BRAND - OES EN MIED
AFDELING
BRAND - OES EN MIED
Omskrewe gebeurtenisse
Die maatskappy xxx die versekerde skadeloos stel vir verlies of skade as gevolg van brand, weerlig of ontploffing aan oeste en miedens wat in die bylae omskryf word gedurende die tydperk van versekering en by die liggings wat in die bylae beskryf word
Met dien verstande dat:
1. die maatskappy nie meer as die redelike markwaarde van die versekerde eiendom onmiddellik voor die verlies of xxxxx xxx betaal, maar beperk tot die versekerde bedrag of die werklike SAFEX gerealiseerde prys, watter ookal die minste is, sonder inagneming van vervoerkoste, stroopkoste, baalkoste, oeskoste en/of graadverskille
2. die maatskappy se aanspreeklikheid xxx xxx die versekerde bedrag in die bylae vermeld oorskry nie.
Die versekering kragtens hierdie afdeling sluit die oes in terwyl dit in stand, gesny, in xxxxx, xxxx, bale, miedens, gedors, gestroop en los of in sakke is, insluitende silosakke op die land waar dit geoes is en terwyl in xxxxxxxx na ‘n mied of die spoorwegstasie of depot waar die versekerde gewoonlik die produkte xxxxx en op enige plek waar dit voor verkoop of tydelik (maksimum 96 uur) geberg word.
Xxxxxxxx xxx die volgende beteken interme hierdie afdeling: Vernietiging van of skade aan die versekerde eiendom wat aan die versekerde behoort direk veroorsaak deur brand, weerlig, vloed, botsing en omslaan van die vervoermiddel, oplaai en/of aflaai van die vrag en diefstal volgende op gemelde gebeurtenisse terwyl vervoer word in of op enige vervoermiddel.
Hierdie afdeling sluit ook enige sodanige xxx xxxxx op die land of by die mied in wat vir die normale werksaamhede van een dag vereis word.
Besondere uitsondering
Hierdie afdeling dek nie:
Enige verlies of skade veroorsaak deur of deur middel van of regstreeks of onregstreeks as gevolg van ‘n verhittings- of drogingsproses (tensy spesifiek ingesluit).
Klousules en uitbreidings
Hierdie afdeling is uitgebrei om die volgende in te sluit:
A. Ten opsigte van eiendom geberg in geboue en strukture met ‘n dak asook mure van minstens een meter xxxx
1. Spesiale gevare
Verlies of skade aan eiendom hierin beskryf regstreeks deur die volgende veroorsaak:
(a) storm, wind, water, hael of sneeu uitsluitende vernietiging of beskadiging van eiendom:
(i) voortspruitend uit enige proses wat noodwendig die gebruik of aanwending van water behels
(ii) veroorsaak deur vloedgolf wat uit aardbewing of vulkaniese uitbarsting ontstaan
(iii) in die ondergrondse werke van enige myn
(iv) in die opelug
AGRIPLUS (BRAND - OES EN MIED) Uitleg 03 (Bladsy 1 van 6) 12/2010
Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer ‘n Lid van die Groep
(v) in enige struktuur wat nie heeltemal toegebou en onder dak is nie
(b) lugvaartuie of ander lugtoestelle of voorwerpe daaruit laat val
(c) botsing deur diere of voertuie met uitsluiting die vernietiging of beskadiging van sodanige diere, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie.
Hierdie uitbreiding dek nie die volgende nie:
(a) slytasie of geleidelike agteruitgang
(b) vernietiging of beskadiging veroorsaak of vererger deur:
(i) lekkasie of vloeiing uit enige sprinkelaar- of storttoestel in die geboue hier- kragtens verseker of in geboue wat eiendom bevat wat hierkragtens verseker is
(ii) insakking of grondverskuiwing
(iii) versuim deur die versekerde om alle redelike voorsorgmaatreëls te tref vir die instandhouding en veiligheid van die versekerde eiendom en vir die beperking van enige vernietiging of skade tot ‘n minimum.
2. Aardbewing
Vernietiging of skade deur brand of andersins van of aan die versekerde eiendom regstreeks veroorsaak deur aardbewing met die uitsluiting van enige verlies of skade (behalwe verlies of skade deur brand) wat regstreeks of onregstreeks uit enige mynbedrywighede voortspruit.
3. Spontane ontbranding
Skade xxxxxx xxxx brand aan die geheel of ‘n gedeelte van die versekerde eiendom (ten opsigte waarvan hierdie uitbreiding van toepassing is) veroorsaak deur die eie spontane gisting, natuurlike verhitting of selfontbranding van sodanige versekerde eiendom.
B. Ten opsigte van eiendom in xxxxxxxx
Verlies of skade aan eiendom in xxxxxxxx (insluitende ruvoer en pitte) vanaf die plaas tot lewering by die naaste spoorwegstasie, depot, agent of opberger of tydelike opberging asook terwyl in die stroper
Met dien verstande dat:
behalwe vir verlies as gevolg van brand xxx die versekerde aanspreeklik wees vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx.
C. Kwaadwillige beskadiging
Hierdie afdeling is uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon wat gepleeg word met die doel om sodanige skade te veroorsaak, behalwe skade aan:
(a) roerende eiendom wat
(i) gesteel word
(ii) beskadig word in ‘n poging om dit of ‘n xxxx daarvan te verwyder uit enige perseel wat deur die versekerde besit of geokkupeer word
(b) roerende of onroerende eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar by enige persele wat deur die versekerde besit of geokkupeer word in- of uitgebreek word of terwyl daar gepoog word om in of uit te breek
(c) onroerende eiendom wat deur die versekerde besit of geokkupeer word en wat veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) die verwydering of gedeeltelike verwydering van of enige poging daartoe
(ii) die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe
van die gemelde onroerende eiendom of enige xxxx daarvan met die doel om enige xxxx daarvan te steel
Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur brand of ontploffing
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is
(c) verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) van hierdie polis xxxxxx word of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met sodanige gebeurtenis.
Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Indien enige versekerde gebou of gebou wat die versekerde eiendom bevat vir 30 (dertig) opeenvolgende dae ongebruik gelaat word, word die versekering ingevolge hierdie uitbreiding opgeskort ten opsigte van die geraakte eiendom tensy die versekerde voor die plaasvind van enige skade die skriftelike toestemming van die maatskappy verkry vir die voortsetting van hierdie uitbreiding.
Gedurende die aanvanklike tydperk van 30 (dertig) opeenvolgende dae van ongebruik, word die versekerde ‘n mede-versekeraar saam met die maatskappy en dra hy ‘n xxxx van enige skade gelykstaande aan 20% (twintig persent) van die eis voor die aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar.
D. Oproer en staking (Indien in die bylae as ingesluit vermeld)
As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie en andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, word hierdie afdeling uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting
(ii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onder- drukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo xxxxxx word
Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) verlies of skade wat in die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is
(c) verlies of skade wat spruit uit totale of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna in Algemene uitsondering 1(A)(ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis xxxxxx word of enige optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, sodanige gebeurtenis.
Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Besondere voorwaardes
1. Spoorweg en ander subrogasie
Die versekerde word nie benadeel deur die ondertekening van die Transnet se Besteldiens- vrywaring insake gevaarlike persele of ander ooreenkomste met die Transnet-Administrasie betreffende private sylyne of soortgelyke ooreenkomste met ander staatsliggame nie.
2. Huurders
Die maatskappy se aanspreeklikheid teenoor die versekerde word nie geraak deur enige optrede of versuim aan die xxxx van enige eienaar van ‘n gebou of enige huurder (behalwe die versekerde) wat sonder die versekerde se medewete geskied nie. Die versekerde moet die maatskappy egter van enige sodanige optrede of versuim wat strydig is met die bepalings, uitsonderings of voorwaardes van hierdie afdeling in xxxxxx xxxx sodra hy daarvan bewus word en is verantwoordelik vir enige bykomende premie wat betaalbaar is vanaf die datum waarop enige verhoogde risiko deur die maatskappy aanvaar word.
3. Brandbluskoste
Enige koste wat verband hou met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tien duisend rand) xxx oorskry nie of die bedrag vermeld in die bylae.
4. Onderversekering
Van toepassing op:
(a) Oeste
Indien die hierkragtens verklaarde aantal hektare waarvolgens die opbrengs geskat is tydens ‘n eis gevind word minder xx xxxx as die werklike aantal xxx die geskatte opbrengs dienooreenkomstig verhoog word en xxx eweredigheid xxxx volg bepaal word:
Die versekerde xxx beskou word as sy eie versekeraar xx xxxx vir die verskil, gegrond op berekenings xxxx hierbo uiteengesit, en xxx dienooreenkomstig na verhouding ‘n eweredige xxxx van die verlies self dra.
(b) Miedens
Indien die eiendom hierdeur gedek by die aanvang van enige vernietiging van of skade aan sodanige eiendom deur enige gevaar waarteen verseker word gesamentlik van groter waarde is as die bedrag waarvoor dit verseker is, xxx xxx die versekerde geag word om sy/haar eie versekeraar vir die verskil xx xxxx en hy/sy moet dienooreenkomstig ‘n eweredige xxxx van die verlies self dra. Elke item, as daar meer as een is, xxx afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe wees.
5. Eerste bedrag betaalbaar van toepassing op pitte-oeste
Die versekerde xxx aanspreeklik wees vir die eerste 5% (vyf persent) van iedere en xxxx xxx (uitgesluit terwyl in xxxxxxxx) onderhewig aan ‘n minimum van R2 000 (tweeduisend rand) en ’n maksimum van R5 000 (vyfduisend rand).
6. Silosakke
Die versekerde moet die instruksies van die vervaardigers xxxxxx nakom. Indien die versekerde in gebreke xxx xx die instruksies na te kom, xxx xxxx dekking van toepassing wees by die ontstaan van ‘n verlies nie. Die vervaardigers se instruksies moet op versoek aan die maatskappy gelewer word.
Besondere voorwaardes – miedens, ruvoer en silosakke
1. Besondere voorwaarde van toepassing op miedens
Ten opsigte van die versekering kragtens hierdie afdeling is dit 'n voorwaarde wat enige aanspreek- likheid van die maatskappy voorafgaan dat enige miedens bestaande uit oulandsgras (eragrostis) en/of veldgras hierkragtens verseker, xxx bestaan uit gras wat gedurende die huidige seisoen gesny is.
Origens onderhewig aan die terme, voorwaardes en uitsonderings van hierdie afdeling en polis.
2. Besondere voorwaarde van toepassing op ruvoer
Ten opsigte van die versekering kragtens hierdie afdeling is dit 'n voorwaarde wat enige aanspreek- likheid van die maatskappy voorafgaan dat:
(a) ‘n terrein van minstens 10 (tien) meter wyd om xxxx xxxx/xxxxxx of groep miedens/stapels wat een brandrisiko vorm moet skoon gehou word van alle brandbare materiaal en plantegroei
(b) ‘n terrein van minstens 5 (vyf) meter wyd om elke gebou waarin ruvoer geberg word moet skoon gehou word van alle brandbare materiaal en plantegroei.
Een of meer miedens/stapels of groepe miedens/stapels wat gesamentlik nie R500 000 (vyfhonderd duisend rand) in waarde oorskry nie en ten minste 100 (eenhonderd) meter van ‘n ander geleë is beskou xxx word om een brandrisiko xx xxxx.
3. Besondere voorwaarde van toepassing op silosakke
Ten opsigte van die versekering kragtens hierdie afdeling is dit 'n voorwaarde wat enige aan- spreeklikheid van die maatskappy voorafgaan dat:
(a) ‘n terrein van minstens 10 (tien) meter wyd rondom ‘n groep silosakke skoongehou moet word van alle brandbare materiaal en plantegroei
(b) ‘n terrein van minstens 2 (twee) meter wyd rondom elke silosak skoongehou moet word van alle brandbare materiaal en plantegroei wat xxxx vorm van ‘n groep silosakke.
Memorandums
Memorandum 1: Van toepassing op ruvoer
In die geval van verlies of skade aan die versekerde eiendom veroorsaak deur brand, weerlig of ontplof- fing xxxx in hierdie afdeling beskryf xxx die aanspreeklikheid van die maatskappy beperk wees tot:
(a) 85% (vyf en tagtig persent) van die verlies of skade ten opsigte van die versekerde eiendom in geboue
(b) 75% (vyf en sewentig persent) van die verlies of skade ten opsigte van alle ander versekerde eiendom
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid beperk word tot ‘n maksimum van R500 000 (vyfhonderd duisend rand) ten opsigte van een enkele gebeurtenis, xxxxx xxxxxx vermeld in die bylae.
Memorandum 2: Bykomende eerste bedrag betaalbaar (Indien van toepassing)
Tensy die besondere voorwaardes van toepassing op miedens, ruvoer en silosakke stiptelik nagekom word, is die versekerde verantwoordelik vir ‘n bykomende eerste bedrag betaalbaar van 15% (vyftien) persent van die waarde, bo en behalwe enige ander eerste bedrag betaalbaar reeds bepaal.