KANGNAS EnD GEMEENSKAPSFONDS BEFONDSINGSRIGLYN
KANGNAS EnD GEMEENSKAPSFONDS BEFONDSINGSRIGLYN
(Ondernemingsontwikkeling)
Hierdie gemeenskapsfonds is gestig om in ondernemingsontwikkeling-inisiatiewe (EnD) te belê wat die visie en plaaslike ekonomie van Bergsig, Carolusberg, Concordia, Matjieskloof, Nababeep, Okiep, Fonteintjie, Springbok en Vaalwater. Bogenoemde xxxxx xxx voorkeur geniet, maar organisasies binne die distrik xxx xxx ontmoedig word om aansoek te doen nie. Aansoeke xxx xxxxx en opkomende sake-ondernemings word veral verwelkom. Onvolledige aansoeke xxx xxx oorweeg word nie.
1. Wie kan aansoek doen?
Plaaslike sake-ondernemings in bogenoemde dorpe kan aansoek doen vir befondsing, insluitende:
• Xxxxx, medium en mikro-ondernemings (SMME’s);
• Koöperasies;
• Sakevennootskappe xxxxx op spesiale geleenthede of gebeurtenisse (bv. markte);
• Enige ander ondernemings wat aan die vereistes voldoen.
2. Vereistes
• Die sake-onderneming moet in bogenoemde dorpe wees en moet ekonomiese ontwikkeling onder die gemeenskap ondersteun;
• Dit moet vir ten minste 3 maande reeds in bedryf wees;
• Dit moet deur direkteure/aandeelhouers bestuur word wat rekords hou;
• Dit moet geregistreer wees, of wag vir registrasie by die CIPC (Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom) of ’n ander relevante instelling;
• Dit moet ’n bankrekening by ’n erkende bankinstelling hê, asook rekords van alle finansiële transaksies;
• Dit moet ’n belastingklaringsertifikaat hê of gewillig wees om daarvoor aansoek te doen;
• Dit mag net min (of geen befondsing nie) van buitebronne ontvang het en moet ’n jaarlikse begroting xxx xxxxxx as R200 000 hê. Die begroting moet pas by die organisasiegrootte en bedryfsrekord;
• Dit moet ander finansieringsbronne bekend maak;
• Dit moet ook kan wys hoe hulle plaaslike xxxxx mobiliseer, m.a.w. fisiese, finansiële, maatskaplike, natuurlike, en menslike hulpbronne;
• Dit moet gewillig wees om met ander belanghebbendes xxxx xx werk;
• Dit moet gewillig wees xx xxxx te neem aan kapasiteitsontwikkeling, monitering, evaluering en leerbedrywighede wat aan die toekenning gekoppel is;
• Dit moet gewillig wees om verslagdoening en verantwoordingdoening openbaar xx xxxx.
3. Tipe toekennings
Befondsing kan die vorm aanneem van ’n volhoubaarheidstoekenning1; teentoekenning2, materiële donasie3, jaarlikse innoveringstoekenning4 of tegniese toekenning5. Organisasies kan vir ’n minimum van R1 000 en ’n maksimum van R50 000 per toekenning aansoek doen. Ondernemings kan gevra word om ’n heraansoek in te dien indien vereistes nie nagekom is nie en tot twee toekennings xxx xxxx jaar aan een onderneming goedgekeur word. Projekte moet binne 6 – 12 maande voltooi word.
sgerig
4. Wenslike ondernemings wat kwalifiseer Ondernemings moet plaaslike xxxxx en hulpbronne benut, gemeenskap wees en tot voordeel van die plaaslike ekonomie bedryf word. Hulle moet:
1 ’n Gemeenskapstoekenning/-toelaag is ’n enkelbedrag wat in maandelikse paaiemente aan gepaste SED-bedrywighede betaal word.
2 ’n Teentoekenning is ’n verdubbelde bedrag van die geld wat ’n groep ingesamel of beskikbaar gestel het (verhouding van 2:1 - R2 vir elke R1 self verkry).
3 Direkte aankoop van goedere en dienste deur die maatskappy of ander materiële donasie.
4 ’n Kontanttoekenning vir vernuwende bedrywighede en organisasies wat nuwe idees en tegnologieë inspan.
5 ’n Toekenning vir opleiding, mentorskap, blootstellende besoeke en ander kapasiteitsvergroting.
• Bategebaseerd wees – die xxxxx in bogenoemde dorpe waardeer, gebruik en uitbou;
• Gemeenskapsgedrewe wees – aanmoediging van eenheid (saamstaan) en gedeelde verantwoordelikheid/medebelegging;
• Kreatief, innoverend en voordelig wees;
• Eenvoudig, maklik om te begin en haalbaar op xxxx xxxxxx xxxx (“laaghangende vrugte”);
• Potensieel winsgewend wees (inkomste genereer)
’n Toekenning xxx xxx gemaak word nie tensy maatskaplike kohesie en mobilisering getoon word en entrepreneurs in hul eie inisiatiewe belê het. Voorkeur-inisiatiewe is die wat uitbreiding (bv. werkskepping, vaardigheidsoordrag, streeksbande), vennootskappe en eenheid in bogenoemde bevorder.
Voorbeelde van ondernemings wat in aanmerking kom, is: Xxxxx-projek; Karwas; Spyseniering; klerefabriek; Konstruksie; Huishoudelike werk Maatskappy; Bestuurskool; Kos industrie; Konfyt; Verkoop van sade; Tuinmaak (kruie vir vroulike kwale); Kruie / inheemse tuine; Mini bakkery; Naaldwerk; Pluimvee; Juweliersware, Visbakke; Rotskonstruksie; Verkoop produkte / xxxxxxx aan ander dorpe; Xxxxx sakesentrum; Loodgieters, Elektrisiën, Haarkappers; Tegnies; Handelsentrum; Snoepiebesigheid;herwinbare besighede;spuit verf; inligtings tegnologie besighede; plaaslike bier brouery; gemeenskap gimnasium; tuisnywerheid;toerisme entrepreneurs in kleinsake mynbedrwyghede; vervoer besighede;toerisme besighede enige ander aktiwiteite wat die visie en plaaslike ekonomie van vennootgemeenskappe ondersteun.
5. Onwenslike bedrywighede
Onwenslike sakedoelwitte/-bedrywighede sluit in:
• ’n Onderneming wat net een individu bevoordeel;
• Bedrywighede met ’n politieke agenda;
• Bedrywighede met ’n negatiewe maatskaplike, ekonomiese en omgewingsimpak;
• Noodmaatreëls om tekorte te dek, lenings xx xxxx of xxxx xx staan vir lenings;
• Salarisse en beurse/borgskappe;
• Individuele studies of oorsese studie;
• Betaling van agterstallige rekeninge; bv. Eskom-, Telkom- en ander soortgelyke rekeninge;
• Godsdienstige bedrywighede.
6. Prosedure
• Aansoeke kan te enige tyd per e-pos ingedien word. Dit kan regdeur die jaar ingedien word, maar xxx volgens die skedule hieronder oorweeg word;
• Aansoekers moet die aangehegte aansoekvorm invul en duidelike inligting gee oor hul sakebedrywighede, waarom dit voordelig is, wat tot dusver gebeur het en watter xxxxx/medebeleggings reeds bygedra is. Begrotingsprojeksies moet gedetailleerd wees;
• Die aansoek xxx volgens bogenoemde kriteria deur ’n toekenningskomitee oorweeg word. ’n Besoek aan die sakeperseel kan geskeduleer word.
7. Verantwoordbaarheid
• Suksesvolle aansoekers xxx skriftelik verwittig word en ’n kontrak xxx met die projekmaatskappy onderteken word. ’n Afskrif van die verslagformaat (sjabloon) xxx ook verskaf word;
• Die toekenning xxx in kwartaallikse paaiemente uitbetaal word indien genoegsame verantwoordbaarheid en voldoening getoon word;
• Maandelikse vorderingsbeskrywings en finansiële verslae met kwotasies en kwitansies aangeheg, word vereis;
• Ontvangers xxx oor kapasiteitsuitbouing, netwerkvorming en ander geleenthede ingelig word;
• Ontvangers xxx ook by monitering, evaluasie en leerbedrywighede betrek word, xxxx met die projekmaatskappy ooreengekom;
• Ondernemings kan gevra word om ’n artikel of inligting oor hul onderneming vir bemarking- en publikasiedoeleindes voor te lê;
• Ondernemings se verslae en verantwoordingdoening xxx openbaar gemaak word;
• Alle maatskappye wat befonds word, moet binne een jaar winsgewend wees.
Aansoeke moet ingedien word per epos na xxxxxxxxxxx@xxxxxx.xx.xx
8. Befondsingsiklusse en belangrike datums
Spertyd vir Aansoeke | Bekendstelling | ||
Siklus 1 | Projekte Geïmplementeer Januarie– Junie 2021 | 11 Januarie 2021, 16h30 | 12 Februarie 2021 |
31 Maart 2021, 16h30 | 30 April 2021 | ||
Siklus 2 | Projekte Geïmplementeer Xxxxx– Desember 2021 | 21 Mei 2020, 16h30 | 18 Junie 2021 |
15 Xxxxx 2020, 16h30 | 16 Augustus 2021 |
KANGNAS EnD GEMEENSKAPSFONDS
AANSOEKVORM
(Ondernemingsontwikkeling)
Xxxx asseblief hierdie aansoekvorm noukeurig deur en wees duidelik oor alle nodige inligting. Indien u hulp nodig het, neem asseblief die vrymoedigheid om submissionste skakel.
AFDELING 1. ALGEMENE INLIGTING
1.1. Naam van onderneming waarvoor befondsing gevra word::
……………………………………………………………………………………………………………………………
Tipe onderneming: (Merk asseblief)
Xxxxx/Mikro-onderneming □ Mediumgrootte onderneming □ Koöperasie: □ Ander □
CIPC-registrasienommer (indien van toepassing):
1.2. Kontakbesonderhede:
Adres: ……………………………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………… Poskode: …………………………..
Telefoon: ………………………………………………………. E-pos:………………………………………….
Naam en selnr.: Kontakpersoon 1: .........................................................................................
Naam en selnr.: Kontakpersoon 2: ..………………………………………………………………………..
1.3. Maatskappyeienaars/Direkteure:
Naam, Van & ID-nommers | Posisie | Kontakbeson- derhede | X | X | Xxxxx- dom | Wanneer het u u by die maatskappy aangesluit? |
Name van die mense met tekenregte vir die rekening en hul posisie in die Komitee:-
Naam: ………………………………………………….. Posisie: …………………………………
Naam:…………………………………………………… Posisie: …………………………………
Naam:…………………………………………………… Posisie: …………………………………
1.4. Mense wat vir die onderneming werk:
Naam en Van | Titel/Posisie | X | X | Xxxxx- dom | Tyd bygedra per week | Opleiding/Vaardighede |
Naam xxx xxxxx: ………………………………………………………………
Handtekening: …………………………………… Datum: …………………………………………………..
1.5. Bankbesonderhede
Naam van bank: ……………………………………………………………………………………………...
Adres van bank: …………………………………………………………………………………………………
Tipe rekening: …………………………………………………………………………………………………
Rekeningnr: ……………………………………………………………………………………………………….
Takkode: ………………………………………………………………………………………………………
Wie gaan die xxxxx nagaan of oudit (naam/kontaknommer)?……………………………………….
Onderteken deur:
Ek, (naam en van) …………………………………………………………………………………………
………………………………………………………………, gemagtig deur die maatskappydirekteure verklaar dat die inligting hierbo verskaf korrek is en bevestig dat die maatskappy die bepalings en voorwaardes van enige toekenning wat ontvang word, aanvaar.
Twee getuies vir ondertekening: Naam: ………………………… Handtekening:………………………………
Naam: ………………………… Handtekening:………………………………
Datum: ……………………………………
Xxxxx asseblief in by die aansoek:
•
•
•
•
’n Registrasiedokument (waar van toepassing):
Afskrif van jongste bankstate; Belastingklaring- en SEB-sertifikaat;
Enige ander inligting wat met die assessering van die onderneming kan help.
Slegs vir interne gebruik:
Ontvang deur: Datum:
🞎 Sakeplan
🞎 Belastingklaring-/SEB-sertifikaat
🞎 Gestempelde brief van die bank
🞎 CIPC-registrasiesertifikaat
Goedgekeur/Afgekeur: Datum: Bedrag: Handtekening:
AFDELING 2. BESKRYWING VAN DIE ONDERNEMING
2.1. Agtergrond (Wie die onderneming begin het, wanneer en waarom dit gestig is?)
2.2. Bedoeling (Wat is die doelwit/xxxxxx/xxxx)?
2.3. Hoogtepunte (Wat het reg verloop sedert die onderneming begin is? Waarop is u trots?)
2.4. Beskrywing (Xxxxxx goedere of dienste bied u aan – wat doen u?)
2.5. Gedetailleerde bedryfsplan (vir die volgende 6 maande) – neem meer bladsye indien nodig
Wat gaan u doen (take)? | Xxx xxx verantwoordelik wees? | Wanneer xxx dit klaar wees? |
1. | ||
2. | ||
3. | ||
4. | ||
5. |
2.6. Vennote/Netwerke (Wie is u verskaffers/vennote? Met wie skakel of werk u saam? Wat doen hulle wat u onderneming bevoordeel?)
2.7. Bemarkingstrategie (Hoe gaan u die onderneming bemark?)
2.8. Plaaslike ekonomiese ontwikkeling (Hoe gaan die onderneming die plaaslike ekonomie stimuleer en bevoordeel)?
2.9. Xxxxx/Hulpbronne (In watter xxxxx/hulpbronne is plaaslik geïnvesteer?)
Xxxxxx plaaslike xxxxx/hulpbronne word bygedra? | Geen ure | Waarde/Koste | Hulpbron (Van wie?) |
Arbeid en tyd | |||
Kontant/Kapitaal | |||
Spesiale vaardighede | |||
Plekke/Persele (huis, geboue, grond) | |||
Toerusting | |||
Ander ondersteuning: |
2.10. Begroting versoek – wees spesifiek
Item – Waarvoor het u die geld nodig? | Koste |
(Heg asseblief kwotasies vir enige goedere en dienste aan)
Wie het hierdie aansoek ingevul? Naam: Posisie:
Handtekening: Datum: