GRONDWET
Byvoegings aangedui in rooi tussen [ ] Skrappings aangedui in xxxxx “strikethrough” in ( )
GRONDWET
VAN DIE KAAPSE JAGTERS EN WILDBEWARINGSVERENIGING
(handel as KAAPJAG)
UITGAWE (8) [9]: OPDATEER [17 Maart 2022]
AFRIKAANSE WEERGAWE GETEKEN DEUR
.....................................
DIE PRESIDENT VAN KAAPJAG
TE DURBANVILLE OP
………………………….
GRONDWET VAN DIE KAAPSE JAGTERS- EN WILDBEWARINGSVERENIGING (KAAPJAG)
1. NAAM
Die naam van die Vereniging is die KAAPSE JAGTERS- EN WILDBEWARINGSVERENIGING (bekend as KAAPJAG), hierna genoem die VERENIGING.
2. REGSPERSOONLIKHEID
2.1 Die VERENIGING is ‘n regspersoon en xxx in sy eie naam en onafhanklik van sy lede, roerende sowel as onroerende xxxxx xxx aankoop, verkry en besit, laste en verpligtinge aangaan en regsgedinge instel en verdedig.
2.2 Die geldelike aanspreeklikheid van lede van die VERENIGING is beperk tot die ledegelde wat ingevolge die bepalings van die Grondwet deur lede verskuldig en betaalbaar is.
3. HOOFKWARTIER
Die hoofkwartier van die VERENIGING is geleë te (Bellville) [Graanendal, Durbanville], XXX-KAAP PROVINSIE.
4. AFFILIASIE
Die VERENIGING kan in belang van sy lede affilieer by ’n Nasionale Liggaam of Liggame wat die doelstellings van dié vereniging nastreef en tot die algemene voordeel van die lede van die vereniging xxx xxxx. Die affiliasie aan so ’n liggaam xxx xxxxx nie die onafhanklike regspersoonlikheid van hierdie vereniging en/of sy lede tot enige nadeel wees nie.
[Die VERENIGING se afvaardiging word normaalweg gelei deur die Voorsitter van die vereniging en die Dagbestuur besluit oor die samestelling van die afvaardiging]
5. DOELSTELLINGS
Die doelstellings van die VERENIGING is:
5.1. Xx xxxxxx van en liefde vir wild en ander natuurlewe te bevorder;
5.2. Om met alle owerhede, organisasies, instansies of individue wat dieselfde of verwante doel nastreef, xxxx xx werk in die bewaring, beskerming, uitbouing en verspreiding van fauna en flora;
5.3. Om alle wette, ordonnansies, regulasies of amptelike voorskrifte met betrekking tot die beskerming van fauna en xxxxx xxxxxx na te kom en die nakoming daarvan te bevorder;
[5.4. Om die vernietiging van wild en ander natuurlewe, waar dit sonder inagneming van doeltreffende bewaring geskied, daadwerklik teë xx xxxx;]
(5.4. Om goeie amateur sportmanskap
5.4.1. ten opsigte van jag te beoefen en te bevorder en om die vernietiging van wild en ander natuurlewe, waar dit sonder inagneming van doeltreffende bewaring geskied, daadwerklik teë xx xxxx;
5.4.2. ten opsigte van sportskiet te beoefen en te bevorder met die doel om goeie skietvaardighede by ons lede te vestig en geleenthede vir deelname aan VERENIGING verwante aktiwiteite, daar te stel.)
[5.5. Om etise optrede by lede aan te moedig en te verwag in:
5.5.1. Die beoefening en bevordering van jag;
5.5.2. Die deelname en die beoefening van sportskiet met die doel om goeie skietvaardighede by ons lede te verskerp en te vestig;]
(5.5. Om op gereelde wyse jaggeleenthede aan sy lede bekend xx xxxx, en te beywer om by wildboere afslag vir die lede van Kaapjag te probeer beding.
[5.5.3. Om geleenthede vir deelname aan VERENIGING verwante aktiwiteite, daar te stel.]
5.6. Om in beginsel nie ingestel xx xxxx op winsbejag nie, maar die volgende regte uit te oefen:
5.6.1. Om enige vaste eiendom wat nodig of wenslik geag word vir die verwesenliking van die doelstellings van die VERENIGING, te verkry, te koop of te huur, en om sodanige vaste eiendom te verhuur, of met verband te beswaar of op enige xxxxx xxxx xx xxxxx;
5.6.2. Om geld xx xxxx en terugbetaling daarvan te waarborg vir die verwesenliking van die doelstellings van die VERENIGING, om sekuriteit te verskaf vir die verpligtinge van die VERENIGING deur die VERENIGING xx xxxxx te verpand of met verband te beswaar of op enige xxxxx xxxx xx xxxxx;
5.6.3. Om geld op (enige wyse ) [met oorleg en verantwoordelik] te belê, beleggings op te roep en xx xxxxxxx [en aan xx xxxx om die doelstellings van die vereniging te ondersteun.]
(5.6.4. Om geld aan enige persoon, maatskappy of instansie xx xxxx, of waarborge en borgstellings xx xxx en die nakoming daarvan op enige xxxx xx versekureer)
(5.6.5. Om aandele te koop en verkoop;)
5.6.(6) [4]. Om bankrekenings te open, daarop xx xxxx en sodanige rekenings te oortrek of te sluit
5.6.(7) [5] .Om spesiale belangegroepe [tot die voordeel van VERENIGING] te stig om die sulke groepe xx xxxxxxx te bevorder [en waar belangegroepe uitgedien is, hulle te ontbind];
5.6.(8) [6].Om takke van Kaapjag te stig ten einde geografiese eenhede te akkommodeer. 5.6.(9)[7].Takke en spesiale belangegroepe (xxx) [word] deur hul Voorsitter of [sameroeper]
of sy gevolmagtigde in die Uitvoerende Bestuur van die VERENIGING
verteenwoordig;
5.6.(10) [8].Xxxxx xxx gestig en bedryf word volgens die voorskrifte in Skedule 2.
5.6.(11) [9].Om in die algemeen alle stappe te doen en handelinge te verrig wat redelikerwys nodig of wenslik mag wees ter verwesenliking van voormelde doelstellings van die VERENIGING.
[5.6.10] [Die vereniging mag met alliansie vennote, wat soortgelyke doelstellings as onsself het, ooreenkomste aangaan en affiliate akkomodeer met die doel om wedersydse voordele te ontsluit. Sodanige vennote mag nie in kompetisie met die vereniging wees nie. Sodanige ooreenkomste met geaffilieerde organisasies en -xxxx xxx aan die diskresie van die uitgebreide bestuur oorgelaat word.]
6. NIE-POLITIEKE AARD
Die VERENIGING funksioneer op ‘n nie-politieke basis en is ook nie polities verbonde nie.
7. LIDMAATSKAP
Lidmaatskap van die VERENIGING is oop vir manlike en vroulike persone, en die VERENIGING bestaan uit:
7.1. Gewone Lede
Slegs persone van 18 jaar of ouer kwalifiseer vir gewone Lidmaatskap. Aansoek vir lidmaatskap moet skriftelik gedoen word by die Uitvoerende Bestuur. Sodanige aansoek moet vergesel word van die voorgeskrewe toetredings- en jaargeld. Die fooie word jaarliks tydens die Algemene Jaarvergadering vasgestel. Die Uitvoerende (Bestuur) [Beampte] keur sodanige aansoek goed of xx xxxxxx enige verpligting om redes te verstrek vir sy besluit. Na aanvaarding van die aansoek, is gewone lede geregtig xx xxxx te neem aan al die verrigtinge en aktiwiteite gereël en aangebied deur die VERENIGING. Indien die aansoek afgekeur word, word die jaargeld en 90% van die toetree fooi terugbetaal aan die aansoeker.
7.2. Junior lede
Xxxxxx lidmaatskap is beperk tot die kinders van bestaande lede, xxxxx kinders nie jonger as 10 jaar en nie ouer as 18 jaar xxx xxxx nie, of tot enige ander kind binne hierdie ouderdomsgrense vir wie ‘n bestaande gewone lid skriftelik aanspreeklikheid aanvaar het betreffende sodanige kind se gedrag en finansiële verpligtinge teenoor die VERENIGING. Aansoek om junior lidmaatskap en keuring geskied op dieselfde wyse as vir gewone lede.
Junior lede se aansluitings fooi is dieselfde as vir gewone lede. Jaargelde vir junior lede word jaarliks vasgestel by die AJV van die VERENIGING. Lede ouer as 18 jaar maar wat nog van hul ouers of voogde afhanklik is, wat [steeds] junior ledegelde xxx xxx betaal, moet jaarliks ʼn skriftelike gemotiveerde aansoek rig aan die Uitvoerende (Bestuur) [Beampte] van Kaapjag. Die ouderdom vir junior deelname aan skietkompetisies xxx in ooreenstemming wees [met die reëls van die vereniging se skietdisiplines] (CHASA) vir junior deelneme aan skiete.
7.3. Toegewyde Lede
Om as Toegewyde Lid geregistreer te word, moet ʼn voornemende lid:
7.3.1. Reeds ʼn waardige, opbetaalde lid van die VERENIGING wees;
7.3.2. Die voorgeskrewe CHASA Bekwaamheidstoets [of ‘n bekwaamheidstoets xxxx xxxx die Vereniging voorgeskryf] sowel as Praktiese Skiettoets vir Jagters [en/of Sportskuts] suksesvol aflê en jaarliks bewys xxxxx van jag en [jag-] verwante [en/of Sportskut] aktiwiteite.
7.3.3. Aanvaar en toestem dat Kaapjag alle besonderhede rakende Toegewyde Lede se voortgesette status as Toegewyde Jagter [en/of Toegewyde Sportskut] of die beëindiging daarvan aan die Registrateur van die Sentrale Vuurwapenregister mag verskaf xxxx meer spesifiek vereis word deur Regulasie 2(b) (í) en (íí) van Wet 60 van 2000;
7.3.4. Aanvaar en toestem dat Kaapjag die Toegewyde Lid se bona fides en aktiwiteite as Toegewyde Lid van tyd tot tyd in oënskou xxx neem en beoordeel;
7.3.5. Xxxx professionele of beroeps- jagters besigheid kan of mag ingevolge die Toegewyde Lid se toegewyde jagters sertifikaat bedryf word nie;
7.3.6. Kaapjag behou [homself] die uitsluitlike reg voor om die toegewyde status van ʼn lid te beëindig ingeval sodanige Toegewyde Lid nie meer aan die vereistes vir toegewyde status voldoen nie, ook om die besonderhede aan die Registrateur van die Sentrale Vuurwapenregister te verskaf. Die voorgenome beëindiging van ʼn lid se toegewyde status xxx by vooraf skriftelike kennisgewing aan sodanige lid geskied, xxxxx lid die geleentheid gegun xxx word om vertoë teen sodanige voorgenome stap aan die Uitvoerende Bestuur van Kaapjag kan rig.
7.3.7. ʼn Toegewyde Lid het die reg om sy toegewyde status self skriftelik te beëindig xx xxxxx rede ook al.
7.4. Erelede
Erelidmaatskap kan op jaarlikse grondslag na goeddunke van die Algemene Jaarvergadering by meerderheidstem toegeken word. Erelede is vrygestel van die betaling van toetredingsgeld sowel as jaargeld en geniet dieselfde regte as gewone lede.
7.5. Lewenslange Erelede
Lewenslange erelidmaatskap xxx xxxx die Algemene Jaarvergadering van die VERENIGING van die VERENIGING by meerderheidstem toegeken word aan ʼn persoon of persone wat buitengewoon waardevolle diens aan die VERENIGING of ter bevordering van sy doelstellings gelewer het of xxx xxxxx. Sodanige lede is vrygestel van toetredingsgeld sowel as jaargeld en geniet dieselfde regte as gewone lede.
7.6. Gesins Lidmaatskap
’n Xxxxx (wat saamwoon) [met dieselfde adres] en aansoek doen om nuwe lidmaatskap, xxx net een toetree fooi betaal. (Daar is net een hoof-lid en die Nuusbrief en ander korrespondensie word slegs aan die hoof-lid gestuur.) [Elke lid moet oor ‘n eie en unieke eposadres en selfoon kontakbesonderhede beskik]
Die hoof-lid betaal die volle jaargeld ten opsigte van homself en die ander bykomende volwassene/s in die xxxxx betaal helfte van die jaargeld wat betaalbaar is. Die xxxxxxx xxx aanspreeklik wees vir betaling van die normale jaargeld betaalbaar ten opsigte van juniorlede.
Indien enige lid van die xxxxx wat nie vantevore ‘n lid was nie, nou kwalifiseer of wil aansoek doen om lid te word van die Vereeniging en die hoof-lid is ‘n volop betaalde lid, xxx xxxx toetree fooi ten opsigte van sodanige lid gehef word nie.
7.7. Pensioenarisse
Pensionarisse (kan aansoek doen om) [betaal] ‘n verminderde jaargeld nadat die ouderdom van 65 jaar bereik is.
[7.8.] [Spesiale Lidmaatskap
Die uitgebreide bestuur beskik oor die magte om in die lig van alliansie- en ander vennootskappe spesiale lidmaatskap tipes te definieer en tot stand te bring. Die uitgebreide bestuur xxx oor die magte beskik om gepaste ledegelde en voordele vir sodanige lede vas te stel en jaarliks te hersien.]
(7.8. Vries van Lidmaatskap
Lede wat buite ons land se grense woon, maar hul lidmaatskap wil behou, kan aansoek doen dat hul lidmaatskap gevries word. Hulle betaal geen fooie nie, ontvang nie pos nie en hul lidmaatskap verval nie. Hierdie toegewing is nie van toepassing op Toegewyde Jagters nie. Toegewyde Jagter status word aan lede, wat die voorgeskrewe toetse geslaag het en wie se aansoeke aanvaar word, toegeken.)
8. BEËINDIGING VAN LIDMAATSKAP
8.1. ‘n Lid kan sy/haar lidmaatskap beëindig deur ‘n skriftelike bedanking, wat deur die (Sekretaris) [Uitvoerende Beampte] van die VERENIGING ontvang moet word voor aanbreek van die datum waarop ledegeld vir die nuwe jaar betaalbaar is.
8.2. Die Bestuur kan die lidmaatskap van enige lid beëindig as sodanige lid na die Bestuur se mening nie in belang van die VERENIGING opgetree het nie of strydig met enigeen van die voorwaardes van lidmaatskap gehandel het.
8.3. Indien ‘n lid se lidmaatskap beëindig word, verbeur so ‘n lid alle gelde reeds deur hom/haar betaal, en enige eiendom van die VERENIGING in so ‘n persoon se besit moet sonder versuim aan die VERENIGING terugbesorg word.
9. LEDEGELD
9.1. Ledegeld en toetree fooie word van tyd tot tyd bepaal deur die finansiële subkomitee wat ‘n begroting op die laaste bestuursvergadering voor die Algemene Jaarvergadering aan sodanige bestuursvergadering xxx voorlê vir goedkeuring.
9.2 Ledegelde en toetree fooie word op die Algemene Jaarvergadering van die Vereeniging geratifiseer na aanleiding van die voorlegging en goedkeuring van die Bestuur.
9.3 Xxxxx xxxxxx bepaal, betaal elke lid wanneer hy lid word ‘n toetredings fooi en jaargeld, en daarna slegs jaargeld.
9.4 Jaargeld is betaalbaar binne ‘n tydperk van hoogstens 90 dae na die Algemene Jaarvergadering.
10. (EREKODE) [CREDO] EN (DISSIPLINÊRE KODE) [ GEDRAGSKODE]
Lede van hierdie vereniging onderskryf by aansluiting die (Erekode) [Credo] van Kaapjag en is dus daarop ingestel om hierdie kode (na te streef) [te eerbiedig] in alle (aspekte) [opsigte]. (Individue of) [Lede en] belangegroepe onderwerp hulle ook aan die (dissiplinêre kode en erekode) [Gedragskode en Credo] van hierdie vereniging. Enige (individu) [lid] of groep wat dus op sodanige wyse optree dat die goeie naam en aansien van hierdie vereniging of sy [gedragskode en] (Erekode) [Credo], in gedrang gebring word, kan na oorweging en ondersoek deur die Uitvoerende Bestuur, of ʼn komitee aangestel deur hierdie bestuur, een of meer van die volgende dissiplinêre stappe opgelê word:
• Berispe word / aangespreek word;
• Lidmaatskap tydelik opskort;
• Lidmaatskap (skraap) [beëindig];
• Enige andere dissiplinêre stappe waarop die Uitvoerende Bestuur van hierdie vereniging mag besluit na aanleiding van die graad van wangedrag of optrede deur die lid of groep.
• Lede wat hul skuldig maak aan wangedrag wat aanleiding gee tot skuldigbevinding in ʼn hof van hierdie land, waar die wangedrag ʼn oortreding is van enige van die wetsbepalings wat van krag is in enige provinsie van die RSA, wat betrekking het op die beheer en die regulering van jag, fauna en flora en die beheer op vuurwapens. So ʼn lid xxx outomaties deur die Uitvoerende Bestuur onderwerp kan word aan die bogenoemde dissiplinêre stappe sonder enige reg op xxxxx.
• Lede wat hul skuldig maak aan wanbetaling van ledegelde, is outomaties onderworpe aan bogenoemde dissiplinêre stappe.
Die (Dissiplinêre Kode) [Gedragskode] se regulasies xxxx omskryf en wat beskikbaar is by die kantoor van die Vereniging vorm xxxx van hierdie grondwet. Veranderings en goedkeuring van hierdie regulasies kan van tyd tot tyd deur die Uitvoerende Bestuur aangebring word.
11. BESTUUR VAN DIE VERENIGING
[Die Uitvoerende Bestuur is direk verantwoordelik vir die bestuur van die VERENIGING. Die Dagbestuur se pligte, xxxx vervat in die dokument vir dagbestuursroluitklaring, behels die uitvoering van die Uitvoerende Bestuursbesluite, asook die bestuur van daaglikse administrasie van die vereniging. Dringende besluite kan ook deur die Dagbestuur geneem word, mits dit tot voordeel van die vereniging is en so gou doenlik deur die Uitvoerende Bestuur bekragtig word. Die Uitvoerende Bestuur is verantwoordelik vir die aanstelling van personeel om die VERENIGING se kantoor xx xxxxx en die werksaamhede daar te verrig.]
Die Bestuur van die VERENIGING word jaarliks (op) [tydens] die Algemene Jaarvergadering van die VERENIGING verkies deur ‘n meerderheidstem. Stemme word hoofdelik op die Algemene Vergadering uitgebring, en nominasies per pos, volmagstemme en pos stemme, wat ook faks en e-pos stemme insluit, word aanvaar.
11.1. Uitvoerende Bestuur
(Sodanige bestuur bestaan uit ‘n President, Voorsitter, Ondervoorsitter, Sekretaris, Tesourier en soveel bykomende lede as wat die Uitvoerende Bestuur by ‘n algemene vergadering mag aanbeveel.)
[Die samestelling van die Uitvoerende Bestuur is as volg:]
• President,
• Voorsitter,
• Ondervoorsitter,
• Sekretaris,
• Tesourier
• [en die Uitvoerende Beampte, ampshalwe]
• Addisionele Lede [om te dien op die uitvoerend- of Dagbestuur]
• [Voorsitters van takke – deur die onderskeie takke verkies]
• [Belangegroepe verteenwoordiger/sameroepers.]
• [Die Algemene Jaarvergadering (AJV) mag na goeddunke bykomende lede aanbeveel om op die Uitvoerende Bestuur te dien, onderhewing aan die bestaande nominasie prosedures en motivering deur die nomineerder.]
Nominasies per pos, posstemme en volmagstemme xxx hanteer word volgens die voorskrif in die Derde Skedule.
Bestaande bestuurslede, behalwe die President, tree jaarliks af en is herkiesbaar, met dien verstande dat ‘n bestuurslid nie vir meer as drie agtereenvolgende jare die amp van Voorsitter xxx beklee nie.
Die ampstermyn van die President is twee jaar en hy is herkiesbaar.
Die President mag die algemene jaarvergadering vra om `n bekleër xx xxxxxx (met een jaar) te verleng, indien geen v(ê)[e]rdere nominasies vir daardie pos ontvang is nie.
(Voorsitters van takke en spesiale belangegroepe is lede van die Uitvoerende Bestuur.)
11.2. Dagbestuur
Die Dagbestuur van die VERENIGING xxx bestaan uit die [President,] Voorsitter, [Onder-Voorsitter,] die Sekretaris, die Tesourier, die [Uitvoerende Beampte (ampshalwe)] en/of enige ander bestuurslid xxxx xx goeddunke [van die Algemene Jaarvergadering]. Die Dagbestuur se pligte xxx behels die uitvoering van die Uitvoerende Bestuursbesluite, asook die daaglikse administrasie van die vereniging. Dringende besluite kan ook deur die Dagbestuur geneem word, mits dit tot voordeel van die vereniging is en so gou doenlik deur die Uitvoerende Bestuur (geratifiseer) [bekragtig] word.
11.3. Vakatures
Die bestuur het die reg om enige vakature in sy geledere te vul deur ‘n onverstreke termyn van die bestuurslid wat die vakature veroorsaak het. Die [uitvoerende] bestuur mag na goeddunke te eniger tyd addisionele bestuurslede koöpteer.
11.4. Afwesigheid
‘n Lid van die bestuur wat sonder verlof van drie agtereenvolgende bestuursvergaderings afwesig was, hou ipso facto op om lid van die bestuur xx xxxx.
11.5. Tak- en Belangegroep Besture
Takbesture/Belangegroep Besture moet op dieselfde wyse verkies word xxxx hierbo bepaal, binne 30 dae na die AJV van hierdie VERENIGING.
[Belangegroepe wat gedeelde belange het, xxx xxxx die Uitvoerdende Bestuur saam groepeer word met ’n enkele verteenwoordiger om op die Uitvoerende Bestuur te dien ten einde ewewig in getalle te verseker.]
Hierdie besture is op die vlak net so onderworpe aan die regulasies van hierdie grondwet xxxx alle ander bestuurslede.
12. XXXXX EN PLIGTE VAN DIE UITVOERENDE BESTUUR
Die Bestuur het die volgende magte en pligte:
12.1. Om sake en die belange van die VERENIGING na die beste van sy vermoë respektiewelik te beheer en te behartig;
12.2. Om alle handelinge te verrig wat hy ingevolge hierdie Grondwet moet verrig;
12.3. Om uitvoering xx xxx aan alle opdragte van elke Algemene Vergadering van die VERENIGING;
12.4. Om minstens drie keer per jaar te vergader;
12.5. Om na goeddunke persone in diens te neem vir die uitvoering van take vir die VERENIGING, en om sodanige persone se diensvoorwaardes te bepaal;
12.6. Om ‘n lid te vermaan, te waarsku, vir ‘n bepaalde tyd te skors of sy lidmaatskap te beëindig indien sodanige lid strydig met enige bepaling van hierdie Grondwet handel of hom onsportief, onwaardig of skadelik vir die VERENIGING se goeie naam en aansien xxxxx;
12.7. Om in die algemeen, onderhewig aan die bepalings van hierdie Grondwet, alle stappe te doen of handelinge te verrig wat redelikerwys nodig of wenslik mag wees ter verwesenliking van die voormelde doelstellings van die VERENIGING.
13. TEKENMAGTE
Enige dokument wat in verband met of ter nakoming van enige bepaling van hierdie Grondwet geteken moet word, moet ten minste deur twee van die volgende onderteken word: Voorsitter, Onder-Voorsitter, Sekretaris, Tesourier en enige ander bestuurslid na goeddunke van die Uitvoerende Bestuur.
14. VASTE EIENDOM
Vaste eiendom sowel as verbande deur of ten gunste van die VERENIGING word op naam van die KAAPSE JAGTERS- EN WILDBEWARINGSVERENIGING
(KAAPJAG) geregistreer.
15. WYSIGING VAN GRONDWET
15.1. Die Grondwet kan slegs gewysig word deur ‘n twee-derde meerderheid van die stemgeregtigde lede teenwoordig op ‘n Algemene Jaarvergadering of ‘n Spesiale Algemene Vergadering. Volmagstemme en posstemme, wat ook faks- en e-pos stemme insluit, word aanvaar. Posstemme en volmagstemme xxx hanteer word volgens die voorskrif in die Derde Skedule.
15.2. Die voorgestelde wysiging van die Grondwet moet in die kennisgewing vir die betrokke vergadering uiteengesit word en moet wesenlik in sy gesirkuleerde vorm op die betrokke vergadering aangeneem of verwerp word.
16. XXXX XXX EN WERKWYSE OP VERGADERINGS
16.1. Algemene Jaarvergaderings moet gehou word voor 30 April elke jaar.
16.2. Kennis van ‘n Algemene Jaarvergadering of ‘n Spesiale Algemene Vergadering kan geskied by wyse van ‘n skriftelike kennisgewing aan alle lede by hulle laasbekende adres en word gepos minstens veertien dae voor datum van die beoogde vergadering of deur middel van die uitstuur van ‘n elektroniese kennisgewing aan lede by hul laasbekende e-pos adres minstens veertien dae voor datum van die beoogde vergadering.
16.3. By ‘n Algemene Jaarvergadering of Spesiale Vergadering vorm die aanwesige lede ‘n kworum en tree die President as voorsitter op, of in sy afwesigheid die Voorsitter, of indien hy ook afwesig is, xxx die Xxxxx-voorsitter. Alle besluite op sodanige vergadering word deur ‘n gewone meerderheidstem geneem, tensy uitdruklik anders hierin bepaal word.
16.4. By ‘n Bestuursvergadering vorm die helfte van die Bestuurslede ‘n kworum en alle besluite word by gewone meerderheidstem geneem, tensy uitdruklik anders hierin bepaal word.
16.5. In geval van ‘n staking xxx xxxxxx op enige van voormelde vergaderings, xxx die voorsitter ‘n beslissende stem hê bo en behalwe sy gewone stem.
16.6. Die Bestuur mag ‘n Spesiale Algemene Vergadering belê indien hy dit nodig ag. Vêrder kan ‘n minimum van twintig stemgeregtigde lede die Bestuur verplig om ‘n Spesiale Algemene Vergadering te belê deur skriftelik en met opgaaf van redes so ‘n versoek te rig, xxxxx vergadering binne veertig dae vanaf ontvangs van sodanige versoek xxxx xxx word, met skriftelike kennisgewing van minstens veertien dae aan alle lede.
16.7. Elke stemgeregtigde lid het slegs een stem en indien ‘n lid se agterstallige ledegeld nie ten minste sewe dae voor die aanvang van enige voornoemde vergadering betaal is nie, mag hy nie op daardie vergadering stem nie.
17. OUDITEURE
Die xxxxx en rekeninge van die VERENIGING word deur ‘n ere-rekenmeester geouditeer en gesertifiseer ingevolge die Wet op Openbare Rekenmeesters van 1951. Die Algemene Jaarvergadering kies jaarliks ‘n ere-rekenmeester of ‘n rekenmeestersfirma en xxxx xx gelde goed.
18. VRYWARING VAN BESTUUR
‘n Lid van die Bestuur word gevrywaar teen betaling van alle onkoste, verliese, skade en uitgawes waarvoor hy/sy regtens aanspreeklik mag wees as gevolg van sy/haar optrede of versuim namens die VERENIGING, en die VERENIGING xxx self sodanige onkoste, verliese, skade of uitgawes dra, tensy dit veroorsaak is deur die kwaadwillige opset, diefstal of bedrog en enige ander onregmatige daad van sodanige lid van die Bestuur.
19. ONTBINDING
19.1. Die VERENIGING kan ontbind word deur ‘n besluit xxxxxx xxxx ‘n twee-derde meerderheid van die aanwesige stemgeregtigde lede op ‘n Algemene Jaarvergadering of op ‘n Spesiale Algemene Vergadering belê vir hierdie doel en waarvan xxxxxx xxxxx is ooreenkomstig die bepalings van hierdie Grondwet. ‘n Kworum vir sodanige vergadering bestaan uit ten minste een-vyfde van die totale aantal stemgeregtigde lede van die VERENIGING. Indien sodanige kworum nie teenwoordig is nie, word die vergadering vir veertien dae verdaag, en by die plaasvind van sodanige vergadering, xxx die aantal stemgeregtigde xxxx xxx teenwoordig ‘n kworum vorm.
19.2. By ontbinding van die VERENIGING word alle xxxxx van die VERENIGING oorgedra aan [‘n organisasie waarvan die doelstellings met die van die Vereniging ooreenstem]. (Die Kaaplandse Departement van Natuur- en Omgewingsbewaring of sy opvolger in titel,) xxxxx oordrag na verloop van agtien kalendermaande vanaf datum van ontbinding van xxxx xxx word en die xxxxx xxxxx oorgedra xxx word.
MEI 2019
KAAPSE JAGTERS EN WILDBEWARINGS VERENIGING (KAAPJAG)
VOORSKRIFTE VIR DIE STIGTING EN BEDRYF VAN ’n TAK VAN KAAPJAG
TWEEDE SKEDULE
1. Voorskrifte vir die stigting van ‘n tak van Kaapjag
1.1. Doelstelling
1.1.1. ‘n Tak word gestig met die doel om aktiwiteite binne bereik van lede te bring.
1.2. Stigting en Ontbinding van ‘n Tak
1.2.1. ‘n Tak xxx uit ten minste 40 gewone opbetaalde lede bestaan.
1.2.2. ‘n Tak kan skriftelik aansoek doen om op xx xxx bestaan.
1.2.3. Lidmaatskap van Kaapjag word nie deur die ontbinding van ‘n tak geaffekteer nie.
1.2.4. By ontbinding van ‘n tak, xxx alle tasbare en ontasbare xxxxx van die betrokke tak na die VERENIGING terugval.
1.3. Afstand
1.3.1. Die [geografiese area waar die] setel van die ter stigte tak [geleë is, xxx na gelang van die ligging van die buurtak deur die uitvoerende bestuur en die verteenwoordigers van die terstigte tak, bepaal word]. (vêrder as 75 km van ‘n ander tak se setel wees in plattelandse gebiede.)
1.3.2. Oorvleueling van adresse van lede wat aan takke behoort word toegelaat.
1.4. Goedkeuring
1.4.1. Kaapjag se [Uitvoerende] Bestuur gee goedkeuring vir die stigting van ‘n tak nadat daar formeel aansoek gedoen is en dit bespreek is op gewone vergadering van die [Uitvoerende] Bestuur.
1.5. Grondwet en Affiliasie
1.5.1. Alle lede van takke is volwaardige lede van Kaapjag en onderwerp hulle aan die Grondwet en [Credo en Gedragskode] (Erekode) van Kaapjag.
1.5.2. Xxxxx xxx lidmaatskap van Kaapjag is alle lede ook volwaardig verteenwoordig by die [nasionale liggaam waar die Vereniging geaffilieer is, ooreenkomstig die bepalings van sy akkreditasie.] (Konfederasie van Jagters Verenigings van Suid Afrika (CHASA))
1.5.3. Aansluitingsfooie, ledegeld, administrasie en nuusbriewe word deur [die] Kaapjag [Kantoor] (se Bestuur ge) hanteer.
1.5.4. Kaapjag se [Dag]bestuur of hul [afgevaardigde] skakel namens die Vereniging met alle buite-instansies.
1.6. Takbestuur
1.6.1. Die bestuur van ‘n tak xxx by die stigtingsvergadering van so ‘n tak verkies word. Die bestuur van ’n tak bestaan uit [minstens] die volgende lede:
• ‘n Voorsitter,
• ‘n Onder-voorsitter (opsioneel),
• Tesourier en/of Sekretaris,
• Bykomende lede (ten minste twee).
1.6.2. Daarna xxx die bestuur op ‘n jaarlikse basis by geleentheid van ‘n algemene jaarvergadering van die tak lede verkies word.
1.6.3.‘n Tak xxx xxxx die voorsitter van daardie tak op die [Uitvoerende] Bestuur van Kaapjag verteenwoordig word. Takvoorsitters xxx die vergaderings van Kaapjag se [Uitvoerende] Bestuur bywoon. Indien die Voorsitter van ’n tak vir die een of ander rede nie ’n Kaapjag bestuursvergadering kan bywoon nie, sal hy reël dat ’n gevolmagtigde plaasvervanger uit die bestuur van die tak aangewys word om die vergadering namens hom by xx xxxx. Indien ’n tak afwesig is, [sonder verskoning], van drie agtereenvolgende vergaderings, xxx die [Uitvoerende] Bestuur van Kaapjag dit oorweeg om die tak te sluit.
1.6.4. Takbestuur xxx onderhewig wees aan die meegaande voorskrifte vir hul aktiwiteite en hantering van sake xxxx wat xxxx die bestuur goedgekeur word.
1.7. Skietbaan en Klubfasiliteite
1.7.1. ‘n Tak se bestuur xxx xxxx om die gebruik van skietbane en klubfasiliteite vir sy lede [te] bekom.
1.8. Ledegelde en Aansluitingsfooie
1.8.1. Ledegelde en aansluitingsfooie word op die algemene jaarvergadering van Kaapjag bepaal. Hierdie gelde is direk xxxx xxxx lid aan Kaapjag betaalbaar.
1.8.2. Xxxx Xxx xxx ’n bankrekening in die naam van die tak oopmaak vir hantering xxx xxxxxx.
2. Voorskrifte vir die bestuur van ‘n Kaapjag tak
2.1. Algemene Jaarvergadering
2.1.1. Die algemene jaarvergadering van ‘n tak xxx na 1 Januarie en [voor die vereniging se Algemene Jaarvergadering] einde April, elke jaar plaasvind.
2.1.2. So ‘n algemene jaarvergadering xxx verkieslik deur een [dag]bestuurslid van Kaapjag bygewoon word.
2.1.3. Die notule van die algemene jaarvergadering xxx xxxxx twee weke van die vergadering aan die Sekretaris van Kaapjag besorg word.
2.2. Benaming van ‘n Tak
2.2.1. ‘n Tak xxx die xxxxx bewoording van die Kaapse Jagters en Wildbewaringsvereniging in sy benaming gebruik, by voorbeeld Xxx-Xxxxxx Xxx van Kaapse Jagters en Wildbewaringsvereniging – wat afgekort word na Xxx-Xxxxxx Xxx: Kaapjag.
2.3. Vergaderings
2.3.1. Die Bestuur van ‘n Tak xxx op ‘n gereëlde basis vergader – maar ten minste vier maal per diensjaar (1 Maart tot 28 Februarie).
2.3.2. ‘n Notule xxx xxx xxxx vergadering bygehou word.
2.4. Verslagdoening
2.4.1. Besture van Xxxxx (asook die Sentrale Bestuur) xxx volledige verslae [na afloop van die tak se Algemene Jaarvergadering] aan die finansiële subkomitee voorlê. (ten minste 2 weke voor ‘n gewone bestuursvergaderings van Kaapjag.) (Die finansiële subkomitee xxx daardeur werk en voorstelle voorlê op die Uitvoerende Bestuursvergadering vir bespreking.) (Die verslae xxx xxxxxx oor geleenthede en aktiwiteite gedurende die tydperk tussen die bestuursvergaderings en xxx ook ’n drie-maandelikse vooruitskouing van geleenthede en aktiwiteite bevat.)
2.4.2. ‘n Finansiële verslag van tak befondsing wat gegenereer is of ontvang is met ‘n bankbalans as bewys xxx ook aan die finansiële subkomitee voorgelê ten minste 2 weke voor die [eerste Uitvoerende] Bestuursvergadering [wat volg op die Vereniging se Algemene Jaarvergadering.] (van Kaapjag.) Die finansiële subkomitee xxx daardeur werk en voorstelle voorlê op die bestuursvergadering vir bespreking. Sodanige finansiële (subkomitee) [verslae] xxx ook op die [Uitvoerende Bestuursvergadering dien vir bespreking.] (soortgelyke verslag doen van die Sentrale bestuur se finansies.)
(2.4.3. Jaarverslae xxx voor Kaapjag se algemene jaarvergadering aan Kaapjag se Bestuur gestuur word.)
2.5. Aktiwiteite
2.5.1. Takbesture is verantwoordelik vir die reëling en aanbied van geleenthede en aktiwiteite in hul gebied tot voordeel van Kaapjag lede. Die geleenthede en aktiwiteite word gereël en aangebied volgens die beleid en planne van Kaapjag se Bestuur en sluit fondsinsamelings, skietkompetisies, kursusse en voorlesings in.
[2.5.2. Takbesture is verantwoordelik om jaarliks minstens vier (4) geakkrediteerde skietbyeenkomste vir hul plaaslike lede aan xx xxxx, sodat lede hulle toegewyde status in stand kan hou.]
2.6. Befondsing
2.6.1. Xxxxxxxxxxx en aktiwiteite wat xxxx Xxx besture gereël en aangebied word, xxx finansieel self-onderhoudend wees. Dit is toelaatbaar om ’n xxxxx wins xx xxxx om die fondse van die tak aan xx xxxxx. Lede mag egter nie finansieel benadeel word nie.
2.6.2 Kaapjag se [Uitvoerende] Bestuur [kan] jaarliks ’n bedrag xxxx van tyd tot tyd bepaal en na inagneming van die Tak se begroting aan takke, oorbetaal vir hulp met delging van gewone administrasiekoste.
2.6.3. Kaapjag se [Uitvoerende] Bestuur xxx versoeke vir befondsing vir buitengewone aktiwiteite of behoeftes oorweeg.
2.7. Algemeen
2.7.1. Takbesture xxx xxxx werwing aksies in hul gebiede onderneem.
2.7.2. Takbesture word aangemoedig xx xxxxxx en xxxxxx jag metodes xxxx bevat in die (Erekode) [Credo en Gedragskode] van Kaapjag xxxxx xx lede se aandag te bring en te propageer.
2.7.3. Takbesture xxx xxx lede ingelig hou oor veranderings in die vuurwapen wet, jag proklamasies en wette xxxxx op jag en verwante aktiwiteite.
2.7.4. Takbesture xxx ‘n bydrae xx xxxxx tot die Kaapjag Nuusbrief en Webtuiste om aktiwiteite en gebeure op plaaslike vlak onder ander lede se aandag te bring.
KAAPSE JAGTERS EN WILDBEWARINGS VERENIGING
(KAAPJAG)
PROSEDURE VIR [NOMINASIES EN] DIE UITBRING VAN POSSTEMME EN UITOEFENING VAN VOLMAG – DERDE SKEDULE
Agtergrond
Die Grondwet van Kaapjag bepaal xxxx volg in klousule 11.1:
“Die Bestuur van die VERENIGING word jaarliks op die Algemene Jaarvergadering van die VERENIGING verkies deur ‘n meerderheidstem. Stemme word hoofdelik op die Algemene Vergadering uitgebring, en nominasies per pos, volmagstemme en posstemme, wat ook faks en e- pos stemme insluit, word aanvaar. Sodanige bestuur bestaan uit ‘n President, Voorsitter, Ondervoorsitter, Sekretaris, Tesourier en soveel bykomende lede as wat die Uitvoerende Bestuur by ‘n algemene vergadering mag aanbeveel.”
Die Grondwet bepaal vêrder in klousule 15.1:
“Die Grondwet kan slegs gewysig word deur ‘n twee-derde meerderheid van die stemgeregtigde lede teenwoordig op ‘n Algemene Jaarvergadering of ‘n Spesiale Algemene Vergadering. Volmagstemme en pos stemme, wat ook faks- en e-pos stemme insluit, word aanvaar.”
Hierdie dokument beskryf die prosedure wat gevolg word vir die nominasie van kandidate per pos, die uitoefening van volmag en die uitbring van posstemme.
Beginsel
Die prosedure is xxxxxx op die beginsel van “een lid, een stem” oor ’n spesifieke xxxx. Dit beteken dat indien ’n lid volmag aan ’n ander lid gegee het om oor ’n spesifieke xxxx xx stem, xxx mag daardie lid nie ook daaroor ’n stem uitbring nie, hetsy hoofdelik of per (pos)[epos]. Verder, indien ’n lid ’n posstem uitgebring het, xxx mag daardie lid nie hoofdelik oor daardie xxxx stem of ’n volmag daaroor aan ’n ander lid gee nie.
Om uitvoering aan hierdie beginsel xx xxx, xxx xxxx van lede wat teenwoordig is op ’n algemene vergadering verwag word om te verklaar dat hulle nie volmag aan ander lede gegee het om namens hulle te stem of posstemme uitgebring het nie voordat daar op die vergadering oor ’n xxxx gestem word.
Nominasies (per pos)
Kandidate vir portefeuljes of poste op die bestuur word skriftelik nomineer. Sulke nominasies word op die voorgeskrewe vorm (aangeheg as Aanhangsel A en beskikbaar op die Kaapjag webwerf) op die voorgeskrewe wyse (per hand, per pos, per faks of per epos) aan die Kaapjag Xxxxxxx besorg nie later nie as drie weke voor die geskeduleerde datum van die vergadering.
Indien meer as een kandidaat vir ’n spesifieke portefeulje of pos benoem word, is dit nodig om lede die geleentheid xx xxx om ’n keuse uit te oefen tussen die kandidate. Die metodes is hoofdelike stem tydens die vergadering,
volmagstemme en posstemme. ’n Lys van kandidate vir wie gestem moet word xxx twee weke voor die vergadering aan lede versprei word elektronies of skriftelik (ter keuse van lid) en dit xxx ook op die webwerf geplaas word. Xxxx xxx per SMS in xxxxxx xxxxxx word van die bestaan van die lys.
Wysigings aan die Grondwet
Om lede geleentheid xx xxx om ’n stem uit te bring, xxx voorgestelde wysigings aan die Grondwet twee weke voor die vergadering aan lede versprei word elektronies of skriftelik (ter keuse van lid) en dit xxx ook op die webwerf geplaas word. Xxxx xxx ook per SMS in xxxxxx xxxxxx word van die bestaan van die voorgestelde wysigings aan die Grondwet.
Prosedure vir pos stemme
’n Lid wie nie in ’n posisie is om die algemene vergadering by te xxxx xxx en wie nie van voorneme is om volmag aan ’n ander lid xx xxx om oor ’n spesifieke xxxx tydens die vergadering namens xxx xx stem nie, mag ’n posstem uitbring.
Stembriewe wat die sake waaroor gestem gaan word bevat, xxx twee weke voor die vergadering aan lede versprei word elektronies of skriftelik (ter keuse van lid) en dit xxx ook op die webwerf geplaas word. Xxxx xxx per SMS in xxxxxx xxxxxx word van die bestaan van die stembriewe. ’n Voorbeeld is aangeheg as Aanhangsel B.
’n Lid wat ’n posstem wil uitbring bekom ’n afskrif van die stembrief, vul die nodige besonderhede in, teken sy stem aan, onderteken die stembrief en besorg dit per hand, pos, faks of e-pos aan die Kaapjag Kantoor, nie later nie as vier en twintig uur voor die aanvangstyd van die vergadering.
Posstemme word saam met hoofdelike stemme tydens die vergadering getel.
Prosedure vir volmag
’n Lid wie nie in ’n posisie is om die algemene vergadering by te xxxx xxx, mag volmag aan ’n ander lid wie die vergadering gaan bywoon xxx xx namens hom op die vergadering oor ’n spesifieke xxxx xx stem.
Die volmag word skriftelik gegee volgens die voorskrif in Aanhangsel C. ’n Aparte volmag word vir xxxx xxxx waaroor daar gestem gaan word gegee. Die volmagte kan op een dokument aangebring word.
Die lid aan wie die volmag gegee is, verklaar sy aantal volmagte tydens die stemming op die vergadering aan die Sekretaris en handig die volmagte oor vir die rekord.
Volmagstemme word saam met posstemme en hoofdelike stemme tydens die vergadering getel.
Rekord
’n Rekord van die sake waaroor gestem word, die aantal hoofdelike stemme, die aantal posstemme en die aantal volmagstemme xxx xxxx met die notule van die vergadering in die Kantoor gehou word.
Aanhangsel A: Versoek vir nominasies
NOMINASE VIR KAAPJAG BESTUUR
Posbus / P.O. Box 5018, GRAANENDAL, 7551. TEL: 021 – 000 0000 / 5 * FAKS: 086 620 2610
Shop 15, GRAANENDAL SHOPPING CENTER, BRACKENFELL BOULEVARD, DURBANVILLE, 7550
E-Pos: xxxx@xxxxxxx.xx.xx / xxxxx@xxxxxxx.xx.xx / xxxxxxxx@xxxxxxx.xx.xx Web: xxx.xxxxxxx.xx.xx
SAPD Accreditation numbers: Hunting 1300108 Sport Shooting 1300154
Die volgende persoon word genomineer vir die Kaapjag Bestuur pos xxxx aangedui:
Pos | Naam | Kaapjag Lidnr. | Handtekening van Genomineerde |
Voorgestel deur:
........................ | ................................ | ....................... | .................. |
Naam | Handtekening | Kaapjag Lidnr | Datum |
Gesekondeer deur:
......................... | ................................ | ......................... | .................... |
Naam | Handtekening | Kaapjag Lidnr | Datum |
[Geliewe u stem aan die Kaapjag Kantoor te besorg teen [datum en tyd], per faks, e-pos, gewone pos of per hand.]
Aanhangsel B: Voorbeeld van ’n stembrief
Posbus / X.X.Xxx 5018, GRAANENDAL, 7551.
TEL: 021 – 000 0000 / 5 * FAKS: 086 620 2610
Shop 15, GRAANENDAL SHOPPING CENTER, BRACKENFELL BOULEVARD, DURBANVILLE, 7550
E-Pos: xxxx@xxxxxxx.xx.xx / xxxxx@xxxxxxx.xx.xx / xxxxxxxx@xxxxxxx.xx.xx Web: xxx.xxxxxxx.xx.xx
SAPD Accreditation numbers: Hunting 1300108 Sport Shooting 1300154
STEMBRIEF
Kandidate vir Bestuursposte
Pos | Kandidaat | Stem (dui aan met X) |
1. President | 1. | |
2. | ||
3. | ||
2. Voorsitter | 1. | |
2. | ||
3. | ||
3. Ensovoorts | 1. | |
2. | ||
3. |
Wysigings aan Grondwet
Klousule | Wysiging nr. | Stem (dui aan met X) |
1. | 1. | |
2. | ||
3. | ||
2. | 1. | |
2. | ||
3. | ||
3. | 1. | |
2. | ||
3. |
Stemgeregtigde lid:
....................... | ................................ | ....................... | .................. |
Naam | Handtekening | Kaapjag Lidnr | Datum |
[Geliewe u stem aan die Kaapjag Kantoor te besorg teen [datum en tyd], per faks, e-pos, gewone pos of per hand.]
Aanhangsel C: Voorbeeld van volmag
Posbus / X.X.Xxx 5018, GRAANENDAL, 7551.
TEL: 021 – 000 0000 / 5 * FAKS: 086 620 2610
Shop 15, GRAANENDAL SHOPPING CENTER, BRACKENFELL BOULEVARD, DURBANVILLE, 7550
E-Pos: xxxx@xxxxxxx.xx.xx / xxxxx@xxxxxxx.xx.xx / xxxxxxxx@xxxxxxx.xx.xx Web: xxx.xxxxxxx.xx.xx
SAPD Accreditation numbers: Hunting 1300108 Sport Shooting 1300154
Hiermee verleen ek,
VOLMAG OM TE STEM
........................ | ................................ | ....................... | ................... |
Naam | Handtekening | Kaapjag Lidnr | Datum, |
volmag aan | |||
........................ | ................................ | ....................... | ................... |
Naam | Handtekening | Kaapjag Lidnr | Datum, |
om namens my xxxx volg te stem tydens die algemene vergadering van Kaapjag gehou op [datum]: (Skrap die volmag wat nie van toepassing is nie.)
Die gevolmagtigde kan na goeddunke oor xxxx xxxx namens my stem. Die gevolmagtigde stem namens my as volg oor xxxx xxxx:
Xxxx | Item | Stem (dui aan met X) |
Kandidate vir Bestuur | 1. 2. 3. Ens. | |
Wysigings aan die Grondwet | 1. 2. 3. Ens. |
[Xxxxxxx u volmag aan die gevolmagtigde xx xxx om tydens die vergadering aan die Sekretaris van Kaapjag te besorg.]