VERVOEROOREENKOMS
(1) NB. Geen vervoerdatum kan bespreek word alvorens ‘n behoorlik voltooide vervoerooreenkoms ontvang is nie !!
(2) Besonderhede xxx xxxxxxx of instansie namens wie die meubels en / of goedere vervoer moet word
Volle Naam En Van ___________________________________________________________________
ID. Nr. ______________________________________________________________________________
Nuwe Posadres _______________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________________
Tel: (H) ___________________________ Tel: (W) _________________________
Faks: _____________________________ Sel: _____________________________
Adres waar meubels en / of goedere OPGELAAI moet word: (Presiese adres word verlang)
_____________________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________________
Adres waar meubels en / of goedere AFGELAAI moet word: (Presiese adres word verlang)
_____________________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________________
Algemene voorwaardes Tot Vervoerooreenkoms
NB: Xxxx asb. baie sorgvuldig deur, teken en stuur terug !!!!
“Oostenberg” beteken Oostenberg Meubelvervoer & Makelaars en sluit werkers en agente in.
“Versender” beteken die eienaar van die meubels en / of goedere of die persoon met regstitel daarop of wat besit daarvan het, of die behoorlik gemagtigde agent van die versender.
Die volle bedrag of bedrae wat in hierdie Vervoerooreenkoms genoem word ten opsigte van dienste gelewer met betrekking tot verpakking en/of vervoer van meubels en/of goedere MOET betaal word as volg:
(A) 50% deposito is DADELIK met ondertekening van Vervoerooreenkoms betaalbaar.
(B) Die res van die vervoerkoste MOET op laaidatum reeds op ons rekening verskyn.
(C) Elektroniese betalings MOET drie werksdae voor die laaidatum gedoen word.
(D) Geen tjeks xxx aanvaar word nie.
Daar is alleenlik gekwoteer vir meubels en/of goedere wat op die inventaris verskyn, hoe ook al verkry. Vir enige ekstra items mag die kwotasie aangepas word, en xxx slegs vervoer word indien daar spasie op die voertuig beskikbaar is.
Oostenberg onderneem om die eiendom van Versender na die beste van hul vermoë te hanteer. Die grondslag van hierdie Ooreenkoms is egter dat meubels en/of goedere op Versender se risiko hanteer en vervoer word.
Versekering is egter op die Versender se versoek beskikbaar. Die premie van genoemde versekering xxx vir Versender se rekening wees en die bybetaling ingeval van ‘n xxx xxx vir die Versender se rekening wees.
Oostenberg het retensiereg op die meubels en/of goedere, selfs al is dit reeds afgelaai (Sonder benadeling van regte) tot tyd en wyl Versender se rekening met betrekking tot hierdie ooreenkoms ten volle in kontant vereffen is.
Geen eis of eise mag of xxx die oorsaak wees vir die uitstel en/of weiering van enige bedrag of bedrae uit hoofde van hierdie ooreenkoms verskuldig en betaalbaar deur Versender aan Oostenberg nie.
Indien die versender hierdie ooreenkoms enige dag vanaf datum van ondertekening tot en met xxxx xxx voor die oplaai datum wil kanseleer xxx ‘n kanselasiefooi gelykstaande aan 50% van die bedrag of bedrae wat in hierdie ooreenkoms genoem word ten opsigte van vervoer en/of xxxxx van meubels en / of goedere dadelik betaalbaar wees alvorens genoemde kanselasie oorweeg xxx word. Indien versender hierdie ooreenkoms minder as xxxx xxx voor oplaai datum wil kanseleer xxx 100% of te wel die volle bedrag of bedrae in hierdie ooreenkoms genoem ten opsigte van vervoer en / of xxxxx van meubels en / of goedere dadelik betaalbaar wees alvorens genoemde kanselasie oorweeg xxx word.
Alle regskoste , op ‘n prokureer-kliënt skaal, deur Oostenberg aangegaan vir regstappe geneem teen die versender vir enige aksie wat Oostenberg teen die versender mag instel uit hoofde van die bepalings in hierdie ooreenkoms vervat.
Die versender kies hiermee domicilium citandi et executandi vir alle doeleides die xxxxx xxxx op hierdie ooreenkoms verskyn,en alle kennisgewings kragtens hierdie ooreenkoms aan die versender xxx per aangetekende pos gestuur word. Dit xxx aanvaar ontvang xx xxxx sewe dae na datum van versending.
Dit is die Versender se verantwoordelikheid om te verseker dat alles opgelaai is wat op die inventaris verskyn, en om nadat alles afgelaai is die xxxx xx inspekteer xx xxxxx xx xxxx niks is in die trok agtergelaat nie.
A - Die aflaai datum en tyd op vragte xxxxxx xxx ‘n drie honderd k/m radius vanaf Stellenbosch word by benadering bepaal. Alle ander vragte se aflaai datum word vasgemaak maar nie die tyd nie.
B – Die oplaaidatum van alle vragte word vasgemaak maar nie die tyd nie.
Enige verandering of deurhaling aan hierdie ooreenkoms of aan die algemenevoorwaardes xxx ongeldig xxxx xxxxx dit behoorlik onderteken is deur Oostenberg sowel as die Versender.
Versender moet xxxx dra dat alle xxxxx, kabinette en laaie leeg is. Indien dit nie leeg is xxx xxx Oostenberg dit in kartonne verpak @ R80-00 (Tagtig Rand) per karton, en xxx genoemde bedrag by kwotasieprys gevoeg word en gereken word as die totale bedrag verskuldig.
Ys en vrieskaste moet leeg, ontvries en droog wees voordat dit gelaai word.
Waar meubels xx xxxxx is, is dit die versender se verantwoordelikheid om meubels uitmekaar te haal of deure te verwyder so ook die aanmekaarsit daarvan en terugplaas van deure.
Alle elektriesetoestelle moet ontkoppel, en waar nodig verpak wees.
Indien Versender nie voldoen aan 16 en 17 hierbo xxx xxx genoemde artikels nie deur Oostenberg vervoer word nie.
Maksimum tien potplante, hanteerbaar deur maksimum twee persone xxx vervoer word. Indien daar spasie op voertuig is xxx xxxx vervoer word met bestuur se toestemming en as ‘n guns teen ekstra koste.
Indien ooreenkoms voltooi en terug gestuur word, xxx dit beskou word as ‘n geldige kontrak tussen Versender en Oostenberg of dit onderteken is al xxx xxx.
Juwele, vuurwapens en selfone word nie vervoer nie en Versender moet die veiligheid daarvan self verseker. Oostenberg neem geen verantwoordelikheid vir enige verlies en/of skade daarvan nie.
Persoon en instansie is afsonderlik en gesamentlik verantwoordelik vir die betaling van die bedrag of bedrae in hierdie ooreenkoms vermeld.
Indien trok nie by op of aflaai persele kan ingaan nie, sal ‘n shuttle diens gebruik word wat vir Versender se rekening xxx xxxx.
Ek aanvaar onvoorwaardelik en sonder enige voorbehoud bostaande voorwaardes.
Handtekening ___________________ Datum: _____ - _____ - 20_____
Laai Datum: _____ - _____ - 20_____
Die Versender kom ooreen dat die bedrag van R ____________ (__________________________________)
aan Oostenberg betaal xxx word xxxx uiteengesit in Algemenevoorwaardes, bladsy twee en klousiele een A tot D.
Indien Oostenberg verpakking van enige los goedere moet verrig xxx addisionele koste van R80-00 per karton gehef word. Oostenberg het retensiereg op meubels en/of goedere, selfs al is dit reeds afgelaai (sonder benadeling van regte). Indien iets terug gehou word xxxxx xxx of kortbetaling, stoorgeld, herafleweringskoste en/of ontrekkingskoste ook betaalbaar xxx xxxx alvorens Versender se rekening ten volle as vereffen beskou kan wees. Oostenberg behou die reg voor om ‘n subkontrakteur in omstandighede buite ons beheer aan te stel in xxxxx geval al Oostenberg se verantwoordelikheid aan genoemde kontrakteur oorgedra xxx word. LW. Indien meubels en/of goedere gestoor word, sluit bedrag of bedrae in hierdie ooreenkoms genoem nie herafleweringskoste in nie.
Xxx xxxx binne 30m aan op en aflaai wonings kom? _______ Indien nie mag van ‘n shuttle diens gebruik gemaak word wat vir Versender se rekening xxx xxxx.
Is daar n hysbak? ___________________________________
Is daar trappe? _____________________________________
Op watter vloer? ____________________________________
‘n 50% Deposito van R ______________ (__________________________________________)
MOET betaal word deur versender met ondertekening van hierdie Ooreenkoms.
Totaal verskuldig na deposito R _________ (__________________________________________)
MOET op laai datum op ons rekening verskyn.
Ontvangs van vrag xxx geneem word deur ___________________________ ( “Die Ontvanger” )
Die Versender erken by ondertekening van hierdie ooreenkoms dat hy/sy ten volle bewus is van die inhoud daarvan en aanvaar onvoorwaardelik en sonder enige voorbehoud die Algemene voorwaardes op bladsy twee hierby aangeheg en wat terug gestuur moet word geteken al xxx xxx, sowel as die kwotasie deur Oostenberg verskaf en dat sodanige Algemenevoorwaardes sowel as die kwotasie van toepassing is op en ‘n integrale xxxx is van hierdie ooreenkoms. Die partye kom ooreen dat die bedrag vermeld in hierdie ooreenkoms gebasseer is op die inventaris voltooi of telefonies verskaf deur die versender. Enig iets ekstra xxx addisioneel bereken en by bestaande kwotasie gevoeg word. Algemenevoorwaardes word gesien as aanvaar deur versender, geteken of teruggestuur al xxx xxx indien bladsy drie voltooi en onderteken is.
Bankbesonderhede: X.X.Xxxxxxx
Capitec Bank
Uitenhage
Bankkode 470010
Geteken te _____________________ op hierdie ________ dag van ________________________ 20______
Handtekening: _______________________________
1