VAKANSIE VERBLYFKONTRAK VIR DE VALLE 55
VAKANSIE VERBLYFKONTRAK VIR DE XXXXX 55
Xxxx en teken asseblief die kontrak, waarmee jy verklaar om by die reëls xx xxx. Stuur asseblief xxx die getekende kontrak terug aan die eienaar.
IN - EN UIT GAAN PROSEDURE
1. Ingaan.
Ingaan tyd is 14:00 op die dag van die huurder se aankoms. NIE vroeër nie, tensy oorgeengekom is met die eienaar.
2. Uitgaan. Uitgaan tyd is 10:00 op die dag van die huurder se vertrek. Enige vertraging hiervan, sonder vooraf toestemming deur die eienaar, xxx xxx 'n ekstra dag se huur meebring.
Datum van aankoms:
Datum van vertrek:
Aantal nagte: Tarief: Totaal: R
BEVESTIGING VAN BESPREKING
Bevestiging van die BESPREKING xxx skriftelik via epos gedoen word nadat bewys van betaling van 50% deposito ontvang is. Die balans is betaalbaar nie later nie as 30 dae voor aankoms gedurende die jaar, en twee maande voor 'n Desember vakansie huur, andersins xxx die bespreking as gekanselleer gesien word en die deposito verbeur word. Indien die bespreking minder as 30 dae voor aankoms gemaak word, is die volle bedrag dadelik betaalbaar om sodoende die bespreking the bevestig.
KANSELLASIE
Daar is 'n 48 uur afkoelperiode ná die bevestiging van 'n bespreking. Indien die bespreking binne hierdie tydperk gekanselleer word, xxx die deposito terugbetaal word. Indien die bespreking ná 48 uur gekanselleer word, xxx die deposito verbeur word.
GEBRUIK EN GENIETING VAN DIE WOONSTEL EN DIE WOONSTELBLOK
GEBRUIK VAN DIE WOONSTELBLOK
Vakansiegangers xxx alle plaaslike reëls, regulasies en ordinansies van die woonstelblok nakom. Vakansiegangers xxx ook al die eienaar se eie reels van die woonstel nakom, xxxx alles vervat in die verwelkomingslêer wat in die woonstel beskikbaar is. Indien enige reëls nie nagekom word nie, sal dit lei na onmiddellike beeïndiging van die verblyf en enige betaalde bedrag xxx verbeur word.
'n Kopie van die kompleks se reëls is in die Verwelkomingslêer en ook op die kennisgewingsbord langs die xxxxx op die grondvloer. Hierdie reëls moet asseblief nougeset nagekom word.
PARKERING VAN VOERTUIG
Elke woonstel het sy eie afgebakende parkeerplek. Jy mag slegs op Nr 55 se plek parkeer, wat geleë is reg langs die wasgoeddraad se muur. Slegs een voertuig per woonstel word binne die kompleks toegelaat.
Sleepwaens moet asseblief op die gemerkte Sleepwa parkeerplek parkeer word.
Parkeer areas naby die ingang is nie genommer nie en mag gebruik wowrd tydens die aflaai proses. Jy mag nie op iemand xxxxxx xx gemerkte parkering stilhou nie. Ekstra voertuie mag in die parkeer area oorkant die straat gelaat word.
OKKUPASIE
Op geen tydstip tydens verblyf mag die aantal mense in die woonstel meer as 5 wees nie.
GENIET IN STILTE
Mense in die ander woonstelle is geregtig op 'n geraasvrye verblyf. Enige rusverstoring wat aan polisie rapporteer word, of enige bure wat klagtes indien aangaande Woonstel 55 se huurders, xxx onmiddellike ontruiming beteken en ook verbeuring van enige gelde wat betaal was.
BEDDEGOED
Beddegoed word verskaf, maar word nie tydens die verblyf gediens nie. Daar is 'n waskamer op die groendvloer indien gastge dit wil was.
AANTAL GASTE
Die woonstel kan 5 gaste maksimum akkommodeer.
ROOK
Rook is VERBODE in die woonstel. Respekteer asseblief hierdie reël!
TROETELDIERE
GEEN troeteldiere word op die perseel of in die woonstel toegelaat nie.
MEUBLEMENT/TOEBEHORE
Die woonstel is uitgerus deur die Eienaar en is ten volle toegerus vir selfsorg akkommodasie. Alle skoonmaakmiddels, toiletpapier, handdoeke en linne is die huurder se verantwoordelikheid.
GEBRUIK VAN BRAAI FASILITEITE
Geen vure word toegelaat op die balkon nie. Braai fasiliteite is geleë op die gras agter en rondom die swembad.
GESLOTE HANGKAS
Vakansiegangers word gevra om asseblief die Eienaar se geslote xxxxx uit te los. Enige poging om dit oop te breek xxx xxx to verbeuring van die sleuteldeposito, en die huurder xxx verantwoordelik gehou word vir enige skade of goed wat weggeraak het uit die oopgebreekte xxxxx.
SKADE OOREENKOMS
Enige skade aan die gebou, woonstel of meubels/toebehore toegedien deur huurders of hul gaste, xxx die verantwoordelikheid wees van die huurder. Indien jy iets breek of verloor, vervang dit (bv breekgoed en eetgerei) en laat ons ten minste weet.
SLEUTEL EN BREEK DEPOSITO
'n Breek deposito van R500 is kontant betaalbaar by aankoms. (Geen kaartfasilitieite is beskikbaar nie). Deposito xxx terugbetaal word via EFT binne 7 dae na vertrek, minus kostes van enige skade of versuim om sleutes en staphek "tags" terug xx xxx. Enige skade wat die deposito se bedrag oorskry xxx xxxx vir die huurder se rekening en moet binne 24 uur betaal word ná ontvangs van ons rekening.
Indien vertrek plaasvind tussen 7 en 10vm, xxx die eienaar self, in die teenwoordheid van die huurder, die inventaris nagaan en as alles in orde is, xxx die deposito xxx onmiddellik in kontant terugbetaal word. Dit is die huurder se verantwoordelikheid om die Eienaar betyds (dag voor vertrek) te verwittig hoe laat sy vertrek xxx plaasvind.
SLEUTEL PROSEDURE
Slegs wanneer all besprekingskostes betaal is, xxx die sleutels oorhandig word. Op die dag van aankoms xxx ons die naam en nommer verstrek waar die sleutel verkry kan word indien die eienaar nie self daar kan wees nie. Die sleutel moet xxx xxxx terugbesorg word aan dieselfde persoon, of die eienaar indien hy beskikbaar is.
SKOONMAAK
Daar is geen skoonmaakdienste tydens vakansieverblyf nie. Die woonstel moet asseblief agtergelaat word xxxx xx dit by aankoms kry. Indien die woonstel vuil en morsig gelaat word en onredelike skoonmaak benodig, xxx dit lei tot 'n addisionele skoonmaak rekening van R500 aan die huurder.
VRYWARING
Die Eienaar probeer om die woonstel ordentlik te onderhou. Die huurder kom hiermee ooreen om die Eienaar onmiddellik in xxxxxx xx stel van enige onderhoudsprobleme, sodat die situasie so gou moontlik uitgesorteer kan word. Die Eienaar is nie verantwoordelik vir enige ongerief wat mag voortkom as gevolg van omstandighede buite sy beheer nie. Dit sluit in, maar is nie beperk nie, tot bv die xxxxx wat nie werk nie, konstruksie, meganiese probleme van toebehore, swak weersomstandighede, verpligte ontruiming ens. Geen terugbetalings xxx gedoen word vir omstandighede buite die Eienaar se beheer nie. Die Eienaar xxx xxx verantwoordelik gehou word vir enige beserings van huurders of hul gaste agv handeling van genoemde partye nie. Die Eienaar is ook nie verantwoordelik vir enige diefstal of skade aan die huurder se eiendom tydens die verblyftydperk nie. Hiermee verklaar die huurder dat hy/sy bogenoemde ooreenkoms gelees en verstaan het, en hom/haarself daardeur verbind tot die nakoming van alle terme, voorwaardes en reëls sonder voorbehoud.
PARTYTJIES
Geen partytjies mag in die woonstel gehou word nie, aangesien dit meestal kan ontaard in 'n gedrink en 'n geraas wat nie xxxxx xxxxx in die omgewing in ag neem nie.
VAKANSIEHUURDER SE INLIGTING
Huurder se naam en Van:
Straatadres:
Dorp/stad:
Provinsie: Poskode:
Epos adres:
Tel/Selnr: ID Nr:
Aantal gaste:
• Ek bevestig hiermee dat ek bostaande reëls en besprekingsvoorwaardes gelees het en verstaan, en onderneem om alle xxxxxx xx betaal xxxx aan my xxxxx xxxx die eienaar.
• Ek bevestig ook dat ek aangehegde Gedragsreëls gelees het en daarby xxx xxx.
Huurder se handtekening:
Datum:
Bank: |
|
Tipe: |
|
Rek nr: |
|
Huurder se Bank besonderhede (Vir terugbetaling van sleutel en breek deposito via EFT indien nodig) Rek houer:
Takkode:
Verwysing: De Xxxxx Deposito
OWNER'S INFORMATION
Eienaars se naam: Xxxxxxx & Xxxx Xxxxxxx Address: 0 Xxxxxx Xxx, Xxxxxxxx
Name: Xxxxxxx Xxxxxxx ID: 0000000000000
Email: xxxxxxx@xxxxxx0x.xx.xx Fax no: 000 000 0000
Cell no: 0000000000
EIENAAR BANK BESONDERHEDE
Betaling per EFT
Rek houer: Xxxxxxx Xxxxxxx Bank: Capitec Bank
Tipe: Spaarrekening
Rek nr: 1439247747
Takkode: 470010
Verwysing: Huurder se naam