VERKOOPSVOORWAARDES
VERKOOPSVOORWAARDES
MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP
Likiditer Afslaers BK (Registrasienommer 88/05012/23) handeldrywend as
JC AFSLAERS
(hierna "die AFSLAER" genoem) per Openbare veiling, namens hul prinsipale xxx verkoop op:
BESKRYWING:
GROOTTE ONGEVEER ...m²
1. Die hoogste aanvaarde Bieër xxx die Xxxxx verklaar word. Indien enige geskil tussen twee of meer Bieërs ontstaan, kan die lot weer aangebied en herverkoop word of die Afslaer kan die Koper aanwys, en sy beslissing te dien einde is finaal en van krag betreffende alle partye.
2. (a) Indien die Afslaer enige xxxx begaan gedurende die verkoping of indien enige xxxx uit sodanige verkoop voortspruit, verwittig die Afslaer die Koper van sodanige xxxx sodra dit bemerk word, waarop sodanige verkoop nie as bindend beskou xxx word nie, en sodanige xxxx xxx so gou doenlik reggestel word, en indien dit weens xxxxx rede ookal onmoontlik is om reggestel te word, is die verkoping nietig.
(b) Die Koper erken xxxx xx handtekening op die kontrak dat die Afslaer hierdie voorwaardes van verkoop voorgelees het alvorens die veiling plaasgevind het.
3. BETALINGSVOORWAARDES:
10% Persent van die koopprys is in kontant betaalbaar by ondertekening hiervan, xxxxx bedrag deur die Afslaer in trust gehou xxx word hangende bevestiging van die koop. Binne 30 (dertig) dae moet die balans van die koopprys óf in kontant betaal word óf deur 'n goedgekeurde Bankierswaarborg verseker word, betaalbaar gestel teen registrasie van oordrag vanaf datum van bevestiging. Die Xxxxx xxx nie geregtig wees op rente wat verdien mag word op die deposito nie. Indien enige rente verdien mag word op sodanige deposito xxx dit die Verkoper toeval.
4. Oordrag word xxxxx xxxx die Verkoper se Aktebesorgers en alle Oordragkoste, plus 15% BTW op die koopprys, indien van toepassing, of Hereregte, Seëls en verwante xxxxx xx oordrag te voltooi, moet deur die Koper op aanvraag betaal word aan die Aktebesorgers. Die Xxxxx xxx nie op transport geregtig wees totdat die transportkoste betaal is nie.
5. Teen betaling van die balans van die koopprys of voorsiening van die waarborg waarna in Klousule 3 hiervan xxxxxx word, en betaling van die koste kragtens Klousule 4 hiervan, xxx oordrag so spoedig doenlik aan die Xxxxx xxxxx word.
6. Indien die Koper in gebreke xxx xx behoorlike en stiptelike uitvoering xx xxx aan xxxx xxxxxx en voorwaarde hiervan, is die Verkoper geregtig na sy uitsluitlike keuse:
(a) om die ooreenkoms te kanselleer waarop die Koper die deposito xxx verbeur wat kragtens paragraaf 3 hierbo betaal is en teenoor die Verkoper aanspreeklik is vir enige skade wat deur hom gely is as gevolg van sodanige kontrakbreuk.
ALTERNATIEWELIK:
(b) om die ooreenkoms af te dwing en 'n geding in te stel vir die onmiddellike betaling van die balans van die koopprys wat nog hierkragtens verskuldig is of vir die nakoming van die bedinge en voorwaardes hiervan.
VERDERE ALTERNATIEWELIK:
(c) om die ooreenkoms te kanselleer en die eiendom vir herverkoop aan xx xxxx hetsy per Openbare Veiling of verkoping uit die hand waarop die Koper aanspreeklik xxx xxxx vir enige verlies of uitgawes of skade wat deur die Verkoper gely word, maar nie bevoordeel xxx word xxxx enige oorskot nie.
7. Die eiendom word voetstoots verkoop xxxx dit xxx xx xxxxxx enige waarborg of garansie hoegenaamd, nog is die Verkoper verantwoordelik vir enige verborge of sigbare gebreke. Die Verkoper word nie bevoordeel deur enige moontlike oorskot nie, nog is hy aanspreeklik vir enige tekort in die grootte daarvan. Die Verkoper xxx xxx verplig wees om bakens aan te dui nie. Die verkoop geskied onderworpe aan die voorwaardes en serwitute gemeld in die oorspronklike en daaropvolgende Transportaktes, en aan alle sodanige ander voorwaardes as wat ten aansien van die eiendom mag bestaan.
8. Die risiko ten aansien van die eiendom xxx by datum van registrasie van die eiendom deur die Verkoper, by die Koper vestig.
9. Die Xxxxx xxx die Verkoopsvoorwaardes onderteken sodra die bod op hom toegeslaan word.
10. Besit van die eiendom word aan die Xxxxx xxxxx en die koper neem besit teen registrasie van oordrag van die eiendom vanaf xxxxx datum die Koper geregtig is op die huurgelde en aanspreeklik is vir belastings, standplaaslisensies, versekering en ander dergelike koste en alle risiko's xxx aanvaar. Enige bedrae wat deur die Verkoper betaal is hieraangaande vir 'n tydperk wat strek na besitname moet deur die Koper verhoudelik aan die Verkoper terugbetaal word.
11. (a) Die Koper bevestig dat xx xxxxxx dra van die xxxx dat die eiendom wat hierkragtens verkoop word tans verhuur word en dat die huurder beskerm word deur die bestaande Huurkontrak en/of deur die huurwet en enige ander statutêre bepaling of regulasie met betrekking daartoe en dat okkupasie dus nie gewaarborg kan word nie.
EN / OF
(b) Die Verkoper onderneem om die Koper vankante okkupasie xx xxx op datum van registrasie van die eiendom, en die Koper onderneem om op datum okkupasie te neem.
12. Die eiendom word verkoop onderworpe aan bekragtiging deur die EKSEKUTEUR in die BOEDEL WYLE
, binne 14 (VEERTIEN) dae vanaf die dag en tyd van Verkoop, gedurende xxxxx tydperk die Koper onherroeplik gebind word deur die bepalings hiervan.
13. Die Koper kies ondervermelde adres as sy domicilium citandi et executandi vir die bestelling van alle briewe, dokumente en prosesstukke. Die Koper stem hiermee toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof vir doeleindes van gedinge wat hieruit mag voortspruit sander benadeling van die Verkoper se uitsluitlike reg om gedinge in te stel in enige ander Hof, meer besonderlik die Hooggeregshof van Suid-Afrika.
14. 7.5% plus BTW Afslaerskommissie (Betaalbaar aan XX Xxxxxxxx)is deur die Verkoper betaalbaar, xxxxx bedrag beskou word deur die Afslaer verdien xx xxxx onmiddelik sodra die Koper en die Verkoper hierdie verkoopsvoorwaardes onderteken het en die Afslaer is geregtig om sy kommissie en xxxxxx xx te trek van die deposito wat ingevolge klousule 3 hiervan aan hom betaal is.
Die tarief vir hierdie verkoop word bereken teen die skale xxxx neergelê deur die Instituut vir Eiendomsagente of xxxx xxxx die partye ooreengekom.
15. Die Koper onderneem om aan die Verkoper rente-bereken teen 'n xxxxx van 12% (TWAALF) persent per jaar te betaal op die balans koopprys vir enige tydperk waarmee okkupasie oordrag voorafgaan.
16. Indien die Koper optree as 'n Trustee vir 'n Maatskappy of Beslote Korporasie wat gestig of genomineer xxx word, is hy nietemin persoonlik gebonde en verantwoordelik as die Koper hierkragtens. Indien die Maatskappy of Beslote Korporasie daarna gestig of genomineer word en hierdie verkoop behoorlik aanvaar en bekragtig word, xxx xxxxxxx die ondertekenaar uit hoofde van sy handtekening hiertoe homself as Borg en Mede-Hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik en in solidum met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die bepalings en voorwaardes van hierdie Ooreenkoms. Indien 'n geregistreerde Maatskappy of Beslote Korporasie die Koper is vir die eiendom hierbo vermeld, verbind die ondertekenaar namens sodanige Maatskappy of Beslote Korporasie homself uit hoofde van sy handtekening hiertoe as Borg en Mede-Hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik en in solidum met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van die bepalings en voorwaardes van hierdie ooreenkoms. Die ondertekenaar doen hiermee afstand van die voordele van die regseksepeis van uitskudding en verdeling.
17. Enige tegemoetkoming aan die Xxxxx xxxxxxx, xxx xxx 'n afstanddoening van regte of 'n novasie wees nie. Enige wysiging van die bedinge en voorwaardes xxx xxx regsgeldig xxxx xxxxx die wysiging skriftelik is en deur die Verkoper en Koper onderteken is nie.
18. Hierdie verkoping is spesiaal onderhewig aan die toestemming van die Meester van die Hooggeregshof van Suid-Afrika (Transvaalse Provinsiale Afdeling) te JOHANNESBURG deur die uitreiking deur hom van sy gebruiklike sertifikaat ingevolge Artikel 42(2) van die Boedelwet, nr 66 van 1965 op die "Volmag om Transport xx Xxx" en ongeag of sodanige toestemming deur die gesegde Xxxxxxx xxxxxxx word, al xxx xxx, xxx die xxxxx aanspreeklik wees vir die koste van sodanige Volmag om Transport xx xxx voor xx xxxxx en aan die gesegde Xxxxxxx voor te lê, xxxxx xxxxx op aanvraag betaalbaar xxx xxxx.
19(a) Die Koper bevestig hiermee dat xx xxxxxx dra van die xxxx dat daar tans arbeiders op die eiendom woon. Die eiendom word verkoop onderhewig aan enige regte en belange wat sodanige arbeiders en/of hul familielede en/of enige xxxxx xxxxxxx mag hê ingevolge die Wet op Grondhervorming (Huurarbeiders) 3 van 1996 of ingevolge enige ander toepaslike wetgewing.
19(b) Die Koper bevestig hiermee dat xx xxxxxx dra van die xxxx dat die eiendom tans geokkupeer word deur ‘n persoon of persone anders as ingevolge ‘n huurooreenkoms. Die eiendom word verkoop onderhewig aan enige regte of belange wat sodanige persone regtens kan hê. Die onus xxx op die Koper rus om, op sy eie koste, reëlings vir die ontruiming van die eiendom deur die genoemde okkupeerders te tref nadat die oordrag van die transport van die eiendom in sy naam geregistreer is.
20. Die Koper is verantwoordelik vir die verkryging van die Elektrisiteitsgoedkeuringsertifikate, voor of op datum van okkupasie, of voor registrasie van transport van die eiendom ingevolge die bepalings van die Goewermentsregulasie 2920 van 1992 uitgereik ingevolge die Wet op Masjinerie en Beroepsveiligheid 6 van 1983 deur ‘n geakkrediteerde persoon wat geregistreer is by die Elektrisiteit Kontrakteursraad van Suid-Afrika.
21. Ek, die ondergetekende, bevestig hiermee dat ek die inhoud van klousule 7 van hierdie ooreenkoms verstaan. Ek bevestig verder dat ek die risiko verstaan xxxx uiteengesit in klousule 7 van hierdie ooreenkoms. Ek het genoeg tyd gehad om die eiendom te inspekteer en die toestand daarvan in ag te neem voor ek hierdie aanbod maak.
ANDER VOORWAARDES :
EK, DIE ONDERGETEKENDE (ID )
Adres
Posadres
Tel Nr (h) (w)
(Sel) e-pos:
erken hiermee dat ek die hierinvoormelde Xxxxxxx gekoop het vir die bedrag van
R
( )
plus 15% BTW op die koopprys, indien van toepassing, of hereregte verklaar dat ek gebonde xxx xxxx xxxx en in alle opsigte onderworpe xxx xxxx aan ieder en elk van bostaande verkoopsvoorwaardes, wat ek onderneem om uit te voer en na te kom.
GETEKEN TE HIERDIE DAG VAN
AS GETUIES :
1. KOPER
2.
LIKIDITER AFSLAERS BK., Agente vir die Verkoper, verklaar hiermee dat hulle bostaande eiendom op bostaande voorwaardes verkoop het en die voordele van die ooreenkoms aanvaar het.
GETEKEN TE HIERDIE DAG VAN
AFSLAER
Likiditer Afslaers BK Agente vir die Verkoper
Ek bevestig en aanvaar hiermee die Verkoop.
GETEKEN TE HIERDIE DAG VAN
AS GETUIES :
1.
2
VERKOPER