Contract
Sanlam Persoonlike Voorooreenkomsverklaring kragtens artikel 92 van die Nasionale Kredietwet, Nr. 34 van 2005 (met insluiting van regte, verpligtinge, bepalings en voorwaardes)
1.Definisies en Interpretasie
“Die Wet” beteken die Nasionale Kredietwet Nr. 34 van 2005 xxxx van tyd tot tyd gewysig.
“Die Ooreenkoms” beteken u persoonlike leningsooreenkoms met die Kredietverskaffer. Die Ooreenkoms bestaan uitsluitlik uit die bepalings en voorwaardes wat in hierdie Voorooreenkomsverklaring uiteengesit word,en die dokument wat u elektroniese of skriftelike of mondelinge aanvaarding van beide die Voorooreenkomsverklaring en die elektroniese of mondelinge en stemopgeneemde Kwotasie, wat deur Direct Axis namens die Kredietverskaffer opgeneem en aangegaan is of u optrede in aanvaarding van die Leningsbedrag, waar dit gesien xxx word as u aanvaarding van die Voorooreenkomsverklaring en Kwotasie. Ten einde enige twyfel uit te sluit, vervang die bepalings en voorwaardes xxxx in die Voorooreenkomsverklaring uiteengesit, enige stem opname wat uit die Ooreenkoms gespruit het vir alle doeleindes van die Wet, . Indien ons hierná sou instem om by wyse van ʼn wysiging aan die Ooreenkoms ʼn verdere leningsbedrag aan u te xxxxxxx, xxx ons u van ʼn verdere Kwotasie voorsien wat die bykomende leningsbedrag en enige gevolglike verandering in die koste van krediet en/of kredietlewensdekking (indien van toepassing), rentekoers, terugbetalingstydperk en paaiementbedrag xxx aandui. In so ʼn geval, indien u die verdere Kwotasie sou aanvaar, xxx die bepalings en voorwaardes wat in hierdie dokument uiteengesit word, by verwysing by die gewysigde Ooreenkoms ingesluit word. Maak asseblief seker dat u hierdie Voorooreenkomsverklaring op ʼn veilige plek bewaar sodat u dit in die toekoms kan raadpleeg.
“Jaarlikse Rentekoers” beteken die vaste jaarlikse nominale xxxxx waarteen rente op die saldo van die Hoofskuld bereken word.
“Kredietverskaffer” beteken Sanlam Persoonlike Lenings (Edms) Beperk Reg. Nr 2001/016316/07 and Geregistreerde Kredietverskaffer NCRCP 272. Domicilium Adres 000 Xx Xxxxxxx, Xxxx Xxxxx, 0000.
“Direct Axis” beteken Direct Axis SA (Edms) Bpk, Reg. Nr 1995/006077/07 , 'n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste en agent vir die Kredietverskaffer met die doel om Sanlam Persoonlike Lenings te verwerk en te administreer. Domicilium Adres 000 Xx Xxxxxxx, Xxxxxxxxxx, 0000..
“Leningsbedrag” beteken enige geld wat ingevolge hierdie Xxxxxxxxxx aan u uitbetaal word. Hierdie bedrag sluit die oorspronklike leningsbedrag sowel as enige bykomende leningsbedrag in wat hierná by wyse van ʼn wysiging aan hierdie Ooreenkoms aan u beskikbaar gestel word.
“Verliesbegunstigde” beteken 'n party aan wie 'n versekeringsvereffening betaal moet word, en wat in die konteks van die Ooreenkoms die Kredietverskaffer is.
“Persoonlike Beskermingsplan” beteken die kredietlewensversekeringsdekking wat Direct Axis bied om u uitstaande verpligtinge ingevolge die Xxxxxxxxxx op enige tydstip te dek.
“Hoofskuld” beteken die bedrag wat uitgestel is en waarop rente bereken word. Dit bestaan uit die Leningsbedrag wat toegestaan is, die aanvangsgelde (waar van toepassing) indien dit nie voorafbetaal is nie, en enige xxxxx xxxxx, wat rente insluit, wat bygevoeg word namate en wanneer dit betaalbaar word.
Enige verwysing na “Ons” xxxxxx xx die Kredietverskaffer.
Enige verwysing na “U” xxxxxx xx die kredietontvanger wat die eienaar is van die persoonlike leningsrekening.
2. Koste van Krediet
Die volgende koste van krediet is betaalbaar:
• Rente, wat daagliks terugwerkend bereken word teen die Jaarlikse Rentekoers, en maandeliks saamgestel word op die betaaldatum xxxx xxxx u gekies. Dit word gehef vanaf die datum waarop die ooreenkoms of gewysigde ooreenkoms deur u aanvaar word.
• Aanvangsgelde, wat die gelde is wat gevra word vir die voorbereidingskoste van die Ooreenkoms. U xxx xxxx om hierdie gelde vooruit te betaal of om dit by die hoofskuld in te sluit. Indien u die aanvangsgelde by die hoofskuld laat insluit, xxx xxxxx daarop gehef word. Indien u verkies om die aanvangsgelde aan die begin te betaal, moet u dit in die First National Bank rekening inbetaal wat ons aan u xxx xxx, die verwysingsnommer gebruik wat ons xxx verskaf, én aan ons bewys xxxxx van sodanige betaling voor die leningsbedrag aan u toegestaan word. Hierdie gelde is nie van toepassing waar ʼn nuwe lening ʼn bestaande lening vervang of waar ʼn bykomende leningsbedrag ingevolge ʼn wysiging aan ʼn bestaande Ooreenkoms uitbetaal word nie.
• Diensgelde, wat die maandelikse diensgelde is wat op die betaaldatum gehef word vir die roetine maandelikse administrasie van u rekening. Indien u nie hierdie gelde betyds betaal nie, word dit by die uitstaande saldo gevoeg en word rente daarop gehef.
• In soverre dit deur hoofstuk 6,x Xxxx C van die Wet toegelaat word, indien u te eniger tyd kragtens hierdie ooreenkoms aan wanbetaling skuldig is, die wanbetalingsadministrasie- en invorderingskoste wat ontstaan uit u versuim om aan die bepalings en voorwaardes van hierdie Ooreenkoms te voldoen, sowel as regskoste, invorderingskoste en kommissie op alle betalings wat deur u gemaak word indien die xxxx xx 'n skuldinvorderingsmaatskappy of prokureur xxxxxx word. Sodanige koste word gehef namate en wanneer dit ontstaan.
• Die maandelikse koste van die Persoonlike Beskermingsplan se premies, indien u kies om ons aanbod van kredietlewensversekering, xxxx in die volgende gedeelte bespreek, te aanvaar.
3. Kredietlewensversekering
Ons vereis van u om kredietlewensversekering in stand xx xxx om u uitstaande verpligtinge kragtens die Xxxxxxxxxx op enige tydstip te dek, en dat ons as die Verliesbegunstigde kragtens hierdie polis benoem word.
Ons bied in hierdie verband 'n Persoonlike Beskermingsplan wat deur Channel Lewensversekeringsmaatskappy Bpk onderskryf word en met wie ons in die positiewe prestasie van hierdie versekeringskema xxxx. Direct Axis is gemagtig om lewensversekerings produkte te verkoop waarvoor hulle professionele vrywaringsversekering by Santam het.
Hierdie plan bied dekking ten opsigte van die vereffeningswaarde van u lening (ook enige bykomende leningsbedrag wat ingevolge ʼn wysiging aan die Ooreenkoms aan u uitbetaal kan word), wat uitsluit enige agterstallige bedrae of finansieringskoste) te eniger tyd gedurende die duur van die Xxxxxxxxxx.
Onderworpe aan bepaalde omstandighede (xxxx wagtydperke of vlakke van erns) of uitsluitings word hierdie dekking verskaf in geval van u sterfte, permanente ongeskiktheid. Dit verskaf beperkete dekking indien daar gediagnoseer word dat u aan sekere gevreesde siektes ly xxxx kanker, hartaanvalle, beroertes, nierversaking, blindheid, totale en onomkeerbare verlies van die gebruik van 'n ledemaat, ernstige brandwonde en 'n koma. Die meeste hartverwante chirurgie en groot orgaanoorplantings word ook gedek.
Hierdie plan bied ook beperkte dekking vir paaiemente wat verskuldig is terwyl u tydelik ongeskik is of in die 6 maande ná personeelvermindering, of in die ses maande wat volg op inkomsteverlies indien u vir uself werk. Verder voorsien hierdie plan vir beperkte dekking vir 3 maande se paaiemente na 'n beskermde staking.
Pensioentrekkers of ander persone wat nie ’n inkomste as werknemer verdien nie, kom nie in aanmerking vir permanente of tydelike ongeskiktheidsdekking of dekking vir personeelvermindering of beskermde staking nie.
Verder bestaan sekere uitsluitings, waarvan die belangrikste is dat geen eis oorweeg xxx word ten opsigte van 'n toestand of gebeurtenis wat ontstaan uit die volgende nie:
• U selfmoord of poging tot selfmoord of self-toegediende besering binne 24 maande nadat hierdie Xxxxxxxxxx aangegaan is
• Die bestuur van 'n voertuig onder die invloed van bedwelmende drank of narkotiese dwelmmiddelss,
• Enige voorafbestaandesiekte, besering of enige ander toestand (xxxx ‘n kadiovaskulere voorval van enige aard ookal, kanker, beroerte,psigiatriese en/of psigologiesekwale, ruggraat en/of rugkwale) wat wesenlik tot u eis teen die polis bygedra het, en wat in die 12 maande voor die Ooreenkoms bestaan het en in die 12 maande nadat die Ooreenkoms aangegaan is voortduur of terugkeer tensy die polis ‘n bestaande polis vir‘n vorige persoonlike lening vervang
U het die reg om afstand te doen van die Persoonlike Beskermingsplan wat ons bied, en om dit met 'n gelykstaande krediet lewenspolis van u keuse te vervang. In so 'n geval benodig ons dokumentêre bewys van die bestaan van sodanige dekking, die besonderhede daarvan, en dat ons as die Verliesbegunstigde kragtens die polis benoem is tot en met die vereffeningswaarde van die Xxxxxxxxxx (volgens vorm 23 van die Wet). Die leningsbedrag xxx xxx toegestaan word voordat ons sodanige bewys ontvang het en daarmee tevrede is nie.
Indien u verdere besonderhede oor ons Persoonlike Beskermingsplan nodig het voor u u keuse uitoefen, xxx ons u van 'n afskrif van die uitvoerige polisdokument voorsien voordat u besluit of u ons xxxxx xxx aanvaar of dit met 'n polis van u keuse wil vervang.
Wanneer u instem om ons Persoonlike Beskermingsplan te aanvaar, xxx ons geen bybetaling, gelde of bykomende premie byvoeg by die werklike koste van hierdie versekering nie, en xxx ons:
• die maandelikse premiekoste van die versekering openbaar maak en dit by u maandelikse paaiementbedrag insluit;
• indien van toepassing, voor u aanvaarding van enige volgende kwotasie vir ʼn bykomende leningsbedrag enige verandering in maandelikse premiekoste openbaar maak;
• die bedrag van enige kommissie wat ons kan ontvang, openbaar maak;
• alle premiebetalings wat u maak stiptelik aan die versekeraar oorbetaal en u belang in hierdie polis administreer totdat hierdie Xxxxxxxxxx tot 'n einde kom;
• voor die aangaan van hierdie Xxxxxxxxxx die voordele, bepalings en voorwaardes wat op hierdie polis betrekking het, verduidelik
• Ná die sluiting van hierdie Ooreenkoms vir u 'n breedvoeringe polisdokument stuur waarin al die voordele, bepalings, uitsluitings en eisprosedures uiteengesit word
U erken dat u vrye keuse het ten opsigte van die polis, die versekeraar, die makelaar of tussenganger, en dat u hierdie keuse uitgeoefen het sonder om gedwing of oorreed te word.
4. Terugbetalings en hoe ons U betalings gebruik
Indien u kies om die aanvangsgelde vooruit te betaal, moet u dit in die First National Bank rekening inbetaal wat ons vir u xxx xxx, die verwysingsnommer gebruik wat ons aan u xxx verskaf, én aan ons bewys xxxxx van sodanige betaling voordat die leningsbedrag aan u toegestaan kan word.
Paaiemente is betaalbaar binne 14 dae ná die Kwotasiedatum, en die daaropvolgende paaiemente maandeliks daarná. Daarom is dit ʼn voorwaarde van die Ooreenkoms dat u ons magtig om ʼn maandelikse debietorder xx xxxxxxx van die bankrekening waarin u inkomste inbetaal word. Buiten Desember, xxx die aftrekkings op u salarisdatum gemaak word, of op die laaste besigheidsdag voor u salarisdatum indien die salarisdatum oor ʼn naweek of op ʼn openbare vakansiedag val, met die verstande dat sodanige datum nie voor die paaiementbetaaldatum is nie.
Indien ons daarvan bewus word dat u salarisdatum of bankbesonderhede verander het, xxx u debietorder besonderhede dienooreenkomstig aangepas word. Ons behou die reg om in Desember u rekening vroeër as gewoonlik te debiteer, mits ons u vooraf in xxxxxx xxxx en mits die datum nie voor die paaiementbetaaldatum is nie.
U kan enige van die paaiemente vooruitbetaal sonder enige benadeling. U terugbetalings word gebruik om u verpligtinge in die volgende orde te verminder: (i) verskuldigde of onbetaalde rente; (ii) verskuldigde of onbetaalde gelde of koste, en
(iii) die hoofskuldbedrag.
5. Vroeë Vereffening van die Xxxxxxxxxx
U kan hierdie Ooreenkoms te enige tyd , met óf sonder kennisgewing ten volle vereffen, deur die betaling van die vereffeningswaarde aan ons.
Die vereffeningswaarde xxx in sodanige geval die onbetaalde saldo op die hoofskuld wees plus die onbetaalde rente en alle ander gelde en koste wat u , tot op die vereffeningsdatum aan ons verskuldig is. U kan te enige tyd die vereffeningswaarde by Direct Axis aanvra.
6. Ooreenkomsbreuk
Indien u enigiets doen of toelaat om te gebeur wat op enige xxxxxx ons regte kragtens die Ooreenkoms kan benadeel of waardeur ons enige verlies of skade kan ly, byvoorbeeld laatbetaling of wanbetaling van enige paaiement, is u skuldig aan ooreenkomsbreuk vanaf die oomblik dat die verbode gebeurtenis of optrede of versuim plaasgevind het.
Indien u enige paaiemente later as die betaaldag betaal, moet u bykomende rente op die agterstallige bedrae betaal teen dieselfde rentekoers as wat in die Kwotasie uiteengesit word en op die Ooreenkoms van toepassing is.
Indien 3 opeenvolgende debietorders nie betaal word nie, sal u debietorder outomaties gekanselleer word en xxx u verplig word om kontant inbetalings ten opsigte van die betaalbare bedrag xx xxxx.
Indien u in gebreke xxx xx enige xxxxxx xx betaal wat kragtens hierdie Ooreenkoms verskuldig is, kan ons (met voorbehoud van al enige van ons ander regte) met regstappe voortgaan vir die afdwinging en beëindiging van hierdie Ooreenkoms, xxxx in Hoofstuk 6 Xxxx C van die Wet uiteengesit.
Wanneer u skuldig is aan wanbetaling kragtens die Ooreenkoms, xxx die xxxxx uitstaande kapitaalbalans onmiddellik verskuldig en betaalbaar word, en is u ook aanspreeklik vir die wanbetalingsadministrasiekoste en invorderingskoste ooreenkomstig die Wet op die Hooggeregshof, die Wet op Landdroshowe, die Wet op Skuldinvorderaars, of die Prokureurswet, na gelang van omstandighede.
Indien ons kies om die Ooreenkoms af te xxxxx, xxx die prosedure wat hieronder uiteengesit word, gevolg word:
• 'n Brief xxx aan u gestuur word wat u aandag op u wanbetaling kragtens die Ooreenkoms vestig.
• 'n Voorstel xxx in daardie brief gemaak word dat u hierdie Ooreenkoms na 'n skuldberader, alternatiewe geskilbeslegtingsagent, verbruikershof of Ombudsman met regsbevoegdheid neem met die bedoeling dat ons enige geskille beslegof 'n plan ontwikkel en afspreek om die betalings kragtens hierdie Ooreenkoms in te haal.
• Indien u om 'n skuldhersiening ooreenkomstig artikel 86 van die Wet aansoek gedoen het, en die hersiening is nie binne 60 werksdae ná sodanige aansoek afgehandel nie, kan ons 'n kennisgewing stuur wat die skuldhersiening ooreenkomstig artikel 86(10) van die Wet beëindig.
Indien u op hierdie xxxx xx skuldhersiening aansoek doen, mag u nie enige ander kredietooreenkoms aangaan of enige verdere uitgawes op 'n kredietfasiliteit (xxxx 'n kredietkaart) oploop tot dat u aansoek afgekeur is of u ál u verpligtinge kragtens alle kredietooreenkomste vereffen het, xxxx xxxx die hof ooreengekom is nie.
Regstappe xxx xxx teen u gedoen word nie, tensy:
• U vir ten minste 20 werksdae aan wanbetaling skuldig is; en
• ten minste 10 werksdae verloop het sedert die wanbetalingsbrief of kennisgewing waarna hierbo xxxxxx word afgelewer is xxxxx 10 xxx xxx saamval met die 20 xxx xxxxx wanbetalingstydperk; en
• u versuim het om op die wanbetalingsbrief te reageer, of indien u reageer het deur ons voorstel te verwerp.
Indien ons verkies om hierdie Ooreenkoms kragtens artikel 123 van die Wet te beëindig, xxx dieselfde afdwingingsprosedure xxxx hierbo uiteengesit voor sodanige beëindiging gevolg word.
In geval van wanbetaling is u daarop geregtig om te enige tyd voor die beëindiging van die Xxxxxxxxxx, die Ooreenkoms te xxxxxxx xxxx alle agterstallige bedrae sowel as ons toegelate wanbetalingskoste en redelike koste tot en met die herstel te betaal.
7. Rekeningstaat
Ons xxx u gereeld van 'n rekeningstaat voorsien en u xxx xxxx om dit maandeliks of kwartaalliks te ontvang.
8. Adresse en die Ontvangs van Dokumente
U bevestig dat die woon adres wat u verskaf het die adres is waarheen enige regskennisgewings gestuur moet word.
U bevestig dat die pos- of e-posadres wat u verskaf het die adresse is waarheen ons alle pos en ander korrespondensie moet stuur, wat rekeningstate insluit. In die geval van ʼn kennisgewing van verandering van woonadres moet sodanige kennisgewing vergesel word van dokumentasie wat as bewys van u nuwe woonadres kan dien. Ons onderneem dat ons geen sodanige korrespondensie per e-pos aan u xxx stuur nie, tensy u ons toestemming xxx xx dit te doen.
U moet Direct Axis skriftelik in xxxxxx xxxx van enige adresverandering of enige verandering in u kontakbesonderhede, wat e-posadresse en telefoonnommers insluit. Indien u versuim xx xxxxxx xx xxx van sodanige adresveranderinge, kan ons die jongste adres wat ons van u het, gebruik, selfs al is hierdie adres nie meer korrek nie.
U neem kennis dat ons xxx aanvaar dat u 'n kennisgewing of brief ontvang het 5 dae nadat ons dit gepos het of 2 dae nadat ons dit per e-pos gestuur het.
9. Sertifikaat van Verskuldigde Bedrag
Ons kan 'n sertifikaat verskaf van enige van ons bestuurders, wie se hoedanigheid ons nie xxx xxxx te bewys nie, wat die bedrag wat aan ons verskuldig is, sowel as hoe dit bereken is, aantoon.
Tensy u nie met sodanige bedrag saamstem nie en indien u die Hof kan oortuig dat die bedrag op die sertifikaat foutief is, word daar ooreengekom dat ons enige uitspraak of opdrag mag aanvaar waarop ons regtens geregtig is gegrond op die feite in die sertifikaat, of sodanige bedrag as wat aan u verskuldig is xxxx wat die Hof mag bevind.
10. Sessie en Oordrag
Ons kan, met óf sonder kennisgewing aan u, ons regte en verpligtinge kragtens die Ooreenkoms aan enige Kredietverskaffer oordra, en u stem in dat u xxx voortgaan om u verpligtinge ten opsigte van die nuwe Kredietverskaffer na te kom.
11. Kredietburo’s, Kredietverslagdoening en Kredietdeelpraktyke
Deur ons Kwotasie en hierdie Voorooreenkomsverklaring te aanvaar, erken en bevestig u die volgende:
Ons kan die besonderhede van u aansoek om finansiering en die leningsooreenkoms aan enige Kredietburo stuur. Dít sluit in die aangaan en beëindiging van die Xxxxxxxxxx, u terugbetaling ooreenkomstig die Ooreenkoms, en die openbaarmaking van enige nie-voldoening aan die terugbetalingsbepalings en betaaldatums kragtens die Ooreenkoms.
Waar ons egter van plan is om ongunstige inligting, xxxx agterstallige skuld of oorhandiging vir regstappe, bekend te xxxx, xxx ons u minstens 20 werksdae xxxxxx xxx.
Die Kredietburo’s kan die inligting wat ons deurstuur, gebruik om 'n kredietprofiel en kredietkeuring te verskaf wat u kredietwaardigheid aandui.
U kan te enige tyd met die Kredietburo’s skakel; u het die reg op die openbaarmaking van u kredietrekord, en u kan enige verkeerde inligting bevtwis en die inligting laat regstel waar ons nie in staat is om geloofwaardige bewyse xx xxxxx om die inligting te verifieer nie.
Hier volg die name en kontakbesonderhede van die Kredietburo's waarheen die inligting gestuur xxx word:
• Transunion: telefoon 011 214 6000 / 0861 482482 of e-pos xxxxxxxxx@xxxxxxxxxx.xx.xx
• Experian: telefoon 011 799 3400 / 0861 105665 of e-pos xxxx@xxxxxxxx.xx.xx
• Xpert Decision Systems: telefoon 011 645 9100 of e-pos xxxx@xxx.xx.xx
12. Klagtes en Geskille
In geval u 'n navraag, klagte of 'n geskil het, skakel asseblief Direct Axis se Kliëntediensafdeling, wat hul bes xxx doen om die klagte of geskilt op te los.
Indien Direct Axis nie u klagte of geskil kan oplos nie, is u ook daarop geregtig om die bystand van die Bankombudsman of die Nasionale Kredietreguleerder te versoek. Indien die Nasionale Kredietreguleerder hulp xxxxx, xxx u die xxxx regstreeks na die Tribunaal xxxxxx.
Kontakbesonderhede vir die hantering van klagtes en geskille is xxxx volg:
• Direct Axis Klientediens-/Voldoenings departement: telefoon 0861 20 40 60 of e-pos xxxxxxxxx@xxxxxxxxxx.xx.xx
• Bankombudsman: telefoon 0860 800 900 of e-pos xxxx@xxxxx.xx.xx
• Nasionale Kredietreguleerder: telefoon 0860 627627 of e-pos xxxx@xxx.xxx.xx
• Nasionale Verbruikerstribunaal: telefoon 012 663 5615 of e-pos Xxxxxxxx@xxxxxx.xxx.xx
13. Die Reg op Aansoek by 'n Skuldberader
U het kragtens artikel 86 van die Wet die reg om by 'n Skuldberader aansoek te doen om oorverskuldig verklaar te word , en om vir bystand te vra voordat ons enige afdwingingstappe teen u doen indien u ooreenkomstig die Ooreenkoms aan wanbetaling skuldig is.
Die kontakbesonderhede vir Skuldberaders in u omgewing kan van die Nasionale Kredietreguleerder verkry word indien Direct Axis u nie in hierdie verband kan help nie. Die Skuldberader xxx u vra xx xxxx 16 in te vul en 'n fooi te betaal wat ooreenkomstig die Wet op Nasionale Krediet voorgeskryf word. Die Skuldberader xxx u aansoek evalueer en dit ofaanvaar of verwerp.
14. Ander Regte
U het kragtens die Wet op Nasionale Krediet die reg:
• om vir krediet aansoek te doen;
• op beskerming teen diskriminasie ten opsigte van krediet;
• om te versoek dat die hoofe rede waarom krediet geweier is, skriftelik aan u verskaf word;
• om alle dokumente te ontvang wat deur die Wet vereis word;
• om sodanige dokumente te ontvangin 'n amptelike taal waarvoor ons deur die Nasionale Kredietreguleerder goedgekeur is;
• op inligting in duidelike en verstaanbare taal;
• om 'n kwotasie te ontvang wat vir 5 werksdae geldig is, sowel as 'n voorooreenkomsverklaring, waarvan albei se bepalings en voorwaardes ten volle aan u verduidelik word voordat u enige kredietooreenkoms aangaan; en
• om uitgesluit te word van enige:
i) telebemarkingsveldtog wat deur of namens ʼn kredietverskaffer gedoen word;
ii) bemarkings- of kliëntelys wat anders as ooreenkomstig die Wet deur die kredietverskaffer; of
iii) massaverspreiding van e-pos of SMS boodskappe deur of namens die kredietverskaffer.
U kan hierdie reg uitoefen wanneer u die leningskwotasie aanvaar, of op enige ander tydstip, deur Direct Axis se Kliëntediensafdeling te bel by 0861 20 40 60, of deur ʼn e-pos te stuur na xxxxxxxxx@xxxxxxxxxx.xx.xx
15. Ander Erkennings en Bevestigings
'n Kwotasie xxx aan alle suksesvolle leningsaansoekers verskaf word xxxx xxxx die Wet vereis, in xxxxx stadium alle finansiële besonderhede, wat insluit rentekoerse en xxxxx xxxxx wat spesifiek met u aansoek verband hou, openbaar gemaak xxx word.
Indien u in enige stadium enige bykomende leningsbedrag as ʼn wysiging aan die Ooreenkoms versoek, xxx ʼn verdere Kwotasie aan u voorsien word, met die gewysigde finansiële besonderhede vanweë enige verandering in die leningsbedrag, terugbetalingstydperk, rentekoers of koste van die Persoonlike Beskermingsplan (indien van toepassing).
Kwotasies geldig vir 5 werksdae, in xxxxx tyd enige dokumente wat ons van u versoek, by ons afgelewer moet word. U lening bedrag xxx slegs uit betaal word aan u sodra ons al die nodige dokumentasie ontvang van u.
Sodanige dokumente kan insluit, maar is nie beperk nie tot: bewys van woon adres, bewys van betaling van die aanvangsgelde(indien van toepassing) indien u kies om hierdie gelde vooruit te betaal,en enige dokumente wat met kredietlewensversekering verband hou waar u kies om nie ons Persoonlike Beskermingsplan te aanvaar nie.
Aansoeke, kwotasies en die aanvaarding daarvan kan telefonies geskied, in xxxxx geval sodanige gesprekke op band opgeneem xxx word.
Aansoeke kan ook aanlyn via die webtuiste xxx.xxxxxx.xx.xx/xxxxxxxxxxxxx ingedien word. In so ʼn geval kan enige aanlynkwotasie ook aanlyn aanvaar word.
In alle gevalle xxx u aanvaarding van enige kwotasie skriftelik bevestig word.
Deur die Kwotasie en die bepalings van hierdie Voorooreenkoms verklaring te aanvaar, erken en bevestig u dat:
• u nie tans oorverskuldig is nie;
• u nie tans onder administrasie, sekwestrasie, skuldhersiening of ʼn herstruktureringsbevel is nie en nie ingevolge ʼn hofbevel verstandelik onbevoeg verklaar is nie;
• u die voorooreenkomsverklaring xxx xxxx en xxx xxxxx maak dat u dit verstaan voordat u enige aanbod van enige leningsbedrag aanvaar.
• die Kwotasie en Voorooreenkomsverklaring met u bespreek is en dat u die koste, risiko's en verpligtinge wat verband hou met u sluiting van die Ooreenkoms verstaan en insien;
• Indien u binne gemeenskap van goedere getroud is, benodig u u xxxx xx toestemming om in hierdie ooreenkoms te betree en sodanige toestemming verkry het
• enige bykomende leningsbedrag wat as ʼn wysiging aan die Ooreenkoms aan u xxxxxxx xxx word, nie ʼn nuwe ooreenkoms xxx uitmaak nie, maar dat sodanige bykomende bedrag op dieselfde bepalings en voorwaardes as die bepalings en voorwaardes in hierdie Ooreenkoms aan u beskikbaar xxxxxx xxx word;
• u geen verdere krediet opgeneem het buiten dit wat reeds bestaan het ten tyde van u aansoek om finansiering nie;
• alle inligting wat u aan ons verskaf het in alle opsigte waar en juis is ,en dat ons op hierdie inligting kan staatmaak;
• indien u nie die betalings volgens die Xxxxxxxxxx maak nie, Direct Axis op enige dag van die week oor die uitstaande betalings met u kan skakel;
• Indien daar onvoldoende fondse is in die aangeduide bankrekening vir die betaling van die debietorderverpligtinge ons daarop geregtig is om tred xx xxx met u bankrekening, en die debietorder opnuut vir betaling aan xx xxxx sodra daar voldoende fondse is;
• indien u debietordermagtiging gekanselleer/afgekeur word op grond van 3 opeenvolgende onsuksesvolle debietorderbetalings, u Direct Axis hiermee magtig om die debietorder na eie goeddunke te heraktiveer.
• in die geval dat u u bankrekening besonderhede verander, bemagtig u Direct Axis om daardie bankrekening veranderinge aan enige ander kontrak, wat u deur Direct Axis sluit, toetepas.
Ons behou die reg xx xxxx xxxxxx van skriftelike kennisgewing aan die Ooreenkoms te onttrek indien enige nuwe of voorheen onvermelde xxxx xx xxxx kom wat u kredietwaardigheid of vermoë om hierdie lening terug te betaal negatief kan beïnvloed. Die Ooreenkoms xxx xxx van nul en gener waarde wees, en geen party xxx enige eis teen die ander hê nie.
U mondelinge, skriftelike of aanlynaanvaarding van die kwotasie of u optrede deur die aanvaarding van die Leningbedrag sowel as hierdie bepalings en voorwaardes xxx die xxxxx ooreenkoms uitmaak, en xxx bindend wees totdat u ál die bedrae ingevolge die ooreenkoms betaal het. Geen veranderinge mag aan die Ooreenkoms aangebring word nie, xxxxx xxxx skriftelik oor hierdie verandering ooreengekom word, of xxxxx xxxx mondeling oor die veranderinge ooreengekom word en dit op band opgeneem en daarná skriftelik weergegee word. Sodanige veranderinge kan insluit ʼn bykomende leningsbedrag wat ná die oorspronklike leningsbedrag uitbetaal word.