AANHANGSEL A
AANHANGSEL A
Xxxx 1: Werwing en vergoeding van die data vaslegger:
1. Rol van die prinsipaal van die skool:
• onderteken ‘n MOA met die AOO Direkteur
• onderhandel en werf ‘n data vaslegger ( intern of ekstern)
• verseker vertroulikheid
• sertifiseer die voltooiing en akkauraatheid van data vasgelê,
• sertifiseer die akkuraatheid van die register van data wat vasgelê is vir elke leerder in die graad groep
• onderteken die finale eis ( faktuur) op die templaat wat voorsien xxx word en besorg dit by die Distrik beampte,
• verseker dat die vereiste Excel sigblad wat die data van die leerders se prestasies in spesifieke graadvlakke, kognitiewe vlakke en inhousdareas na die AOO/VOO koördineerder, E leer adviseur van die Distrik ge epos word voor 17 Maart 2017.
2. Onderhandelinge by werwing behoort die volgende in te sluit:
• Bewys van rekenaarvaardigheid en bevoegdheid in veral MS Excel,
• Maksimum duur van vaslegging xxx xxx 5 dae oorskry nie,
• Geskrewe veklaring van vertroulikheid,
• Vergoeding,
• Voltooiing van die register.
3. Reëls vir die betaling van die data vaslegger:
• Slegs een data vaslegger per skool xxx vergoed word,
• Data vasleggers xxx R4 per skrif per vak per leerder wat geskryf het, ontvang,
• Data vasleggers moet ‘n deeglik voltooide register indien.
Xxxx 2: Wetlike ooreenkoms tussen die Data vaslegger en die skool:
Direktoraat: AOO Kurrikulum
Gr 8 Diagnostiese assessering
Wetlike ooreenkoms tussen die Xxx Kaap Onderwys Departement
en
……………………………………………………………………………………………………………..
Adres:…………………………………………………………………………………………………...
Die ooreenkoms hieronder is in oorleg met die Publieke Finansiêle Bestuurswet, (Wet 1 van 1999, xxxx aangepas by Wet 29 van 1999), Seksie 38(1)(j).
Hiermee word ooreengekom dat:
1) die bedrag van R 4,00, (Vier Xxxx xxxxxx betaal xxx word per skrif per leerder per vak, wat die toets geskryf het, en wie se data vasgelê.
Xxxxxx leerders | Werklike getal | Bedrag @ R4: Tale | Bedrag @ R4: Wiskunde | Bedrag @ R4: Natuurlike Wetenskap |
Xxxxxx leerders in Gr 8 in 2017 | ||||
Aantal leerder data vasgelê | ||||
Totale |
2) die data vaslegger moet ‘n ontvangs advise onderteken na ontvangs van vergoeding.
3) Hierdie Wetlike ooreenkoms moet onderteken word by ale partye betrokke, alvorens die proses begin. Een kopie moet teen 10 Maart 2017 na die Xxxxx kantoor gestuur word. .
Geteken: | |
…………………………………….. | ………………………… |
Skool Prinsipaal | Xxxx: |
……………………………………… | …………………………. |
Voorsitter: Beheerraad | Datum: |
…………………………………….. | …………………………. |
Distrik: Xxx Kaap Onderwys Departement | Datum: |
School stamp
Hoedanigheid: ………………………