Kontrak
Kontrak
XXXXXX
Die Bestuur van Kleuterskool Xxxxxx Xxxxxx streef na die lewering van gehalte diens deur die daarstelling van ‘n kindervriendelike fasiliteit waar elke kind veilig, gelukkig en geborge voel en tot xx xxxxx potensiaal en in totaliteit kan ontwikkel en groei deur die begeleiding van opgeleide en ervare personeel.
TOELATINGSVEREISTES
Die kind se ouer/voog moet verklaar dat hulle:
• Die skool se xxxxxx onderskryf
• Die registrasie prosedure xxx nakom
• Die skoolreëls xxx nakom
• Die skoolgeld xxxx xxxx die Bestuur vasgestel vooruit xxx betaal vir elke maand.
• Kinders by toetrede tot die skool nie jonger is as drie maande nie, en nie 7 jaar oud word deur die loop van die jaar nie
• Te alle tye beskikbaar xxx xxxx gedurende die ure wat die kind die kleuterskool bywoon.
• Verantwoordelikheid aanvaar om hul persoonlike besonderhede, wat onder meer insluit hul adres, telnr., mediese besonderhede en ook hul immuniseringskaart, op datum xx xxx.
REGISTRASIE PROSEDURE
• Voltooi van inskrywingsvorm
• Die volgende moet saam met die inskrywingsvorm ingehandig word:
- Registrasiefooi
- ‘n Afskrif van kind se geboortesertifikaat
- ‘n Afskrif van kind se immuniseringskaart
- 2 X ID foto’s van kind
- Afskrifte van ouers/xxxx xx ID dokument
BEËINDIGING VAN BYWONING
Die bestuur van die skool behou die reg voor om voortgesette bywoning van ‘n kind langs amptelike weë xx xxxxx op grond van die volgende:
Ouer:
- Indien ‘n ouer nie by die toelatingsvereistes hou nie
- Indien ‘n ouer die skoolreëls verontagsaam
- Indien ‘n ouer onderling onenigheid veroorsaak en sodoende die beeld van die skool skade aandoen.
Kind:
- Indien die kind ‘n gevaar inhou vir ander persone in die kleuterskool.
- Indien die kind voortdurend ‘n swak invloed uitoefen op ander kinders.
- Indien die kind ‘n probleem het wat ander kinders in sy groep se vordering rem. (So ‘n kind xxx xxxxxx word vir spesiale onderwys/ professionele hulp).
-2-
SKOOLREËLS
1. Skooltye:
Kleuterskool ure is as volg ingedeel:
Dagdiens 6:30 - 17:30 (gewone skool ure) Half dag 6:00 – 14:00
Addisionele ure is ook beskikbaar: Vroeg oggend vanaf 5:45 – 6:30
Vroeë aand 17:30 – 18:00
Laat aand 18:00 – 19:00
Daar is dus 3 verskillende opsies beskikbaaar (xxxx uiteengesit op die skoolfooie vorm) waaruit ‘n mees gepaste keuse gemaak kan word. Dit moet duidelik gemerk word op die kleuter-ouer inligtings vorm.
Alle ure of gedeelte van ‘n uur wat u xxxxxx as die gekose opsie gebruik is ekstra betaalbaar teen ‘n X-bedrag (sien skoolfooie vorm)
Indien daar ‘n noodgeval is, moet die skool dadelik in xxxxxx xxxxxx word
Dagfooie vir buite kinders is ook beskikbaar en moet vooraf gereël word, bv familie wat kom kuier
2. Skoolgelde:
- Maandelikse fooie is xxxxxx vooruitbetaalbaar vir elke maand voor of op die 7de van die maand.
- ‘n 10 % Fooi op skoolgelde xxx per maand gehef word vir gelde wat uitstaande is
- Desember is xxxx van die skool jaar en daarom is skoolfooie betaalbaar al verlaat jou kind die skool aan die einde van die jaar (November of Desember) Dus xxx xxxx geen kennisgewing aanvaar word vanaf 1 November nie.
- 2 % Korting word toegestaan aan ouers wat gedurende Januarie die volle skoolfooie van die jaar betaal
- Geen korting word gegee tydens afwesigheid weens siekte of vakansie nie, aangesien u kind se plek gehou word tot tyd en wyl hy terugkeer.
- Spesiale fasiliteite m.a.w. ekstra ure is kontant betaalbaar by bespreking.
- Geen vooruitgedateerde tjeks xxx aanvaar word nie.
- Geen gelde mag in ‘n kind se boek aan ons gestuur word of aan enige personellid gegee word nie.
- Vir veiligheids doeleindes verkies ons dat u die skoolgelde elektronies oorbetaal, maak seker dis in die regte rekening en onthou verwysing, kind se NAAM en VAN
- In geval EFT nie ‘n opsie is nie, plaas die geld asseblief in ‘n koevert, met u kind se naam en die besonderhede waarvoor die geld is daarop, en gooi dit in die geldbussie saam met ‘n personeellid.
- Voltooi asseblief die kwitansie boekie by die geldbussie en kontrolleer u kind se kwitansies en kontrolekaart in xx xxxx ten einde seker xx xxxx dat ons u geld ontvang het.
- Die bestuur van die skool behou die reg voor om gelde vir addisionele ure en dienste na kennisgewing van een kalendermaand xx xxxxxxx.
3. Skoolbywoning:
- Teken u kind asseblief daagliks in en uit in die “Bywoningsregister” ter xxxxx van u kind se veiligheid, asook vir die tref van die nodige versorgingsreëlings.
- Geen kind xxx aan ‘n vreemde persoon oorhandig word sonder die ouer se skriftelike toestemming nie.
- Hou asseblief die afskeid soggens kort, aangesien ‘n kind dikwels ontsteld raak indien ‘n ouer xx xxxx draai en gevolglik lei dit tot ontwrigting en ontsteltenis van die hele groep.
- Vorderingsverslaggies kan slegs gegee word aan kinders wat die skool gereeld bywoon, aangesien evaluasie op gereelde en deurlopende basis geskied.
- Indien u bywoning permanent xxx xxxxx moet u ons asseblief een kalender maand voor die tyd skriftelik xxxxxx xxx, (dit geld nie vir Desember maande nie!)
- Neem kennis dat aansoeke van kleuters jaarliks verval
- Her- aansoeke moet in Oktober vir die volgende jaar gedoen word
4. Opvoedkundige program:
- Die opvoedkundige program word daagliks tussen 8:30 en 12:00 aangebied, uitsluitend skoolvakansies en vakansiedae.
- Die hek sluit 8:30 aangesien ons met die dagprogram begin, dit is steurend as ‘n kind laat inkom en die kind mis xxx ook ‘n xxxx van die program
- ‘n Kwartaalfooi is betaalbaar wat aangewend word vir bv. Uitstappies, bak-en - brou, snoepie, ens
- Vorderingsverslaggies word twee maal per jaar uitgereik aan kinders wat die program gereeld bywoon, aangesien evaluering op gereelde en deurlopende basis plaasvind.
- EERSTE SKOOLDAG: Dit is vir ons van die grootste belang om ‘n nuwe kind te laat tuis voel
- U hulp is egter baie nodig in die verband:
• ‘n nuwe kind mag nie op die eertse dag voor 7:30 aanmeld nie
• Bring self u kind in en ontmoet die klas onderwyseres
• Moet nie die afskeid uitrek nie
• Groet u kind en sê u xxx xxx/xxxx weer kom haal
5. Kommunikasie:
‘n Aangename klimaat met onderlinge vertroue en samewerking kan slegs geskep en gehandhaaf word deur effektiewe en oop kommunikasie tussen die ouers en personeel.
- Elke kind ontvang EEN kommunikasieboek per jaar waardeur ouers op hoogte gehou word van gebeure by die skool.
- Xxxxx moet daagliks gekontrolleer word, en elke briefie moet geteken word sodat ons xxx xxxx u dra xxxxxx van die inhoud.
- Swak kommunikasie lei dikwels tot misverstande en tot vertraging van beplande aktiwiteite.
- Indien u met die bestuur of personeel in verbinding wil tree, rëel asseblief ‘n afspraak wat vir beide van u geleë xxx xxxx.
- Klagtes moet met die betrokke persone of die bestuur opgeneem word, aangesien die diens slegs verbeter kan word indien ons op hoogte gehou word van probleme.
- Geen ouer mag met ander kinders raas of aan hulle slaan nie, klagtes moet met die personeellid aan diens opgeneem word waarna die probleem verder hanteer xxx word.
- Probleme rakende u kind, xxx sensitief en vertroulik hanteer word.
- ‘n Boete xxx vereffen word vir kommunikasieboeke wat verlore raak of verniel om sodoende ‘n nuwe een uit xx xxxx
-
Goeie kommunikasie is uiters belangrik, aangesien ons as span moet saamwerk wat betref elke kind se vorming en ontwikkeling
6. Telefoniese boodskappe:
- Geen onderwyseres mag tussen 8:20 en 10:20 gekontak word nie.
- In geval van nood kan u ‘n boodskap los en ons xxx terugkom na u.
- Personeel mag slegs in geval van nood op hulle selfone gekontak word,(indien u die nommer het, verkieslik moet die skool foon gebruik word) en ook nie gedurende klas tyd nie
7. Klere en algemene versorging :
- Kinders moet netjies en goed versorg skool toe kom.
- Alle klere en toebehore moet duidelik gemerk wees.
- Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir klere wat verlore raak nie.
- Maak seker dat al u kind se persoonlike besittings in sy/haar tas is wanneer u vertrek.
- Meld verlore goedere onmiddellik aan om sodoende opsporing te bespoedig.
- Kinders moet verkieslik in ouerige klere skool toe kom, aangesien mors aktiwiteite belangrik is vir ‘n kind se ontwikkelling, en klere dikwels verniel in die proses.
- Geen kind word by die skool deur personeel gebad en skoon aangetrek nie.
- Geen kind se wasgoed xxx by die skool gewas word nie, behalwe in geval van nood, bv braking.
- Ouers moet self toesien dat kinders netjies is wanneer hulle vertrek, u moet xxx xxxx u kind was besig deur die dag
- Ons vra asb ‘n boks sneespapier en toiletpapier maandeliks
8. Speelgoed en lekkernye:
- Geen speelgoed en lekkernye mag skooltoe gebring word nie, aangesien dit tot onnodige konflik lei.
- Alle kinders tussen ongeveer 1 & 6 jaar oud ontvang van tyd tot tyd snoepie by die skool, dit word aangewend deur xxxxxxxx xxxxx
- Slegs gedurende vakansie tye word speelgoed toegelaat, en dit is op eie risiko, personeel vat nie verantwoordelikheid vir enigiets wat breek of weg raak nie
9. Verjaarsdae:
- Aangesien ‘n verjaarsdag ‘n groot gebeurtenis in elke kind xx xxxx is, is u welkom om vir u kind en sy klasmaats‘n partytjie by die skool xx xxx.
- Reël asseblief vooraf met sy onderwyseres vir ‘n geskikte tyd.
- Geen ballonne, kpougom of “sherbet” mag uitgedeel word nie, aangesien dit ‘n veiligheidsrisiko inhou.
10. Uitstappies:
- Ongeveer twee uitstappies per jaar vir kleuters en peuters.
- Klasse wat uitstappies bywoon is : Pikkewyne, Apies, Lions en Bere
- Besonderhede verskyn op die kwartaalprogram, xxx op hoogte van die tye
- Dra van skool T-hempies en inhandiging van‘n indemiteitsklaring is ‘n vereiste vir meemaak van uitstappies.
- U is verantwoordelik vir ‘n voedsame voedsel pakkie. Maak gebruik van nie groter nie as ‘n “6-pack” koelhouertjie
- Inhoud: Iets om te drink, ‘n broodjie, vrug en ‘n xxxxx bederfie
11. Medies:
- Geen kind met ‘n aansteeklike siekte mag die skool bywoon nie. ‘n Doktersbrief wat bevestig dat die aansteeklike tydperk verby is, is ‘n vereiste wanneer die kind na die skool terugkeer.
- Geen kind met kopluise mag die skool bywoon alvorens die probleem opgelos is nie. ‘n Personeellid xxx xxxx met die ouer kontrolleer dat die probleem wel opgelos is, wanneer die kind na die skool terugkeer.
- Alle medisyne moet gemerk wees en in die medisynekas gebêre word.
- Die medisyneleêr moet daagliks voltooi word, aangesien geen medisyne aan ‘n kind toegedien xxx word xxxxxx ‘n ouer se skriftelike toestemming nie.
- Geen medisyne mag in ‘n kind se tas of hand saamgestuur word skooltoe nie.
- Meld allergieë onmiddellik aan.
12. Etes en Kombuis:
- Etenstye is as volg :
Ontbyt 7:45
Oggend verversing 10:00
Middagete 12:00
Middag verversings 14:30
Broodjie tyd 16:30
Laat xxx verversing 18:00
- Geen etes xxx voor of na bogenoemde tye bedien word nie.
- Slegs kos xxxx uiteengesit op die spyskaart vir elke groep xxx bedien word, tensy ingeval van allergieë wat vooraf onder ons aandag gebring is.
- Geen ouer word in die kombuis toegelaat nie. Indien u iets vanaf die kombuis verlang bespreek dit xxx. met die persoon aan diens.