JOU KONTRAK 2025
JOU KONTRAK 2025
Die kontrak is van toepassing op alle studente wat vir voorgraadse en nagraadse studies aan die Universiteit Stellenbosch (“die Universiteit”) aansoek doen en registreer.
Jy en, indien van toepassing, jou ouer(s) of voog(de) moet die kontrak teken. Hierdie kontrak en jou aansoekvorm is die Universiteit Stellenbosch se ooreenkoms met jou en jou ouer(s) of voog(de). Sodra jy hierdie kontrak geteken het, tree dit in xxxxxxx. Jy moet ‘n afskrif van die getekende kontrak behou
vir jou eie rekord. Jy moet hierdie Studentekontrak druk, teken, en oplaai op die Aansoekportaal wanneer jy ‘n aanbod van die Universiteit aanvaar. Jy xxx xxx by die Universiteit kan registreer sonder ’n getekende kontrak nie.
Indien xx xxxxxx as 21 jaar oud is, moet jy ook verseker dat Afdeling C, met betrekking tot borgskap, voltooi word.
1. ONS VERSKAF INLIGTING, HULPMIDDELS EN ONDERSTEUNING
Ons verskaf die inligting, hulpmiddels en ondersteuning wat jy nodig het om jou kwalifikasie binne die voorgeskrewe tyd te kan verwerf. Xx xxx egter verantwoordelik xx xxxxx daardie tyd te kwalifiseer.
Ons mag ons programme, en hoe ons dit aanbied, verander om aan professionele akkreditasie-liggame en
2. KORREKTE INLIGTING IS BELANGRIK
Al die inligting wat jy verskaf moet korrek en volledig wees. Ons mag die inligting wat jy verskaf met derde partye of ander unversiteit verifieer. Indien die inligting nie korrek of volledig is nie, kan die Universiteit jou aansoek van die hand xx xxx of jou registrasie kanselleer.
3. VOLG DIE UNIVERSITEIT SE REËLS
Jy moet die beleide, reëls, en regulasies (die “reëls”) van die Universiteit, die fakulteit waar jy toegelaat is, en jou Universiteitsverblyf, nakom xxxx dit van tyd tot tyd verander. Hierdie reëls word in die Universiteit se Jaarboek en op die webblad gepubliseer. As hierdie kontrak teenstrydig is met die reëls, xxx is die reëls van toepassing. Sou jy die reëls verontagsaam, kan dit tot dissiplinêre aksie xxxx skorsing, of verdere regsaksie (bv. ’n eis vir skadevergoeding en strafregtelike prosedures), of albei lei.
4. MAAK SEKER DAT XX XXXXXX REGISTREER
Jy moet elke jaar vir jou program en modules registreer. Dit is jou verantwoordelikheid xx xxxxx xx xxxx dat jy aan die program- spesifieke vereistes voldoen en dat jy vir die regte programme en modules registreer. Vind meer uit oor die goedgekeurde kurrikulum vir jou program in jou fakulteit se gedeelte in die Jaarboek en by xxxx://xxx.xxx.xx.xx/xxxxxxxxx/xxxxxxx/Xxxxx/Xxxxxxxx.xxxx.
5. MAAK XXXXX XX HET AKKOMMODASIE
Akkommodasie is nie in die akademiese aanbod ingesluit nie. Dit is jou verantwoordelikheid om akkommodasie te bekom,
teen jou eie onkoste, voordat jy op kampus arriveer en registreer. Besoek xxx.xxxxxx.xxx vir meer inligting oor koshuise en privaat verblyf.
6. MAAK SEKER JOU FOOIE WORD BETYDS BETAAL
Jy moet al jou fooie betyds betaal. Vind meer hieroor uit in Xxxx 3 (Studentegelde) van die Jaarboek en by xxxx://xxx.xxx.xx.xx/xxxxxxxxx/xxxxxxx/Xxxxx/Xxxxxxxx.xxxx. Dit is jou verantwoordelikheid xx xxxxx xx xxxx dat alle fooie ten volle en betyds betaal word, selfs as jou fooie deur iemand anders betaal word (bv. ’n ouer of voog, NSFAS, of ’n beurs).
As jou fooie nie betyds betaal word nie, xxx xxxxx gehef word teen die primakoers van die datum waarop die fooie betaalbaar was. Indien jou rekening nie ten volle betaal is nie, mag die Universiteit jou resultate of jou kwalifikasiesertifikaat weerhou, of xxxxx xx jou vir enige verdere modules of programme te registreer. Indien die Universiteit regstappe teen jou moet neem, moet jy ook alle regskoste (xxxx xxxx ons regsverteenwoordigers gehef) betaal.
Die adres wat jy aan die Universiteit verskaf het, is die adres wat jy gekies het om alle kommunikasie, kennisgewings en regsprosesse te ontvang, wat per geregistreerde pos, e-pos of per hand aan jou gestuur word. Xx moet die Universiteit in xxxxxx xxxx indien jou adres verander.
7. RESPEKTEER INTELLEKTUELE EIENDOM
7.1 Jy moet die intellektuele eiendom van die Universiteit respekteer
Xx moet die Universiteit se intellektuele eiendom respekteer en mag geen werk wat aan die Universiteit behoort, sonder toestemming kopieër of xxxx nie. Werk wat aan die Universiteit behoort, sluit in alle kursusmateriaal xxxx xxxx- of studienotas, video’s, klankopnames, voorleggings, module-raamwerke, leeslyste, opsommings, of enige ander leesmateriaal, alle assesserings xxxx toetse, tutoriale, eksamens, opdragte of model-antwoorde, en alle sagteware, data, en databasisse.
Jou regte en verpligtinge met betrekking tot intellektuele eiendom is in die Beskerming en Kommersialisering van Intellektuele Eiendom aan die US (die IE-beleid) uiteengesit. Die beleid is beskikbaar op die Universiteit se webblad en vorm xxxx van hierdie kontrak. Die beleid mag van tyd tot tyd verander. Indien hierdie kontrak teenstrydig is met die IE-beleid, xxx die beleid geld.
7.2 Jy dra jou intellektuele eiendom oor aan die Universiteit
Wanneer jy hierdie kontrak teken, dra jy alle intellektuele eiendomsregte in enige werk wat jy gedurende jou studies skep, aan die Universiteit oor. Dit sluit in alle opdragte, tesisse, verhandelinge, assesseringsnotas, persoonlike klasnotas, opsommings, plakkate, aanbiedinge, transkripsies, opnames, sagteware, hardeware, data of databasisse, of enige xxxxx xxxx wat jy geskep, aangepas, of verander het. Die intellektuele eiendom in hierdie werke behoort aan die Universiteit en jy mag dit nie xxxx in enige vorm of toelaat dat ander dit kopieer, versprei, of inbreuk maak op die intellektuele eiendomsregte van die Universiteit op enige xxxxxx nie.
7.3 Jy moet die intellektuele eiendom van derde partye respekteer
Xxxxxx die intellektuele eiendom van ander skend nie. Waar nodig, moet jy uitdruklike toestemming van die eienaars van intellektuele eiendom verkry om dit te gebruik, versprei, aanpas of kopieer. Wees versigtig om nie plagiaat te pleeg nie, en gee gepas erkenning aan die werke of idees van derde partye. Dit geld vir alle materiaal wat vir studiedoeleindes aan jou beskikbaar gestel word, xxxx handboeke, potgooie (“podcasts”), illustrasies, aanlynkursusmateriaal, aanbiedinge, en ander onderrig- en leerhulpmiddels.
8. GESONDHEID, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
8.1 Jou veiligheid is ons prioriteit
Ons wil ’n veilige omgewing vir ons studente, personeel en besoekers skep. As studente of personeellede ’n gevaar vir hulself of ander inhou, xxx die Universiteit stappe neem om die situasie aan te spreek (bv. deur die student van die perseel te verwyder ofom noodhulp of behandeling te versoek).
8.2 Aansteeklike siektes
As jy vermoed dat jy ’n aansteeklike of oordraagbare siekte onder lede het, moet jy jouself onmiddellik van alle Universiteitsaktiwiteite en -verblyf onttrek. Jy moet alle ander stappe neem om te verseker dat xx xxx ander studente of personeellede aansteek nie.
regskoste (xxxx bepaal deur ons regsverteenwoordigers) betaal.
Indien die Universiteit van mening is dat jy ’n aansteeklike of oordraagbare siekte het, of dat jy aan enige ander siekte of toestand wat ’n risiko vir jouself of vir ander inhou ly, het ons die reg om:
• te vereis dat jy ’n mediese toets of behandeling ondergaan;
• jou bewegings op Universiteitsgronde te beperk;
• jou algehele toegang tot ons gronde xx xxxxx terwyl jy toetse ondergaan en tot die toetsresultate beskikbaar is; en
• afhangende van die toetsresultate, te vra vir verdere mediese toetse of behandeling ter bevestiging dat jy herstel het.
8.3 Jy moet jou eie mediese behandeling betaal
As jy mediese noodbehandeling nodig het en die Universiteit mediese hulp ontbied, moet jy alle verwante koste betaal, selfs as jy dit nie kon goedkeur nie.
9. BEPERKINGE VAN DIE UNIVERSITEIT SE VERANTWOORDELIKHEID VIR SKADE AAN JOU OF JOU EIENDOM
9.1 Jy is verantwoordelik vir jouself en jou eiendom
Die volgende bepalings is baie belangrik want dit beperk jou vermoë om te eis vir enige skade aan jou, jou eiendom, of die verlies van jou eiendom terwyl jy:
• op Universiteitseiendom is;
• deelneem aan ’n aktiwiteit wat verband hou met jou studies of opleiding;
• deelneem aan sport of enige ander buitemuurse aktiwiteite;
• een van ons persele, geboue, toerusting, of fasiliteite gebruik; of
• by enige van ons koshuise of van ons ander akkommodasie xxx, of dit besoek.
Die Universiteit is verantwoordelik om te verseker dat sy eiendom, fasiliteite, en toerusting veilig is en dat jy behoorlike instruksies of waarskuwings vir die gebruik daarvan ontvang. As die Universiteit nie aan hierdie vereistes voldoen nie, is die Universiteit verantwoordelik vir enige skade wat aan jou of jou eiendom aangerig is, of vir die verlies van jou eiendom. In regsterme is die Universiteit aanspreeklik indien jou eis voldoen aan artikel 61 van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008. Met die uitsondering van die verantwoordelikheid waarna in hierdie paragraaf xxxxxx word, xxx die Universiteit nie verantwoordelik wees vir enige skade aan jou of jou eiendom nie (insluitend enige skade wat plaasvind as gevolg van hierdie skade en alle eise vanafhanklikes).
9.2 Ons is verseker teen beserings
Die Universiteit is verseker teen enige beserings wat jy mag opdoen terwyl jy aan aktiwiteite verwant aan jou studie deelneem. Hierdie dekking geld vir aktiwiteite op kampus, in ons laboratoriums en op uitstappies. As jy ’n eis wil indien, moet jy die Universiteit dadelik in xxxxxx xxxx. Jy moet ook die versekerings-eisvorm so spoedig moontlik voltooi.
10. STAKING VAN JOU STUDIES EN KANSELLASIE VAN JOU VERBLYF
Jy mag jou studies staak en jou verblyf kanselleer, maar jy xxx xxxxxx ’n gedeelte van die studie- en verblyfkoste moet betaal. Xxxx asseblief Xxxx 3 (Studentegelde) van die Jaarboek by xxxx://xxx.xxx.xx.xx/xxxxxxxxx/xxxxxxx/Xxxxx/Xxxxxxxx.xxxx om die proses te verstaan.
11. FORCE MAJEURE (GEBEURE BUITE ONS BEHEER)
Weens omstandighede buite ons beheer kan dit onmoontlik raak vir die Universiteit om dienste xx xxxxx. Ons xxxxxx hierna as ‘force majeure’. Voorbeelde van ‘force majeure’ is pandemies of epidemies, regeringsaksies (bv. wanneer die Universiteit verplig word om te sluit), oorloë, onluste, stakings, vloede en ander uiterste weersomstandighede, aardbewings, ontploffings of beurtkrag (tekort aan energievoorraad).
Wanneer dit gebeur xxx die Universiteit van redelike alternatiewe maniere (xxxx aanlynonderrig) gebruik maak om dienste xx xxxxx of xxx die Universiteit later dienste xxxxx (bv. xxxx die akademiese jaar aan te pas).
Tydens jou xxxxxx xxx die Universiteit jou persoonlike inligting verwerk om aan ons kontrak met jou, en die wette en regulasies wat op universiteite van toepassing is, te voldoen. Ouers of voogde het nie ‘n outomatiese reg om jou inligting (ook akademiese resultate) te bekom nie.
Nadat xx xxx studies voltooi het of nie meer ‘n student is nie, sal die Universiteit voortgaan om jou persoonlike inligting te bewaar en te verwerk met die oog op rekordhoudingsdoeleindes en die voortsetting van ons verhouding met jou as alumnus van hierdie Universiteit.
As xx xxxx oor privaatheid by die Universiteit wil weet, besoek xxxxx ons webblad by xxxxx://xxx.xxx.xx.xx/xxxxxxxxxxx.
Indien jy enige vrae het oor hierdie kontrak, kontak gerus Kliëntediens by 021 808 9111 of xxxx@xxx.xx.xx.
A. DIE STUDENT
Naam en van | Datum | Y | Y | Y | Y | M | M | D | D | ||
Aansoeker ID | APP | Geboortedatum | Y | Y | Y | Y | M | M | D | D | |
Handtekening |
B. OUER / VOOG TOESTEMMING (van toepassing op aansoekers jonger as 18 jaar)
As xx xxxxx 18 is moet jou ouer of voog ook hierdie ooreenkoms teken om in te stem tot die ooreenkoms tussen jou en die Universiteit. | ||||||||||||
Ouer/Voog : Naam en van | Selnommer | (+27) | ||||||||||
SA ID-nr | Geboortedatum (indien geen SA ID) | Y | Y | Y | Y | M | M | D | D | |||
OF Buitelandse ID-nr | Handtekening |
C. BORGSKAPOOREENKOMS (van toepassing op aansoekers jonger as 21 jaar oud)
Deur hierdie konktrak te onderteken bind jy jouself as ’n borg en medehoofskuldenaar vir al die student se uitstaande skuld en kostes wat aan die Universiteit verskuldig is. Dit beteken dat die Universiteit jou aanspreeklik kan hou vir enige skuld van die student, ongeag of die student jou toestemming gekry het om die skuld en kostes aan te gaan, of nie. Die studenterekening wat deur die Universiteit uitgereik word xxx as bewys dien van die skuld en berekeninge daarvan.
Ons kan alle bedrae wat die student aan die Universiteit skuld, direk van jou eis, sonder om die skuld eers van die student te eis (in regsterme is jy gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik as borg en medehoofskuldenaar). Die adres wat die student aan die Universiteit verskaf het, xxx xxxx as die adres waarby jy alle kommunikasie, kennisgewings en regsprosesse xxx ontvang, wat per geregistreerde pos, e-pos of per hand aan jou gestuur word. Xx moet die Universiteit in xxxxxx xxxx indien jou adres verander.
Ouer/Voog A: Naam en van | Selnommer | (+27) | |||||||||||
SA ID-nr | Geboortedatum (indien geen SA ID) | Y | Y | Y | Y | M | M | D | D | ||||
OF Buitelandse ID-nr | Handtekening | ||||||||||||
Getuie 1: Naam en van | Handtekening | ||||||||||||
Getuie 2: Naam en van | Handtekening | ||||||||||||
Indien ouers/voogde binne gemeenskap van goedere getroud is (julle het dus nie ’n kontrak onderteken voordat xxxxx getroud is nie), moet albei ouers/voogde en twee getuies die kontrak onderteken. | |||||||||||||
Ouer/Voog B: Naam en van | Selnommer | (+27) | |||||||||||
SA ID-nr | Geboortedatum (indien geen SA ID) | Y | Y | Y | Y | M | M | D | D | ||||
OF Buitelandse ID-nr | Handtekening | ||||||||||||
Getuie 1: Naam en van | Handtekening | ||||||||||||
Getuie 2: Naam en van | Handtekening |