Huishoudelike Versekering
Huishoudelike Versekering
Afdeling huishoudelike motorvoertuig
Omskrewe gebeurtenisse
1. Omvattend
(a) Eie skade
(i) lndien die voertuig of enige xxxx daarvan verlore gaan of beskadig word, xxx die maatskappy na eie keuse die versekerde skadeloos stel deur vir die herstel of vervanging daarvan of die bedrag van die verlies of skade te betaal, min die eerste bedrag betaalbaar. lndien die voertuig die onderwerp van ‘n opskortende of soortgelyke verkoopsooreenkoms is, xxx sodanige betaling gemaak word aan die eienaar wat daarin beskryf word, wie se ontvangs daarvan as volle en finale kwytskelding van die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van sodanige verlies of skade xxx xxxx. Die maatskappy xxx ook die redelike koste van aflewering aan die versekerde betaal, na die herstel van sodanige verlies of skade, tot hoogstens die redelike vervoerkoste na die permanente adres van die versekerde binne die gebiedsgrense.
(ii) Indien die voertuig binne 12 maande vanaf eerste registrasie
(1) gesteel of gekaap word en nie teruggekry of fisies aan die maatskappy terugbesorg word nie, of
(2) beskadig word, en die geëvalueerde koste van herstelwerk 70 persent van die huidige nuwe kleinhandelprys met inbegrip van belasting oorskry,
xxx die maksimum bedrag betaalbaar deur die maatskappy die huidige koopprys van ‘n nuwe voertuig van dieselfde of ‘n soortgelyke model wees, of die perk wat op die bylae aangedui word, wat ook al die minste is, min die eerste bedrag betaalbaar.
(iii) Indien die voertuig meer as 12 maande na eerste registrasie verlore gaan of beskadig word, xxx die maksimum betaalbaar deur die maatskappy die perk aangetoon op die bylae wees of die redelike markwaarde van die voertuig ten tye van die verlies of skade, wat ook al die minste is, min die eerste bedrag betaalbaar.
Die maatskappy xxx xxx verantwoordelik wees vir
(i) gevolglike verlies weens enige oorsaak hoegenaamd, waardevermindering hetsy dit ontstaan weens herstelwerk ná ‘n omskrewe gebeurtenis of andersins, slytasie, meganiese, elektroniese of elektriese onklaarraking, weiering of brekasie.
(ii) skade aan buitebande deur die gebruik xxx xxxxx of xxxx padlekkasies, snye of barste.
(iii) skade aan veerstelsels/skokbrekers te wyte aan ongelykhede van die pad of ander oppervlak of weens botsing met sodanige ongelykhede.
(iv) terughouding, konfiskering of rekwisisie deur enige doeane- of ander beamptes of owerhede.
(b) Aanspreeklikheid teenoor derde partye
(i) Die maatskappy xxx die versekerde skadeloos stel
(1) teen enige bedrag wat die versekerde voortspruitend uit die gebruik van die voertuig wetlik aanspreeklik word om te betaal ten opsigte van
x. xxxxxxxx, wat die toevallige dood of liggaamlike besering van enige persoon beteken.
b. skade aan eiendom, wat toevallige verlies van of skade aan eiendom beteken.
(2) teen koste en uitgawes wat met sy skriftelike instemming aangegaan word.
(3) teen enige koste wat, na eie goeddunke, aangegaan word vir verteenwoordiging by enige nadoodse ondersoek of lykskouing of vir die verdediging van enige strafregtelike prosedures in ‘n landdroshof.
(4) terwyl enige voertuig bestuur word wat nie aan die versekerde behoort of deur die versekerde ingevolge ‘n afbetalingsverkoop- of bruikhuurooreenkoms gekoop of gehuur word nie, maar die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees vir skade aan sodanige voertuig nie.
SAE 04/2000 (hersien 08/2007)
(5) terwyl die voertuig gebruik word met die doel om enige ander voertuig of sleepwa (behalwe teen vergoeding) op sleeptou te neem (met inbegrip van aanspreeklikheid in verband met die voertuig of sleepwa wat op sleeptou geneem word) maar die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees vir skade aan die gesleepte voertuig of sleepwa, of aan eiendom in of op sodanige voertuig of sleepwa nie.
(ii) Die maatskappy xxx die versekerde skadeloos stel teen enige persoon wat die voertuig met die versekerde se toestemming bestuur of gebruik, mits sodanige persoon
(1) nie op skadeloosstelling ingevolge enige xxxxx xxxxx geregtig is nie;
(2) die bepalings van die polis nakom insoverre hulle van toepassing kan wees;
(3) geen motorvoertuigversekering geweier is nie.
Die maatskappy xxx xxx verantwoordelik wees vir
(i) besering van enige persoon wat vervoer word in
(1) ‘n woonwa of sleepwa;
(2) die oop vraggedeelte van ‘n ligte afleweringsvoertuig.
(ii) skade aan eiendom
(1) wat aan die versekerde behoort of onder die versekerde se toesig of beheer is of deur hom in trust gehou word.
(2) wat in ‘n woonwa of sleepwa vervoer word.
(iii) enige vergoeding waarvoor in enige motorvoertuig-versekeringswetgewing voorsiening gemaak word.
(iv) enige eis voortspruitenduit kontraktueleaanspreeklikheid.
(v) die dood of xxxxxxxx van enige persoon wat ‘n lid van dieselfde huishouding as die Versekerde is nie.
2. Derde party, brand en diefstal
Dekking ingevolge Omskrewe gebeurtenis 1(a) Eie skade word beperk tot verlies of skade veroorsaak deur brand, selfontbranding, weerlig, ontploffing of diefstal of poging daartoe. Die maatskappy xxx xxx betaal vir verlies van of skade aan motorvoertuig-klanktoerusting van enige aard nie.
Die volgende klousules word gekanselleer:
Uitbreidings en klousules: 2. Mediese uitgawes
Eisvryegroepe
3. Slegs derde party
Dekking word beperk tot Omskrewe gebeurtenis 1(b) Aanspreeklikheid teenoor derde partye.
Spesifieke omskrywings
1. Die versekerde beteken die persoon in wie se naam hierdie polis uitgereik is en xxxx.
2. Voertuig beteken
(a) motors en ligte afleweringsvoertuie met ‘n bruto voertuigmassa wat nie 3500 kg oorskry nie;
(b) motorfietse en bromponies (met of sonder sywaentjie);
(c) woonwaens en sleepwaens (insluitend permanente toerusting en bybehore) wat nie selfaangedrewe is nie, ontwerp xx xxxx ‘n selfaangedrewe voertuig gesleep te word wat aan die versekerde behoort of deur die versekerde gehuur of gebruikhuur word,
insluitend enige voertuig wat tydelik deur die versekerde gebruik word terwyl die versekerde se voertuig opgeknap, versien of herstel word.
Skadeloosstellingsperke
Afdeling huishoudelike motorvoertuig
2/6
SAE 04/2000 (hersien 08/2007)
Die skadeloosstellingsperke wat hieronder vermeld word, is onafhanklik van enige bedrag wat in die bylae ver- meld word van toepassing, en moet tesame met die tersaaklike klousules in hierdie afdeling gelees word.
Omskrewe gebeurtenisse | Perke | |
1(b) Aanspreekilkheid teenoor derde partye - brand en ontploffing | R1 000 000 | |
- ander - motors en ligte aflweringsvoertuie | R2 000 000 | |
- motorfietse en bromponies | R500 000 | |
- sleepwaens en woonwaens | R500 000 | |
Uitbreidings en klousules | ||
1. Wrakverwydering | Per bylae | |
2. Mediese uitgawes | - per insittende | R5 000 |
- in totaal nie meer as | R20 000 | |
4. Slotte-en sleutels | R5 000 | |
6. Klankbybehore | - enige enkele gebeurtenis | R5 000 |
Spesifieke memoranda | ||
3. | Herstelwerk en maatreëls na ‘n verlies: | |
(a) (i) voertuigherstelwerk | R5 000 | |
(ii) noodhuisvesting | R5 000 | |
(b) insleepkoste - elektriese of elektroniese of meganiese onklaarraking | R2 000 |
Eerste bedrae betaalbaar
Die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die bedrae vermeld in hierdie tabel ten opsigte van iedere en xxxx xxx voortspruitend uit enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met een oorsaak of bron gedurende enige enkele versekeringstydperk. Hierdie tabel moet met die tersaaklike klousule in hierdie afdeling saamgelees word.
1. Motors en ligte afleweringsvoertuie
(a) Basies Per bylae
(b) Bykomend:
(i) Diefstal of xxxxxx van die hele voertuig as ‘n eenheid. “Xxxxxx” beteken die oorname van of uitoefening van
beheer oor die voertuig deur middel van geweld of bedreiging. 5% van die totale eis
(ii) Xxxxxx die voertuig bestuur word deur enige persoon onder die ouderdom van vyf-en-twintig (25) jaar of wat ‘n bestuurderslisensie vir ‘n tydperk xxx xxxxxx as twee (2)
jaar besit. 5% van eis minimum R1 000
(iii) Vrywillig Per bylae
(iv) Ruitglas waar geen ander skade aan die voertuig
veroorsaak is nie 20% van eis minimum R350
lndien meer as een motorvoertuig in die bylae beskryf word, geld bogenoemde bepalings asof ‘n afsonderlike polis vir elke voertuig uitgereik is. Die bedrae wat deur die versekerde betaal moet word, is die bedrae hierbo gespesifiseer en hierdie bedrae is onafhanklik en kumulatief van toepassing.
2. Motorfietse Per bylae
3. Woonwaens en sleepwaens Per bylae
Uitsluitings
Die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie om te betaal vir verlies, skade of besering veroorsaak, opgedoen of aangegaan
1. buite die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe, Malawi en Mosambiek, behalwe verlies van of skade aan die voertuig terwyl in xxxxxxxx op see of per lug tussen hawens of plekke binne hierdie gebiede.
2. terwyl die voertuig bestuur of gebruik word
(a) behalwe in ooreenstemming met die beskrywing van gebruik.
(b) deur die versekerde of enige persoon met die versekerde se instemming wat nie ingevolge wetgewing van toepassing in die gebied waar die voertuig gebruik word, gelisensieer is om die voertuig te bestuur nie. Indien ‘n lisensie aan hernuwing onderhewig is, moet die bestuurder sodanige lisensie
voorheen besit het en nie gediskwalifiseer wees om sodanige lisensie te besit of te verkry nie. Hierdie uitsluiting is nie van toepassing indien die voertuig bestuur word deur die versekerde of enige persoon met die versekerde se instemming terwyl laasgenoemde leer om te bestuur en die wetgewing van toepassing op leerlingbestuurders nagekom word nie.
(c) deur die versekerde terwyl onder die invloed van bedwelmende alkohol of dwelmmiddels of terwyl die konsentrasie van alkohol in die versekerde se bloed die wettige perk oorskry.
(d) deur enige persoon, met die versekerde se instemming of medewete, wat die versekerde besef is onder die invloed van bedwelmende alkohol of dwelmmiddels of terwyl die konsentrasie van alkohol in daardie persoon se bloed die wettige perk oorskry.
(e) in ‘n toestand wat nie aan die bepalings en regulasies van Die Padverkeerordonnansies van die Republiek van Suid-Afrika of enige soortgelyke wetgewing van toepassing in die gebiede waarna hierbo xxxxxx word, voldoen nie.
3. terwyl ‘n ligte afleweringsvoertuig gebruik word om goedere vir besigheids- of professionele doeleindes te vervoer.
Uitbreidings en klousules
1. Wrakverwydering
Die maatskappy xxx die redelike koste verbonde aan die terugkryging, beskerming en verwydering van die puin of wrak van die voertuig na die naaste hersteller na ‘n omskrewe gebeurtenis betaal.
2. Mediese uitgawes
Afdeling huishoudelike motorvoertuig
3/6
SAE 04/2000 (hersien 08/2007)
Indien enige insittende van die voertuig liggaamlike besering as ‘n regstreekse gevolg van ‘n ongeluk opdoen, xxx die maatskappy die mediese uitgawes in verband met die besering betaal, min bedrae wat ingevolge enige verpligte motorvoertuigversekeringswet of verpligte beroepsiekte of -ongeskiktheidswet of werkliede-skadeloosstellingswet verhaalbaar is.
3. Ruitglas
Waar die voertuig geen ander skade opgedoen het nie, sal die maatskappy betaal vir skade aan die ruitglas insluitende ‘n xxxxxx van die voertuig sonder verandering van die eisvryegroep. Die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaalbaar xxxx vermeld, maar indien die glas herstel word, xxx die versekerde nie hierdie bedrag xxxx xx betaal nie.
4. Slotte en sleutels
Die maatskappy xxx die versekerde skadeloos stel teen koste wat noodwendig en redelikerwys aangegaan moet word na verlies van of skade aan slotte en sleutels (insluitend kaartsleutels en afstandsbeheertoestelle) van die voertuig. Betaling xxx xxxxxx verandering van die eisvryegroep of toepassing van ‘n bybetaling geskied.
5. Onderdele en bybehore wat nie geredelik beskikbaar is nie
Indien enige onderdeel of toerusting wat vir die herstel van die voertuig benodig word nie geredelik as ‘n standaard-pasklaarvervaardigde artikel in die Republiek van Suid-Afrika beskikbaar is nie, sal die maatskappy hoogstens ‘n bedrag gelykstaande aan die waarde van die onderdeel ten tye van die verlies of skade betaal. In geen geval xxx die maatskappy meer as die vervaardiger se genoteerde prys betaal nie.
6. Klankbybehore
Die maatskappy xxx xxx meer betaal as die vermelde perk (na aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar) vir geïnstalleerde bybehore in die vorm van motorradio’s, bandspelers, platespelers, CD-spelers en dies meer nie, tensy sodanige toerusting gespesifiseer is en enige bykomende premie betaal is.
7. Oproer en staking
Skade wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van
(a) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting;
(b) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl op enige xxxxx xxxx gehandel word met enige gebeurtenisse waarna in (i) hierbo xxxxxx word;
met dien verstande dat hierdie gebeurtenis nie die volgende dek nie
(a) skade wat in die Republiek van Suid-Afrika of Namibië plaasvind;
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies van huurgeld indien spesifiek verseker;
(c) skade veroorsaak deur die algehele of gedeeltelike staking van werk, of die sloering, onderbreking of staking van enige proses of bedrywigheid;
(d) skade veroorsaak deur permanente of tydelike besitontneming as gevolg van beslaglegging, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid;
(e) skade veroorsaak deur of wat verband hou met enige gebeurtenis waarna in Algemene uitsondering 1(a) (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis xxxxxx word, of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl op enige xxxxx xxxx met enige sodanige gebeurtenis gehandel word.
Indien die maatskappy beweer dat skade uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) van hierdie gebeurtenis nie gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
8. Motorhuur - diefstal/xxxxxx van die voertuig
Indien die voertuig, xxxx hierin omskryf, gesteel of gekaap word as ‘n eenheid, xxx die maatskappy die motorhuurkoste betaal wat deur die diensverskaffer gehef word vir die huur van ‘n
mediumkategorie-motor (waarvan die enjinkapasiteit nie 1600 cm3 oorskry nie) op ‘n grondslag van onbeperkte mylafstand maar met uitsluiting van die koste van brandstof of smeermiddels.
Met dien verstande dat
(a) die bestelling vir die huur van ‘n motor vanaf die diensverskaffer deur die maatskappy gemagtig word.
(b) die huurtydperk
(i) ‘n aanvang neem nie later as 21 dae na die datum van die diefstal of xxxxxx;
(ii) xxx xxxxx op die dag na inbesitneming van die voertuig deur die versekerde nadat enige herstelwerk wat as gevolg van die diefstal of xxxxxx genoodsaak is, of 30 dae na die aanvang van die huurtydperk, wat ook al die eerste voorkom.
SAE 04/2000 (hersien 08/2007)
(c) indien enige gebeurtenis aanleiding gee tot ‘n eis wat die gehuurde voertuig betref gedurende die huurtydperk, xxx die versekerde verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaalbaar, xxxx vermeld in die huurkontrak, van enige koste aangegaan, en sodanige bedrag xxx aan die diensverskaffer betaalbaar wees.
Omskrywing van “voertuig”
Afdeling huishoudelike motorvoertuig
4/6
Motors en ligte afleweringsvoertuie met ‘n bruto voertuigmassa wat nie 3500 kg oorskry nie (wat nie vir kommersiële doeleindes gebruik word nie).
Beskrywing van gebruik Gebruiksklas A
Sosiale huishoudelike plesier- en professionele doeleindes met uitsluiting van -
verhuring, vervoer van passasiers teen vergoeding of vervoer van betalende passasiers, handelsreise, versekeringsverkope, bestuursonderrig teen vergoeding, resies-, snelheids- of ander wedrenne, -tydrenne of
-toetse of enige doel in verband met die motorhandel.
Gebruiksklas B
Sosiale, huishoudelike, plesier-, besigheids en professionele doeleindes met uitsluiting van -
verhuring, vervoer van passasiers teen vergoeding of vervoer van betalende passasiers, resies-, snelheids- of ander wedrenne, -tydrenne of -toetse of enige doel in verband met die motorhandel.
Gebruiksklas C
Slegs sosiale, huishoudelike en plesierdoeleindes met uitsluiting van -
besigheids- of professionele gebruik van enige aard, verhuring, vervoer van passasiers teen vergoeding of vervoer van betalende passasiers, handelsreise, versekeringsverkope, bestuursonderrig teen vergoeding, resies-, snelheids- of ander wedrenne, -tydrenne of -toetse of enige doel in verband met die motorhandel.
Nieteenstaande enigiets hierbo vermeld, xxx die uitdrukking “motorhandel” nie dekking ongeldig maak terwyl die voertuig in die bewaring of beheer is van ‘n lid van die motorbedryf met die doel om opgeknap, versien of herstel te word nie.
Spesifieke memoranda
1. Die versekerde moet die maatskappy onmiddelik en skriftelik in xxxxxx xxxx sodra die versekerde daarvan bewus word
(a) dat die versekerde se bestuurderslisensie of dié van die versekerde se gemagtigde bestuurder geëndosseer, opgeskort of gekanselleer word.
(b) dat die versekerde of die versekerde se gemagtigde bestuurder aangekla of skuldig bevind is aan roekelose, nalatige of onbehoorlike bestuur.
2. Indien meer as een voertuig ingevolge hierdie polis verseker word, geld die eisvryegroepe asof ‘n afsonderlike polis vir elke voertuig uitgereik is.
3. Herstelwerk en maatreëls na verlies (slegs van toepassing op Omskrewe gebeurtenis 1(a) Eie skade)
(a) Na verlies of skade as gevolg van ‘n omskrewe gebeurtenis
(i) mag die versekerde herstelwerk aan die voertuig magtig, mits ‘n faktuur verkry word en sonder versuim aan die maatskappy besorg word.
(ii) xxx die maatskappy die redelike koste van noodontruiming betaal terwyl die voertuig na ‘n ongeluk of onklaarraking herstel word.
(b) Die maatskappy xxx ook die redelike koste verbonde aan die sleep van die voertuig na ‘n elektriese of elektroniese of meganiese onklaarraking betaal
tot en met die bedrae wat in die skadeloosstellingsperke aangedui word.
Opsionele beperkings en uitbreidings (indien as van toepassing in die bylae vermeld)
1. Krediettekort
Indien enige algeheleverlies-skikking ingevolge Omskrewe gebeurtenis 1(a) Eie skade minder is as die bedrag wat aan die finansier verskuldig is ingevolge ‘n huidige afbetalings- of bruikhuurooreenkoms, betaal die maatskappy aan die versekerde ‘n verdere bedrag gelykstaande aan die tekort, minus
(a) enige agterstallige paaiemente of huurgeld insluitende rente betaalbaar op sodanige agterstallige bedrae;
(b) alle premieterugbetalings vir kansellasie van enige versekeringsdekking wat met die motorvoertuig verband hou;
(c) die verhoogde paaiemente of huurgeld wat betaal sou word indien daar geen reskapitaalwaarde aan die einde van die finansieringstydperk bestaan het nie, bereken tot die maand waarin die eis geskik word;
(d) die eerste bedrag betaalbaar; altyd met dien verstande dat
SAE 04/2000 (hersien 08/2007)
(a) die bedrae betaalbaar hoogstens maksimum skadeloosstelling minus die eerste bedrag betaalbaar ingevolge omskrewe gebeurtenis 1(a) Eie skade.
Afdeling huishoudelike motorvoertuig
5/6
(b) die endossement nie van toepassing is nie op ‘n ooreenkoms ingevolge waarvan die bedrag van enige enkele paaiement, buiten die finale reswaarde-bedrag ná die aanvanklike paaiement, met meer as 10 persent van enige ander paaiement verskil nie.
(c) indien sodanige tekort die resultaat is van ‘n hervoorskot ingevolge ‘n afbetalingsooreenkoms of herfinansiering ingevolge ‘n bruikhuureenkoms, die versekering ingevolge hierdie uitbreiding nietig verklaar word.
2. Eisvryegroep-beskerming
Paragraaf 2 van die afdeling ”Eisvryegroepe” is geskrap.
3. Slegs versekerde as bestuurder
Vir die doeleindes van hierdie afdeling beteken die versekerde die versekerde vermeld in die bylae. Enige verwysings na die versekerde xx xxxx, die versekerde xx xxxxx, die versekerde se gemagtigde bestuurder of enige ander bestuurder wat met die versekerde se toestemming bestuur, word geskrap.
4. Slegs versekerde en xxxxx as bestuurders
Vir die doeleindes van hierdie afdeling sluit die versekerde ook die versekerde xx xxxx en enige lid van die versekerde xx xxxxx wat permanent by die versekerde inwoon in. Enige verwysings na die versekerde se gemagtigde bestuurder of enige ander bestuurder wat met die versekerde se toestemming bestuur, word geskrap.
5. Mediese uitgawes
Mediese uitgawes word geskrap.
6. Aanspreeklikheid teenoor passasiers uitgesluit
Die maatskappy xxx xxx betaal vir besering aan enige persoon wat ten tye van die ongeluk in die voertuig vervoer word, of daarin of daarop klim, of daarvan af of daaruit klim nie.
7. Gespesifiseerde bybehore
Xxxxxxxx van enige eis vir verlies van of skade aan gespesifiseerde bybehore xxx gemaak word sonder enige aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar en xxx xxx ‘n eis ingevolge die tabel van eisvryegroepe uitmaak nie.
Afdeling huishoudelike motorvoertuig
6/6
SAE 04/2000 (hersien 08/2007)
Eisvryegroepe
Indien geen eise ingevolge hierdie afdeling gedurende enige enkele jaarlikse versekeringstydperk uitbetaal is nie, sal die volgende hernuwingspremie op een van die volgende eisvryegroepe gebaseer word: | |||||||
1. A. Motorvoertuie en ligte afleweringsvoertuie | |||||||
Bestaande eisvryegroep | 0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 |
Hernuwingseisvryegroep | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 6 |
B. Motorfietse en bromponies | |||||||
Bestaande eisvryegroep | 0 | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Hernuwingseisvryegroep | 1 | 2 | 3 | 4 | 4 | ||
C. Woonwaens en sleepwaens | |||||||
Bestaande eisvryegroep | 0 | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Hernuwingseisvryegroep | 1 | 2 | 3 | 4 | 4 | ||
lndien enige eise wel gedurende die versekeringstydperk uitbetaal is, xxx die volgende hernuwingspremie op die volgende eisvryegroep gebaseer word: | |||||||
2. A. Motorvoertuie en ligte afleweringsvoertuie | |||||||
Bestaande eisvryegroep | 0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 |
Hernuwingseisvryegroep | 0 | 0 | 0 | 1 | 2 | 3 | 4 |
B. Motorfietse en bromponies | |||||||
Bestaande eisvryegroep | 0 | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Hernuwingseisvryegroep | 0 | 0 | 0 | 1 | 2 | ||
C. Woonwaens en sleepwaens | |||||||
Bestaande eisvryegroep | 0 | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Hernuwingseisvryegroep | 0 | 0 | 0 | 1 | 2 |