SWELLENDAM MUNISIPALITEIT
SWELLENDAM MUNISIPALITEIT
KENNISGEWING
Kennis geskied hiermee in terme van Artikel 116(3) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiele Bestuur , (Wet 56 van 2003) dat die Munisipaliteit van voorneme is om die diensvlakooreenkoms met Urhwebo e-Transand vir die bou van bulkwaterkamers te Swellendam uit xx xxxx en te verleng.
Die rede vir die uitbreiding en verlenging van hierdie diensvlakooreenkoms is as volg:
• Veranderinge in die omvang van die werke xxxx aangebring word weens omstandighede op die terrein wat buite beheer van die Munisipaliteit is.
Die publiek word hiermee uitgenooi om skriftelike voorleggings / besware oor die voorgestelde verlenging van die ooreenkoms in te dien by die kantoor van die Bestuurder: Voorsieningskanaal Bestuur, Xxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxxx voor of op Vrydag, 10 Xxxxx 2020 om 12:00.
Koeverte deeglik gemerk: “Beswaar teen verlenging van ooreenkoms” moet voor of op bogenoemde datum en tyd by bogemelde adres ingedien word.
Persone wat nie xxx xxxx en skryf nie kan by enige van die administratiewe kantore van die Swellendam Munisipaliteit versoek dat personeel behulpsaam moet wees met die skryf van die voorlegging.
AM GROENEWALD MUNISIPALE BESTUURDER
Kennisgewingno.A 20/2020