AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN
BOUKONTRAK
Aanhangsel J Gedeelte Tipe plan
AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN
(hierinlater xx xxxxxx as die “KONTRAKTEUR”) EN
Die SESSIONARIS xxxx gedefinieer in die Ooreenkoms waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel J is.
(hierna xx xxxxxx as die “WERKGEWER”)
Die partye hiertoe sluit „n Boukontrak op die terme en voorwaardes uiteengesit hieronder en in die Skedule en aanhangsels hiertoe.
SKEDULE:
A. DIE WERKGEWER
Die Sessionaris xxxx gedefinieer in die Ooreenkoms waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel J is.
B. BESKRYWING VAN DIE EIENDOM
Die Gebou xxxx gedefinieer in die Ooreenkoms waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel J is.
C. KONTRAKPRYS EN BETALING DAARVAN
Beskrywing | Bedrag |
Basiese kontrakbedrag | R |
Ekstra items – sien aangehegte lys | R |
Totaal | R |
D. DIE KONTRAKTEUR
Volle Naam | |
ID Nommer | |
Fisiese Adres | |
Telefoon (W) | |
Faks | |
E-pos Adres |
E. DIE PROKUREUR
Prokureur: XXXXX XXXXXX / XXXXXXXX DU PREEZ
Van die firma: XXXXXX XXXXXXX INGELYF Besigheidsadres: IL VILLAGGIO, CASTELLI SUITE
DE HAVILLAND SINGEL 5, PERSEQUOR PARK PRETORIA, 0020
Posadres: POSBUS 0000 XXXXXXXX XXXXXX, 0000
Telefoonnommer: 00(000) 000 0000
Faksnommer: 00 (000) 000 0000
E-pos: xxx@xxxxxxx.xx.xx / xxxxxxxx@xxxxxxx.xx.xx
F. DIE EIENDOMSAGENT
Maatskappy | |
Agent Naam | |
Telefoon | |
Faks |
GETEKEN DEUR DIE WERKGEWER TE OP
WERKGEWER | XXXX/MEDE-WERKGEWER | GETUIE 1 | AGENT |
GETEKEN DEUR DIE KONTRAKTEUR TE OP
KONTRAKTEUR | GETUIE 1 | AGENT |
GETEKEN DEUR DIE AGENT TE OP
AGENT | GETUIE 1 |
1. DEFINISIES
1.1 In hierdie Ooreenkoms -
1.1.1 is opskrifte slegs vir verwysingsdoeleindes ingevoeg en word nie by die uitleg van hierdie ooreenkoms in ag geneem nie;
1.1.2 „n verwysing na –
1.1.2.1 enige geslag sluit die ander geslag in;
1.1.2.2 regspersone, sluit natuurlike persone in en omgekeerd;
1.1.2.3 die enkelvoud sluit die meervoud in en omgekeerd.
1.2 In hierdie ooreenkoms, tensy die samehang van die sin anders aandui, dra die volgende woorde en uitdrukkings die betekenisse xxxx hieronder uiteengesit -
1.2.1 “Argitek” die betrokke argitek of firma gedefinieer in die Ooreenkoms waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel J is;
1.2.2 “datum van voltooiïng”: 20 weke na die Oorhandigingsdatum, of so spoedig moontlik daarna indien die werke op gemelde datum nog nie voltooi is nie;
1.2.3 “Xxxx”: „n xxxx wat gebou xxx word op die Gedeelte en aangetoon te word op die Deelplan;
1.2.4 “Eiendom”: die gebou/e of verbeterings wat opgerig gaan word op die Gedeelte en wat wesenlik ooreenstem met die kontrakdokumente;
1.2.5 “Gedeelte”: „n reg tot uitbreiding wat deur Western Breeze Trading 387 (Eiendoms) Beperk aan die Werkgewer gesedeer xxx word in terme van die kontrak;
1.2.6 “Kontrak”: die ooreenkoms aangegaan tussen die Werkgewer en Western Breeze Trading 387 (Eiendoms) Beperk ten opsigte van die gedeelte en die eiendom;
1.2.7 “Kontrakteur”: die Beslote Korporasie / Maatskappy xxxx omskryf in die Skedule;
1.2.8 “kontrakdokumente”: die vloeruitlegplan en bouplan, sowel as die spesifikasies, aangeheg as onderskeidelik Aanhangsel K en L by die kontrak;
1.2.9 “NHBRC”: National Home Builders Registration Council.
1.2.10 “Notariële Sessie”: „n Notariële Akte van Sessie wat in die Akteskantoor geregistreer moet word en wat gevolg gee aan die sessie van die gedeelte aan die Werkgewer;
1.2.11 “Oorhandigingsdatum”: 6 weke na dag van registrasie van die Notariële Sessie, xxxx omskryf in die kontrak, in die naam van die Werkgewer, tensy die 6 weke oor die bouersvakansie val, in xxxxx geval die tydperk dienooreenkomstig verleng word;
1.2.12 “partye”: die partye tot hierdie ooreenkoms;
1.2.13 “werke”: die gebou wat opgerig moet word in terme van hierdie ooreenkoms en wat uiteengesit is in die kontrakdokumente;
1.2.14 “Werkgewer”: die persoon(e) / entiteit xxxx omskryf in die Skedule;
1.3 Woorde en uitdrukkings wat in enige klousule omskryf is, dra (tensy die ooreenkoms anders bepaal) ooreenstemmende betekenisse hierin.
1.4 Tensy uitdruklik anders bepaal, xxx enige verwysing na "dae" uitgelê word as kalenderdae en „n verwysing na maande xxx uitgelê word as kalendermaande.
1.5 Tensy uitdruklik anders bepaal, xxx enige aantal dae bereken word met die uitsluiting van die eerste en die insluiting van die laaste en waar die laaste dag op „n xxx xxxxxx as „n besigheidsdag val, die volgende opeenvolgende besigheidsdag.
1.6 Waar daar xx xxxxxx in xxxxxx en woorde xxxxxx word en daar is „n verskil tussen die twee, xxx die woorde deurslaggewend xxxx, xxxxx die inhoud op die teendeel dui.
1.7 Geen bepaling hierin xxx uitgelê word tot die nadeel van „n party slegs omdat hy die klousule geformuleer of ingevoeg het nie.
1.8 In hierdie Ooreenkoms xxxxxx die woord “Ooreenkoms” na hierdie ooreenkoms en die woorde “klousule” en “aanhangsel” na klousules en aanhangsels van hierdie ooreenkoms.
2. AANHEF
2.1 AANGESIEN die Werkgewer die kontrak gesluit het en in die proses is om sessie te neem van die gedeelte; en
2.2 AANGESIEN hierdie ooreenkoms onderhewig is aan die suksesvolle registrasie van die Notariële Sessie in die naam van die Werkgewer;
2.3 NOU DERHALWE stel die Werkgewer die Kontrakteur aan om die werke xxxx omskryf in hierdie ooreenkoms en in die kontrakdokumente, te verrig en te voltooi en die Kontrakteur aanvaar hierdie aanstelling onderhewig aan die terme en voorwaardes hierin uiteengesit.
3. KONTRAKPRYS
3.1 Die kontrakprys is xxxx vermeld in die Skedule.
3.2 Die kontrakprys is betaalbaar aan die Kontrakteur by wyse van twee-weeklikse vorderingstrekkings vir „n bedrag bepaal deur die Argitek.
3.3 Die Werkgewer moet:
3.3.1 bewys xxxxx aan die Prokureur dat hy oor die nodige fondse beskik om die kontrakprys te betaal voor registrasie van die Notariële Sessie in sy naam; en
3.3.2 die kontrakprys betaal voor die Oorhandigingsdatum. Die Werkgewer xxxxxxx hiermee toestemming aan die Prokureurs in terme van artikel 78(2A) van die Wet op Prokureurs, Wet 53 van 1979 om die voormelde betalings in trust te ontvang en te belê op 'n rentedraende rekening by 'n erkende bankinstelling volgens die keuse van die Prokureur, met dien verstande dat die Werkgewer geregtig is op die rente voordeel van die belegging in trust tot op datum wanneer die die Kontrakteur of die Werkgewer, wat die geval mag wees, daarop geregtig is.
3.4 Die Werkgewer gee hiermee onherroepelik opdrag aan die Prokureur om as volg betalings aan die Kontrakteur xx xxxx, nadat hy „n vorderingstrekking wat deur die Argitek geteken is, ontvang het:
3.4.1 'n maksimum van 80% (tagtig persent) van die totale kontrakprys voordat die Werkgewer 'n tevredenheidsbrief geteken het;
3.4.2 15% (vyftien persent) van die kontrakprys na ontvangs van 'n tevredenheidsbrief, geteken deur die Werkgewer; en
3.4.3 5% na voltooiing van die foutelys xx xxxxxx in klousule 7.1.5 hieronder.
4. AGENTE KOMMISSIE
Die Kontrakteur is verantwoordelik vir betaling van agente kommissie xxxx ooreengekom tussen die Kontrakteur en die Agent.
5. OKKUPASIE
Okkupasie xxx aan die Werkgewer gegee word op die datum van voltooiïng van die werke, mits die kontrakprys ten volle betaal is, of waarborge daarvoor gelewer is tot die redelike bevrediging van die Kontrakteur.
6. KONTRAKTEUR SE VERPLIGTINGE
6.1 Die Kontrakteur xxx -
6.1.1 al die nodige materiaal, arbeid, goedere en toerusting wat nodig is om die werke te verrig, verskaf;
6.1.2 voldoen aan al die redelike skriftelike instruksies van die Werkgewer om „n wysiging aan die werke aan te bring;
6.1.3 voldoende toesig hou oor die werke en dit behoorlik bestuur;
6.1.4 die finale rekening in terme van klousule 11 voorberei;
6.1.5 voldoen aan alle statute, regulasies en verordeninge van die plaaslike owerheid of enige ander owerheid wat jurisduksie het ten opsigte van die uitvoering van die werke.
6.1.6 die Werkgewer skriftelik in xxxxxx xxxx wanneer die werke voltooi is;
6.1.7 binne 14 (veertien) dae na ontvangs van „n foutelys waarna xxxxxx word in klousule 7.1.5, die foute wat daarop voorkom, herstel en die Werkgewer skriftelik in xxxxxx xxxx dat die xxxxx xxxxxxx is;
6.1.8 alle gebrekkige werke wat veroorsaak is deur foutiewe materiale of vakmanskap, en wat binne 6 (ses) maande na die okkupasiedatum ontstaan het, op sy eie xxxxx xxxxxxx, indien die Werkgewer hom skriftelik xxxxxx xxxxx het daarvan binne die gemelde 6 (ses) maande.
6.2 Die Kontrakteur waarborg dat hy geregistreer is by die NHBRC en dat hy die Eiendom xxx laat inskryf by die NHBRC voordat hy met enige konstruksie begin.
7. WERKGEWER SE VERPLIGTINGE
7.1 Die Werkgewer xxx -
7.1.1 die eenheid aan die Kontrakteur oorhandig op die oorhandigingsdatum;
7.1.2 betalings maak aan die Kontrakteur xxxx uiteengesit in klousule 3;
7.1.3 nie inmeng met die uitvoering van die werke nie, of die Kontrakteur se werkers of enigiemand wat namens hom optree, verhinder om voort te gaan met die werke nie;
7.1.4 slegs die gedeelte betree indien hy voldoen aan alle vereistes van die Beroepsveiligheids- wetgewing.
7.1.5 binne 3 (drie) dae nadat hy „n skriftelike kennisgewing van die Kontrakteur ontvang het dat die werke voltooi is, tesame met „n verteenwoordiger van die kontrakteur, „n foutelys ten opsigte van die eiendom (slegs die xxxx), opstel en teken;
7.1.6 binne 3 (drie) dae nadat hy 'n skriftelike kennisgewing van die Kontrakteur ontvang het dat die foutelys xx xxxxxx in klousule 7.1.5 afgehandel is, tesame met 'n verteenwoordiger van die Kontrakteur die eiendom inspekteer;
7.1.7 sodra die Kontrakteur alle items op die foutelys herstel het, die Kontrakteur voorsien van alle dokumentasie wat nodig is om enige retensies op die kontrakprys te kan lig, asook „n skrywe dat hy tevrede is met die eiendom (gemeenskaplike eiendom uitgesluit);
7.1.8 daar word spesifiek ooreengekom dat die Werkgewer nie okkupasie van die eiendom mag neem voordat aan die bepaling van klousule 7.1.7 voldoen is nie.
8. RISIKO EN VERSEKERING
8.1 Die Kontrakteur xxx in alle omstandighede die risiko dra vir enige verlies of skade aan die werke en aan sy toerusting, materiaal en voertuie, voor die datum van voltooiïng.
8.2 Die Kontrakteur xxx versekering uitneem vir sy werknemers xxxx vereis deur die Wet.
8.3 Die Kontrakteur xxx die werke, materiaal en goedere vir die onderskeie belange van die Kontrakteur en Werkgewer vanaf die tyd dat die Werke begin is of, indien vroeër, vanaf die tyd dat enige materiaal of goedere op die Gedeelte afgelaai is, onder 'n kontrakwerk of aannemers alle risiko-versekeringspolis xxxx uitgereik deur 'n geregistreerde versekeraar in die Republiek van Suid-Afrika, vir die kontrakbedrag verseker.
8.4 Die polis bedoel in klousule 8.3 moet van xxxx xxx tot die uitreiking van „n sertifikaat van wesenlike voltooiing van die Werke. Indien die Werkgewer die bedrag waarvoor die Kontrakteur moet verseker, xxx xxxxxxx, geskied dit op koste van die Werkgewer self.
8.5 Die party verantwoordelik vir die versekering moet die Argitek voorsien van 'n bewys in die vorm van 'n geskrewe verklaring van die betrokke versekeringsmaatskappy dat die versekering xxxx bedoel in klousule 8.3, aangegaan is.
9. VERLENGING VAN DIE KONSTRUKSIEPERIODE
9.1 Die Kontrakteur xxx geregtig wees op „n redelike verlenging van die konstruksieperiode indien die vertraging veroorsaak is deur -
9.1.1 stakings;
9.1.2 skade aan die werke as gevolg van „n oorsaak waarvoor die Kontrakteur nie aanspreeklik is nie;
9.1.3 ongure weersomstandighede;
9.1.4 addisionele werke of veranderinge;
9.1.5 vis major;
9.1.6 nie-beskikbaarheid van boumateriaal;
9.1.7 3 weke bouersvakansie gedurende Desember en Januarie
9.2 Die Kontrakteur xxx slegs geregtig wees op die verlenging xx xxxxxx in klousule 9.1 indien hy die Werkgewer skriftelik xxxxxx xxxxx het van die aard van die vertraging, sowel as die tydperk waarmee die konstruksieperiode verleng word.
9.3 Indien die xxxx nie voltooi is op die datum van voltooiing of sodanige later datum xxxx bepaal in klousule
9.2 hierbo nie, sal die Kontrakteur 'n boete van R500,00 (vyfhonderd Rand) per dag betaal vir elke dag wat die tydperk oorskry word.
10. FINALE REKENING
Die finale waarde van die werke xxx bepaal word deur „n berekening xx xxxx van weglatings en byvoegings tot die kontrakprys as gevolg van wysiginge waarop ooreengekom is. Die berekening van sodanige weglatings en toevoegings xxx bereken word volgens die Kontrakteur se normale tariewe. „n Finale rekening xxx xxxx die Kontrakteur voorberei en aan die Werkgewer gelewer word voor of op die dag van voltooiing. Enige bedrag verskuldig in terme hiervan, xxx xxxx die verantwoordelike persoon betaal word binne 7 (sewe) dae na die datum van voltooiing.
11. VOLLE OOREENKOMS
11.1 Die Kontrakteur is nie gebonde aan, of is nie aanspreeklik vir enige voorstellings wat nie in hierdie ooreenkoms uiteengesit is nie.
11.2 Geen vergunning of toegewing deur die Werkgewer vorm „n afstanddoening van enige bepaling hierin nie, of raak nie op enige wyse die Werkgewer se regte nie.
11.3 Die Werkgewer erken dat hy homself op hoogte gebring het van al die relevante feite ten einde hierdie ooreenkoms aan te gegaan het en dat die Kontrakteur nie aanspreeklik gehou word vir enige feite tot xx xxxxxx wat hy nie openbaar het nie.
11.4 Geen kansellasie of wysiging van hierdie ooreenkoms is van xxxx xxxxx dit op skrif gestel is en deur beide partye onderteken is nie.
12. MEERDERE PARTYE
Indien daar meer as een Werkgewer is, is die Werkgewers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die behoorlike nakoming van al die voorwaardes van hierdie ooreenkoms.
13. KONTRAKBREUK
13.1 Indien die Werkgewer versuim om:
13.1.1 enige van sy verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms stiptelik op die tyd xxxx hierin aangedui, na te kom; of
13.1.2 stiptelik te voldoen aan enige ander voorwaarde kragtens hierdie ooreenkoms;
13.2 en sou hy in versuim xxx vir „n periode van 10 (tien) dae na afsending van „n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stel, is die Kontrakteur geregtig:
13.2.1 om die kontrakprys betaalbaar kragtens hierdie ooreenkoms te eis (of die balans daarvan) tesame met rente daarop teen die xxxxx xxxx omskryf in die skedule, vanaf die datum waarop die kontrakbreuk ontstaan het en sonder om afbreuk te doen aan enige eis wat die Kontrakteur teen die Werkgewer mag hê, alternatiewelik,
13.2.2 om hierdie ooreenkoms te kanselleer.
13.3 Indien hierdie ooreenkoms gekanselleer word vir xxxxx rede ookal, xxx die Kontrakteur geregtig wees om skadevergoeding van die Werkgewer te eis.
14. JURISDIKSIE
Die partye stem toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof vir enige aksie wat direk of indirek voortspruit uit hierdie ooreenkoms.
15. ADDISIONELE WERKE
Indien die Kontrakteur, in sy diskresie enige instruksie aanvaar vir enige verandering aan die kontrakdokumente, of vir enige addisionele werke, is die Werkgewer aanspreeklik vir alle koste verbonde aan die uitvoering daarvan en kan die Kontrakteur onmiddellike betaling daarvoor eis, nieteenstaande enige bepaling tot die teendeel in hierdie ooreenkoms.
16. DOMISILIE
16.1 Die partye kies as hulle onderskeie domicilia citandi et executandi vir alle doeleindes van hierdie ooreenkoms, insluitend die betekening van enige prosesstuk of kennisgewing, die adresse en faksnommers vermeld in die skedule, met dien verstande dat „n party sy domicilium kan verander na enige ander fisiese adres of faksnommer deur skriftelik sodanig kennis xx xxx aan die ander party. So „n verandering van adres xxx xxx xxxx xxxx 5 (vyf) besigheidsdae na ontvangs van „n kennisgewing van verandering van domicilium.
16.2 Alle kennisgewings in terme van hierdie ooreenkoms xxx op skrif wees en xxx -
16.2.1 indien dit afgelewer is per hand gedurende besigheidsure, onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op daardie datum; enige kennisgewing wat na besigheidsure afgelewer is of op „n dag wat nie „n besigheidsdag is nie, sal onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op die volgende besigheidsdag; en
16.2.2 indien dit per faks gestuur is gedurende besigheidsure, onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op die datum waarop dit suksesvol gestuur is. Enige faks gestuur na besigheidsure of op „n dag wat nie „n besigheidsdag is nie, sal onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op die volgende besigheidsdag.
16.3 Enige kennisgewing in terme van hierdie ooreenkoms xxx slegs geldig wees indien dit op skrif is.
16.4 Nieteenstaande die bepalings in hierdie klousule, xxx enige kennisgewing op skrif, wat werklik deur die party ontvang is aan wie dit xxxxx is, geag word behoorlik gegee en ontvang xx xxxx, ongeag of sodanige kennisgewing in ooreenstemming met hierdie bepaling gedoen is.
17. ALGEMEEN
17.1 Totdat die volle kontrakprys en alle ander gelde betaalbaar in terme van hierdie ooreenkoms, betaal is, mag die Werkgewer nie op enige xxxx xx regte vervreem, verpand, sedeer of die eiendom herverkoop of verhuur sonder die voorafverkreë skriftelike toestemming van die Kontrakteur nie.
17.2 Die Kontrakteur mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.
18. DISPUTE
Enige dispuut tussen die partye wat voortspruit uit hierdie ooreenkoms of die interpretasie hiervan, xxx xxxxxx word na „n Argitek deur die Kontrakteur aangewys. Die Argitek se beslissing is finaal en bindind op die partye.
19. ONDERTEKENING
Geteken namens die partye xxxx aangedui en elke ondertekenaar waarborg dat hy behoorlik gemagtig is om aldus die ooreenkoms te onderteken.
- Weergawe 21 Oktober 2010 -