DIENSAANBOD EN/OF DIENSOOREENKOMS
D. VOORBEELDE VAN BEROEPSBRIEF EN DIENSOOREENKOMS VIR PREDIKANTE
Konsep: Beroepsbrief
DIENSAANBOD EN/OF DIENSOOREENKOMS
(Daar moet onderskei word tussen die beroepsbrief as diensaanbod wat na die beroep aan die beroepe leraar gestuur word, en die diensooreenkoms wat na aanleiding van die diensaanbod opgestel word. Die diensooreenkoms kan 'n verdere dokument wees, of die beroepsbrief sou as diensooreenkoms aanvaar kan word (Vgl Art 7). Wat hier volg is riglyne vir die opstel van 'n beroepsbrief. Waar verskillende moontlikhede aangedui word moet die kerkraad telkens een van die moontlikhede kies vir die diensaanbod, met dien verstande dat daar oor die moontlikhede beding kan word.)
Beroepsbrief
Beroep uitgebring deur die Nederduitse Gereformeerde Gemeente:
(Naam en adres van gemeente)
en xxxxx aan:
(Naam en adres van beroepene)
1. AANHEF
Genade, barmhartigheid en vrede vir u van God die Vader en van die Here Xxxxx Xxxxxxxx! Die kerkraad van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente het die genoeë om u in xxxxxx xx stel dat u by 'n vergadering gehou op tot herder en leraar van die gemeente beroep is, sodat u hier alles kan kom doen wat van 'n herder en leraar volgens die Woord van God, die Kerkorde, en ander bepalinge van die Nederduitse Gereformeerde Kerk verwag kan word.
2. DIENSAANBOD
Dit is vir die kerkraad van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente 'n voorreg en vreugde om die pos van predikant in die gemeente vir u aan xx xxxx, terwyl ons terselfdertyd ook biddend die vertroue uitspreek dat u hierdie beroep (diensaanbod) gunstig xxx oorweeg.
3. ONDERNEMING DEUR DIE GEMEENTE
Die kerkraad onderneem namens die gemeente dat aan u die nodige agting en liefde bewys xxx word, en lojale samewerking en ondersteuning xxxxxxx xxx word, sodat u in die vervulling van u taak aangemoedig kan word en ook daarin vreugde kan ervaar.
4. PLIGTE VAN DIE PREDIKANT
Die amp of bediening van die bedienaar van die Woord is xxxxx op die Woordbediening in sy verskillende gestaltes en omvat die ampspligte xxxx omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde, en xxxx onderteken in die Legitimasie-verklaring (Vorm 11). Hierbenewens word die spesifieke pligte wat van u verwag word in 'n afsonderlike posbeskrywing vervat wat hierby aangeheg is, en wat van tyd tot tyd op 'n redelike wyse tussen die partye ooreengekom kan word om aan die vereistes van die gemeente te voldoen. [Die posbeskrywing behoort ook die vereiste te bevat dat die predikant gereeld 'n VTO-kursus (Voortgesette teologiese opleiding) op koste van die kerkraad moet bywoon (sien x.x. Xxxx 45).]
5. DIENSVOORDELE EN -VOORWAARDES
Die kerkraad onderneem om met betrekking tot u lewensonderhoud uitvoering xx xxx aan die bepalinge van Art 13 en Bep 12 en 13 van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente (1999). Die vergoeding is vir alle werk te alle tye. Die volgende is in hierdie opsig van belang:
5.1 Lewensonderhoud
(Hier kan die kerkraad kies tussen punt (a), of punt (b) saam met die drie onderafdelings.)
(a) U totale vergoedingspakket beloop R per jaar. Hierdie pakket xxx jaarliks met inagneming van die aanbevole skale van die Algemene Taakspan vir Fondse aangepas word xxxxx xxxxxx ooreengekom. Die pakket kan na u behoefte binne die raamwerk van en onderworpe aan ter saaklike wetgewing en sinodale besluite gestruktureer word.
Of (b)
(b1) U totale salaris beloop per jaar ( per maand). Hierdie xxxxxxx xxx jaarliks met inagneming van die aanbevole skale van die Algemene Taakspan vir Fondse aangepas word xxxxx xxxxxx ooreengekom. Die salaris kan na u behoefte binne die raamwerk van en onderworpe aan tersaaklike wetgewing en sinodale besluite gestruktureer word.
(b2) Die volle diensbonus, naamlik 'n dertiende tjek (xxxxxxx xxxxxx toelaes) word betaal.
(b3) 'n Reistoelaag in ooreenstemming met die aanbeveling van die Algemene Sinode.
5.2 Behuising
(Hier kan die kerkraad kies tussen (c) of (d).)
(c) Die kerkraad voorsien gratis behuising, waarby water en ligte ingesluit is, aan die predikant en is verantwoordelik vir alle redelike instandhoudingskoste wat die geboue, dienste en tuin insluit. Die behuisingsvoordeel word addisioneel tot die pakket geag.
(d) Die kerkraad voorsien 'n huistoelaag wat xxxx volg saamgestel word:
(dui aan hoe saamgestel)
5.3 Telefoon
'n Telefoon vir amptelike gebruik word u aangebied met die reëling dat uself verantwoordelikheid neem vir alle privaat oproepe.
5.4 Pensioen en Medies
Die staande besluite van die Sinode van Xxx- en Suid-Kaapland is van toepassing met betrekking tot u deelname aan die pensioenfonds, mediese skema of enige ander versekeringskema.
5.5 Af-dae en Af-naweke
U is daarop geregtig om u tyd so te reël dat u een af-dag per week en een af-naweek per kwartaal van u normale pligte verskoon word.
5.6 Verlof
U is geregtig op verlof xxxx bepaal in die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente (2007) Reglement 19.
(Indien die kerkraad dit so verkies kan 'n besondere en spesifieke besluit met betrekking tot lewensonderhoud paragraaf 5 geheel-en-al of gedeeltelik vervang.)
6. WERKSURE
Vanweë die aard van u pos is vaste diensure nie moontlik nie. 'n Minimum van 45 werksure per week word egter op 'n skiktyd-grondslag veronderstel. Die werksure moet dus so gereël word dat alle pligte van die pos nagekom word en by die gemeente se roetines inpas.
7. BETROKKENHEID BY KERKVERBAND
Aangesien die gemeente xxxx van die kerkverband is, word aanvaar dat u ook werk vir die kerkverband xxx doen indien dit van u verwag word.
8. PRIVAATWERK
Terwyl u in diens van die kerkraad is, mag u geen privaat en/of xxxxx xxxx verrig of addisionele inkomste verdien van enige aard, sonder vooraf goedkeuring van die kerkraad nie.
9. DISSIPLINE
U xxx onderworpe wees aan die dissiplinêre en xxxxxx prosedure xxxx vervat in die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, asook die personeelbeleid van die gemeente.
10. DIENSBEËINDIGING
Diensbeëindiging anders as deur die aanvaarding van 'n beroep, word gereël deur Artikels 11, 12 en 14 van die Kerkorde en met inagneming van die spesifieke besluite van die Algemene Sinode oor 65 jaar as verpligte aftree-ouderdom.
11. FINALISERING VAN OOREENKOMS
Indien u hierdie aanbod positief oorweeg, is die kerkraad bereid xx xxxx xxxxxx van onderhandeling 'n diensooreenkoms ingevolge hierdie aanbod met u te finaliseer voordat u die beroep/benoeming aanvaar. Finale reëlings oor die datum van bevestiging/diensaanvaarding xxx getref word tydens hierdie onderhandelinge.
(Ooreengekome voorwaardes kan vervat word in 'n nuwe finale dokument of as bylaag hiertoe bygevoeg word. Minstens die datum van diensaanvaarding moet aanvullend tot hierdie diensaanbod aangeteken en onderteken word.)
12. WYSIGINGS
Enige wysiging of verandering aan enige diensooreenkoms xxx xxxxxx geldig wees as beide partye na onderhandeling skriftelik daartoe instem en sodanige wysiginge of veranderinge deur beide partye geteken is.
13. VERKLARING DEUR KERKRAAD
Met die ondertekening van hierdie aanbod of ander ooreenkoms wat hieruit voortvloei verklaar die Nederduitse Gereformeerde Gemeente as werkgewer dat ons ons neerlê by die artikels en bepalings van die Kerkorde en besluite van die Algemene Sinode, sowel as die Sinode van Xxx- en Suid-Kaapland xxxx van tyd tot tyd gewysig, asook toepaslike wetgewing en die personeelbeleid van die kerkraad.
Geteken te op hierdie dag van .
As getuies:
1.
2.
(VOORSITTER VAN DIE KERKRAAD)
14. VERKLARING DEUR BEROEPENE/BENOEMDE
14.1 Ek neem kennis van die diensaanbod van die
Nederduitse Gereformeerde Gemeente en (Merk wat van toepassing is)
❒ aanvaar hiermee die diensaanbod xxxx in hierdie beroepsbrief uiteengesit.
❒ versoek hiermee dat ek graag verdere onderhandelinge wil voer met die oog op die finalisering van 'n diensooreenkoms.
14.2 Ek verklaar ook hiermee dat daar geen hangende of dreigende tughandeling teen my is nie en bevestig by hernuwing dat ek getrou xxx xxx aan die legitimasieverklaring wat ek onderteken het en wat ek aanvaar as kode vir optrede deur 'n predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
14.3 Met die ondertekening van hierdie aanbod of ander ooreenkoms wat hieruit voortvloei verklaar ek dat ek as werknemer my neerlê by die artikels en bepalings van die Kerkorde en besluite van die Algemene Sinode, sowel as die Sinode van Xxx- en Suid-Kaapland xxxx van tyd tot tyd gewysig, asook toepaslike wetgewing en die personeelbeleid van die kerkraad.
Geteken te op hierdie dag van .
As getuies:
1.
2.
BEROEPENE
Konsep: Predikant
DIENSOOREENKOMS VIR ONBEPAALDE TERMYN
(Permanente aanstelling)
aangegaan deur en tussen
(gemeente),
(adres)
(hierna genoem die gemeente in sy hoedanigheid as werkgewer)
en
,
(Naam, ID nommer en Adres van personeellid)
(hierna genoem die werknemer)
1. INLEIDING
1.1 Die (gemeente) is gesetel in binne die Ring van
. Die gemeente onderskryf die Xxxxx as die heilige en onfeilbare Woord van God, die Belydenisskrifte wat die NG Xxxx xxxx, die Kerkorde Bepalinge en Reglemente, asook besluite van die Algemene Sinode en betrokke streeksinode.
1.2 is ´n gelegitimeerde predikant van die NG Kerk, wat die legitimasieverklaring onderteken het en wat nie deur enige ander ooreenkomste, teenstrydige oortuigings of beperkings daarvan weerhou word om diens as predikant in die gemeente xx xxxxx nie.
2. PLIGTE VAN DIE PREDIKANT
2.1 Die pligte van die predikant word in ´n afsonderlike posbeskrywing vervat wat hierby aangeheg is en wat van tyd tot tyd op ´n redelike wyse tussen die partye ooreengekom kan word om aan die vereistes van die gemeente te voldoen. Die posbeskrywing sluit die primêre funksies van ´n predikant in xxxx omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde.
2.2 Die predikant erken dat sy voorbeeld, optrede en ywer die kwaliteit van gemeentelike funksionering mede-bepaal en hy onderneem om:
• xxxx met sy persoonlike Bybelstudie en gebedslewe xx xxxx;
• sy lewensinstelling en optredes op hoë morele standaarde te bou;
• as predikant aan sy primêre funksie, naamlik die van Bedienaar van die Woord, getrou xx xxx;
• die waardigheid en selfrespek van xxxx xxxxxxx met xxx xx in die loop van sy dienslewering in aanraking kom, xx xxxxx, te handhaaf en te bevorder;
• lojaal aan die NG Kerk, xx xxxx en sy besluite xx xxxx en om enige bedenkinge op „n verantwoordelik xxxxxx xxxx xxxxxx van die ruimte wat deur die Kerkraad en ander kerkvergaderinge geskep is, onder die betrokke instansie se aandag te bring;
• goeie verhoudings met xx xxxx-predikante as hoë prioriteit te stel en dit xxxx xx optrede daadwerklik te bevorder; en
• alles in sy vermoë te doen om die Gemeente se belang te alle xxx xx bevorder.
2.3 Die predikant onderneem om die primêre funksies van „n predikant xxxx omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde, te vervul. Verder onderneem hy xx xxx by die spesifieke pligte xx xxx xxxx in „n afsonderlike posbeskrywing vervat word en waaroor van tyd tot tyd op „n redelike wyse tussen die predikant(e) onderling en die kerkraad ooreengekom kan word om aan die veranderende vereistes van die gemeente te voldoen. Die meting van prestasie en die resultate wat verwag word ten opsigte van die uitvoering van hierdie pligte word as xxxx van die posbeskrywing gereken.
3. PLIGTE VAN GEMEENTE
3.1 Die kerkraad onderneem xx xxxxx die vermoë van die gemeente dit vir die predikant moontlik xx xxxx xx xx pligte te verrig en om aan hom die liefde en medewerking van die Here xx xxxx sodat hy tot vervulling van sy taak ondersteun word.
3.2 In die besonder onderneem die werkgewer om:
• die predikant as leraar van die gemeente xx xxxxx en xx xx waardigheid en selfrespek te beskerm en te bevorder;
• aan hom, binne praktiese perke, alle moontlike hulp te verleen wat hom in staat stel om sy diens in die gemeente te verrig;
• saam met hom „n bedieningstrategie vir die gemeente uit xx xxxx waarin die onderlinge werksaamhede van die predikante, kerkraad en ander rolspelers in die gemeente bepaal word;
• aan hom, binne die raamwerk van die bedieningstrategie, die ruimte tot kreatiwiteit en inisiatief xx xxx;
• sy integriteit in die bepaling van sy tydsindeling en prioriteite in werksaamhede xx xxxxx;
• die finansies van die gemeente so te help bestuur dat daar finansiële sekuriteit aan hom gegee kan word;
• sy lewensonderhoud, xxxx van tyd tot tyd ooreengekom en vasgestel, stiptelik te betaal of te voorsien;
• in xx xxxxxxxx belang te stel deur hom geestelik te ondersteun, aan hom en xx xxxxx genoegsame ruimte tot privaatheid en ontspanning xx xxx en xx xxx te beskerm teen uitbranding
• vir hom die billike geleentheid xx xxxx om enige xxxx wat xx xxxxxxx of funksionering raak, met die werkgewer te bespreek;
• enige besware teen, of probleme met sy optrede in die gemeente, op „n persoonlike en verantwoordelike xxxxxx met xxx xx bespreek; en
• „n klimaat in die gemeente te skep waarin die predikant teen onverantwoordelike opmerkings deur lidmate beskerm word.
4. DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES
Die aanstelling is onderworpe aan die bepalings van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, die toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die gemeente. Die oorblywende diensvoorwaardes wat nie spesifiek hieronder genoem word nie is dié xxxx vervat in die bepalings van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, die toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die gemeente. Die volgende spesifieke bepalings ten opsigte van die predikant word vervolgens omskryf:
4.1 AANSTELINGSTERMYN
Die predikant is vanaf (datum) in ´n permanente hoedanigheid aangestel.
4.2 VERGOEDINGSPAKKET
4.2.1 As vergoeding en beloning vir die uitvoering van sy pligte ontvang die werknemer „n bruto jaarlikse Totale Koste van Indiensnemingspakket (TKVI). Die bruto TKVI -pakket sluit in, benewens die kontantvergoeding, toelaes, diensbonus en behuisingsubsidie (indien van toepassing), die bedrae wat deur die werkgewer betaal word vir die werknemer se mediese skema en sy aftreefonds. Die uiteensetting van die TKVI-pakket is in Aanhangsel A vervat. Die TKVI-pakket xxx jaarliks op (datum) 1 Maart hersien word.
4.2.2 Die predikant se vergoeding word op die laaste dag van die maand elektronies in die predikant se rekening inbetaal.
4.3 BONUS
4.3.1 Diensbonus (Dertiende Tjek)
Die diensbonus is ingesluit in die bruto jaarlikse TKVI-pakket en word volgens die keuse van die werknemer maandeliks of jaarliks of aan die einde van die maand waarin die werknemer verjaar, uitbetaal.
4.3.2 Prestasiebonus
„n Prestasiebonus, indien toegestaan word op die werknemer se prestasie en die werkgewer se finansiële posisie gebaseer.
4.4 JAARLIKSE VERLOF
4.4.1 Die predikant is geregtig op twee-en-veertig (42) kalenderdae jaarlikse verlof teen volle betaling vir elke voltooide twaalf (12) maande tydperk, xxxx bepaal in die Kerkorde (2007) en xxxx verder omskryf in die personeelbeleid.
4.4.2 op enige stadium mag slegs 30 kalenderdae opgehoop word, waarna alle verdere opgehoopte verlof xxx verval.
4.5 SIEKTEVERLOF
Die werknemer is geregtig op een honderd-en-twintig (120) kalenderdae siekverlof in elke siklus van drie (3) jaar xxxx bepaal in die Kerkorde (2007, Reglement 19) en xxxx verder omskryf in die personeelbeleid.
4.6 WERKSURE
Vanweë die aard van die werknemer se pos is vaste diensure nie moontlik nie. „n Minimum van 45 werksure per week word op ´n skiktyd grondslag veronderstel. Die werksure moet so gereël word dat alle pligte van die pos nagekom word en by die gemeente se roetines inpas. Daar xxx xxx xxx tot tyd van die werknemer verwag word om pligte buite sy normale werksure te verrig. Vergoeding vir werk buite normale kantoorure en oor naweke word geag ingesluit xx xxxx by die werknemer se TKVI- pakket.
4.7 AF-DAE EN AF-NAWEKE
Die predikant is daarop geregtig om sy tyd so te reël dat hy een af-dag per week en een af-naweek per kwartaal van sy normale pligte verskoon word (Vrydag 13h00 - Xxxxxx 24h00).
4.8 PENSIOENFONDS VOORDELE
Lidmaatskap van die Predikante Pensioenfonds van die NG Kerk is verpligtend. Die volle jaarlikse bydrae word deur die werkgewer betaal en vorm xxxx van die werknemer se TKVI-pakket.
4.9 MEDIESE SKEMA
Lidmaatskap van „n mediese skema, xxxx goedgekeur deur die werkgewer, is verpligtend. In geval waar die werknemer xx xxxx oor „n mediese skema beskik, is lidmaatskap egter nie verpligtende nie. Die bydraes wat die werkgewer betaal aan die mediese skema vorm xxxx van die werknemer se TKVI-pakket.
4.10 DISSIPLINE
Die predikant xxx onderworpe wees aan die dissiplinêre en xxxxxx prosedure xxxx vervat in die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, asook die personeelbeleid van die gemeente.
4.11 MOTOR- EN REISTOELAE
Daar word van die werknemer verwag om ter uitvoering van sy gemeentelike pligte voorsiening xx xxxx vir geskikte vervoer. „n Motor- en reistoelae ter vergoeding van die vaste- en lopende koste van die voertuig, gebaseer op die riglyne van die Kommissie vir Fondse van die Algemene Sinode, is ingesluit in die jaarlikse TKVI- pakket.
4.12 BEHUISING
Dit is die gemeente se beleid om gratis huisvesting aan predikante te voorsien of om
„n behuisingsubsidie te betaal wat die werknemer in staat behoort te stel om sy eie huisvesting te bekom.
4.12.1 Indien die gemeente gratis huisvesting aan die werknemer voorsien is die werkgewer verantwoordelik vir alle redelike instandhoudingskoste van die geboue, munisipale belasting en -dienste en instandhouding van die tuin. Sodanige uitgawes xxx xxxxx xxxx die werkgewer betaal word of aan die werknemer terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke. Die werknemer xxx toesien dat die uitgawes redelik en nie buitensporig is nie.
Die gratis huisvesting en terugbetaling van gemelde uitgawes is addisioneel tot en vorm nie xxxx van die jaarlikse TKVI-pakket nie.
of
4.12.2 Indien die werknemer sy eie behuising voorsien betaal die werkgewer „n behuisingsubsidie aan die werknemer, bereken volgens die gemeente se behuisingsbeleid.
Die behuisingsubsidie vorm xxxx en is ingesluit in die werknemer se jaarlikse TKVI-pakket.
4.13 TELEFOON-, SELFOON- EN INTERNETUITGAWES
Dit word van die werknemer verwag om in die uitvoering van sy gemeentelike pligte te alle tye maklik bereikbaar xx xxxx. Die werknemer xxx verantwoordelik wees om self te reël vir sy eie telefoon-, selfoon- en internetkontrakte. Die uitgawes wat die werknemer aangaan vir gemeentelike doeleindes en ter uitvoering van sy pligte xxx xxxx die werkgewer aan die werknemer terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke en na aftrekking van uitgawes aangegaan vir privaatdoeleindes.
Die terugbetaling van gemelde uitgawes is addisioneel tot en vorm nie xxxx van die jaarlikse TKVI-pakket nie.
4.14 GEESTELIKE XXXXX EN LITERATUUR
Die uitgawes wat die werknemer aangaan vir die aankoop van geestelike xxxxx en literatuur vir gemeentelike doeleindes en ter uitvoering van sy pligte xxx xxxx die werkgewer aan die werknemer terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke. Die maksimum toegelate bedrag xxx xxx xxx tot tyd deur die werkgewer vasgestel word.
5. WYSIGING
Enige wysiging of verandering aan hierdie ooreenkoms xxx xxxxxx geldig wees as beide partye daartoe skriftelik ingestem het en sodanige wysiging of veranderings deur beide partye geteken is.
6. VERKLARING DEUR PREDIKANT
Die predikant bevestig dat alle dokumente, inligting en getuigskrifte aan die werkgewer voorgelê ter ondersteuning van sy aansoek vir werk, eg is en stem toe dat as bewys sou word dat dit vals is, die werkgewer geregtig xxx xxxx xx xx dienste onmiddellik te beëindig.
7. PERSONEELBELEID
By ondertekening van hierdie ooreenkoms verklaar die predikant dat hy vertroud is met die inhoud van die personeelbeleid, hierdie ooreenkoms, asook sy posbeskrywing en dit aanvaar as bindend en inbegryp is by hierdie ooreenkoms.
8. PRIVAATWERK
Die predikant word geag voltyds in diens van die gemeente xx xxxx en mag geen privaat en/of xxxxx xxxx verrig of addisionele inkomste verdien van enige aard, sonder vooraf skriftelike goedkeuring van die kerkraad nie.
9. BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS
Een (1) maand wedersydse skriftelike kennisgewing word vereis vir die beëindiging van hierdie ooreenkoms onderworpe aan betrokke kerkordelike bepalinge en ander besluite.
Geteken te op hierdie dag van .
As getuies:
1.
2.
(namens KERKRAAD)
As getuies:
1.
2.