VEILINGSOOREENKOMS
VEILINGSOOREENKOMS
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
X.X. XXXXXXXX
(hierinlater xx xxxxxx as "X.X.X" en hierin verteenwoordig deur ‘n XX Xxxxxxxx verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig)
en
(hierinlater xx xxxxxx as die "VERKOPER")
NADEMAAL die Verkoper begerig xx xxxxx die beskerming van X.X. Xxxxxxxx 'n veiling te reël op
te ,
NADEMAAL S.A.H bereid is om die veiling xxxxx xx beskerming te laat plaasvind
NOU DERHALWE KOM DIE PARTYE XXXX VOLG OOREEN :
1.
Die Verkoper onderneem en waarborg dat :
(i) alle diere op die dag van die veiling vry of negatief getoets xxx xxxx van tuberkulose en brucellose (besmetlike misgeboorte); die verkoper moet in xxxxx xxxx van ‘n TB en BA sertifikaat, wat ingehandig moet word aan die
S.A.H. verteenwoordiger voor die veiling wat sê dat die hele kudde negatief getoets het, maar in die geval van TB, xxx sertifikate vir spesifieke diere aanvaarbaar wees, en
(ii) dat graaddiere alleenlik aangebied xxx word xxxx xxxxx xxxx 'n Beampte van S.A.H voor die veiling goedgekeur is;
(iii) dat alle Holstein-diere wat vir die veiling aangebied xxx word, voor die veiling onderworpe xxx xxxx aan goedkeuring deur 'n Beampte van SAH en dat slegs goedgekeurde diere op die veiling verkoop xxx word; en
(iv) dat die betrokke inskrywingsstandaarde toegepas xxx word;
(v) diere wat in kalf is van ander rasse of van Graad Holstein bulle, aan die Beampte uitgewys xxx word;
(vi) hy die eienaar is van die diere wat te koop aangebied xxx word;
(vii) ‘n Geskrewe addendum tot die katalogus moet op die dag van die veiling, maar VOOR die veiling in aanvang neem, aan voornemende kopers beskikbaar gestel word, t.o.v. alle besonderhede van diere wat anders is as in die veilingskatalogus. Die verkoper neem alle verantwoordelikheid t.o.v. diere waarvan die inligting anders is as in die veilingskatalogus, indien ‘n addendum nie beskikbaar is nie.
2.
Die Verkoper onderneem om aan S.A.H 'n lys te verskaf van die name en registrasienommers van alle diere wat op die veiling aangebied xxx word, ten minste agt weke voor die datum van die veiling, tesame met KI-gegewens en alle relevante opmerkings.
3.
Die Verkoper onderneem om aan S.A.H een persent van die totale omset van die verkoper se diere op die veiling te betaal ten opsigte van die diere wat op die bogemelde veiling verkoop word, en magtig hiermee onherroeplik en in rem suam die afslaer om die gemelde oorbetaling aan S.A.H xx xxxx, xxxxx xxxxxx ooreengekom.
4.
Die verkoper verbind homself tot ‘n gedragskode in ooreenstemming met paragraaf 8.2 (b) van die konstitusie met die ontvangs en aanvaarding van aanbiedinge op die veiling xx xxxxxx in hierdie ooreenkoms, of in transaksies voortspruitend uit die veiling.
5.
Die Verkoper onderneem verder om :
(i) aan die beampte, verskaf, deur S.A.H, al die registrasiesertifikate te oorhandig van die diere wat op bogemelde veiling aangebied word voor die afloop van die veiling;
(ii) om enige gebrek, siektetoestand of tekortkoming wat nie opsigtelik is nie, te openbaar aan die aangewese beampte van S.A.H ten xxx xxx xx keuring van die diere;
(iii) om hierdie veiling nie as xxxxx xxxxx die beskerming van S.A.H te adverteer nie alvorens hierdie Xxxxxxxxxx deur S.A.H aanvaar en onderteken is, en indien dit wel gebeur dat dit geadverteer word voor sodanige ondertekening en goedkeuring, xxx die Verkoper hom skuldig maak aan kontrakbreuk en xxx hy aan S.A.H bogemelde kommissie van een persent moet betaal.
6.
S.A.H onderneem om:
(i) die Afslaers/Eienaar met die nodige stambome xxxx versoek deur die Verkoper te voorsien vir gebruik in die veilingskatalogus;
(ii) om ten minste een dag voor die veiling 'n Beampte te voorsien om die diere vir die veiling xx xxxx;
(iii) aan die afslaer 'n lys van alle uitstaande xxxxxx xx 90 dae verskuldig aan S.A.H te verskaf ten opsigte van privaat veilings.
7.
Die Verkoper magtig onherroeplik en in rem suam die afslaers om die bogemelde kommissie van een persent, xxxx xxxxxx xx supra in Paragraaf 4, binne 14 dae na die voormelde veiling aan S.A.H oor te betaal, tesame met besonderhede van oordrag wat insluit die datum van verkoop, die lotnommer verkoop, en die naam en adres van beide die koper en verkoper.
8.
Die Verkoper magtig ook onherroeplik en in rem suam en spesifiek die Afslaers om alle uitstaande bedrae (xxxx in paragraaf 6.iii vermeld) verskuldig deur hom aan S.A.H wat inter alia insluit sy ledegelde, registrasiegelde of enige uitgawes wat mag voortvloei as gevolg van die hou van die veiling, van die opbrengs van die veiling af te trek, en binne 14 dae aan SAH oor te betaal, xxxx meer volledig xxx blyk uit Aanhangsel "A" hiertoe.
9.
Hierdie Xxxxxxxxxx xxx van nul en geen waarde xxxx xxxxx die Afslaers toetree en hierdie Xxxxxxxxxx onderteken.
10.
Hierdie is die gehele Ooreenkoms tussen die partye en geen wysiging, toevoeging of verandering tot hierdie ooreenkoms xxx geldig xxxx xxxxx op skrif gestel en deur al drie die partye onderteken is.
XX | XXX | |
Verlang tweegeslag stambome | ||
Verlang driegeslag stambome | ||
Verlang geen stambome |
GETEKEN TE op hierdie dag van .
AS GETUIES:
1.
2.
HANDTEKENING VAN DIE EIENAAR
ADRES VAN VERKOPER:
GETEKEN TE op hierdie dag van .
AS GETUIES:
1.
2.
HANDTEKENING VAN S.A.H SE
GEVOLMAGTIGDE
GETEKEN TE op hierdie dag van .
AS GETUIES:
1.
2. HANDTEKENING VAN AFSLAER SE GEVOLMAGTIGDE
AANVAARDING DEUR AFSLAER
Ek, die ondergetekende, behoorlik daartoe gemagtig deur , aanvaar hiermee die onherroeplike en in rem suam opdrag xxxxx xxxx in terme van Paragrawe 7 en 8 van die Ooreenkoms aangegaan deur en tussen X.X. Xxxxxxxx en .
Hierby aangeheg gemerk Aanhangsel "B".
p.p.
Dit word hiermee bevestig dat behoorlik daartoe gemagtig is en geregtig is om die bogemelde aanvaarding te teken vir en ten behoewe van
DIREKTEUR
XXXXXXX VAN DIE MAATSKAPPY
AANHANGSEL "A"
BEDRAE VERSKULDIG AAN X.X. XXXXXXXX
----------------------------------------
Lidnommer:
1. Uitstaande rekening xxxx op dag van veiling R
2. Stambome vir veiling voorsien R
3. Kommissie R
4. Addisionele transaksie aangegaan tot op datum van veiling R