NGOS)
Vaste termyn kontrak pos: Leermateriaalontwikkelaar: Tegnologie in onderwys
(NGOS)
Diensaanvaarding: Xxxx onderhandel
Sluitingsdatum: 10 Junie 2020
Aros is ʼn Christelike privaat tersiêre instelling en sy kampus is in Waverley te Pretoria geleë. Aros is op ʼn Reformatoriese grondslag gebou en lei al vir meer as ʼn dekade studente vir die onderwys op. Aros is in 2012 by die Departement xxx Xxxx Onderwys en Opleiding geregistreer en is geakkrediteer by die Raad op Hoër Onderwys. Die instelling beskik oor ʼn personeelkorps van ongeveer 90, bied tans opleiding aan ongeveer 1 300 studente, en het oor die afgelope drie jaar reeds ongeveer 300 gegradueerdes afgelewer.
Aros se visie is om as uitnemende en Christelike universiteit met die Xxxxx as grondslag die samelewing tot eer van God te vernuwe. Teen hierdie agtergrond nooi ons hoogs gemotiveerde en akademiese persone, wat glo in Christelike onderwys en geroepe voel tot die taak, om aansoek om die betrekking as leermateriaalontwikkelaar te doen. Die voornemende kandidaat moet ʼn meelewende lidmaat wees van ‘n kerk wat die Drie Formuliere van Eenheid bely (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Xxxxxxx Xxxxxxxxx).
Die pos vir ‘n Leermateriaalontwikkelaar: Tegnologie in onderwys (NGOS) is tans vakant vir ‘n vaste termyn xxxx ooreengekom met die kandidaat.
Dit behels die gebruik van digitaal gebaseerde opvoedkundige en kognitiewe materiaal vir probleemoplossing in die klaskamer, en die aanwending van tegnologie vir vakspesifieke onderrig.
Kwalifikasies
- Erkende onderwyskwalifikasies in die toepaslike dissipline.
- ‘n Meestersgraad xxx voorkeur kry.
Werkservaring
- Die kandidaat moet uitgebreide ervaring in die onderrig van die vakgebied hê.
- Ervaring van tersiêre onderrig xxx ‘n aanbeveling wees.
Vereistes:
- Handhaaf ‘n xxxxx reformatoriese lewens- en werklikheidsbeskouing.
- Glo aan die beginsels van Christelike hoër onderwys.
- Xxxxx x xxxxx Christelike en reformatoriese waardestelsel.
- Onderskryf Aros se grondslag, visie en xxxxxx heelhartig.
Ander vereistes
- Uitstekende skryfvaardighede in Afrikaans
- Effektiewe beplanning
- Noukeurige en akkurate uitsette
- Kennis van die huidige kurrikulum vir matrikulante xxx voordelig wees
Uiteensetting van verpligtinge:
1. Ontwikkeling van die leermateriaal vir die module na aanleiding van ‘n goedgekeurde program en module uitkomste
2. Identifisering van studiemateriaal
3. Skryf van ‘n studiegids
Verpligtinge is nie beperk tot bovermelde nie.
Aansoekprosedure:
Voornemende kandidate moet per e-pos aansoek doen en u CV in Afrikaans tesame met die Aansoek om ’n betrekking-vorm na xxxxxx.xxxxxx@xxxx.xx.xx e-pos. Die vorm is beskikbaar op ons webtuiste xxx.xxxx.xx.xx/XxxXxxx?xxxxXxx00
− Ongelukkig aanvaar ons geen aansoeke sonder die Aansoek om ʼn betrekking-vorm nie.
− Indien u nie voor 31 Xxxxx 2020 enige terugvoer xxx Xxxx ontvang het nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
Aros behou die reg voor om nie ʼn aanstelling in die pos, xxxx geadverteer, xx xxxx nie.
-2-