Contract
2024 - 2025
XXXXX-
XXXXX
oesreëlings
Die standaard graanhanterings- en opbergingsvoorwaardes is van toepassing op alle lewerings en opberging xxx xxxxx in VKB-silo’s en bunkers en is by alle silo’s, VKB Hoofkantoor en op VKB se webwerf beskikbaar. Maak asseblief seker u dra kennis van die inhoud daarvan aangesien dit die ooreenkoms tussen u en VKB daarstel.
MIELIE- EN SORGHUMTARIEWE
Die tariewe vir die 2024/25-oesjaar is xxxx volg: Die seisoentarief is vooraf betaalbaar. Die
plafon-stoortarief en seisoentarief is slegs van toepassing op die eerste jaar van lewering en nie op oordragvoorraad nie. VKB behou die reg voor om hierdie tariewe tussen silo’s te differensieer en/ of dit gedurende die seisoen te wysig.
TABEL 1: HANTERING- EN OPBERGINGSTARIEWE
Produk | Mielies | Sorghum |
Hantering (Rand/ton) | 64 | 64 |
Dagstoor (Rand/ton/dag) | 1.11 | 1.11 |
Plafontarief (Rand/ton) | 165.54 | 165.54 |
Seisoentarief (Rand/ton) | 150 | 150 |
TABEL 2: DROOGTARIEWE (R/TON)
Vog % | WMAZ | YMAZ |
14,1 – 15,0 | 56 | 56 |
15,1 – 16,0 | 76 | 76 |
16,1 – 17,0 | 106 | 106 |
17,1 – 18,0 | 133 | 133 |
Kliënte wat slegs van VKB se droogfasiliteite gebruik maak sonder om die graan fisies te xxxxx, xxx die xxxxx hanteringskoste betaal. Dit word gedoen aangesien VKB die graan fisies hanteer en dieselfde koste daarvoor aangaan as met ’n normale lewering.
TABEL 3: SIFTARIEWE VIR SKADELIKE SADE EN VREEMDE MATERIAAL
Sifaksie | Mielies | Sorghum |
Vreemde materiaal (R/ton) | 77 | 77 |
Skadelike sade vanaf Saad 1 oor toleransie (R/ton) | 66 | 66 |
Koste per pit oor toleransie (R) | 1 | 1 |
Maksimum koste (R/ton) | 191 | 191 |
Indien vragte skoongemaak moet word, xxx die produsent, waar die silofasiliteite en bedryfsreëlings dit toelaat, die keuse hê om die sifsels terug te neem. Die sifsels moet teen sluitingstyd van die leweringsdag vanaf die perseel verwyder wees. Indien nie, sal die sifsels verbeur word (kontak u silobestuurder in die verband).
Kliënte wat slegs van VKB se siffasiliteite gebruik maak sonder om die graan fisies te xxxxx, xxx ook die volle hanteringskoste betaal. Dit word gedoen aangesien VKB die graan fisies hanteer en dieselfde koste daarvoor aangaan as met ’n normale lewering.
VKB GRAAN OESREËLINGS 02
vir die LIEFDE van die LAND | xxx.xxx.xx.xx
STANDAARD BEDRYFSREËLINGS
Alle graanbergingsfasiliteite beskik oor moderne graderingstoerusting wat deurgaans gebruik xxx word. Alle gradering regulasies xxx konsekwent by alle bedryfspunte toegepas word.
Graderingsapparate is onlangs versien en gekalibreer, en sertifikate is dienooreenkomstig uitgereik
deur die diensverskaffer.
HANTERING VAN XXX XXXXX
Die hantering van xxx xxxxx en oliesade gaan gepaard met ’n groot risiko, derhalwe xxx VKB slegs
tot by die volgende maksimum vogpersentasies inneem:
Witmielies | Maksimum vog: | 16% | Basisvog: | 12.5% |
Geelmielies | Maksimum vog: | 18% | Basisvog: | 12.5% |
Lewering van xxx xxxxx is onderhewig aan beskikbare spasie. Indien wit- of geelmielies teen ‘n vogpersentasie hoër as bogenoemde persentasie gelewer gaan word, kontak asb. voor enige lewerings gedoen word u silobestuurder vir goedkeuring
AFTREKKING VIR HANTERINGSVERLIES
VKB doen ’n standaard aftrekking by mielies en sorghum vir fisiese hanteringsverliese wat tydens
die hantering en opberging van die produk kan voorkom:
Mielies Sorghum
1%
2.3%
ONTVANGSTYE
VKB is verbind tot dienslewering en xxx xxxx om u sover moontlik by te staan in die suksesvolle insameling van u oes. Ontvangstye xxx volgens leweringsaanbod bepaal word en deur die silobestuurder met die produsente ooreengekom word. Skakel xxxxx met u silobestuurder of Xxxxx xxx Xxxxxxxx (058 863 8225 / 082 874 0188) om lewering behoeftes aan te dui en/of voorstelle xx xxxx.
LEWERINGSOPDRAG
Buiten dat die voltooiing van ’n leweringsopdrag ’n wetlike vereiste is, het dit ook ten doel om sluikhandel/diefstal van graan te beperk en stel dit VKB Graandienste in staat om die produsent xx xxxxx volgens opdrag en kontrakverpligtinge te administreer. Géén vrag xxx xxxxxx hierdie getekende opdrag ontvang kan word nie.
DISPUTE
Indien u ’n dispuut wil aanmeld ten opsigte van die gradering van u produk, moet u dit doen terwyl die vrag nog binne die siloterrein is. Meld u dispuut aan by die silobestuurder en indien die dispuut nie besleg kan word nie, skakel onverwyld vir Xxxxx xxx Xxxxxxxx, wat die vrag xxxx xxx laat evalueer.
VKB GRAAN OESREËLINGS 03
GRAAN- BEMARKING
TABEL 4: KONTAKBESONDERHEDE
VRYSTAAT
Graanverkryger | Kontaknommer |
Giepie Craffert | 058 863 8376 082 450 6795 |
Xxxxxxx Xxxxxx | 058 863 8380 071 688 1900 |
Frik Meintjes | 058 863 8507 082 587 5663 |
Xxxxx xx Xxxxxxxx | 087 358 8280 082 464 2252 |
Graanverkryger | Kontaknommer |
Xxxxx Xxxxx | 058 863 8843 060 966 1332 |
Xxxxx xxx Xxxxxx | 058 863 8844 072 507 3119 |
Xxxxx xxx Xxxxxx | 058 863 8182 072 915 5862 |
Xxxxx Xxxxxxx | 058 863 8844 079 334 4972 |
LIMPOPO
Graanverkryger | Kontaknommer |
Xxxxxxx Xxxxxxxx | 014 719 9082 083 272 8803 |
Graanverkryger | Kontaknommer |
Xxxxx Xxxxxxxx | 014 719 9211 082 381 3203 |
Indien u verkies om met ’n spesifieke bemarker xx xxxxxx, is u welkom om dit te doen. U is ook welkom om ’n afspraak met die graanbemarkers xx xxxx vir ’n persoonlike konsultasie en bemarkingsbeplanning. Ons stel dit ten doel om die beste diens xx xxxxx en ’n mededingende prys vir die spesifieke tydstip daar te stel. VKB beskik oor ’n aantal bemarkingsprodukte wat u in xxxxx xxx stel xx x xxxxx teen die risiko van markskommelings en negatiewe prysbewegings te verskans.
Graag stel ons die 3 nuwe graandepots bekend:
Reinet, Sonop en Kingston.
VKB wil u aandag daarop vestig dat enige lewerings by hierdie punte slegs deur VKB bemark kan word.
Limpopo
Mookgophong
Roedtan
Xxxx-Xxxx
MODIMOLLE
Nutfield
Settlers
Lehau
Xxx Xxxxxx
Villiers
Reinet
Frankfort Tweeling
Xxxxxxxxx Ascent
Xxxxxxxx Xxxxx
Xxxxxx Xxxxx
Sonop XXXXX Xxxxxx
Memel
VKB GRAAN OESREËLINGS
Vrystaat
Daniëlsrus
Wilgespruit
Kingston
STATUTÊRE HEFFING – SACTA
Ons besef dat die stroop en lewering xxx xxxxx krities is en ons kan u verseker dat VKB ten alle tye u van hulp xxx xxxx om die lewering en verkoop daarvan so effektief as moontlik te laat geskied. Ons wil u ook verseker van VKB se toewyding en verbintenis tot kwaliteit.
Voorts wil VKB u ook bedank vir u volgehoue ondersteuning. Ons het opregte waardering vir u besigheid en wil u verseker van VKB se volgehoue strewe na kliënt tevredenheid. Neem asseblief die vrymoedigheid om u silobestuurder xx xxxxxx indien u enige probleme ervaar.
U is welkom om mnr. Xxxxx xxx Xxxxxxxx (Bestuurder: Graandienste), gedurende die leweringsperiode by 058 863 8225 / 082 874 0188 xx xxxxxx vir enige navrae.
Vriendelike groete,
Xxxxxxxx Xxxxxxxx
BESTURENDE DIREKTEUR: GRAANDIENSTE & KORPORATIEWE DIENSTE
VKB GRAAN OESREËLINGS 05