LIDMAATSKAP OOREENKOMS
LIDMAATSKAP OOREENKOMS
Aangegaan tussen:
hierin verder xx xxxxxx as “die werkgewer” of as “die lid”
Werkgewer se registrasienommer (indien ‘n regsentiteit) of
identiteitsnommer (indien ‘n natuurlike persoon)
en
LWO WERKGEWERSORGANISASIE
(hierin verder xx xxxxxx as “DIE LWO”)
1. WOORDOMSKRYWINGS:
Hernuwingsjaar: die periode vanaf dag van aansluiting as lid tot en met 12 (twaalf) maande daarna.
Implementering: bespreking van terme en voorwaardes van dienskontrakte, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en toepaslike wetgewing met werkgewer en werknemers, sodat die lid in alle opsigte voldoen aan die vereistes van die lid se toepaslike sektor / Bedingingsraad.
Inligtingsessie: proaktiewe opleiding met betrekking tot alle fasette van die werkgewer se toepaslike sektor / Bedingingsraad. Dienskontrakte, salarisstrokies, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en pro-forma arbeidsreg dokumentasie (waarskuwings, ultimatums, ensovoorts) xxx verskaf en verduidelik word.
Lid: die natuurlike persoon of regsentiteit wat as werkgewer optree en wat aansoek om lidmaatskap doen en deur die LWO aanvaar word. Lidmaatskap vestig by uitreiking van ‘n lidnommer.
Lidmaatskap pakkette: die onderskeie pakkette wat die LWO aanbied aan lede. Die onderskeie voordele en tariewe word aangeheg by hierdie ooreenkoms. Voordele en tariewe kan van tyd tot tyd aangepas word.
LWO Werkgewersorganisasie (die LWO): ‘n geregistreerde werkgewersorganisasie kragtens Artikel 96(7) van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet nommer 66 van 1995, xxxx gewysig, met registrasienommer LR2/6/3/271, hierin verder xx xxxxxx as “die LWO”.
Regsbystandfondsdekking: dekking vir kostes wat betaal word vanuit die LWO Regsbystandfonds vir kostes (onder andere vir xxxx- en verblyfkostes en tyd bestee) ten opsigte van KVBA-, Bedingingsraad- en Arbeidshof aangeleenthede vir lede wat daarvoor kwalifiseer.
Werkgewersorganisasie: enige aantal werkgewers wat met mekaar geassosieer is met die doel, hetsy op sigself of saam met ander doeleindes, om verhoudinge tussen werkgewers en werknemers of vakbonde te reël.
Werkgewer: enige persoon (hetsy ‘n natuurlike persoon of regsentiteit) wat enige persoon aanstel xxxxxxxx ‘n dienskontrak. In die geval van ‘n natuurlike persoon, sluit dit ‘n opvolger, erfgenaam of genomineerde van die werkgewer in.
Werknemer: enige persoon, xxxxxxx ‘n onafhanklike kontrakteur, wat vir enige xxxxx xxxxxxx werk en wat besoldiging ontvang of geregtig is daarop om besoldiging te ontvang en enige persoon wat op enige wyse help om die besigheid van ‘n werkgewer voort te sit of te bedryf.
2. TERME EN VOORWAARDES:
2.1 Aansluitingsfooi:
2.1.1 ‘n Verpligte eenmalige aansluitingsfooi en eerste maand- of jaarpremie is betaalbaar voordat ‘n lid xxx kwalifiseer vir bystand van enige aard.
2.1.2 Met aansluiting ontvang elke lid ‘n eenmalige inligting- en implementeringsessie, wat ingesluit is by die aansluitingsfooi.
2.2 Lidmaatskap pakkette en ledegelde:
2.2.1 Voornemende lede oefen ‘n keuse uit tussen beskikbare lidmaatskap pakkette.
2.2.2 Addisionele produkte en / of dienste ooreenkomstig met die werkgwer (lid) se behoeftes kan per kwotasie bygevoeg word teen lede tariewe, xxxxx tariewe van tyd tot tyd deur die LWO bepaal word.
2.2.3 Lede mag te enige tyd tydends die hernuwingsjaar aansoek doen vir opgradering van die lidmaatskap pakket. Lede wat opgradeer moet hul lidmaatskap ook vir die eerste 12 (twaalf) maande na opgradering volhou. Enige opgradering is onderhewig aan ‘n drie (3) maande wagtydperk.
2.2.4 Ledegelde xxxx vasgestel vir elke onderskeie lidmaatskap pakket kan jaarliks of maandeliks per debietorder betaal word. Lede wat die opsie uitoefen om maandeliks per debietorder te betaal, moet lidmaatskap vir die eerste 12 (twaalf) maande volhou.
2.2.5 Regskoste aangegaan deur die LWO vir die verhaal xxx xxxxxx en uitstaande en / of agterstallige gelde, kan gevorder word op ‘n prokureur-en-kliënt skaal.
2.3 Algemene verpligtinge van die lid:
2.3.1 Dit is die lid of die lid se gevolmagtigde verteenwoordiger se verantwoordelikheid om die LWO, hetsy ‘n Hoofkantoor Regsadviseur of ‘n Streekverteenwoordiger, xx xxxxxx om die lid in alle arbeidsaangeleenthede te adviseer en / of te versoek om dit namens die lid te behartig.
2.3.2 Elke werkgewer wat as lid aansluit moet binne 12 (twaalf) maande vanaf aansluiting ‘n inligting- en implementeringsessie ondergaan.
2.3.3 Om deurlopend te voldoen aan alle toepaslike bepalings van die LWO se Konstitusie.
2.4 Verpligtinge van die LWO Werkgewersorganisasie:
2.4.1 Die LWO xxx ten alle tye die lid na waarde ag en behandel met die nodige respek en integriteit.
2.4.2 Die lid xx xxxxxxx word vooropgestel, tensy dit indruis teen die LWO se Konstitusie, openbare belang en / of toepaslike arbeidsregtelike en ander Suid-Afrikaanse wetgewing.
2.4.3 Die LWO onderneem om die lid van alle tersaaklike wysigings in die lid se toepaslike sektor / Bedingingsraad te verwittig.
2.4.4 Die LWO onderneem om die lid se persoonlike inligting te verwerk in ooreenstemming met die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting en slegs vir doeleindes om die LWO se verpligtinge en geregtelike funksies te vervul binne die raamwerk van die LWO se Konstitusie.
3. LIDMAATSKAP VOORDELE:
Voordele xxxx per gekose lidmaatskap pakket, wat uiteengesit is in die aanhangsel tot hierdie lidmaatskap ooreenkoms.
Die volgende voordele is van toepassing op alle lede en word gedek deur die lidmaatskapfooi wat jaarsliks of maandeliks betaalbaar is:
• gereelde nuusbrief met relevante inligting en gevallestudies;
• gratis telefoniese advies 24 uur per dag en sewe dae per week;
• ‘n eenmalige inligting- en implementeringsessie, xxxxxx xx paragraaf 2.1.2;
• toegang tot alle LWO dienste teen lede tariewe;
• ‘n Lidmaatskap sertifikaat vir doeleindes van KVBA- / Bedingingsraad- en Arbeidshof aangeleenthede;
• toepaslike plakkate, dienskontrakte, ‘n handleiding en alle relevante arbeidsreg dokumentasie.
4. SPESIFIEKE UITSLUITINGS OP REGSDEKKING VANUIT DIE LWO REGSBYSTANDFONDS:
4.1 Arbeidsregtelike dispute wat ontstaan het voor aansluiting by die LWO.
4.2 Indien die lid nie ‘n inligting- en implementeringsessie bygewoon het, xxxx uiteengesit in paragraaf
2.3.2 nie.
4.3 Wanneer die Regsbystandfonds van die lid vir die toepaslike hernuwingsjaar uitgeput is, xxx die lid nie vir verdere dekking kwalifiseer in daardie hernuwingsjaar nie.
4.4 Indien die lidmaatskap voordele nie voorsiening maak vir Regsbystandfondsdekking nie.
4.5 Indien ‘n lid nie advies van ‘n LWO Regsadviseur of gemagtigde LWO-beampte ingewin het nie en / of nie die dienste van ‘n LWO Regsadviseur of gemagtigde LWO-beampte gebruik het nie en / of teenstrydig opgetree het met die voorskrifte van enige tersaaklike arbeidswetgewing.
4.6 Enige dispuut / aangeleentheid wat nie verband hou met die regsverhouding tussen lede en hul werknemers of vakbonde nie en nie arbeidsregtelik van aard is nie.
5. BESLEGTING VAN GESKILLE:
Indien enige dispuut ontstaan tussen die lid en die LWO oor lidmaatskap, ledevoordele of enige ander relevante aangeleenthede, stem die lid hiermee in, dat:
5.1 die toepaslike geskil eers deur die toepaslike afdeling van die LWO hanteer word; en xxx
5.2 indien nodig deur die Hoof Uitvoerende Beampte; en xxx
5.3 indien nodig deur die Dagbestuur; en xxx
5.4 indien nodig deur die LWO Raad, elkeen onderskeidelik binne 30 (dertig) dae.
5.5 Indien die geskil steeds onbesleg xxx, stem die lid toe dat ‘n eksterne bemiddelaar, waarop die partye ooreenkom, die geskil besleg en dat die uitkoms van hierdie proses finaal en bindend xxx xxxx.
5.6 Die kostes van die eksterne bemiddelaar xxx xxxx beide partye betaal word op ‘n 50/50 persentasie grondslag.
6. VEELVULDIGE LIDMAATSKAPPE:
Lidmaatskap van die LWO Werkgewersorganisasie is per definisie gesetel in die natuurlike persoon of regsentiteit wat as werkgewer optree. Verskillende werkgewers moet dus elkeen afsonderlike lidmaatskappe opneem om elkeen afsonderlik die reg te verkry om verteenwoordig te mag word in die KVBA, Bedingingsraad of Arbeidshof.
7. BEDANKING:
Bedanking as ‘n lid kan gedoen word by wyse van ‘n 30 (dertig) dae skriftelike kennisgewing aan die LWO.
8. DIE LWO KONSTITUSIE:
Deur hierdie ooreenkoms te onderteken, aanvaar die lid die LWO se Konstitusie en xxx die inhoud van hierdie ooreenkoms geïnterpreteer word aan die hand van enige bepalings, xxxx wat dit in die LWO se Konstitusie uiteengesit is, of enige redelike interpretasie daarvan.
Geteken te op hierdie dag van 20 .
Handtekening: namens Werkgewer / Lid Handtekening: Getuie
Voorletters en van Voorletters en van
Hoedanigheid
Geteken te op hierdie dag van 20 .
Handtekening: namens LWO Handtekening: Getuie
Voorletters en van Voorletters en van
Hoedanigheid
LIDMAATSKAP VOORDELE EN TARIEWE: 1 MAART 2021 - 28 FEBRUARIE 2022
EENMALIGE AANSLUITINGSFOOI (BTW ingesluit): R2 763.00 R2 763.00 R2 763.00 R2 763.00 R2 763.00
JAARLIKSE LIDMAATSKAPFOOI (BTW ingesluit):
(ook maandeliks betaalbaar x 12) LIDMAATSKAP VOORDELE:
⮊ 1 x inligting- en implementeringsessie (met aansluiting) Elke lid ontvang proaktiewe opleiding sodat jy presies weet wat van jou verwag word- alle arbeidsregdokumentasie word verskaf, verduidelik, bespreek en geïmplementeer
⮊ Xxxxxx arbeidsregdokumentasie - dienskontrakte, waarskuwings, kennisgewings, beleide en prosedures, wetgewing, ens.
⮊ Gratis 24/7 telefoniese advies (praat direk met ‘n regsadviseur)
⮊ Fokus nuusbrief (tweemaandeliks) - praktiese inligting om spesifieke situasies te hanteer
⮊ Toegang tot alle LWO dienste (insluitende verteenwoordiging by die KVBA, Bedingingsraad en Arbeidshof) teen lede tariewe: R786.00 per uur | R5.85 per km
⮊ Toegang tot die Regsbystandfonds (RBF)
Hierdie fonds dek kostes ten opsigte van KVBA-, Bedingingsraad- en Arbeidshofaangeleenthede:
*Tyd spandeer
**Xxxx en verblyf
⮊ Regsdiens: stakings (2 vergaderings per jaar)
⮊ Regsdiens: herstrukturering (2 vergaderings per jaar)
⮊ Regsdiens: 1 x dissiplinêre verhoor/konsultasie (onbevoegdheid/swak werksprestasie)
⮊ Regsdiens: vakbond onderhandeling (1 vergadering per jaar)
⮊ Regsdiens: 1 x bystand tydens ‘n ondersoek deur die Departement van Indiensneming en Arbeid
R2 976.00 (R248.00 x 12)
Basiese pakket
R4 548.00 (R379.00 x 12)
Pakket 1
R10 000.00/jaar
*100% RBF
**lid se eie rekening
R5 748.00 (R479.00 x 12)
Pakket 2
R20 000.00/jaar
*100% RBF
**50% RBF
R8 664.00 (R722.00 x 12)
Pakket 3
R73 500.00/jaar
*100% RBF
**100% RBF
R722.00 + maand
kwotasie x 12
Pakket 4
R73 500.00/jaar
*100% RBF
**100% RBF
+
Addisionele dienste per kwotasie:
km- en uurtarief vir addisionele dienste xxxx versoek
VOLTOOI ASSEBLIEF - NAAM VAN WERKGEWER (LID):
(LIDMAATSKAP IS GESETEL IN DIE REGSENTITEIT, ONGEAG DIE AANTAL WERKNEMERS)
- LIDMAATSKAP PAKKET KEUSE: BP P1 P2 P3 P4
Bladsy 5 van 7
- BETALING:
JAARLIKS
MAANDELIKS
(KWOTEER ASB.)
HANDTEKENING VAN WERKGEWER (LID)
:
:
AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM VOLTOOI ASSEBLIEF DIE VORM VOLLEDIG EN NOUKEURIG EN STUUR TERUG AAN: xxxx@xxx.xx.xx | 012 664 2703 (FAKS) | ||||||||||
Taal voorkeur: | Afr | Eng | Kontrakte | Afr | Eng | Waar het u van die LWO gehoor: | ||||
Naam van regsentiteit/natuurlike persoon as werkgewer (lid): | ||||||||||
Handeldrywend as | Telefoonnommer 1: | |||||||||
Reg. nr. (Werkgewer): | Telefoonnommer 2: | |||||||||
BTW nr. (Werkgewer): | Faksnommer: | |||||||||
Posadres: | Fisiese adres (Werkgewer): | |||||||||
Voorstad: | ||||||||||
Stad/Dorp: | Poskode: | Voorstad: | ||||||||
E-posadres: | Stad/Dorp: | Poskode: | ||||||||
Aantal takke*: | (*Lidmaatskap is gesetel in die regsentiteit) | GPS koördinate/PIN: | ||||||||
Tak liggings: | ||||||||||
Besonderhede: persoon verantwoordelik vir arbeidsaangeleenthede: | Xxxxxxxxxxxx: persoon verantwoordelik vir finansies (faktuur): | |||||||||
Voorletters: | Noemnaam: | Voorletters: | Noemnaam: | |||||||
Van: | Van: | |||||||||
Hoedanigheid: | Hoedanigheid: | |||||||||
I.D. nr.: | Sel. nr.: | I.D. nr.: | Sel. nr.: | |||||||
E-posadres: | E-posadres: | |||||||||
Besonderhede: eienaar/vennoot/direkteur/trustee/BK lid/ander: | ||||||||||
Voorletters: | Noemnaam: | I.D. nr.: | Sel. nr.: | |||||||
Van: | E-posadres: | |||||||||
DEBIETORDER MAGTIGING - BANKBESONDERHEDE: | ||||||||||
Rekeninghouer: | ||||||||||
Bank: | Tjek | Xxxxx | Rekeningnommer: | |||||||
Hiermee xxx xx, ondergetekende, toestemming dat my ledegeld jaarliks maandeliks en enige regs- en/of boekwinkelgeld (slegs maandeliks verhaalbaar) op die eerste dag van die maand per debietorder van bogemelde bankrekening verhaal mag word. Die LWO onderneem om vroegtydig kennis xx xxx van enige verhoging in ledegeld. Hierdie magtiging xxx xxx binne 12 (twaalf) maande vanaf aansluitingsdatum deur my gekanselleer word nie, maar kan daarna gekanselleer word deur 30 (dertig) dae skriftelik kennis xx xxx. Indien ek kontrakbreuk pleeg, deur binne 12 (twaalf) maande vanaf aansluitingsdatum hierdie debietorder te kanselleer, aanvaar ek enige regskoste teen my op ‘n skaal xxxx tussen prokureur-en-kliënt. | ||||||||||
ONDERTEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20 . | ||||||||||
HANDTEKENING (Rekeninghouer) | LWO bankbesonderhede: | |||||||||
Naam en van: | ABSA | (LWO Werkgewersorganisasie) | ||||||||
Hoedanigheid: | Tjekrekeningnr.: | 105 831 3510 | ||||||||
Takkode: | 632 005 |
AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM
SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK
Naam van werkgewer (lid):
Handeldrywend as:
Lidnr.:
BETALING ONTVANG MET REGISTRASIE DEBIETORDER OPDRAG
Aansluitingsfooi | R | Jaar- Maand- | |||
Jaar- OF | eerste maandpremie | R | Eerste aanbiedingspremie | R | |
Boekwinkel | R | Eerste aanbiedingsdatum | |||
Ander: | R | ||||
Totaal | R | ||||
Betaling: | Kontant- | EFO- | |||
Nota: | E-pos gestuur: | ||||
Datum: | Paraaf: | ||||
NOTAS: |
Werwer:
Geteken en betaal op:
LWO web
Pakket: Aansluitingsdatum: Lidnr.: