliks voor 1 Februarie 2024 |
KOSHUISLEERLINGE (Voltooi asb. die name van u kind/ers indien hulle koshuisleerlinge is)
Naam van Kind | Geb. Datum | Graad | Maandeliks oor 12 mnde (Gr. 1 -11) oor 11 mnde (Gr. 1-11) oor 11 mnde (Gr. 12) | Jaarliks voor 1 Februarie 2024 |
BUS-FOOIE 2024
DORP | KONTRAK-PASSASIERS | GELEENTHEIDS-PASSASIERS |
Stampriet – Kalkrand | N$ 810.00 p/p per maand x 11 maande | N$ 160.00 p/p per rit |
Stampriet – Rehoboth | N$ 1 520.00 p/p per maand x 11 maande | N$ 290.00 p/p per rit |
Stampriet – Windhoek | N$ 2 130.00 p/p per maand x 11 maande | N$ 390.00 p/p per rit |
Mariental – Rehoboth | - | N$210.00 p/p per rit |
Mariental – Windhoek | - | N$310.00 p/p per rit |
Stampriet – Mariental | N$ 1 330.00 p/p per maand x 11 maande | N$ 120.00 p/p per rit |
BUSVERVOER (Voltooi asb. die name van u kind/ers wat op kontrak-basis van die busvoervoer gebruik gaan maak.)
Naam van Kind | Geb. Datum | Xxxxx | Xxxxxx- xxx | Wind- hoek | Xxxx- both | Xxxx- xxxx | Maandeliks oor 11mnde | Jaarliks voor 1 Februarie 2024 |
Aanhangsel A: Die Heffing van Fooie:
1. Slegs nuut ingeskrewe leerlinge betaal ‘n eenmalige toelatingsfooi. Dié fooi van N$ 1 500.00 per leerling en is betaalbaar te same met die suksesvolle plasing van die leerling in Privaatskool Xxxxxxx.
2. Skool- en koshuisfooie van Graad RR - 11 word bereken as ‘n jaarlikse koste wat oor ‘n periode van twaalf (12) maande, vanaf Januarie tot en met Desember, in gelyke paaiemente vooruitbetaalbaar is. Skool- en koshuisfooie van Graad 12 word bereken as ‘n jaarlikse koste wat oor ‘n periode van elf (11) maande, vanaf Januarie tot en met November, in gelyke paaiemente vooruitbetaalbaar is.
3. Busfooie word bereken as ‘n jaarlikse koste wat oor ‘n periode van elf (11) maande, vanaf Januarie tot en met November, in gelyke paaiemente vooruitbetaalbaar is.
4. Betalings van fooie moet die skool nie later as die sewende (7de) van die maand bereik nie.
5. ‘n Afslag van twee persent (2%) word toegestaan indien u voor of op 1 Februarie 2024 die jaarlikse skool- en koshuisfooie met ‘n enkelbedrag vooruitbetaal. Geen afslag xxx op enkelbedrag-betalings, wat ná hierdie datum ontvang word, toegestaan word nie.
6. Afslag van vyf persent (5%) word toegestaan op die skoolfooie van die 2de kind van dieselfde xxxxx indien die leerling nie kwalifiseer vir afslag as nuwe inskrywing nie.
7. Afslag van tien persent (10%) word toegestaan op die skoolfooie van die 3de kind van dieselfde xxxxx indien die leerling nie kwalifiseer vir afslag as nuwe inskrywing nie.
8. Twee persent (2%) rente per maand word gehef op rekeninge wat 30 dae en xxxxxx agterstallig is.
9. Alle rekeninge ouer as 90 dae word oorhandig om die uitstaande bedrag in te vorder. Die betrokke ouer/rekeninghouer is in sό ‘n geval ten volle verantwoordelik vir alle kostes, fooie en kommissies xxxx xxxx die skuldinvorderaars gehef word.
10. Ouers moet asseblief ook bewus wees en kennis neem van die volgende:
• Goedgekeurde addisionele fooie (bv. xxxxxxxx, tutors, sekere buitemuurse aktiwiteite ens.) kan op die ouer se rekening gehef word. Hierdie fooie moet onmiddelik of saam met die betrokke maand se skoolfonds vereffen word. Hierdie vergunning kan slegs gegee word aan ouers wie se rekening elke maand 100% vereffen word en dus op datum is.
• Bustariewe xxx xxxx die loop van die jaar aangepas word indien drastiese styging in lopende kostes dit vereis.
• In die geval van wanbetaling, kan leerlinge se skoolbywoning, koshuisinwoning, busrydienste en enige buitemuurse aktiwiteite onmiddelik deur die skool opgeskort word.
• Geen amptelike rapporte en/of skolastiese verslae xxx xxxx die skool uitgereik word indien daar enige bedrag aan die skool verskuldig is nie.
• Met kansellasie van die finansiële ooreenkoms, xxxx geteken, moet ouers van leerlinge 30 dae skriftelike kennisgewing vir die skool en koshuis gee indien die ouer besluit om kind/ers uit die skool te neem. Skool-, koshuis- en busfooie xxx nog gehef word tydens die kennistydperk. Indien ‘n ouer in Oktober xxxxxx xxx is die ouer aanspreeklik vir November en Desember se skool-, koshuis- en busfooie.
• Gr. 12 leerlinge is ingeskrewe leerlinge van die skool vir ʼn volle akademiese jaar en betaal dus nie minder skool-geld aangesien hulle die skool vroeër verlaat nie.
• Geen korting word toegestaan aan koshuisleerlinge wat nie tydens eindeksamens of enige ander eksamens nie in die koshuis xxx nie.
• Breekskade van N$1 500.00 moet vir elke leerling, inwonend in die koshuis, deur ouers betaal word. Ouers is verantwoordelik vir enige skade aangerig deur die leerling op die skool terrein. Bedrag van breekskade word jaarliks aangevul tot N$1 500.00. Indien enige skade aangerig word in die onderskeie koshuise en die skuldige party nie opgespoor of geïdentifiseer kan word nie, is die hele xxxxx verantwoordelik vir die breekskade en sodoende xxx die bedrag tussen die aantal leerlinge wat die xxxxx beset, gedeel word. Die balans van hierdie deposito kan aan die einde van die leerling se skoolloopbaan by Privaatskool Xxxxxxx, skriftelik terug geeïs word binne twee maande nadat leerling die skool verlaat het.
11. Die skool se bank-inligting is as volg:
Rekeningnaam: Privaatskool Elnatan Bank: Bank Windhoek
Tak: Mariental (481-471)
Rekeningnommer: 104 972 6001
Verwysing: Ouer se rekening nommer
12. In geval van probleme wat met die betaling van u skoolfonds mag ontstaan of enige navrae rakende die rekening, moet u asseblief onverwyld en vroegtydig per e-pos met die finansies departement by xxxxxxxxx@xxxxxxx.xxx of xxxxxxxxxxx@xxxxxxx.xxx kontak maak.
13. Alle rekeninge word maandeliks per e-pos gestuur. Rekeninge kan egter slegs na een e-pos adres per rekening gestuur word.
14. Verandering van e-posadres moet skriftelik deurgegee word na xxxxxxxxx@xxxxxxx.xxx.
Handtekening van ouer Datum