ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
LET WEL: Hierdie dokument vorm xxxx van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van xxxxxxx en moet as sodanig beskou en gelees word.
1. Xxxxxxx is slegs beskikbaar aan studente wat:
⮚ in Xxx-, Oos-, Noord- en Suid-Kaap en KwaZulu-Natal gematrikuleer het;
⮚ voltyds by ‘n instansie studeer wat by die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid geakkrediteer is;
⮚ aan die keuringsvereistes van die Direksie voldoen, o.a. akademiese prestasies en sekuriteit.
2. Xxxxxxx is slegs bedoel vir klasgeld, losies en xxxxx en xxx xxx noodwendig voldoende wees om die totale studiekoste te dek nie. Aansoekers moet dus deeglik begroot tov bydraes vir studie uit eie bronne.
3. Leninguitbetalings word by vier geleenthede slegs na ontvangs van ’n opvraging gemaak: (LET WEL: Opvragingstrokies moet deur die student self geteken word, OF die student moet skriftelike volmag aan die borg xxx xx opvragings te teken. Die volmag moet deur die student sowel as die borg onderteken word.)
LET WEL: LAAT VYF WERKSDAE VIR UITBETALINGS TOE NA ONTVANGS VAN DIE OPVRAGING.
EERSTE BETALING: Registrasiegeld en deposito aan die instansie ná ontvangs
van die Desember-uitslae.
TWEEDE BETALING: Die restant van 50% van die leningsbedrag vir die jaar aan
die student/ouer ná ontvangs van bewys van registrasie.
DERDE BETALING: Die eerste bedrag xxxx xxxx die instansie vereis aan die
instansie ná ontvangs van instansie-rekening.
VIERDE UITBETALING: Die restant van die totale leningsbedrag aan die
student/ouer ná ontvangs van die Junie-uitslae. Die student is xxx self vir betaling van die finale instansie- rekening verantwoordelik.
4. Studente moet gedurende hulle studiejare aan die einde van elke semester ‘n amptelike studieverslag indien, ongeag of xxxxxxx xxxxxx onttrek (gaan) word.
5. Indien ’n student, sonder dat ’n aanneemlike rede daarvoor verskaf word, nie sy eksamens slaag nie, of nie die voorwaardes van die lening nakom nie, kan sy/xxxx xxxxxx opgeroep en moet die skuld terugbetaal word op ‘n wyse xxxx xxxx die Helpmekaar- Studiefonds (hierna die HSF genoem) bepaal xxx word.
6. Die rentekoers op lenings tydens studie is gelykstaande aan die ABSA Groep Bpk. se prima-xxxxx minus 1% xxxx op 1 Xxxxxxxx xxx xxxx jaar.
7. Terwyl die student studeer, moet die rente wat op die leningsbedrag gehef word, maandeliks per debietorder in gelyke paaiemente betaal word, xxxx xxxx die HSF bepaal. Indien betaling van die rentepaaiement in enige stadium agterstallig is, xxx xxxx leningsfondse uitbetaal word nie.
8. Wanneer die student sy/haar studie voltooi, word die rente verskuldig, bereken op die totale uitstaande balans teen die prima-xxxxx van die ABSA Groep Bpk. xxxx op 1 Xxxxxxxx xxx xxxx jaar.
9. Na afloop van studie, word die lening (kapitaal en rente) xxxx volg terugbetaal:
⮚ 1 – 4-jaarkursusse:
2 x die studietermyn onderhewig aan ’n maksimum terugbetalingstermyn van 7 jaar met gelyke paaiemente versprei oor die terugbetalingstermyn.
⮚ 5 − 6-jaarkursusse:
‘n maksimum terugbetalingstermyn van 7 jaar met ‘n verlaagde aanvangspaaiement en ‘n trapsgewyse jaarlikse verhoging van 5% sodat die lening steeds binne die kontraktermyn terugbetaal word.
10. Lenings moet deur (‘n) borgskap(pe) gedek word asook addisionele sekuriteit. Kyk "OPSIES VIR SEKURITEIT" hieronder.
LET WEL: Indien die student om die een of ander rede nie sy/xxxx xxxxxx volgens ooreenkoms na afloop van studie kan begin terug betaal nie, sal die borg(e) daarvoor moet instaan.
11. Alle lenings word outomaties deur ‘n groeplewensversekeringskema wat deur Sanlam onderskryf word, gedek teen 18 sent per R1 000 van die uitstaande balans van die leningsbedrag. Die uitstaande balans van die lening en gevolglik ook die borgverpligting
word gedek in geval van dood of ongeskiktheid van die xxxxx. Wanneer die leningskuld vereffen is, verval die versekering outomaties. Die xxxxx xx rekening word maandeliks met die bedrag van die premie gedebiteer.
12. Die maksimum leningsbedrae wat vir die normale duur van ‘n kursus toegeken word, is: Medies R55 000 x.x.
Ingenieurswese (universiteite) R55 000 x.x.
Tandheelkunde R55 000 x.x.
Xxxxx universiteitskursusse R50 000 x.x.
Xxxxx tersiêre instellings R40 000 x.x. Ingenieurswese (univ. v. tegnologie) R45 000 x.x.
13. Xxxxxxx word nie vir ekstra/herhaaljare van studie toegeken nie en vir nagraadse studie slegs vir spesifieke beroepsgerigte kursusse, bv. BRek Hon., LLB, B. Psig Hon., NOS, ens.
Meer inligting oor enige van die bostaande kan van ons kantoor bekom word. Telefoon: 021 930 8155 / 930 3195
Epos: xxxx@xxxxxxxxxxxxxxx.xxx Webblad: xxx.xxxxxxxxxxxxxxx.xxx
Die Helpmekaar-Studiefonds xx xxxxxx is oor die jare met groot toewyding opgebou. Daar is geen aandeelhouers of persone met privaatbelange nie. Die enigste mense wat voordeel trek uit die Fonds, is studente en van hulle word verwag om hulle verpligtinge getrou na te kom sodat diegene wat ná hulle kom, ook uit hierdie bron gehelp kan word.
25/06/2013