DOMUS DEI RANDBURG-SUID GEMEENTE
DOMUS DEI RANDBURG-SUID GEMEENTE
OOREENKOMS VIR DIE HUUR VAN DIE KERK, KERKSAAL EN BREEKWARE
Posbus 29 Tel: 000 000 0000
PINEGOWRIE Faks: 011 326 4149
2123
Hiermee doen ek/ons die ondergetekende(s) aansoek om die Kerk / Kerksaal / Breekware van die NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK, RANDBURG-SUID
te huur op
vanaf vir die doel
van:
Aantal persone verwag: _ Opbrengs ten bate van:
Ek/Ons aanvaar die huurvoorwaardes van die Gemeenteraad en onderneem om dit stiptelik na te kom.
Handtekening Datum
KONTAKPERSOON: TELNO: VOLTOOI ASSEBLIEF:
VOLLE NAAM VAN HUURDER: ADRES:
TELEFOON (HUIS): FAKS:
(WERK):
(SELNO):
SPYSENIER:
KANTOORGEBRUIK:
Bespreking aangeneem op TOTALE FOOI: R (*uit gesluit van oortyd van werkers, opruimings koste en sekuriteit.)
DEPOSITO: R BALANS: R
KWITANSIE NO: KWITANSIE NO:
E ESTERHUIZEN
namens die Gemeenteraad Datum
REGLEMENT VIR KERK EN KERKSAAL: RANDBURG-SUID
Die saal mag alleen gebruik word:
🞟 ter bevordering van die werk van die kerk;
🞟 ter bevordering van die gemeenskap;
🞟 vir huwelike;
🞟 vir vergaderings van nie-politieke aard;
🞟 vir enige xxxxx xxxx wat xxxx die Uitvoerende Bestuur of Gemeenteraad goedgekeur is.
Die saal mag alleen verhuur word aan:
🞟 gemeentelike verenigings;
🞟 kerklike verenigings;
🞟 openbare liggame wat die kerk goedgesind is en Christelike beginsels onderskryf;
🞟 professionele-, amateur- en konsertgeselskappe;
🞟 enige ander liggame en persone deur die Uitvoerende Bestuur of die Gemeenteraad goedgekeur.
ALGEMENE BEPALINGS
1. Reg van verhuur van die saal aan enige persoon, organisasie of liggaam word namens die Gemeenteraad voorbehou.
2. Alle aansoeke van nie-erkende godsdiensorganisasies mag alleen met spesiale verlof van die Gemeenteraad toegestaan word. Sodanige organisasies mag nie op die terrein vir hulleself propaganda maak nie.
3. Geen party politieke vergaderings word toegelaat nie.
4. Die xxxx xxx slegs aan 'n verantwoordelike persoon as verteenwoordiger van 'n liggaam of organisasie of toneelgeselskap verhuur word.
5. Die huurder is aanspreeklik vir alle skade wat aan die gebou, inhoud, meublement of ander eiendom aangerig word.
6. Huurders moet self reël vir die rangskikking van die meublement en geen voorwerpe, tafels en stoele ingesluit, mag oor die vloer gesleep word nie. Die saal moet weer in 'n skoon en netjiese toestand agtergelaat word.
7. Plakkate mag slegs met toestemming aangebring word.
8. Geen luidsprekers mag buite of binne die gebou sonder toestemming van die Gemeenteraad aangebring en/of gebruik word nie.
9. Die saal moet Saterdae om 23h00 ontruim, skoongemaak en opgeruim word.
10. Slegs een huweliksonthaal xxx op een dag toegelaat word.
11. Die huurooreenkoms moet 14 dae voor funksie voltooi, onderteken en terugbesorg word met die helfte van die fooi as deposito by bespreking van die saal, terwyl die oorblywende bedrag agt-en-veertig uur vóór die datum waarvoor die bespreking geld, betaalbaar is. Indien die gelde nie betaal is nie, sal toegang geweier word.
12. Indien 'n bespreking gekanselleer word, xxx die terugbetaling van die deposito alleenlik geskied in gevalle waar die saal weer vir daardie datum verhuur word.
13. Die Gemeenteraad het geen beswaar teen die matige gebruik xxx xxxx en wyn by onthale of sosiale partytjies nie.
*Goedkeuring vir die gebruik xxx xxxxx drank moet deur ‘n lid van die DB / GR ontvang en geteken word (onder) en alle bottels/houers moet die dag van die funksie deur die huurders verwyder word.
*GR / DB: GOEDGEKEUR / NIE GOEDGEKEUR
Handtekening (*DB / GB): Datum:
14. Rook word nie in die geboue toegelaat nie.
15. Huurders moet by ontruiming alle breekgoed in die kombuis terug besorg, was en afdroog. Eie opwasmiddel en afdroogdoeke moet gebruik word. Die kerkpersoneel mag ook gehuur word (vergoeding moet self deur die huurder met die kerkpersoneel bespreek word), wat xxx opwasmiddels en afdroogdoeke insluit. Dit sluit egter nie die opruiming van die saal in nie.
16. Dans is verbode.
17. Indien 'n huurder die saal nie in terme van die ooreenkoms laat nie, sal 'n boete gehef word as skadevergoeding. Die xxxx xxx xxx moontlik in die toekoms nie weer beskikbaar wees aan die huurder nie.
18. 'n Veiligheidswag(te) vir motors moet self deur verhuurder gereël en vergoed word.
19. Luidsprekerstelsel is gratis op aanvraag beskikbaar vir gebruik in die saal. Die onus van die bewaring en terugbesorging xxx dis die huurder se verantwoordelikheid.
20. Aanspreeklikheid vir verlies, ongelukke, gebreke of foute. Die Gemeenteraad aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige verlies of skade van watter aard ookal, direk of voortvloeiend uit die huur, ten opsigte van:
20.1 Die huurder of enige persoon wat van die huurder eis en/of
20.2 Enige werknemer, agent, gas of oortreder as gevolg van enige oorsaak, verborge of sigbaar op die kerkperseel, parkeerterrein of gronde nie.
FOOIE VIR DIE HUUR VAN DIE KERK, KERKSAAL EN BREEKWARE – RANDBURG-SUID
Die huurgeld sluit slegs die gebruik van die spesifieke gehuurde lokaal in. Die breekware en kombuistoebehore moet apart gehuur word.
Saal, insluitende die sysaal, verhoog en toilette:
Buitegroepe Gemeentelede
Weeksdae | 08:00 – 13:00 13:00 – 17:00 17:00 – 23:00 08:00 – 23:00 | R350.00 R350.00 R350.00 R700.00 | R200.00 R200.00 R250.00 R500.00 | R................. R................. R................. R................. |
Naweke | 08:00 – 13:00 13:00 – 17:00 17:00 – 23:00 08:00 – 23:00 | R375.00 R400.00 R450.00 R1000.00 | R275.00 R250.00 R275.00 R650.00 | R................. R................. R................. R................. |
Opruiming na funksie (R300.00 per dienswerker vir saal en kombuis) ............. R.................
Kerkgebou R400.00 R................
Predikant R600.00 R.................
Orrelis R450.00 R.................
Koster R350.00 R.................
Oefendae R155.00 R.................
Kerk (Klankstelsel en groot skerm – R130 per persoon per uur) ............. R.................
Klavier R450.00 R.................
Kombuis alleen R300.00 R.................
Kombuis self opwas – eie opwasmiddel en vadoeke R150.00 R.................
gebruik om etes voor xx xxxxx R350.00 R.................
gebruik om etes op te warm R300.00 R.................
Oorslaanbord met papier R 50.00 R.................
Sekuriteit (R100.00 per uur per wag, betaalbaar voor funksie –
reëlings word self getref) .............. R................
TOTAAL (Huur: kerk, saal, predikant, orrelis, koster, xxxxx + klankstelsel, klavier, kombuis, kombuis gebruik xxxx xx gelys, opruiming na funksie van kerk/kombuis en sekuriteit) R
TOTAAL (Breekware) R
GROOT TOTAAL R
HUUR VAN BREEKWARE
Breekware
Die breekware is ook te huur aan persone wat die saal huur. 'n Koppie, xxxxxxx en teelepel word as 'n eenheid beskou, asook 'n slaaibak, slaailepel en –vurk, terwyl alle ander items elk as 'n eenheid beskou word.
'n Kontant deposito van 50% word gevra, wat terugbetaalbaar is na die funksie, minus aftrekkings vir gebreekte en/of geskadigde items.
Spyseniers wat hul eie breekware voorsien, mag nie terselfdertyd die saal se breekware huur of gebruik nie. Vermenging van breekware word onder geen omstandighede toegelaat nie. Voltooide vorm moet 48 uur voor die aanvang van die funksie by die Kerkkantoor ingehandig word.
Koste | Aantal | Huurgeld | |
Ekstra urn | R100.00 |
| R |
Urn wegneem | R100.00 |
| R |
Warm skinkborde | R100.00 |
| R |
Braaiers | verniet |
| R |
Breekware Koppie, piering, teelepel | R 1.50 |
| R |
Grootborde | R 1.50 |
| R |
Kleinbordjies | R 1.50 |
| R |
Poedingbakkies | R 1.50 |
| R |
Xxxxx | R 1.50 |
| R |
Wynglase | R 1.50 |
| R |
Waterbekers | R 4.00 |
| R |
Teepotte | R 5.00 |
| R |
Koffiekanne | R 5.00 |
| R |
Melkbekers | R 3.00 |
| R |
Suikerpotte | R 2.00 |
| R |
Groentebakke | R 5.00 |
| R |
Vleisskottels | R 6.00 |
| R |
Glas slaaibakke met lepels | R 6.00 |
| R |
Opskeplepels | R 5.00 |
| R |
Messe | R 1.20 |
| R |
Vurke | R 1.20 |
| R |
Nagereglepels | R 1.20 |
| R |
Soplepels | R 1.20 |
| R |
Teelepels | R 1.20 |
| R |
Koekvurkies | R 1.20 |
| R |
Koekspaan | R 5.00 |
| R |
Blompotjies - regop | R 3.00 |
| R |
Sout en Xxxxx | R 1.50 |
| R |
Soplepels | R | 2.50 |
| R | |
Broodplanke | R | 4.00 |
| R | |
Broodmesse | R | 5.50 |
| R | |
Souslepels | R | 3.00 |
| R | |
Konfytpotte met lepels | R | 1.00 |
| R | |
Koffiepoeierpotte | R | 2.00 |
| R | |
Skinkborde | R | 5.00 |
| R | |
Roomysskeppers | R | 2.50 |
| R | |
Tafeldoeke | - wit/xxxxx | R | 25.00 |
| R |
- overlays | R | 5.00 |
| R | |
Tafels | R | 20.00 |
| R | |
Stoele | R | 10.00 |
| R | |
Totaal vir Breekware (a) | R | ||||
Saal (b) | R | ||||
Opruiming na funksie (c) | R | ||||
Oefendae (d) | R | ||||
Totaal verskuldig | R | ||||
Kwitansienommer: | |||||
Deposito (50% van totaal): | R |
Reëlings met die Kerkkantoor.
Esti Esterhuizen 000 000 0000
Tel: (000) 000 0000