HESSEQUA MUNISIPALITEIT
HESSEQUA MUNISIPALITEIT
VAKATURES
Die Munisipaliteit van Hessequa benodig die dienste van geskikte persone in die volgende vakatures:
Finansiële Internskap x2: Riversdal
R120 000 bruto salaris per jaar - Twee jaar kontrak
Vereistes: Drie jaar Baccalaureusgraad of Nasionale Diploma met hoofvakke in Rekeningkunde, Ekonomie, Finansies, Risikobestuur en/of Ouditkunde • Rekenaarvaardigheid • In staat om te kommunikeer in twee van die amptelike tale van die Xxx-Kaap • ‘n Kode B bestuurderslisensie xxx as aanbeveling dien.
Kandidate wie voorheen aansoek gedoen het se aansoeke xxx tesame met die nuwe kandidate ge-evalueer word.
Die Munisipaliteit van Hessequa is 'n gelyke geleentheid werkgewer en moedig gestremdes, asook persone vanuit die voorheen benadeelde groepe aan om aansoek te doen om betrekkings. Kandidate xxx aan ’n praktiese toets onderwerp word.
‘n Munisipale aansoekvorm, asook ‘n CV is verpligtend. Slegs sertifikate / dokumente wat aan die minimum vereistes voldoen moet aangeheg word. (CV’s en aansoekvorms van 4MB en groter kan nie via e-pos versend word nie.)
Volledig voltooide aansoekvorms moet aan Hessequa Munisipaliteit, Menslike Hulpbronbestuur, Posbus 29, Riversdal, 6670 of per e-pos aan xxxxxxxxxxxx@xxxxxxxx.xxx.xx of faks 086 518 7229 versend word. Onvolledige aansoeke xxx xxx tot diskwalifikasie. Ontvangs van aansoeke xxx xxx erken word nie en geen ondersteunende dokumentasie xxx terugbesorg word nie. Vir enige navrae kontak me X Xxxxxx by 028 713 7965.
Sluitingsdatum : 13 September 2019
Aansoeke wat na die sluitingsdatum ontvang word, xxx xxx oorweeg word nie. Persone wie teen 30 November 2019 geen terugvoering ontvang het nie, moet aanvaar dat hul aansoek onsuksesvol was. Die Raad behou die reg voor om nie die vakatures te vul nie.
HESSEQUA MUNICIPALITY
VACANCIES
The Hessequa Municipality requires the services of suitable persons in the following vacancies:
Financial Internship x2: Riversdale
R120 000 gross salary per year – Two year contract
Requirements: Three year Bachelor’s degree or National Diploma with majors in Accounting, Economics, Finance, Risk Management and/or Auditing • Computer literacy • Able to communicate in two of the official languages of the Western Cape • Code B driver’s licence will serve as a recommendation.
Candidates who have previously applied will be evaluated together with the new candidates.
The Hessequa Municipality is an equal opportunity employer and encourage disabled, as well as people from the previous disadvantage groups to apply for vacancies. Candidates will be required to undergo a practical test.
A Municipal application form as well as a CV is compulsory. Only certificates / documents as per minimum requirements may be attached. (CV’s and applications larger than 4MB cannot be accommodated via e- mail)
Completed applications must be forwarded to Hessequa Municipality, Human Resources, PO Box 29, Riversdale, 6670 or via e-mail to xxxxxxxxxxxx@xxxxxxxx.xxx.xx or fax 000 000 0000. Incomplete applications will lead to disqualification. Receipt of applications will not be acknowledged and no supporting documentation will be returned. For any enquiries contact ms X Xxxxxx at 000 000 0000.
Closing date: 13 September 2019
Applications received after the closing date will not be considered. Applicants whom are not notified by 30 November 2019, must accept that their applications were unsuccessful and that the application documents will be destroyed. Council reserves the right not to fill any vacancies.