HANDELAARSOOREENKOMS
HANDELAARSOOREENKOMS
tussen
TOILETFRIEND INTERNATIONAL (PTY)LTD.
Registrasienommer: 2005/042181/07
hierin verteenwoordig deur
…………………………………………….
……………………………………………. (hierna “die MAATSKAPPY” genoem)
en
……………………………………………..
……………………………………………..
................................................
(hierna”die Handelaar” genoem)
1. WOORDOMSKRYWINGS
Die volgende woorde xxx in hierdie ooreenkoms die volgende betekenisse hê:
1.1 Datum van ondertekening: Die datum waarop hierdie ooreenkoms
deur die laaste party onderteken is
1.2 Beginnerspakket: Die gereedskap en onderdele van die produk xxxx uiteengesit in aanhangsel “A” hiertoe.
1.3 Die produk: Die Toiletfriend Vakuum Reuk- verwyderingsisteem en verwante produkte.
1.4 Die ooreenkoms: Hierdie dokument met aanhangsels daartoe xxxx onderteken deur die partye.
1.5 Die partye: Die MAATSKAPPY en die Handelaar.
1.6 Die MAATSKAPPY: Toiletfriend International (Pty)Ltd (Xxx.xx: 2005/042181/07)
1.7 Die Handelaar: ……………………………………………….
……………………………………………….
……………………………………………….
1.8 Effektiewe datum: Die datum van wanneer af die Handelaar die produk kan bemark, herverkoop en installeer, naamlik
…………………………………………….
…………………………………………….
2. AGTERGROND
2.1 Die MAATSKAPPY het die reg om die produk te vervaardig.
2.2 Die Handelaar is begerig om by die MAATSKAPPY die reg te xxxx xx die produk te bemark, te verkoop en te installeer.
2.3 Die Handelaar is daarna begerig om die produk verder by die MAATSKAPPY aan te koop vir bemarking, herverkope en installering.
2.4 Die MAATSKAPPY is bereid om aan die Handelaar die reg xxxx voormeld te verkoop en om daarna die produk verder aan die Handelaar te verkoop.
3 KOOP EN VERKOOP
3.1 Die MAATSKAPPY verkoop aan die Handelaar, wie die koop aanneem, die reg om die produk te bemark, te herverkoop en te installeer en die Handelaar koop by die MAATSKAPPY voormelde reg op die bepalings en voorwaardes hierin uiteengesit.
3.2 Die MAATSKAPPY onderneem om daarna die produk aan die Handelaar te verkoop en die Handelaar onderneem om die produk by die MAATSKAPPY aan te koop op die bepalings en voorwaardes hierin uiteengesit.
4 KOOPPRYS
4.1 Die koopprys vir die reg om die produk te bemark, herverkoop en te installeer tesame met ‘n beginnerspakket beloop R160 000.00 ( HONDERD EN SESTIG DUISEND RAND )
4.2 Genoemde bedrag xxx betaal word deur die Handelaar aan die MAATSKAPPY op datum van ondertekening van hierdie ooreenkoms.
4.3 Die aankoopprys van die produk xxx xxx xxx tot tyd binne xxxxx xxxx die MAATSKAPPY vasgestel word maar bevestig die MAATSKAPPY dat die huidige prys, (plus BTW indien van toepassing), xxxx volg is:
R595.00 per eenheid
4.4 Die MAATSKAPPY onderneem om ten opsigte van handelaars nie ten opsigte van die xxxx xx onderskei nie.
4.5 Die aanbevele verkoopprys beloop R2250.00 vir alle induksie stelle BTW ingesluit met 24 maande waarborg hoewel die verkoop prys nie beperk is nie.
4.6 Die Handelaar onderneem om vir nie minder as R1595.00 die produk te bemark na installering om sodoende die verhandelingsmark te beskerm.
5 MOTORVOERTUIG
Die MAATSKAPPY xxx n voertuig vir die Handelaar laat “Sign Xxxxxx” en die voertuig moet ten minste vir n dag gelaat word by die MAATSKAPPY.
6 NIE-AGENT
6.1 Die Handelaar xxx op geen stadium voorgee dat hy as ‘n agent namens die MAATSKAPPY optree nie en niks in hierdie ooreenkoms xxx geinterpreteer word as sou ‘n vennootskap tussen die partye tot stand kom nie.
6.2 Die Handelaar het geen magtiging om die MAATSKAPPY te verbind in enige kontrakte nie of om kontrakte aan te gaan in die naam van die MAATSKAPPY nie.
6.3 Verhurings kontrak aansoek xxx xxxx die Handelaar namens die MAATSKAPY geeem word waarna die aansoek xxx xxxx die MAATSKAPY eers goed gekeur moet word vir instalasie.
7 BESKERMING
Die Handelaar xxx die xxxxxxx van die MAATSKAPPY en die produk beskerm en xxx enige onregmatige optrede ten opsigte van die MAATSKAPPY en die produk onverwyld onder die aandag van die MAATSKAPPY bring.
8 INLIGTING
Die Handelaar onderneem om van tyd tot tyd aan die MAATSKAPPY sodanige verslae en inligting te verskaf in verband met die Handelaar en die verkope van die produk as wat redelikerwys deur die MAATSKAPPY versoek word.
9 OORDRAG VAN REGTE
Die Handelaar xxx xxx geregtig wees nie, behalwe met die skriftelike vooraf verkree toestemming van die MAATSKAPPY om enige regte wat die Handelaar kragtens hierdie ooreenkoms verkry, oor te dra, te sedeer, oor xx xxxx of op enige wyse aan iemand anders toe te xxx xxx, xxxxx nie onredelik weerhou xxx word nie.
10. VERKOOPSVOORWAARDES
10.1 In die aankoop van produkte by die MAATSKAPPY xxx die Handelaar gebind wees aan die Verkoopsvoorwaardes van tyd tot tyd van die MAATSKAPPY.
11. WANVOORSTELLING
Die Handelaar xxx toesien dat in die verkope van die produk geen van die Handelaar se werknemers enige beloftes, voorstellings en/of waarborge ten opsigte van die produk maak wat nie in ooreenstemming is met die bepalings en voorwaardes wat die MAATSKAPPY aan die Handelaar skriftelik verskaf nie.
12. VOORRAAD
12.1 Die Handelaar onderneem om deurlopend genoegsame voorraad van die produk op sy perseel aan xx xxx om te voldoen aan die markaanvraag in sy handelaarsarea.
12.2 Die Handelaar xxx na drie maande vanaf die effektiewe datum ‘n minimum bestelling van 30 produkte per maand aankoop en installeer.
Indien minder as 30 produkte per maand aangekoop word xxx die Maatskappy die reg hê om ‘n addisionele handelaar(s) in die area aan te stel.
13. ADVERTENSIES
13.1 Die Handelaar xxx verplig wees om aan die MAATSKAPPY se bemarkingsveldtogte xxxx xx neem en minstens een radio advertensie per maand laat plaas op RSG nasionaal. Die advertensie koste is vir die HANDELAAR en die Maatskapy xxx die skakelwerk help doen op alle sms reaksies.
14. VERTROULIKHEID
Die Handelaar onderneem om geen vertroulike inligting in verband met die produk en die MAATSKAPPY se sake of wyse van besigheid bedryf aan enige derde party te openbaar nie behalwe sover dit nodig is om die produk effektief te bemark.
15. HANDELSMERK
Die Handelaar xxx die voorgeskrewe logo’s, handelsmerk en identifikasie-metodes gebruik wat die MAATSKAPPY voorskryf en xxx die nodige materiaal vir die doel by die MAATSKAPPY aankoop op die bepalings en voorwaardes xxxx van tyd tot tyd bepaal.
16. BYVOEGING
Die Handelaar xxx xxx enige naam of teken by die produk byvoeg sonder die voorafverkree skriftelike toestemming van die MAATSKAPPY nie.
17. INSPEKSIE
Die Handelaar magtig die MAATSKAPPY om van tyd tot tyd die Handelaar of sy kliënt te besoek ten einde die MAATSKAPPY te vergewis van die netheid van die installasies gedoen om sodoende die standaard xxxx xx hou.
18. OPLEIDING
18.1 Die MAATSKAPPY onderneem om minstens 2 (twee) dae per jaar op sodanige tye as wat die MAATSKAPPY van tyd tot tyd aandui, aan die Handelaar en werknemers van die Handelaar, opleiding te verskaf ten opsigte van die produk.
18.2 Die reiskostes na en vanaf die plek van opleiding sowel as akkommodasie, etes en ander xxxxxx xxx vir die rekening van die Handelaar wees.
19. PRYSE
Die MAATSKAPPY behou die reg voor om te enige tyd pryse, afslag en bepalings en voorwaardes van verkope te wysig.
20. VOORBEHOUD VAN EIENDOMSREG
Die Handelaar bevestig dat alle produkte wat deur die MAATSKAPPY aan die Handelaar verskaf is en waarvoor nog nie betaal is nie, die eiendom van die MAATSKAPPY xxx xxx totdat daarvoor ten volle betaal is. Die Handelaar gee hiermee onherroeplik aan die MAATSKAPPY die magtiging om die perseel te betree en herbesit te neem van die produk wat aan die Handelaar verskaf is en om dit van die perseel te verwyder.
21. BESTELLINGS
21.1 Alle bestellings vir die produk moet by die MAATSKAPPY skriftelik gedoen word en onderteken wees deur die Handelaar.
21.2 Aflewering van die produk xxx teen die prys xxxx op die pryslys van tyd tot tyd geskied, xxxxx aflewering nie die afleweringskoste insluit nie. Die Handelaar xxx vir die afleweringskostes verantwoordelik wees indien die bestelling xxxxxxx as R5000.00 uitsluitend btw is.
21.3 Die MAATSKAPPY onderneem om alle redelike stappe te neem om die produk binne 7 dae na bestelling by die Handelaar xx xxxxx. Die MAATSKAPPY xxx xxxxx nie aanspreeklik wees vir enige verlies weens die vertraging van lewering van produkte as gevolg van boikotte, opstande, staking, arbeidsdispute, tekorte in materiaal of komponente, optredes deur die staat of ander faktore wat buite die MAATSKAPPY se beheer is nie.
22. KONTRAKTE EN VERKOPE
22.1 Die Handelaar erken dat die MAATSKAPPY geregtig xxx xxxx om direk met ‘n bepaalde koper van die produk te onderhandel en ooreenkomste te sluit.
22.2 Die Handelaar onderneem om instalasies in areas namens die MAATSKAPY en of mede Handelaars te doen teen 30% van die faktuur waarde en dit sluit die eenheid of onderdele uit.
22.3 Die Handelaar xxx huurkontrakte alleenlik namens die MAATSKAPY doen waarna die MAATSKAPY die Handelaar xxx vergoed met 30% per instalasie nadat die MAATSKAPY die huurkontrak aansoek goedgekeur het en die instalasie suksesvol geinstaleer is. Die MATSKAPY xxx in so geval die eenhede voorsien.
23. VERBETERINGS
Die MAATSKAPPY onderneem om alle verbeterings en/of wysigings aan die produk aan die Handelaar te openbaar.
24. SHARECALL-TELEFOONNOMMER
Die MAATSKAPPY onderneem om ‘n Sharecall-telefoonnommer te administreer waardeur potensiële kliente se navrae geproseseer xxx word.
25. KONTRAKBREUK
Indien die Handelaar enige bepalings van hierdie ooreenkoms verbreek en in gebreke xxx xx die kontrakbreuk binne 7 dae na ontvangs van ‘n skriftelike kennisgewing te herstel, xxx die MAATSKAPPY geregtig wees sonder benadeling van enige ander regte wat die MAATSKAPPY mag hê, om:
25.1 Onmiddelik nakoming van al die bepalings van die ooreeenkoms te eis:
25.2 Die ooreenkoms te kanselleer.
26. KENNISGEWINGS EN DOMICILIA
26.1 Die partye kies as hulle onderskeie gekose adresse vir doeleindes van geregtelike stappe en die stuur van kennisgewings, xxxx volg:
MAATSKAPPY
Progresspark Nywerheid xxxxxx Xxxxxx Industrial George
6536
Handelaar
…………………………………………………………………………
………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………
………………………………………………………………………..
………………………………………………………………………..
26.2 Die partye xxx geregtig wees om van tyd tot tyd deur skriftelike kennisgewing voormelde adresse te wysig, xxxxx wysiging van xxxx xxx word 10 dae na aflewering van die kennisgewing.
26.3 ‘n Kennisgewing wat per vooruitbetaalde aangetekende pos gestuur word, xxx geag word ontvang xx xxxx 4 xxx xxxxx dit versend is, tensy die teendeel bewys word. ‘n Kennisgewing wat per faks of per hand afgelewer word, xxx op datum van faks of aflewering geag word ontvang xx xxxx.
27. XXXXX OOREENKOMS
27.1 Hierdie ooreenkoms bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en geen ooreenkoms strydig met die bepalings hiervan xxx bindend op die partye wees nie tensy dit op skrif gestel en deur beide partye onderteken is nie.
27.2 Geen tegemoetkoming of uitstel xxxxxxx xxxx die MAATSKAPPY aan die Handelaar, xxx op enige wyse as ‘n afstanddoening van regte beskou word deur die MAATSKAPPY nie.
28. JURISDIKSIE
Die Partye stem toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof kragtens Art. 45 van Wet 32 van 1944 vir doeleindes van enige aksie of geding wat uit hierdie ooreenkoms of kansellasie daarvan ontstaan.
ALDUS GEDOEN EN GETEKEN te ................................... op hierdie dag
van ..................................................... 20……
GETUIES:
1. .......................................................
2. ....................................................... .....................................................
Namens die MAATSKAPPY Reg. nr 2005/042181/07
ALDUS GEDOEN EN GETEKEN TE .................................... op hierdie dag
van .............................................. 20……
GETUIES:
1. .............................................................
2. ............................................................. ...........................................
(“Die Handelaar”)