Bewaringsfondsplan Planbeskrywing
Bewaringsfondsplan Planbeskrywing
'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens die lid in 'n plan op die lewe van die lid. Die bewaringsfonds is die planhouer en nie die lid nie.
Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde xxxx xxxxxx word, is 'n lid van die Sanlam Preservation Provident Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die voordele te bewaar totdat die lid aftree.
Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet voordele regstreeks aan ons betaal word en nie aan die FONDS nie. Ons ontvang die voordele as die betalings vir die plan.
Die plan is 'n versekeringspolis xxxx beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons.
Die kontrak bestaan uit die volgende:
• die kwotasie;
• die aansoek om die plan;
• hierdie planbeskrywing, PLP-A09-01-X, xxxx van tyd tot tyd bygewerk, en beskikbaar op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx;
• die staat, xxxx van tyd tot tyd bygewerk;
• ander dokumente, korrespondensie en inligting, indien enige, wat by implikasie xxxx van die kontrak vorm.
Ons xxx die planbeskrywing en staat bywerk om wysigings te weerspieël
• in administrasieprosedures, byvoorbeeld hoe eenheidspryse bepaal word en waar inligting oor beleggingsfondse gekry kan word;
• in heffings, insluitend die fooie wat deur die batebestuurders gehef word;
• wat deur eksterne faktore vereis word, byvoorbeeld wetgewing, of die interpretasie daarvan.
Hierdie planbeskrywing moet tesame met die staat wat die versekerde lewe ontvang, gelees word. Alle inligting wat op 'n spesifieke plan van toepassing is, word in die staat vir daardie plan uiteengesit. As daar enige teenstrydigheid is tussen die inhoud van hierdie planbeskrywing, 'n staat vir 'n plan en die reëls van die FONDS, xxx die voorwaardes van die laaste twee geld.
Verduidelikings
Opsiedatum
Dit is die datum wat die einde van die termyn aandui, en word in die staat aangedui.
Oop termyn
Na die gekose termyn verstryk het, word die termyn van die plan as oop beskou. Dit beteken dat die fondswaarde nie outomaties uitbetaal xxx word na die gekose termyn verstryk het nie, maar dat die plan xxx voortgaan tot die planhouer die plan beëindig.
Eenmalige betaling
Dit is die voordele wat aan ons oorgedra is.
Werksdag
Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Betalings
Eenmalige betalings mag gemaak word, op voorwaarde dat dit nie minder is as ons minimum wat toegelaat word nie. As die transaksiedatum vir 'n betaling, xxxx in die staat aangedui, meer as een dag later as die betaaldatum is, xxx ons die betaling aanpas om voorsiening xx xxxx vir die vertraging vanaf die dag na die betaaldatum tot die transaksiedatum.
Belegging
Ons belê 'n eenmalige betaling minus heffings, indien van toepassing, in die onderskeie gekose beleggingsfondse.
Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar.
Nakoming van Regulasie 28
Regulasie 28 van die Wet op Pensioenfondse, 1956 vereis dat spaargeld vir aftrede beskerm moet word. Om hierdie rede beperk die regulasie die blootstelling van aftreefondsplanne aan verskillende bateklasse. Die maksimum beperkings is tans onder andere 75.00% in aandele, 25.00% in eiendomsbates en 10.00% in verskansingsfondse. Dit is noodsaaklik dat aftreefondsplanne aan die beperkings van Regulasie 28 voldoen. Die regulasie beperk ook die blootstelling aan buitelandse xxxxx op 'n aftreefondsvlak, tans tot 45.00% xxxx xxxx die Suid-Afrikaanse Reserwebank voorgeskryf. Om nakoming op 'n aftreefondsvlak te verseker, word hierdie beperking ook op 'n individuele planvlak toegepas, behalwe in gevalle waar die mandaat van die onderliggende beleggingsfonds deur Sanlam Lewens beheer word en die buitelandse blootstelling verminder kan word as die aftreefonds nie meer buitelandse kapasiteit het nie.
Sommige beleggingsfondse voldoen aan Regulasie 28 wat beteken dat die batebestuurders van daardie fondse seker maak dat die fondse altyd voldoen aan die beperkings van Regulasie 28. As 'n aftreefondsplan slegs beleggingsfondse het wat aan Regulasie 28 voldoen, of 'n leeftyd beleggingsopsie het, xxx die plan altyd aan Regulasie 28 voldoen.
As 'n aftreefondsplan een of meer beleggingsfondse het wat nie aan Regulasie 28 voldoen nie, kan markbewegings tot gevolg hê dat die batetoedelings van die plan die beperkings oorskry wat deur Regulasie 28 bepaal word. Om hierdie rede is ons verplig om die plan op 'n gereelde grondslag te monitor om vas te stel of dit steeds aan Regulasie 28 voldoen. As die plan nie meer voldoen nie, sal ons die versekerde lewe in xxxxxx xxxx van die vereiste aksies om die batetoedeling te herbalanseer asook die gevolge as dit nie gedoen word nie.
Leeftyd beleggingsopsie
As die Omvattende R28-opsie met 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, xxxx ons die belegging toe aan die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Xxxx die versekerde xxxx xxxxx aan die gekose aftreedatum kom, xxx ons geleidelik die toedeling van die belegging skuif deur die beleggingsfondse om xx xxxxxx xx xxxxx xx xxxx dat dit ten volle in stabiele beleggingsfondse op die gekose aftreedatum belê is.
Hoe en wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê?
Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop.
Eenheidsprys
'n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die xxxxx in die beleggingsfonds.
Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word:
• belasting, xxxx in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie;
• die fooie wat deur die batebestuurders gehef word.
Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word.
Vir gestabiliseerde beleggingsfondse is die volgende van toepassing, in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik:
• Gereelde volle vestigende bonusse word verklaar om die fonds 'n egalige groei xx xxx.
• 'n Bonuskoers word maandeliks verklaar en by die fonds gevoeg deur die eenheidsprys met die daaglikse ekwivalent van die bonuskoers xx xxxxxxx.
• Die bonuskoers word volgens die verwagte langtermynopbrengs van die fonds bereken, met inagneming van die maandelikse verandering in markwaarde.
Die eenheidsprys van die eenhede van gestabiliseerde beleggingsfondse word gewaarborg om nie mettertyd te verminder nie.
Die gestabiliseerde beleggingsfondse sluit die volgende beleggingsfondse in:
• SATRIX Smooth Growth Fund
Mag 'n beleggingsfonds gesluit word?
Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse xxxxx onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke
beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, xxx ons die versekerde lewe versoek om 'n ander beleggingsfonds xx xxxx wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word,
en om ons van die keuse in xxxxxx xx stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die xxxx van die plan wat geraak word te belê.
Omskakeling van beleggingsfondse
Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons xxx eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en xxx eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek.
Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, xxx xxx in hierdie beleggingsfondse xxx.
As 'n leeftyd beleggingsopsie aktief is wanneer enige omskakeling op versoek gedoen word, of betalings op versoek anders toegedeel word, xxx die opsie gekanselleer word.
Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx
Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar xxx ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander.
Enige omskakeling van beleggingsfondse wat ons volgens die gekose leeftyd beleggingsopsie doen, xxx gratis wees. Geen transaksieheffing xxx gehef word nie.
Verhandeling xxx xxxxx
Ons mag die xxxxx in die beleggingsfondse vir transaksies xxxx skriplenings gebruik. Enige inkomste of verlies voortspruitend uit hierdie transaksies, xxx vir ons eie rekening wees, en xxx dus nie die planvoordele raak nie.
Fondswaarde
Die fondswaarde van 'n spesifieke beleggingsfonds is die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys vir daardie beleggingsfonds.
Die fondswaarde van die plan is die totale fondswaarde van al die beleggingsfondse vir daardie plan.
Gestabiliseerde beleggingsfondse
Vir die SATRIX Smooth Growth Fund, xxx die fondswaarde slegs op enige van die volgende gebeurtenisse gelyk wees aan die aantal eenhede in hierdie beleggingsfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan:
• die dood van die versekerde lewe, of
• by aftrede, of
• by aftrede weens swak gesondheid.
Op enige ander datum is die fondswaarde die laagste van die markwaarde van die onderliggende xxxxx en die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. Die markwaarde mag mettertyd vermeerder of verminder. As 'n voordeel betaal word op 'n tydstip wanneer die markwaarde van die onderliggende xxxxx die laagste van die twee waardes is, xxx 'n markwaarde-aanpassing toegepas word. Dit xxx gedoen word deur 'n aantal eenhede gelyk in waarde aan die verskil tussen die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys, en die markwaarde van die onderliggende xxxxx xx verkoop. Die oorblywende eenhede indien enige, xxx dus laer wees as wat dit sou gewees het as die voordeel betaal is op 'n tydstip toe die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys laer as of gelyk aan die markwaarde van die onderliggende xxxxx was.
Wealth Bonus
Die Wealth Bonus is 'n addisionele bedrag wat by die voordeel betaalbaar by beëindiging of aftrede gevoeg word. Hoe xxxxxx die duur van die plan, hoe xxxxxx xxx die Wealth Bonus gewoonlik wees.
Vir die doel van die berekening van die Wealth Bonus word die betalings in dele verdeel wat betalingslae genoem word. Die eerste betalingslaag word gevorm deur die eenmalige betaling op die begindatum van die plan. Daarna word vir elke addisionele eenmalige betaling 'n nuwe betalingslaag bygevoeg. Die Wealth Bonus vir die plan is die som van die Wealth Bonuses vir al die betalingslae.
Vir elke betalingslaag word 'n aparte Wealth Bonus bereken. Die Wealth Bonus is 'n persentasie van die som van die versekerde lewe se betalings wat belê is vir elke betalingslaag en die beleggingsopbrengs tot op die tydstip van die berekening van die Wealth Bonus.
Die persentasie waarna hier xxxxxx word, word die Wealth Bonus-persentasie genoem, en hang af van die termyn waarvoor die betalingslaag in xxxxxxx was op die tydstip van die berekening. Hoe xxxxxx hierdie termyn, hoe xxxx xxx die Wealth Bonus-persentasie wees. Die Wealth Bonus-persentasies vir verskillende termyne word in die staat aangedui.
Die beleggingsopbrengs weerspieël die prestasie van die onderliggende beleggingsfondse van die plan. Die beleggingsopbrengs maak ook voorsiening vir enige heffings of fooie wat van die fondswaarde van die plan afgetrek word, asook enige afslag wat by die fondswaarde van die plan gevoeg word. Die som van die versekerde lewe se betalings wat belê is vir alle betalingslae en die beleggingsopbrengs is gelyk aan die fondswaarde van die plan.
Heffings
Belasting
Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie.
Heffings vir die plan
Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees:
• 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word.
• 'n Reëlmatige bemarkingsheffing, wat 'n vaste maandelikse bedrag is wat vir 'n aantal maande, wat in die staat aangedui word, gehef word om die koste van die verkoopskommissie op die eenmalige betaling xx xxxxxxx as die verkoopskommissie nie van die eenmalige betaling afgetrek is nie. Hierdie heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
• 'n Maandelikse Regulasie 28-administrasieheffing om die plan te monitor en, indien nodig, om te verseker dat die plan aangepas word om aan Regulasie 28 te voldoen. Die heffing xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Dit word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
As die Omvattende R28-opsie gekies word, xxx die plan altyd aan Regulasie 28 voldoen aangesien al die beleggingsfondse wat vir die Omvattende R28-opsie beskikbaar is, aan Regulasie 28 voldoen. Dus xxx die Regulasie 28-administrasieheffing nie van toepassing wees op die Omvattende R28-opsie nie.
• 'n Jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing, wat as 'n persentasie van die fondswaarde bereken word. Hierdie heffing is egter onderworpe aan 'n minimum maandelikse randbedrag wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die persentasie deur 12 gedeel word om die maandelikse bedrag te bereken. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Vir 'n gestabiliseerde beleggingsfonds xxx die bemarkings-en-administrasieheffing altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die gestabiliseerde beleggingsfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word
'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende xxxxx van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar.
Transaksieheffing
Ons xxx 'n transaksieheffing vir elk van die volgende wysigings voor die opsiedatum hef:
• Neem van 'n vroeë aftreevoordeel;
• Neem van 'n onttrekkingsvoordeel.
Die bedrag van hierdie transaksieheffing word deur middel van regulatoriese maatreëls bepaal en dit xxx in die toekoms verander as sodanige regulatoriese maatreëls of wetgewing verander.
Ons xxx ook 'n transaksieheffing vir omskakeling van beleggingsfondse hef. Hierdie transaksieheffing xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Ons xxx aanhou om die transaksieheffing vir omskakeling van beleggingsfondse na die opsiedatum te hef.
Elke transaksieheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop.
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS
Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fondsgebaseerde fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien.
Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie.
Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00.
Vir 'n gestabiliseerde beleggingsfonds xxx die fondsgebaseerde fooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die gestabiliseerde beleggingsfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Onttrekkingsvoordeel
Na gelang van die oordragvoorwaardes mag die volle onttrekkingsvoordeelbedrag, of 'n xxxx daarvan, eenmalig as 'n enkelbedrag uit die FONDS onttrek word. Hierdie oordragvoorwaardes mag ook bepaal dat geen voordeelbedrag onttrek mag word nie. Die persentasie beskikbaar om te onttrek word in die staat aangedui. Die onttrekkingsvoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die transaksieheffing en die uitstaande bedrag van die reëlmatige bemarkingsheffing, indien van toepassing, is.
As die volle onttrekkingsvoordeelbedrag geneem word, xxx die plan eindig.
Aftreevoordeel
Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer xxxx gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die transaksieheffing en die uitstaande bedrag van die reëlmatige bemarkingsheffing, indien van toepassing, is.
Hoe xxx die aftreevoordeel voorsien word?
Na gelang van wetgewing mag die versekerde lewe 'n xxxx van die aftreevoordeelbedrag as 'n enkelbedrag neem. Die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Of die versekerde lewe xxx xxxx dat die volle voordeelbedrag gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
Die plan xxx xxx eindig, ongeag op watter xxxxxx die voordeelbedrag geneem word.
Belasting op onttrekkings- en aftreevoordele
Volgens huidige belastingwetgewing, en na gelang van die versekerde lewe se belastingomstandighede,
• kan die enkelbedragvoordeel belastingvry binne sekere xxxxx xxxx, en
• xxx gereelde pensioenbetalings ten volle as inkomste belasbaar wees.
Voordeel betaalbaar by dood
Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe.
Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
Xxx xxx die voordeel betaalbaar by dood ontvang?
Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet enige bedrag betaalbaar as gevolg van dood betaal word
• aan enige of al die afhanklikes van die versekerde lewe, of
• as die versekerde lewe genomineerdes aangewys het wat nie afhanklikes is xxx, xxx aan enige een of meer van die afhanklikes en genomineerdes.
Hoeveel xxx aan elke afhanklike of genomineerde betaal word?
Die trustees van die FONDS xxx besluit of voldoende vir die behoeftes van afhanklikes voorsien is. Xxxxx xxx dus besluit wat elke afhanklike se aandeel, indien enige, van 'n betaalbare bedrag is. As 'n genomineerde nie 'n afhanklike is nie, sal die trustees ook besluit of die genomineerde vir enige voordele kwalifiseer en indien wel in watter mate 'n genomineerde 'n betaalbare bedrag met die afhanklikes xxx xxxx.
Wie is 'n afhanklike?
• Die xxxx van die versekerde lewe.
• 'n Kind van die versekerde lewe, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik is vir finansiële onderhoud.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die versekerde lewe nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die versekerde lewe wat na die versekerde lewe se dood gebore word.
Is dit nodig om genomineerdes aan xx xxx?
Ja. 'n Genomineerde is iemand wat die versekerde lewe aanwys om die voordeel beskikbaar by dood, of 'n xxxx daarvan, te ontvang. Ons, en die trustees van die FONDS, xxx xxx weet wat die versekerde lewe xx xxxxx is. 'n Genomineerde mag die aanwysing slegs na die dood van die versekerde lewe aanvaar of afwys.
Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word?
'n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die versekerde lewe onderteken wees, en moet Xxxxxx Xxxxxx xx hoofkantoor voor die versekerde lewe se dood bereik.
Hoe xxx die gereelde pensioenbetalings voorsien word?
'n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is.
Betalings
Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word.
Let asseblief op
• Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd.
• Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis.
• Ons waarborg nie die prestasie van die beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse.
• Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.
044271192X5 22072022 M167 BOTJJ456 26072022