OUER/VOOG VAN LEERLING
LAERSKOOL HEKPOORT | |
Posbus 40 Hekpoort 1790 | 🕿 (014) 576 1103 |
BUSVERVOER KONTRAK VIR DAGSKOLIERE 2020 XXXXXX PRIVAAT EN VERTROULIK
AANGEGAAN TUSSEN LAERSKOOL HEKPOORT BEHEERLIGGAAM
(Hierna xxxxxx as LAERSKOOL HEKPOORT) EN
►
OUER/VOOG VAN LEERLING
(Hierna xxxxxx as “OUER/VOOG”)
A. LEERLINGBESONDERHEDE
Van: | |||
Volle Voorname: | |||
Noemnaam | Xxxxxx of vroulik | ||
Geboortedatum: | |||
Graad 2020: | |||
Roete: | Stop: |
B BESONDERHEDE VAN OUER/VOOG VERANTWOORDELIK VIR BETALING
Van & Naam: | |||
Identiteitsnommer: | |||
Woonadres: | |||
Kode: | |||
Posadres: | |||
Kode: | |||
Telefoon: Huis | Telefoon: Werk |
Selfoon: Ouer 1 | |
Selfoon: Ouer 2 | |
E-pos: Ouer 1 | |
E-Pos: Ouer 2 |
LAERSKOOL HEKPOORT BUSDIENS: REËLS EN REGULASIES
1. Geen leerling word op ‘n bus toegelaat sonder ‘n buskaartjie nie – ‘n vriend se kaartjie mag nie gebruik word nie.
2. Leeringe moet betyds by die onderskeie op– en aflaaipunte wees. Die bestuurder werk volgens ‘n tydskedule en kan nie vir kinders wag nie.
3. Alle skoolreëls geld by op- en aflaaipunte, sowel as in die xxxxx, bv. geen leerling word toegelaat om xx xxxx terwyl hy/sy ‘n skooluniform dra nie.
4. Alle skade aan xxxxx xxx verhaal word van die leerling wat die skade aangerig het.
5. Geen voorwerpe mag by die xxxxx xx vensters uitgegooi word nie.
6. Xxxx xxxxxx mag in xxxxx gestrooi word nie.
7. Geen vuil taal xxx op die xxxxx toegelaat word nie.
8. Geen rassistiese aanmerkings mag op xxxxx gemaak word nie, leerlinge wat hulself hieraan skuldig xxxx, xxx onmiddellik sy/haar plek op die bus verloor.
9. Alle leerlinge moet die busbestuurder asook mekaar respekteer.
10. Busbestuurder mag nie gesteur word of sy aandag afgetrek word terwyl hy bestuur nie.
11. Die prefek op die bus se gesag moet aanvaar word.
12. Geen bakleiery of afknouery word op enige xxxxx toegelaat nie.
13. GEEN KONTANT MAG AAN BUSBESTUURDERS OF ONDERWYSERS BETAAL WORD VIR BUSVERVOER NIE.
14. Leerlinge kan buskaartjies by die kantoor koop van Maandag tot Vrydag voor skool, tydens registerperiode, eerste en tweede pouse.
15. Mag nie eet of drink op die bus nie.
ӿ►Neem asb. kennis: ‘n Sitplekfooi van R200.00 is betaalbaar om u kind se sitplek te bespreek, geen leerling xxx op die bus toegelaat word indien dit nie betaal is nie.
C. ONDERNEMING DEUR OUER / VOOG : TERME EN VOORWAARDES Ek onderneem om:
• ‘n Sitplekfooi van R200 te betaal en die bewys van betaling saam met die kontrak in te handig om die leerling se sitplek vir 2020 op die bus te verseker.
• Die busfooie vir 11 maande te betaal xxxx uiteengesit, NIE LATER AS DIE 7DE van elke maand nie, SELFS AL GEBRUIK MY KIND NIE DIE BUS VIR ‘N TYDPERK NIE. Indien ek nie voor die 7de betaal nie, sal die busvervoer opgeskort word.
• Te betaal vir enige skade wat deur my kind aan ‘n bus van Laerskool Hekpoort aangerig is.
• ‘n Maand vooruit kennis xx xxx indien my kind nie meer van busvervoer gebruik gaan maak nie en ek verstaan dat alle betaalde fooie verbeur word.
• Indien ek nie xxxxxx xxx nie, verantwoordelik xx xxxx vir een maand se betaling van die busfooi.
• Indien ek van ‘n debietorder gebruik maak, ek self seker xxx xxxx dat dit van my rekening verhaal word.
Verder verstaan ek dat:
• Dit my verantwoordeikheid is om te verseker dat my kind die busreëls en regulasies xxxx hierbo uiteengesit xxx en verstaan.
• Geen ouer enige busfooie kontant aan ‘n busbestuurder of onderwyser mag betaal nie.
• Indien my debietorder na die 7de van ‘n maand verhaal word, dit aangewend xxx word vir die volgende maand aangesien fooie nie later as die 7de van ‘n maand betaal mag word nie.
• Die leerder se plek vir die hele jaar gereserveer is sodra my sitplekfooi betaal is.
• Die buspersoneel nie verantwoordelik gehou kan word vir enige verlies van besittings of skade daaraan as gevolg van die leerder se nalatigheid nie.
• Dit my verantwoordelikheid is om te verseker dat my betaling se verwysing korrek is en dat ek die bewys van betaling na die skool toe moet stuur.
• Die aansoeker verantwoordelik xxx xxxx vir die betaling van busfooie.
• Enige sitplekfooi wat betaalbaar is met aanvaarding van hierdie aansoek
nie terugbetaalbaar is nie.
• GEEN KAARTJIE XXX UITGEREIK WORD OP SLEGS ‘N BEWYS VAN BETALING NIE. KAARTJIES KAN SLEGS UITGEREIK WORD INDIEN KONTANT ONTVANG IS OF DIE BETALING REFLEKTEER OP DIE BANKSTAAT.
• Die busfooie aangepas kan word deur die jaar, xxxx prysverhogings dit vereis.
Hiermee verklaar ek (Naam in Drukskrif)
ouer/voog van dat ek my onderneming xxx nakom xxxx hierbo genoem en dat bogenoemde inligting deur my verskaf, waar en korrek is.
GETEKEN TE HEKPOORT OP HIERDIE, DAG VAN
20
OUER/VOOG BEHEERLIGGAAM - VERVOER
GETUIE GETUIE
U SOWEL AS U GETUIES MOET ASB. HIERDIE BLADSY TEKEN EN ALLE ANDER BLADSYE PARAFEER EN XXX MOET U DIE VOLLEDIGE DOKUMENT TERUGSTUUR SAAM MET BEWYS VAN BETALING VAN SITPLEKFOOI.
MERK ASB VERKOSE BUSSTOP MET X
U MAG HIERDIE BLADSY HOU SODAT U BEWUS IS VAN DIE BUSTYE
DAG SKOLIER ROETES | |||||
ROETE | OPLAAI | AFLAAI | ROETE | OPLAAI | AFLAAI |
MAGALIESBURG/WESTERN CANE | |||||
POLISIESTASIE | 06:47 | 14:29 | |||
CROCODILE INN | 06:42 | 14:35 | |||
SWALLOWS INN | 14:38 | ||||
WINDY HEIGHTS | 06:38 | 14:40 | |||
VLAKDRIF GARAGE | 06:34 | 14:42 | |||
RICA PIGERY | 06:32 | X | |||
NULANDS | 06:30 | 14:47 | |||
SYFERBULT SILO | 06:17 | 14:55 | |||
ANDERKANT ASKARI | 06:15 | 14:55 | |||
OBARO | 06:30 | 14:35 | |||
HORNBILL | 14:30 | ||||
BEKKER | 06:45 | 14:25 | |||
CYARA | 06:50 | 14:17 | |||
T-AANSLUITING | 06:55 | 14:16 | |||
XXXXXXXX | 06:57 | 14:15 | |||
XXXXXXXX SAND | 06:58 | 14:12 | |||
POIL PERDE | 07:00 | 14:10 | |||
CASA | 06:30 | 14:55 | |||
OOSTERMOED GARAGE | 06:35 | 14:50 | |||
KERK NG | 06:40 | 14:45 | |||
POLISIESTASIE | 06:45 | 12:40 | |||
XXXXXX XXXXX | 06:50 | 14:37 | |||
EAGLES VALLEY | 06:52 | 14:35 | |||
XXXXXXXX | 06:55 | 14:30 | |||
VAN WYK | 07:00 | 14:20 | |||
BALLYMORE | 07:05 | 14:15 |
Bank details: FNB Tjek rekening Rekeningnaam: Laerskool Hekpoort Rekeningnommer: 620 784 26626
Takkode: 250 241
VERWYSING: KIND SE VOORLETTER, VAN EN ROETE
E-POS: xxxxxxxxxxxxxxxxx@xxxxx.xxx Tel: 000 000 0000 WW