MOET DEUR DIE AANSOEKER VOLTOOI WORD
LID SMS AANSOEK
MOET DEUR DIE AANSOEKER VOLTOOI WORD
Xxxxxxxx nommer Werknemer nommer
Xxx Xxxxxxxx
Identiteitsnommer Voorkeurtaal
Woonadres
Posadres
Huis telefoon nommer Werk telefoon nommer
*Selfoon nommer Faks nommer
E-pos adres
Poskode
Poskode
* Hierdie Aansoek xxx slegs aanvaar word as u selfoonnommer verskaf word.
VERKLARING DEUR LID
Ek, die ondergetekende, bevestig hiermee dat ek die ‘Bepalings en Voorwaardes’ op die keersy gelees het, dit verstaan en aanvaar.
Handtekening van lid Datum
VERKLARING DEUR WERKGEWER
Ek, die ondergetekende, bevestig hiermee dat die aansoeker die werknemer is xxxx per die ‘Verklaring deur Xxx’ hierbo. Volle name
Posbenaming
WERKGEWER XXXXXXX
Handtekening Datum
BEPALINGS EN VOORWAARDES VIR INTOUCH EN INTERACT SMS-DIENSTE
Hierdie Bepalings en Voorwaardes (Reëls) is van toepassing op die registrasie en gebruik van die Interaktiewe SMS-diens (“die Diens”) wat deur Verso Finansiële Dienste aangebied word. Hierdie Bepalings en Voorwaardes maak ’n ooreenkoms uit tussen u (“die Lid”) en Verso Finansiële Dienste wanneer u registreer en van die Interaktiewe SMS-diens gebruik maak.
WOORDOMSKRYWINGS
“U/die Lid”: Is die persoon wat vir die Interaktiewe SMS-diens geregistreer het.
“Ons/Verso”: Is Verso Finansiële Dienste (Edms) Bpk – ’n Gemagtigde Verskaffer van Finansiële Dienste en die Fondsadministrateur (Finansiëlediensteverskaffer Lisensie Nr 14985)
“Geregistreerde Selfoonnommer”: Is die Lid se selfoonnommer wat tydens die registrasieproses gekies word.
“die Diens/Interact”: Is Verso se Interaktiewe SMS-diens wat die Lid toelaat om SMS-navrae via sy/haar Geregistreerde Selfoonnommer in te dien.
REGISTRASIE
Registrasie vir die Diens:
Ten einde vir die Diens te registreer, moet u:
• ’n Aktiewe en geldige 10-syfer digitale selfoonnommer hê wat verbind is aan ’n selfoonnetwerk wat binne die nasionale grense van Suid-Xxxxxx xxxx;
• Die Bepalings en Voorwaardes (Reëls) aanvaar wat die gebruik van die Diens reguleer; en
• Moet u by Verso vir die Diens registreer.
GEBRUIK VAN DIE INTERAKTIEWE SMS-DIENS
Gebruik van die Interaktiewe SMS-diens:
• Ten einde die Interaktiewe SMS-diens te gebruik, moet u vir die Diens geregistreer wees.
• U is verantwoordelik om te verseker dat ons die korrekte selfoonnommer en e-pos adres het. Ons xxx xxx verantwoordelikheid aanvaar indien die SMS of e-pos na die verkeerde nommer of adres gestuur word indien u nie u rekords by Verso opgedateer het nie.
• Ons kan nie die akkuraatheid of aankoms van ’n SMS en/of e-pos waarborg nie. Verso is van eksterne diensverskaffers afhanklik vir die aflewering van inligting.
• Ons aanvaar geen aanspreeklik hoegenaamd, en u vrywaar Verso teen enige verlies, onkoste, eis of skade, hetsy regstreeks, onregstreeks of gevolglik, voortspruitend uit die gebruik van hierdie Diens, of voortspruitend uit enige vertraging of versuim deur ons om ’n e-pos of SMS te stuur nie. Ons maak geen voorstelling of gee geen waarborg, hetsy uitdruklik of stilswyend, oor die xxxxxxx en funksionaliteit van die Diens nie.
• Die Lid erken dat enige inligting wat deur die internet of enige ander kommunikasiestelsel (insluitend SMS-kommunikasies) versend word, veral enige persoonlike inligting wat deur Verso aan Lede gestuur word, vir onregmatige toegang, verwringing en monitering vatbaar is en dat die Lid dienooreenkomstig hierdie kommunikasiestelsel op eie risiko gebruik.
• Ten einde toegang tot die Diens te verkry, moet u genoeg lugtyd op u Geregistreerde Selfoonnommer beskikbaar hê.
• U moet Verso onmiddellik in xxxxxx xxxx indien u selfoonhandstel gesteel word aangesien ons u Geregistreerde Selfoonnommer moet blokkeer. Die Geregistreerde Selfoonnommer is ’n toegangsmeganisme tot die Lidprofiel en deur die Diens op te skort, verseker Verso dat niemand via die gesteelde handstel toegang tot u persoonlike inligting kry nie.
• Wat betref SMS-kommunikasie aan Lede rakende besonderhede oor voordeelkwotasies en voordeelstate, word ooreengekom dat die inligting wat deur Verso versend word, slegs ter inligting voorsien word; enige teenstrydigheid xxx xxx gronde vir ’n eis teen Verso of die Fonds verskaf nie.
• Verso kan na sy goeddunke die dienste wat deur die Diens gebied word wysig, daarby byvoeg of sodanige dienste verwyder.
Sekuriteit vir Diens:
Indien toegang tot die Diens via die Geregistreerde Selfoonnommer verkry word, xxx xxxx aanvaar word dat u die versoek xxxxx het.
Verso kan nie verantwoordelik gehou word vir die vertroulikheid van inligting wat elektronies aan hom gestuur word nie. Sodra hy dit ontvang, beveilig Verso egter alle persoonlike inligting teen ongemagtigde toegang, gebruik of openbaarmaking.
Koste
• Die InTouch SMS-diens is gratis.
• Die InterAct SMS-diens kos R2,00 per SMS-versoek (slegs indien dit gebruik word).
• Verso kan te eniger tyd die fooie wysig of nuwe fooie vir die Diens instel en xxx x xxxxx ’n redelike tyd van sodanige wysigings of instellings in xxxxxx xxxxxx word.
• Die betrokke Selfoonnetwerkdiensverskaffer xxx xxxxx hef wanneer die Diens gebruik word, maar hierdie koste moet tussen u en die Selfoonnetwerkdiensverskaffer geskik word.
AANSPREEKLIKHEID EN UITSLUITINGS VAN AANSPREEKLIKHEID
Verso Interaktiewe SMS-diens het die volgende stipulasies en vrywarings:
U stem in om die Diens op eie risiko te gebruik en Verso xxx xxx aanspreeklik gehou word vir enige verlies, regstreekse of onregstreekse skade veroorsaak as gevolg van:
• Enige onderbreking, defek of wanfunksionering van of vertraging veroorsaak in die Interact-xxxxxxx, die netwerk of u selfoonhandstel wat nie binne Verso se uitsluitlike beheer is nie;
• Die Diens wat vir xxxxx rede ook al nie beskikbaar is nie;
• Die gemagtigde of ongemagtigde toegang deur ’n xxxxx xxxxxxx tot die Diens of die inligting wat via die Diens versend word nie; of
• Enige ander oorsaak of omstandighede wat nie binne Verso se beheer is nie.
Beëindiging van die Xxxxxxxxxx, Opskorting of Onttrekking van die Diens
Verso kan te eniger tyd hierdie ooreenkoms en u reg om die Diens te gebruik beëindig indien:
• u Nie die Bepalings en Voorwaardes vir die gebruik van die Diens nakom nie;
• u Die Diens onwettig of in nienakoming van enige wetgewing gebruik; en/of
• Die Selfoonnetwerkdiensverskaffer die Geregistreerde Selfoonnommer uit sy netwerk onttrek.
• Verso Finansiële Dienste behou die reg voor om die Diens sonder kennisgewing te kanselleer.
Verso het die reg om die Diens onmiddellik te onttrek of op te skort indien Verso redelik vermoed dat:
• Die Diens teenstrydig met die Bepalings en Voorwaardes gebruik word;
• Die Diens bedrieglik, onwettig of in nienakoming van enige toepaslike wetgewing gebruik word; of
• Die sekuriteit van die Diens in gevaar gestel word.
ALGEMEEN
Inligting:
U moet verseker dat alle rekening-/persoonlike inligting wat met die Diens openbaar gemaak word, vertroulik xxx;
Enige inligting wat op die Diens betrekking het kan via SMS oorgedra word en u gee toestemming om produkverwante inligting via die Geregistreerde Selfoonnommer te ontvang.
Wysigings:
Indien die verandering aan die Diens vereis dat u u selfoon moet opgradeer of vervang of van netwerkdiensverskaffer moet verander, is u verantwoordelik vir enige koste wat vereis mag word om steeds die Diens te gebruik, of u mag xxx besluit om die Diens op te skort.